2011
BOSHOFF VISSER PLUS
INHOUD / CONTENTS INLEIDING / INTRODUCTION
01
NUUS / NEWS
02
Faktore om in ag te neem by die keuse van 'n finansi le adviseur Studiebeplanning Buitelandse valutawinste Nuwe maatskappywet Eiendomsindikasies se plek in die beleggingsomgewing Do trusts still have a role to play in SA? Die toekoms van Beslote Korporasies Extension of learnership incentives 2011 BUDGET HIGHLIGHTS / BEGROTINGSHOOGTEPUNTE
03 04 05 05 06 07 08 08
09 & 10
Winsgewende leeftyd van wyndruiwe wingerde - Kan dit verleng word? Wysiging van monet re drempels rakende kapitaalwinsbelasting (KWB) Medical aid Structuring your affairs to pay the least amount of tax Dividends tax Belastinghantering van bydraes tot aftreefondse Hereregte Belastingdrempels
INLEIDING / INTRODUCTION Dear client / geagte kli nt
11 12 12 13 13 14 15 16
2011 AKTIWITEITE / EVENTS
16
DIENSTE / SERVICES Monthly bookkeeping and administration Finansiering Mediese fonds Beleggings Belasting-administrasie Trusts Succession planning and wills Korttermynversekering Company secretarial Risikoversekering Financial statements Tax advice
02 02 03 05 05 07 08 08 14 14 15 16
Dis weer tyd vir ons jaarlikse nuusbrief. Verlede jaar hierdie tyd was dit die W reldbeker om voor uit te sien. Wat hou 2011 vir ons in? In this issue of Boshoff Visser Plus we will try to cover a few subjects that will hopefully be of benefit to you in your business or personal and financial life. We will also tell you a little bit about whatÕs happening in the Boshoff Visser Group, not just business wise, but also on the social front. Our social pages have the specific aim to prove that it is in fact humanly possible for accountants to have some form of a social life after all! Soos met vorige uitgawes moet ons u waarsku dat die artikels geskryf word deur personeel van Boshoff Visser. Ons is nie gesoute joernaliste nie, so verskoon dalk maar die taal-en spelfoute, hoewel ons dit tot die minimum probeer beperk. Alhoewel ons probeer om alle feite korrek weer te gee, versoek ons u om geen aksie te neem op grond van enige inligting in hierdie nuusbrief sonder om een van die direkteure te raadpleeg nie. In order to promote environmental awareness, we are trying our best to reduce the number of printed copies of Boshoff Visser Plus, focussing instead on distributing electronic copies. Soos altyd. Baie dankie aan ons kli nte, personeel en sakevennote vir hulle ondersteuning. Hou asseblief aan om ons te help om ons besigheid te verbeter. Groete / Regards Pieter Wessels
PAGE 01
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
NUUS / NEWS Boshoff Visse het tans 14 takke met ongeveer 220 mense in diens soos aan die einde van Maart 2011. Sedert 1 Januarie 2011 is daar Ôn volwaardige Boshoff Visser rekenmeesters kantoor in Paarl nadat die praktyk van Gerrie Strydom (voorheen Veritas CA) by ons aangesluit het. Gerrie bedryf sy praktyk reeds meer as 15 jaar in die Paarl en voeg Ôn gevestigde kli ntebasis en personeel toe tot die Boshoff Visser groep. Albert Janse van Rensburg joined the Worcester office since the beginning of April. Albert was our very first bursary student, completed his training and qualified as a CA in the Grabouw office of Boshoff Visser. After almost a year in London Albert made the wise choice to return to sunny SA. Freddie Snyman het hom gedurende 2010 by Boshoff Visser se korttermynversekerings-afdeling op Riversdal aangesluit. Freddie was jare werksaam by Nedbank en stel in hierdie verband dus uitgebreide ondervinding en kundigheid tot die Boshoff Visser Groep se beskikking.
MONTHLY BOOKKEEPING AND ADMINISTRATION Many small businesses struggle with the administrative burden of keeping accounting records and books up to date and to comply with statutory requirements like submitting VAT returns etc, on time. You might consider outsourcing this important function to us, leaving it to our staff to keep this function up to date while you concentrate on your core business. Even things like your Payroll preparation, submission of VAT and other statutory returns can be left to us.
FINANSIERING Maak gereed vir die volgende eiendoms-opbloei.Vir nommerpas finansiering as dit kom by huiskoop, skakel gerus ons finansieringkonsultante.
