28 Aug 2016
Vandag se diens…. Die erediens word gelei deur Ds. Francois van Zyl Skriflesing Die Deurkollekte vandag: Bybelverspreiding
Lief en leed Wyk
Vir voorbidding
Kontakno:
Baie dankie aan al wat verlede week bloed geskenk het!
Voorbidding vir al ons matrikulante wat die afgelope week met rekordeksamen begin het.
Blok Diensbeurte
Help ons besluit aan wie ons vanuit die erediens ‘n ruikertjie moet stuur
Blok Diensbeurte So 28 Aug. Geen tee a.g.v. ete / So 04 Sept. Blok AB
Kom ontmoet nuwe vriende oor ‘ n koppie tee/koffie/rooibos! • Amptelik: ngmtonoos@vodamail.co.za / www.ngmtonoos.co.za • Kantoorure Wo Wo— —Vry 09:00—12:00 - Tel no 016 364 1484 / 073 386 7711—Lambertus Blom (koster) • Bankbesonderhede: ABSA Tjekrek no 510-580-036 Tak—Meyerton • Leraar: Konsulent: Ds. Francois van Zyl 082 457 7794 / Kapl. Christman Krige 083 655 9783
• Gemeente Bestuurder: Tommie Louw 082 899 5095 • https://www.facebook.com/Ngkerk-Meyerton-Oos-864259320360029/? ref=bookmarks
1
Byeenkomste die week Sondag 28 Augustus MITS (musiek, IT & Sang) — 07:30 - die voorsang en diensliedere word in plek gekry vir vanoggend se diens. Baba bediening—09:00 in die Jeugsaal. Alle babas en peuters (voorskool: 5 jaar en jonger) is welkom om daar met die Woord bedien te word. Kategese kinders verlaat die diens na die bankoffer en gaan na die onderskeie lokale
Nagmaal Doop Lente ete
Doop verjaarsdae Vr 02
Bianca Fourie D5 082 792 7531
Clarise Lubbe C8 082 407 8591
JP Maree B4 076 855 4822
Carmen Oosthuizen A3 083 415 0398
Vier jou doop verjaarsdag só: ∗ Gesinslede gee geskenke met geestelike inslag; ∗ Blaai deur foto album en vra jou ouers uit oor jou doop geleentheid, wie daar was, wat jou naam beteken, wat spesiaal was die dag. ∗ Doop jou vingers in ‘n bietjie water. Druk jou nat vingers teen jou voorkop. Onthou daarmee dat God jou eerste gekies het en liefhet. ∗ Het jy al die Here in jou lewe toegelaat? Het jy Hom al genooi om jou Verlosser te wees? Lees gerus Joh.3:16 en 1:12. 2
Geluk elke verjarende!! So 28 —Sa 03 Sept So 28
Johan de Jonge E5 079 894 4772
Karlien de Jonge E5 079 675 3252
Ma 29
Di 30
Willie Pelser C1 083 577 4450
Do 01
Magda Kloppers E4
Vr 02
Ma 29
Jan Lubbe A1 082 782 2574
Martin Venter C3 072 548 1337
Hennie Botha B3 082 965 3636
Wo 31
Tiaan du Plessis E1 082 226 2511
Sa 03
Raaitjie Pelser D7 078 955 8967
Hettie Venter A3 083 780 7041
‘n Vreugdevolle lewensjaar word jou toegebid vir 2016 nms Kerkraad & Admin
Nol Brits DEW 082 443 6768
Loma v Antwerpen D5 071 200 3740
Izak Venter B5 079 171 3610
Bestuur.
