27 nov 2016

Page 1

27 Nov 2016

Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur Ds. Chirstman Krige Skriflesing Rom 8:3-39 Deurkollekte vandag: Instandhouding

Lief en leed Wyk B2

D1 D1

Vir voorbidding

Kontakno:

Baie geluk aan Petta Pitout

wat ‘n kleindog- 072 255 1938 ter ryker geword het en daarmee saam tannie Heilie Jonk wat nog ‘n agter kleinkind ryker geword het!

Baie geluk aan Danie & Hilde-Mari Strydom wat klein Duan vandag doop!

Sophia van Loggerenberg het weer ‘n knie

081 015 1940 060 500 6121

skraap gehad Vrydag.

C6b

Baie dankie vir die reën! Innige simpatie met Abelaine & Louwtjie

071 381 9295

Peens met die afster we van Abelaine se broer E5

Baie geluk aan Theo Geldenhuis wat sy vaste

071 400 7007

aanstelling gekry het! D5

Innige simpatie aan Hans & Annie Pretorius

0836674875

met die afsterwe van Hans se suster, Cielie

Blok Diensbeurte

Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur

Blok Diensbeurte So 27 Nov. Blok E / So 04 Des Blok AB

Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘n koppie tee/koffie/rooibos!

• Amptelik:

ngmtonoos@vodamail.co.za / www.ngmtonoos.co.za

• Kantoorure Wo Wo— —Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton • Leraar: Konsulent: Ds. Francois van Zyl 082 457 7794 / Kapl. Christman Krige 083 655 9783

• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 https://www.facebook.com/Ngkerk-Meyerton-Oos-864259320360029/?

1


Byeenkomste die week Sondag 27 Nov MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diensliedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. Baba bediening—09:00 in die Jeugsaal. Alle babas en peuters (voorskool: 5 jaar en jonger) is welkom om daar met die Woord bedien te word. Kategese sertifikate word uitgegee aan al die kinders wat deur die loop van die jaar klasse bygewoon Kerkraad—17:00

Donderdag 01 Des Gebedsbediening — 19:00 kom bid saam vir ons gemeente, dorp en gemeenskap! Hoe kan ons seën verwag as ons nie met die Here in gesprek tree nie?.

Sondag 04 Des Bejaardes word bederf met geskenkies. Saterdag 10—Woensdag 14 Des Liggies word opgerig by NG Moedergemeente. Vir verdere inligting kontak Loggies—083 561 7813

Sondag 11 Des Bejaardes word wéér bederf met geskenkies.

Neem eienaarskap van JOU gemeente en skakel in!

2


Geluk elke verjarende!! So 27 Nov—Sa 03 Des So 27

Elsabé Scheepers C7 084 848 6567

Ma 28

Schalk Vermeulen D5 079 924 7145

Danie Strydom D1 078 019 2882

Di 29

Diderick Viljoen A4 083 423 3696

‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2016 nms Kerkraad & Admin Bestuur.

Doop verjaarsdae Wo 02

Vier jou doop verjaarsdag só:

∗ Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; ∗ Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag. ∗ Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet. Christo Vermeulen D5 082 383 7527 ∗ Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12.

Nuwe lidmate Baie welkom aan:

Danie Strydom vanaf NG Nietverdient.

Baie welkom! Ons is jammer om te verneem jy en jou gesin gaan meestal in die buitewêreld wees! Mag julle daar julle gawes en talente inspan vir Sy Koninkryk!

Danie 3


10de Maand offers Oktober was ons 10de maand. Aangesien ons weet begrotings is maar stram met die huidige ekonomiese toestand, is die geleentheid om by te dra vir die 10de maand, versprei vanaf Oktober tot einde Desember. So kan diegene wat gelukkig genoeg is om ‘n bonus te ontvang, na in diepte gesprek met die Here, dalk hul volle tiende aan Sy werk afstaan.

Onthou, die 10de maand offer vervang nie die gewone maandelikse dankoffer nie! Ons weet almal trek swaar en sommige meer as ander. Indien jy dus op geen manier finansieel kan bydra nie, gesels met die Here en hoor of jy nie iets anders vir Hom kan gee as offer nie: dalk kan jy eensames besoek en hul dag ophelder, of tydens kerk werkdae help met die herstel en onderhou van die geboue en terrein. Deur jou gawes aan te wend om jou medemens van hulp te wees, is ook ‘’n groot offer—jy gee immers van jouself (tyd) vir jou naaste en vervul so God se gebod—jy moet jou naaste liefhê soos jouself.

4


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.