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
PAGE 02
Watter belangrike faktore moet u in ag neem indien u Õn finansi le adviseur of beleggingsadviseur kies? Artikel deur Kobus Lourens
Die keuse van die korrekte finansi le adviseur is sekerlik een van die belangrikste besluite wat enigiemand voor te staan kom in sy/haar leeftyd. Vra maar gerus vir een van die 40 000 of meer beleggers wat hul swaar verdiende geld aan eiendomsindikasies toevertrou het. Natuurlik is dit nog steeds die kli nt se besluit waar hy sy geld wil bel , maar dit is ook so dat kli nte leiding by hul finansi le adviseur verlang in die keuse van produkte. Tog ironies dat byna 90% van finansi le adviseurs wat hul kli nte se fondse aan eiendomsindikasies toevertrou het nie deel is van Õn groter groep nie, maar hoofsaaklik onafhanklike makelaars is wat sekerlik die ho kommissie-inkomste wat verdien is, terde geniet het. Vervolgens Õn vinnige kontrolelys vir lesers om na te gaan by die keuse van Õn finansi le adviseur: 1. Wat is die finansi le adviseur se kwalifikasies? Finansi le adviseurs is onderhewig aan minimum kwalifikasies volgens riglyne gestel deur die Raad op Finansi le Dienste (RFD). Alhoewel die RFD alles in hul vermo doen om adviseurs se kwalifikasies te verbeter, bly dit Õn stadige proses. Die dae is verby van Õn adviseur wat 30 jaar in die bedryf is en kwansuis die slimste is. Wetgewing en die finansi le spelre ls verander gedurig en ondervinding is lankal nie meer al wat tel nie. Die hoogste kwalifikasie wat Õn finansi le adviseur kan bereik is di van CFP. Dit is Õn nagraadse kwalifikasie in finansi le beplanning. Tans is daar ongeveer 3500 CFP geakkrediteerde finansi le adviseurs wat praktiseer in Suid-Afrika. Õn Goeie kwalifikasie is nie die alfa en omega nie, maar kan Õn mate van gemoedsrus aan kli nte bied.
4. Beleggingsrekord Het die finansi le adviseur Õn konstante rekord? 5. Kostes Is die kostes wat gehef word billik? Is die advies wat verskaf word waarde vir geld? Is die fooie aanpasbaar? 6. Produk / Advies Hoe word die adviseur vergoed? Wees bedag op die advies wat gegee word, waar hy/sy net vergoeding ontvang indien Õn produk verkoop word. Finansi le beplanning behels allermins die verkoop van produkte. 7. Effektiewe terugvoering Hoe beskikbaar is u adviseur of sy/haar assistente? Kry u gereelde terugvoering van u adviseur? Is die terugvoering eenvoudig en verstaanbaar of word u oorweldig met onverstaanbare finansi le slagspreuke? Bostaande is slegs Õn kortlys van sewe aspekte wat kli nte kan gebruik by die keuse van Õn adviseur.
2. Wat is die filosofie en prosesse wat die adviseur volg? Is die prosesse wat gevolg word konstant en herhalend van aard of word die advies gedurig verander sodra nuwe produkte geloods word? Vra u adviseur wat is hul filosofie as dit kom by beleggings. 3. Reputasie, Sterkte en Ondervinding Is die besigheid met wie u sake doen Õn stabiele besigheid? Kan hulle vertrou word? Bewys die geskiedenis dat hulle hul beloftes nakom. Het hulle die nodige finansi le sterkte om swak tye te weerstaan? Die laaste ding wat u wil doen, is om betrokke te raak by Õn finansi le adviseur wat nie sy eie geldsake kan hanteer nie.
MEDIESE FONDS Gesondheid gebou op oordeelkundige mediese fondsadvies. Maak seker dat u lid is van die regte mediese fonds volgens u behoeftes. Ons wye reeks produkte sluit die meeste Mediese Fondse in SA in.
PAGE 03
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
Studiebeplanning Artikel deur Kobus Lourens Finansi le beplanning maak voorsiening vir Ôn verskeidenheid van gebeurlikhede soos bv. aftrede, ongeskiktheid, mediese dekking ens. Een van die belangriker, maar ook mees afgeskeepte voorsienings is finansi le beplanning rakende die studies van kinders. Enigiemand wat besig is om hul kinders se tersi re opleiding te betaal, of dit reeds afgehandel het, sal saamstem dat die styging in studiekoste baie ho r as normale inflasie is. Sien die onderstaande tabel van kostes vir Ôn 3 jaar handelsgraad aan die Universiteit van Stellenbosch (US). Kostes is verkrygbaar op die US webblad. Veranderlike kostes soos etes en sakgeld kan verskil van student tot student. B. Com Kursusgelde Koshuisgelde Etes Sakgeld TOTAAL
R R R R R
29 19 13 12 75
580-00 895-00 900-00 000-00 375-00
Die punt wat ek wil maak, is dat ouers voorsiening moet maak vir Ôn enkelbedrag van R 75 375-00 x 3 = R 226 125-00 in vandag se geldterme om in staat te wees om hul kinders te laat studeer. Dit beteken indien Ôn baba vandag gebore word, sal sy ouers oor Ôn 18 jaar periode R 1 046-88 per maand moet spaar en die bedrag jaarliks met inflasie laat groei om genoegsame voorsiening vir Ôn driejaar B.Com kursus te maak. Die onderstaande tabel toon aan dat hoe later u begin spaar, hoe ho r sal die spaarbedrag per maand moet wees.