Gebed bediening Lidmate wat Donderdagaande ons gebedsbediening bygewoon het en na die voorsitter se afsterwe nie meer kom nie, kan gerus weer saam met ons kom aanbid. Marieta Harmse het nou die voortou geneem en sy is elke Donderdagaand om 19:00 op haar pos! Elke gemeente het gebed-”warriors” nodig. GEEN gemeente kan sonder hulle oorleef nie. Ons bid egter nie net vir die gemeente, ons dorp, provinsie, land en die wêreld nie. Ons bid vir ELKE lidmaat van ons gemeente: die admin. span het van elke lidmaat ‘n kaartjie gemaak met, waar ons daaroor beskik, die lidmaat se foto daarop, geboortedatum en kontak nommer. Moet dus nie verbaas wees indien jy na ‘n Donderdagaand ‘’n SMS ontvang om jou in te lig dat daar vir jou gebid is nie! 3
Finale herstelwerk Ons is die Here innig dankbaar vir die fondse wat asof uit niet verskyn het om ons kerkgebou splinternuut-mooi en netjies te kon kry hierdie jaar. Elke lidmaat wat OF finansieel of deur hul tyd en/of arbeid bygedra het—baie dankie! Al wat nou nog nodig is om aandag aan te gee, is ons stoep aan die voorkant. Die smal trappies bemoeilik veral begrafnisse wanneer die kis opgedra moet word en dan is baie van die teëls ook gekraak en/of gebreek. Na deeglike ondersoek het lede van die eiendom kommissie en die bedryfshoof, met ‘n voorstel na die kerkraad gegaan om ook hierdie laaste deel van ons geboue op te gradeer. Die kerkraad is van die volgende ingelig : ♥
Simstone het vloerteëls wat pragtig by ons mure se afwerking gaan aanskakel
♥
Een teël (50x50) kos R35
♥
Die totale koste om die stoep te herteël, beloop sowat R19 000.
Hierdie uitgawe is deur die kerkraad goedgekeur, met n voorstel dat lidmate (soos in hul vermoë) ‘n teël kan borg @ R35/teël. Lidmate wat meer teëls kan/wil borg, is meer as welkom. Om die vordering van die teëls aan die gemeente deur te gee, is besluit om die vloerplan van die stoep op die rol afkondigings te plaas en soos teëls geborg word, dit daarop aan te dui. Lidmate wat belangstel om teëls te borg, kan met Tommie Louw of die kerkkantoor kontak maak.
4
Verkiesing van Kerkraadslede Op die Kerkraadsvergadering gehou op Sondag 31 Julie 2016 is verkies tot die kerkraad: As gebed bediening voorsitter: Marieta Harmse Bevestiging van hierdie lede vind DV plaas op 11 September 2016
Marieta
Die Woord se vereistes: 1Timoteus 3:2-12 & Tit 1:6-11
Elke lidmaat IS betrokke in die verkiesing van kerkraadslede: Die rede waarom die name aan die gemeente deurgegee word, is sodat hierdie verkose lede se leer en lewenswandel geweeg en deurbid kan word deur die lidmate van die gemeente. Hierdie verkose lede is dikwels bekend buite om die kerklike lewe. Daarom moet gelowiges saam voor die Here gaan stil word, om te hoor of die kerkraad die regte keuse gemaak het. HOE is lidmate betrokke? Kyk na die verkose persone se lewenswandel —lééf hul werklik en opreg hul geloof in Jesus uit.
Voorwaarts voedselskema Iets te ete (toebroodjies, geroosterde broodjies, warmbrakke, pasteie, ens) vir ongeveer 50 kinders moet Woensdae oggende 10h00 by die skoolkantoor afgegee word.
Indien u nie beskikbaar is nie, skakel my asb. by tel no (083 709 3068) - Annatjie Patricia Hudgeson Elize Swanepoel Lien Scholly Pe a Pitout Sophia v. Loggerenberg Annetjie de Beer
31-Aug 07-Sep 14-Sep 21-Sep 28-Sep 12 Okt
Moenie stilbly en nie iets neem nie, want dan moet ek binne minute sorg vir iets te ete wanneer die skool laat weet daar is niks afgegee nie.
Dankie vir u bydrae, dit word werklik waardeer. As die kerk van Christus nie omgee nie, wie sal dan omgee? Indien jou belangstel om deel te word van hierdie uitreikaksie, gee asseblief jou naam vir my deur indien jy kans sien om met hierdie projek behulpsaam te wees. Groete, Annatjie 5
Jeugkamp 16-18 Sept Tema: Wie of Wat is jou Goliat? Venue: Three Rivers Youth Camp Centre Vrae soos ξ -“Hoe identifiseer ek my Goliat?” en ξ “Hoe hanteer ek my Goliat?” word hanteer, en Raad soos ξ “Word ʼn Dawid vir jou Goliat!” en ξ “Face your Giant!” word aangebied. Moenie hierdie geleentheid om jou Groot Ou Onvriendelike Reus (GOOR) bloedneus te slaan, mis nie! Ons doen ook ʼn WARRIOR RACE! En ons eet soos reuse opi kamp! Kostes: R250 per kind—borge IS beskikbaar!!. R450 per volwassenes. What a bargain man! Jy kan dit nie mis nie. Aktiwiteite tot dusver: Aktiwiteite tot dusver:
ξ
Etes word voorsien deur Cobus en span.