Ouderdom van Kind
Maandelikse Bedrag Benodig
Spaar Tydperk
Geboorte 3 Jaar oud 5 Jaar 8 Jaar 10 Jaar
R R R R R
18 15 13 10 8
1 1 1 1 2
046-88 256-25 449-52 884-38 355-47
jaar jaar jaar jaar jaar
Bitter min huisgesinne is deesdae in Ôn posisie om di klas van maandelikse bedrae te spaar. Ouers moet bewus wees van die feite en indien moontlik ten minste Ôn deel van die fondse wat benodig word spaar. Hoe langer u wag, hoe moeliker raak dit om die situasie te beheer. Ouers moet ook seker maak dat hul besparings in die korrekte produk beland. Ôn Finansi le beplanner behoort ag te slaan op die batesamestelling wat nodig is vir elke besparing en behoort kli nte dienooreenkomstig te adviseer. Hoe beter die spaarplan se opbrengs, hoe kleiner die bedrag wat maandeliks gespaar hoef te word. Die dae is verby waar Ôn ouer Ôn polis vir hul kinders vir Ôn tydperk van 18 jaar uitneem om later te ontdek dat die opbrengs slegs die eerste kwartaal se koste dek. Deurlopende beplanning vir studies is deesdae Ôn gegewe en kan vir ouers en hul kinders baie voordele inhou. Vir di van ons wat nie daartoe in staat is om maandeliks R 1046.88 te spaar nie, moet alternatiewe geleenthede gesoek word. Jou finansi le beplanner sal jou hiervolgens kan adviseer. Die gevolgtrekking is dus: Maak seker u ontvang deurlopend die regte advies. Spaar dit wat u kan! Hoe vroe r u begin, hoe beter.
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
PAGE 04
Buitelandse valutawinste
Artikel deur Erick Marx
Ôn Wins ten aansien van Ôn buitelandse bate omvat twee elemente, naamlik die wins of verlies wat ontstaan uitgedruk in die tersaaklike buitelandse geldeenheid asook die wins of verlies wat voortspruit weens die omskakeling na RSA rande. Ten aansien van individue en trusts bestaan daar Ôn ingewikkelde valuta poelre lingskema wat ontwerp is om kapitaalwinsbelasting (KWB) ten opsigte van enige valutawinste uit te stel totdat die betrokke geldeenheid na Ôn ander geldeenheid omgeskakel is of omgesit is in Ôn nieskulddraende instrument soos byvoorbeeld aandele. DaarÕs gevind dat die nakomingskoste die voordele van inkomste-invordering vir die fiskus in hierdie verband oorskry. Derhalwe is daar tydens die 2011 - begrotingsrede voorgestel dat buitelandse valutawinste en - verliese nie meer belasbaar in die hande van individue behoort te wees nie. Die belastinghantering van maatskappye se valutawinste en - verliese bly egter onveranderd, dit wil s sodanige winste en verliese sal nog steeds in die hande van maatskappye belasbaar wees.
BELEGGINGS Koop u produkte of ontvang u finansi le advies? Die w reld van welvaartbestuur is gekompliseerd genoeg. Maak seker u adviseur verstaan en bestuur u behoeftes volgens Ôn volhoubare finansi le plan. Boshoff Visser Beleggings bied u die volgende opsies, nl: Aandeleportefeuljes, Eiendomsportefeuljes, Buitelandse Beleggings, Effektetrustportefeuljes en Aftreebeplanning. Volgehoue stabiele langtermyn inkomstegroei is ons wagwoord. BELASTING-ADMINISTRASIE Die behoorlike administrasie van die onderskeie belastings wat in SA betaalbaar is, is ongelukkig Ôn noodsaaklike euwel. SARS maak die vereistes vir nakoming al strenger en het oor die afgelope paar jaar al meer funksies afgeskuif op die belastingpligtige self, gepaardgaande met boetes indien vereistes nie nagekom word nie. By Boshoff Visser het ons opgeleide personeel en stelsels in plek om u persoonlike of besigheid se Inkomstebelasting, BTW en Loonstaatbelasting te administreer wat verseker dat u voldoen aan SARS se nakomingsvereistes.
Nuwe maatskappywet wat op 1 Mei 2011 in werking tree Artikel deur Erick Marx
Die department van Handel en Nywerheid het aangekondig dat die langverwagte nuwe Maatskappywet op 1 Mei 2011 in werking sal tree. Maatskappye behoort kennis te neem van hierdie wet se bepalings en behoort veral te let op aangeleenthede soos byvoorbeeld korporatiewe aktiwiteite, verantwoordelikhede van direkteure en interaksie met ander persona.
Hierdie toedrag van sake bring mee dat ander entiteite in staat sal wees om te besluit tussen die toepassing van Ôn oudit of Ôn minder omvattende oorsigproses rakende die entiteite se finansi le sake. Besigheidspraktyke van maatskappye behoort dus genoegsaam aangepas te word ten einde te verseker dat sodanige praktyke aan die bepalings van die nuwe Maatskappywet voldoen.
Die bestaande Maatskappywet het gedurende 1973 in werking getree. Hierteenoor is die nuwe Maatskappywet op Ôn volledige grondslag herskryf en behels dit nie slegs wysigings tot die bestaande Maatskappywet nie. Een van die wesenlike veranderinge wat kragtens die nuwe Maatskappywet in werking gestel sal word vereis dat slegs publieke entiteite en sekere maatskappye wat beskou kan word as om in die openbare belang te wees aan Ôn oudit onderhewig gestel moet word.
PAGE 05
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
Eiendomsindikasies se plek in die beleggingsomgewing
Artikel deur Kobus Lourens
Masterbond, Supreme Bond, Owens Wiggins, Capital Properties, Blue Zone, King Finansi le Dienste, Genesis en nou Sharemax. Al hierdie maatskappye is net weereens Õn bewys dat hoe ho r die opbrengs is hoe ho r is die risiko vir beleggers. Die die meeste van die eersgenoemde maatskappye is ongelukkig nie meer met ons nie of in die proses van likwidasie. Ongelukkig het die die meeste van die hardverdiende kapitaal van hoofsaaklik afgetredenes saam met die maatskappye verdwyn.
eiendomsmaatskappye se oorsprong was dan ook Õn eiendomsindikasie. Kortom is Õn eiendomsindikasie Õn groep beleggers wat saam Õn eiendom koop. Õn Maatskappy met gestel 10 aandeelhouers word dus gestig. Elke aandeelhouer besit 10% van die maatskappy en die maatskappy koop Õn eiendom. Die eiendom se inkomstes en uitgawes word deur die maatskappy ingvorder en uitbetaal. Enige oorskotte word pro rata tussen die aandeelhouers volgens hul aandeelhouding verdeel. So eenvoudig soos dit.
Gulsigheid is die woord wat gewoonlik ter sprake kom by die soort van beleggings, maar mens moet ook nie vergeet dat nood vir Õn ho r inkomste baie beleggers gedryf het na eiendomsindikasies nie. Beleggers kon in Õn geldmarkfonds drie jaar gelede slegs ± 8% verdien en ± 9% vanuit genoteerde eiendomstrusts. Eiendomsindikasies het opbrengste van tussen 12% en 25% per jaar aangebied. Die groot verskil is egter dat Õn belegger kon en het sy hele, of grootste deel, van sy kapitaalbedrag verloor.
Die korrekte gebruik en bestuur van Õn eiendomsindikasie het besliste voordele:
Eiendomsindikasies is Õn eeu oue beginsel en word met groot sukses regoor die w reld toegepas. Baie genoteerde
¥ Dit gee beleggers direkte blootstelling aan eiendom soos Õn winkeleiendom of kantoorgebou. Õn Enkel belegger sou nie op sy/haar eie byvoorbeeld Õn winkelgebou van R5 miljoen kon koop nie, maar 20 beleggers kan elkeen R250 000.00 bydra om dit te verwesenlik. ¥ Onnodige administratiewe kostes soos fondsbestuurdersfooie ens. kan bespaar word. ¥ Beleggers is deurlopend bewus van wat met sy/haar geld gebeur. Indien die eiendom leegstaan of Õn nuwe huurder kry, sal beleggers kennis neem hiervan. ¥ Die eiendomsindikasiemaatskappye word geoudit en beleggers is op hoogte van alle kostes aangegaan. Bostaande is net Õn paar voordele en nadele is daar baie. Die korrekte aanwending van Ôn eiendomsindikasie in enige beleggingsportefeulje bly egter Õn volhoubare en goeie opsie. Maak net eers seker van al die feite voordat u betrokke raak.
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
PAGE 06
Do trusts still have a roll to play in SA? Article by Pieter Wessels Without a doubt, yes. If used for the right reasons and circumstances, a trust can still play a huge roll in your financial planning and structures. Trusts have always been seen as the ultimate entity to use if you want to save estate duty. By accumulating a familyÕs growth assets in a trust rather than in an individualÕs name, estate duty is saved as the growth in assets vests in the trust and not in the name of a mortal person that will some day die, triggering estate duty in the process. Very little has changed over the years. One thing to bear in mind though is the changes that were brought about as far as the exemption of estate duty is concerned. The primary rebate per person, is still R3,5m. Recent changes to the Estate Duty Act though had the result that a married couple now automatically has a R7m exemption between them. In short, if the first dying spouse doesnÕt use the full R3,5m, the last dying spouse can claim the unused portion. From a planning point of view, a family with a combined asset value of less than R7m can therefor structure their affairs to pay no estate duty without using a trust. For combined estates above R7m, a trust can still be a useful tool to minimise estate duty. From a Capital Gains Tax (CGT) point of view it might also be an option to use a trust. For the same reasons as outlined above for estate duty purposes, it will be beneficial to have your growth assets in a trust, thereby escaping CGT on death of the individual(s). There might be other good reasons why you would want to make use of a trust. ItÕs the perfect vehicle to make provison for minor children or disabled people. By nominating them as beneficiaries of a trust and getting trustees to manage the assets on their behalf, you can ensure that they are properly cared for, especially should you die unexpectedly. Always ensure that your trust administration and accounting affairs are in good order to avoid that the trust is seen as a sham. Several court cases the last few years addressed the importance of proper record keeping and documentation; proper trustees being appointed; that decisions are properly authorised and minuted and that proper accounting books and records are kept separately for the trust. Also note that its good governance (and a requirement from the MasterÕs office) that a trust should have at least one Òindependent trusteeÓ. That is a trustee who is not a beneficiary of the trust as well.
TRUSTS Wanneer dit kom by bewaring van bates en erfopvolging, speel Trusts nog Ôn belangrike rol in die Suid-Afrikaanse regstelsel. Nie net kan ons u behulpsaam wees met die oprigting van Ôn trust nie, maar ons kan u ook van hulp wees met die administrasie daarvan en selfs met optrede as trustee indien u dit so sou verkies.
PAGE 07
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
Die toekoms van Beslote Korporasies
Artikel deur Erick Marx
Registrasie van Beslote Korporasies sal tot Ôn einde kom na inwerkingtreding van die nuwe Maatskappywet op 1 Mei 2011. Bestaande Beslote Korporasies se registrasies sal egter in stand gehou word.
en alle wysigings tot sodanige Beslote Korporasies moet deur die nuwe ÒCompanies Intellectual Property CommissionÓ (CIPC) ge-akkommodeer word. CIPC is geskeduleer om ook op 1 Mei 2011 van krag te word.