ξ
Vrydagaand - Praise and Worship Praise and Worship! Johan se band, gevolg deur n praatjie / Praise and Worship aktiwiteit gelei deur dr. Stefan Stassen oor: “Hoe identifiseer ek my Goliat?” en “Wat maak ek met hom?”
ξ
Saterdag—WARRIOR RACE!
ξ
Saterdagaand—praatjie en/of aktiwiteit deur Dawie Els
ξ
Sondagdiens— Ds Christo Ryan vir die kinders.
6
Nuwe lidmate Baie welkom aan:
Ds. Mike & Lien Scholly (Raymondstr 32, Koolfontein, WB1) vanaf NG Louwna
Ds. Mike en Lien het tydens ‘’n besoek SO welkom gevoel, dat hulle dadelik by ons wou Ds. Mike Lien aansluit. Ds. Mike sal dus in die toekoms die besoeke in Blok AB hanteer. Hy het reeds verlede week met sy eerste besoeke begin.
Muntlegging na die diens Wat is n muntlegging? ‘n Woord of figuur word uitgebeeld en word gevul met alle soorte munte.
Hoe lank word dit al in Suid-Afrika gedoen? Sedert 1930 by Laerskool Simon van der Stel
Agtergrond: Die toekomstige eerste skoolhoof, mnr. J.D. Fick, en 10 ouers het die skool (Simon van der Stel) in Augustus 1928 gestig. Hulle besluit die eerste leerders sou van Januarie 1930 in die beplande Afrikaansmedium-skool in Wynberg opgeneem word. As eerste huisvesting vir die skool, is die Masonic-saal in Pierweg en die saal van die NG gemeente Wynberg, wat in 1930 reeds 101 jaar oud was, gehuur. Twee onderwyseresse het mnr. Fick bygestaan toe die skool in Januarie 1930 met 90 leerders begin. Dit was vier jaar voor Laerskool Nassau in Observatory en ses jaar voor Laerskool Groote Schuur in Rondebosch. Omdat goewerneur Simon van der Stel se plaas Constantia naby aan Wynberg geleë is, stel die eerste komiteevergadering (Vervolg op p 8)
7
(Vervolg van p 7)
op die gepaste naam, Simon van der Stel, voor. Die naam is goedgekeur en op 4 Junie 1930 bevestig. Vandag nog herdenk die skool jaarliks Van der Stel se geboortedag op 14 Oktober met 'n muntlegging ten bate van Die Burger se Kersfonds.
Hoekom doen ons dit? Sondag 28 Augustus is Bybel Sondag. Hierdie jaar is dit die 83ste herdenking van die eerste druk van die Bybel in Afrikaans. Met hierdie muntlegging wil ons die fondse aan Bybelverspreiding skenk om nog meer mense die
vreugde van n eie Bybel te laat kry. Wat word van my verwag? ξ
Maak seker jy is volgende Sondag by die erediens
ξ
Bring soveel munte (5c, 10c, 20c, 50c, R1, R2, R5, of note......) as wat jy moontlik kan
ξ
Maak seker jy is na die diens ook by die vierkant tussen die kerkgebou en die kantoor om JOU munte neer te lê.
Wat gaan ons uitbeeld? Kobie Bouwer en Ann Peters gaan vir ons, na aanleiding van ons spesiale kinderdiens se Noag-boodskap, die ark teken. Maak dus seker jy bring genoeg munte om die HELE figuur te bedek!
Vir wie gaan ons almal vertel van ons poging?
ALMAL op Facebook!
Oom Jaco Kriel gaan met sy “drone” ‘n lugfoto kom neem. Hierdie foto’s sal ons dan op die gemeente se Facebook-blad plaas.
8