Die nuwe Maatskappywet maak voorsiening vir die voortbestaan van Beslote Korporasies wat op die huidige stadium geregistreer is. Verdere registrasies van nuwe Beslote Korporasies sal egter nie ingevolge die nuwe Maatskappywet moontlik wees nie.
Ingevolge die nuwe Maatskappywet word geen verpligting op Beslote Korporasies geplaas om na maatskappye om te skakel nie. Sodanige omskakeling word egter aanbeveel ten einde voordeel te trek uit die vermindering van toepaslike regulatoriese pligte en vereenvoudiging van die inkorporeringsproses.
Alle Beslote Korporasies wat op die ÒCompanies and Intellectual Property Registration OfficeÓ (CIPRO) se register verskyn sal met ingang van 1 Mei 2011 bly voortbestaan,
Ingevolge die nuwe Maatskappywet sal dit dus aanbevelenswaardig wees om Ôn Private Maatskappy as ÒvoertuigÓ vir klein en mediumgrootte besighede te benut.
SUCCESSION PLANNING AND WILLS Individuals running their own businesses should do succession planning on a regular basis. WhatÕs going to happen in case of your sudden death should be planned for and communicated to your immediate family members and senior management. At Boshoff Visser we can assist you with preparing a succession plan and the drawing up of your will in order to give effect to such succession plan. KORTTERMYNVERSEKERING Ons korttermynversekerings-makelaars adviseer kli nte alreeds baie jare oor die mees geskikte korttermyn-polis vir elke kli nt se behoeftes. Ons produkverskaffers sluit al die bekende Korttermynversekeraars in SA in.
Extension of learnership incentives During the 2011 Budget speech it was proposed that the current learnership deductions, (i.e. a commencement allowance of R 30 000 p.a. / R 50 000 p.a. i.r.o. a learner with a disability and a completion allowance of R 30 000 / R 50 000 i.r.o. a learner with a disability) which were due to expire on 30 September 2011, should be extended for another period of five years subject to a review process to be undertaken in 2011.
Article by Erick Marx
Government is finding it difficult to assess the effectiveness of the applicable incentive. Hence, a review process in this regard is considered. Any extension of such incentive will lead to a significant increase in the deductions available for employers on entering into and successfully completing a learnership agreement.
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
PAGE 08
2011 BUDGET HIGHLIGHTS / BEGROTINGSHOOGTEPUNTE
INDIVIDUALS PERSONAL INCOME TAX RATE AND BRACKET STRUCTURE 2011 Taxable Income (R) R0 - R140 000 R140 001 - R221 000 R221 001 - R305 000 R305 001 - R431 000 R431 001 - R552 000 R552 001 and above
Rates of Tax (R) 18% of each R1 R25 200 + 25% of the amount above R140 000 R45 450 + 30% of the amount above R221 000 R70 650 + 35% of the amount above R305 000 R114 750 + 38% of the amount above R431 000 R160 730 + 40% of the amount above R552 000
2012 Taxable Income (R) R0 - R150 000 R150 001 - R235 000 R235 001 - R325 000 R325 001 - R455 000 R455 001 - R580 000 R580 001 and above
Rates of Tax (R) 18% of each R1 R27 000 + 25% of the amount above R150 000 R48 250 + 30% of the amount above R235 000 R72 250 + 35% of the amount above R325 000 R120 750 + 38% of the amount above R455 000 R168 250 + 40% of the amount above R580 000
2011 Kortings Prim re korting R10 260 Sekond re korting R5 675 Terti re korting R0
2012 Rebates Primary R10 755 Secondary R6 012 Tertiary R2 000
2011 Belasting Drempels Prim re R57 000 65 Jaar en ouer R88 528 75 Jaar en ouer R88 528
2012 Tax Thresholds Primary R59 750 Age 65 and over R93 150 Age 75 and over R104 261
2011 Rentevrystelling Prim re R22 300 65 Jaar en ouer R32 000
2012 Interest Exemption Primary R22 800 Secondary R33 000
Die belastingvrystelling t.o.v. buitelandse rente en dividende ingesluit by die rentevrystelling bly onveranderd op R3 700. REISTOELAES Geen aftrekking kan ge is word indien daar nie Ôn logboek bygehou word nie. 80% van die belastingpligtige se reistoelaag moet by die belasbare inkomste ingesluit word om maandeliks die LBS te bereken. Waarde van voertuig (R) 0 - 60 000 60 001 - 120 000 120 001 - 180 000 180 001 - 240 000 240 001 - 300 000 300 001 - 360 000 360 001 - 420 000 420 001 - 480 000 Over 480 000
Vaste koste (R p.a.) 19 492 38 726 52 594 66 440 79 185 91 873 105 809 119 683 119 683
Alternatiewe geagte koste per km (onderhewig aan voorwaardes)
Brandstof (c/km) 64.60 68.00 71.30 77.70 87.00 93.90 100.90 113.10 113.10
Onderhoud (c/km) 26.40 29.20 31.90 35.00 44.70 54.20 65.80 67.60 67.60
2010/2011 292 c/km
2011/2012 305 c/km
USE OF COMPANY CAR The % included in an employeeÕs taxable income increased to 3,5% of the determined value of the vehicle. Where the vehicle is subject to a maintenance plan, at the time the employer acquired the vehicle, the taxable value is 3,25% of the determined value.
PAGE 09
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
MEDIESE UITGAWES
BTW
Die maandelikse belastingvrye gedeelte van mediesefondsbydraes verhoog van R670 na R720 vir elk van die hooflid en die eerste afhanklike en van R410 na R440 vir elke daaropvolgende afhanklike t.o.r die 2012 belasting jaar.
Die jaarlikse omsetkerf vir verpligte BTW registrasie bly op R1 miljoen. Die jaarlikse omsetkerf vir boerderye wat elke ses of elke vier maande BTW opgawes inhandig bly op R1.5m. ESTATE DUTY
RETIREMENT lump sum benefits or severance benefits 2012 0 Ð 315,000 315,000 Ð 630,000 630,000 Ð 945,000
0% of taxable income 18% of each R above 315,000 56,700 + 27% of each R above 630,000 141,750 + 36% of each R above 945,000
945,001 and more
COMPANIES 2010/2011 28% 33%
2011/2012 28% 33%
33% 10%
33% 10%
The annual exclusion in the year of death changed to R200 000. The primary residence exclusion for residences above R2m stays at R1,5m. People selling their residence with a gross value below R2m will pay no CGT. TRANSFER DUTY Transfer duty rates changed for the 2012 tax year to the following rates:
Die omsetkerf bly op R14 miljoen. Die belasting is as volg: 0 - R57 000 R57 001 - R300 000 R300 001 en op
2010/2011 0% 10% 28%
2011/2012 -
0 - R59 750 R59 751 - R300 000 R300 001 en op
-
0% 10% 28%
VERY SMALL BUSINESSES
2012 Turnover (R) 0 - 150 000 150 001 - 300 000 300 001 - 500 000 500 001 - 750 000 750 001 and above
Die jaarlikse skenkingsbelasting-vrystelling bly onveranderd op R100 000 en die koers bly 20%.
The exclusion threshold for capital gains and losses changed to R20 000.
KLEINSAKE KORPORASIES
2011 Turnover (R) 0 - 100 000 100 001 - 300 000 300 001 - 500 000 500 001 - 750 000 750 001 and above
SKENKINGSBELASTING
CAPITAL GAINS TAX
CORPORATE INCOME TAX Company Tax Rates Normal income tax Employment company SA Branches of foreign companies STC (12.5% before 1 Oct 2007)
Estate duty remains unchanged with an exemption of R3,5 million per individual and the rate at 20%. It was proposed that ÒTaxes upon deathÓ (i.e. Estate Duty and Capital Gains Tax) will be reviewed in the near future.
Property value 0 Ð 600 000 600,001 Ð 1,000,000 1,000,001 Ð 1,500,000 1,500,001 and above
Rate 0% 3% of each R 0 above R600,000 12,000 + 5% of each R above 1,000,000 37,000 + 8% of each R above 1,500,000
FUEL TAXES The fuel taxes on petrol and diesel will be increased by 18c/L. DIVIDENDS TAX
Tax Liability (R) 0% 1% of each R above 100 000 2 000 + 3% of each R above 300 000 8 000 + 5% of each R above 500 000 20 500 + 7% of each R above 750 000
Tax Liability (R) 0% 1% of each R above 150 000 1 500 + 3% of each R above 300 000 7 500 + 5% of each R above 500 000 20 000 + 7% of each R above 750 000
Dividends tax becomes effective on 1 April 2012 and secondary tax on companies will be discontinued from this date. GAMBLING WINNINGS Taxation of gambling winnings exceeding R25 000 at 15% from 1 April 2012. DISCLAIMER Boshoff Visser accepts no liability whatsoever for any losses, damage or cost incurred which may arise from information published in this document. Please contact anyone of the directors of Boshoff Visser before any decisions are made regarding information published.
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
PAGE 10
Winsgewende leeftyd van wyndruiwe wingerde Kan dit verleng word?
Artikel deur Arnand Stofberg
Een van die grootste gevare vir Ôn wyndruiwe produsent is om agter te raak met die vervanging van wingerde en dan te sit met Ôn plaas vol ou wingerde wat se produksie nie meer na wense is nie. Die ander groot gevaar is om alle wingerde wat op die oog af nie winsgewend lyk nie te vervang en dan vir drie jaar te min draende hektare te h om die oorhoofse kostes van die plaas te dra. Dit is dus baie belangrik om Ôn behoorlike vervangingsbeleid te h waarvolgens die plaas se totale geplante hektare gedeel word deur die produktiewe leeftyd van Ôn wingerd om te bepaal hoeveel hektaar per jaar vervang moet word. Enige uitbreiding wat beplan word moet addisioneel tot hierdie hektare gevestig word. Alhoewel Ôn wyndruiwestok tussen 40 en 50 jaar oud kan word en daar in die verlede dikwels sulke ou blokke was wat nog winsgewend was, is die produktiewe leeftyd van Ôn hedendaagse wingerd maar tussen 20 en 25 jaar,grotendeels as gevolg van die ho r produksie per hektaar wat deesdae afgehaal word en ook meer probleme met siektes soos rolblad-virus en Shiraz-siekte. Weens die feit dat produksie per hektaar en gevolglik inkomste per hektaar dan daal tot onder die vlak van produksiekoste per hektaar word die blok dan teen Ôn verlies geboer en moet dus vervang word. Wyndruiwe se vestigingskoste per hektaar beloop al tussen R 70 000 en R 110 000 per hektaar afhangende van die tipe grondvoorbereiding, soort besproeiingstelsel, hoeveelheid stokke per hektaar, hoeveelheid pale per hektaar en tipe pale, hoeveelheid lowerdrade en die koste van arbeid. Die wingerd begin eers in jaar drie tot vier in voldrag kom en bereik eers in jaar sewe tot agt die gelykbreekpunt. Met die huidige patroon van uitbetalings by kelders waar die produsent sy oes se geld oor twaalf tot agtien maande ontvang kan die werklike gelykbreekpunt selfs later wees. Die winsgewende leeftyd waartydens Ôn wingerd positiewe kontantvloei genereer is dus maar 13 tot 18 jaar.
Raisin Blanc en Claret het op die meeste plase reeds heeltemal van die toneel verdwyn. Die eerste en seker die belangrikste boerderypraktyk om te verseker dat wingerde langer winsgewend bly is om korrekte grondvoorbereiding en dreinering te doen en goeie plantmateriaal wat virusvry is te plant. Verder is die keuse van Ôn geskikte kloon en onderstam vir die spesifieke grond ook van kardinale belang. Die ou gesegde van goed begin is half gewin is hier baie waar. Verdere praktyke wat met groot welslae aangewend word deur produsente om wingerde langer winsgewend te hou is behandeling met aalwurmdoders, toedien van hoendermis en die uitvoer van goeie snoeipraktyke waar die opbou van draers verhoed word en kaal stukke op die kordonarms gevul word. Dit blyk dat veral Chenin Blanc, Colombar, Hanepoot en Semilon met gemak nog 30 ton per hektaar kan dra tot 25 jaar indien goeie praktyke toegepas word. Chardonnay, Sauvignon Blanc, Riesling, Cabernet, Pinotage, Merlot ,Shiraz en Cinsaut is geneig om gouer onproduktief te word. Nouvelle en Petit Verdot word nog nie lank genoeg op groot skaal in Suid-Afrika verbou om Ôn oordeel te vel nie. Ôn Laaste praktyk wat met vrug gebruik word is om twee jaar voor Ôn blok uitgehaal gaan word minimum snoei toe te pas om die produksie op te stoot. Die voordele van minimum snoei (laer snoeikoste en beter produksie per hektaar) word dan verkry terwyl die nadele (laer vrugbaarheid van ogies a.g.v. verdigting en uitputting van die stok se reserwes weens die abnormale ho produksie) nooit ervaar word nie, aangesien die wingerd dan reeds uitgehaal word.
Die verskil tussen Ôn winsgewende leeftyd van 13 jaar en een van 18 jaar is 38% wat Ôn enorme verskil maak aan die uiteindelike lewensvatbaarheid al dan nie van die wingerd. Dit sal dus lonend wees vir produsente om hul wingerde se produktiewe leeftyd te probeer rek van 20 na 25 jaar. Verder sal dit beteken dat die produsent jaarliks 20% minder aan vervangingskoste hoef te spandeer, omrede hy minder hektare per jaar hoef te plant. In die vrugtebedryf en tafeldruiwebedryf is daar voortdurend nuwe kultivars wat bekendgestel word wat beter pryse op die markte behaal as die ouer kultivars, gevolglik is daar vir die produsente ander insentiewe om vinniger te vervang as bloot die produktiewe leeftyd van hul wingerde of boorde. Die wynbedryf het egter gevestigde kultivars wat al vir jare die ruggraat van die bedryf uitmaak en daar kom relatief min nuwe kultivars na vore. Die uitgediende kultivars wat nie meer vir die mark aanvaarbaar is nie soos Fransdruiwe,
PAGE 11
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
Wysiging van monet re drempels rakende kapitaalwinsbelasting (KWB) Artikel deur Erick Marx Die regering het ingevolge die 2011 Begroting voorgestel dat die KWB uitsluitingsbedrae as volg met ingang van 1 Maart 2011 verhoog word: ¥ Vir individue en spesiale trusts vanaf R 17 500 p.j. na R 20 000 p.j. ¥ By afsterwe vanaf R 120 000 na R 200 000.
Medical aid
Article by Erick Marx
Individuals may for income tax purposes deduct qualifying out-of-pocket medical expenses and contributions to medical schemes, subject to certain monetary limits. The monthly monetary limit in respect of contributions to medical schemes will increase on 1 March 2011 from R 670 to R 720 for the first two beneficiaries, and from R 410 to R 440 for each additional beneficiary. In terms of a change to the treatment of deductions of contributions and out-of-pocket expenses which has been announced during the 2011 Budget speech, the current system of deductions from taxable income will be converted on 1 March 2012 into a tax credit. A discussion document, to be released by the end of March 2011, will provide further details regarding this new system.
¥ Met vervreemding van Ôn klein besigheid wanneer Ôn persoon ouer as 55 jaar is, vanaf R 750 000 na R 900 000.
Voorts is daar voorgestel dat die jaarlikse handelsinkomste-vrystelling ten opsigte van openbare weldaadsorganisasies met ingang van 1 Maart 2011 vanaf R 150 000 na R 200 000 moet toeneem. Hierdie vrystelling sal wat ontspanningsklubs betref vanaf R 100 000 tot R 120 000 rakende die 2012 - belastingjaar styg.
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
PAGE 12
Structuring your affairs to pay the least amount of income tax. Article by Pieter Wessels
The amount of income tax (IT) you pay, can have a huge effect on your personal and business situation. Structuring your affairs properly to pay the least amount of IT can save you a substantial amount over time. Based on legislation in respect of the 2011 tax year, the situation is as follows: Individual taxpayer or trading as a sole proprietor. IT is payable on a sliding scale starting at 18% with a maximum rate of 40%. Because of rebates, the first R57,000 for persons under the age of 65 (R88,528 above 65) will be exempt from tax. The 40% maximum rate kicks in at income of R552,000. Trading as a partnership. IT is payable as if youÕre an individual. The profits of the partnership will be split amongst the partners who will be taxed in their personal capacities. Company and Close Corporation (CC). For IT purposes, CCÕs are treated exactly the same as companies. Both entities pay IT at a rate of 28% from the first rand of taxable income. Dividends declared are taxed at a further 10%. Small business corporation (SBC). This is not a separate kind of legal person, but a special category of taxpayers created by SARS. Companies and CCÕs doing less than R14m turnover, can under certain circumstances be taxed as a SBC. They will pay zero tax on the first R57,000 taxable income; 10% on amounts to R300,000 and then at 28% on amounts above R300,000. Trusts. Trusts pay IT on a flat rate of 40% from the first rand of taxable income retained in the trust. Should the trustees decide to distribute the profit to beneficiaries, those benieficiaries will be taxed in their personal capacities.
Dividends tax
Article by Erick Marx
The switch from secondary tax on companies (STC) to dividends tax (a withholding tax imposed at a rate of 10%) has been announced during 2011 Budget speech as being on 1 April 2012. The delay in this regard should largely be attributed to the need to renegotiate a number of double tax agreements which provided for a zero withholding tax on dividends. A number of the agreements as such have not yet been renegotiated and / or signed.
PAGE 13
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
COMPANY SECRETARIAL We assist clients with the creation of companies and close corporations as well as with the ongoing administration that is legally required in running a company or close corporation. Most clients find it a better option to outsource this function to us which include, amongst other things, the maintenance of share registers and minute books, submission of annual CIPRO return etc.
RISIKO VERSEKERING Die pen is magtiger as die onvoorsiene. Maak seker u risikodekking is in plek vir enige onvoorsiene gebeurtenis. Om te beplan vir die onvoorsiene, maak seker dat u die hele prentjie verstaan. Boshoff Visser se produkte vir Lewensversekering, Inkomstevervanging, Ongeskiktheidsdekking en Traumaversekering sluit die bekendste handelsname in die Suid-Afrikaanse mark in.
Belastinghantering van bydraes tot aftreefondse
Artikel deur Erick Marx
Individue as belastingpligtiges is daarop geregtig om belastingaftrekkings ten opsigte van bydraes tot pensioen- en uittredingsannu teitsfondse te eis. Bykomend hiertoe mag werkgewers namens hulle werknemers bydraes tot aftreefondse maak. Hierdie bydraes deur werkgewers word nie op die huidige stadium in die hande van die toepaslike werknemers belas nie. Heelwat veranderings word egter ingevolge die 2011 Begroting voorgestel vir doeleindes van die verbetering van belastingadministrasie asook ter bevordering van billikheid binne die inkomstebelastingstelsel. Hierdie veranderinge behels die volgende en behoort met ingang van 1 Maart 2012 in werking te tree: ¥ Bydraes tot aftreefondse deur Ôn werkgewer namens Ôn werknemer sal geag Ôn belasbare byvoordeel in die hande van die werknemer te wees. Individue sal ook toegelaat word om Ôn belastingaftrekking ten opsigte van bydraes tot pensioen-, voorsorg- en uittredingsannu teitsfondse te kry, gebaseer op tot 22.5% van hulle belasbare inkomste. ¥ Ten einde meer billikheid in die hand te werk, sal twee drempels in werking gestel word, naamlik Ôn minimum jaarlikse aftrekking van R 12 000 en Ôn jaarlikse maksimum aftrekking van R 200 000. Vir doeleindes van die beskerming van werkers se spaarfondse is daar deur die regering voorgestel dat enkelbedragonttrekkings vanuit voorsorgfondse tot die 1 / 3 limiet van toepassing op pensioen- en uittredingsannu teitsfondse beperk word. Die datum van inwerkingtreding met betrekking tot enige veranderinge wat die re ls aangaande voorsorgfondse betref sal aan deeglike konsultering met vakbonde en ander belanghebbende partye onderhewig gestel word, en daar sal toegesien word dat gevestigde regte beskerm word. Daar moet ook van kennis geneem word dat die belastingvrye enkelbedragvoordeel wat met aftrede beskikbaar is met ingang van 1 Maart 2011 tot R 315 000 toegeneem het.
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
PAGE 14
Hereregte
Artikel deur Erick Marx
Die Minister van Finansies het gedurende die 2011 Begroting aangekondig dat Ôn verandering rakende die koersstruktuur ten opsigte van hereregte ingestel sal word. Die belangrikste verandering hou daarmee verband dat sowel natuurlike persone as regspersone wat vaste eiendom verkry belas gaan word deur gebruikmaking van dieselfde glyskaal. Op die huidige stadium is sodanige glyskaal slegs op natuurlike persone van toepassing en Ôn vaste koers van 8% geld met betrekking tot transaksiewaardes waar regspersone betrokke is. Die voorgestelde struktuur sal relevant wees ten aansien van alle persone wat vaste eiendom aanskaf uit hoofde van ooreenkomste op of na 23 Februarie 2011 aangegaan. Die vrystellingsdrempel ten aansien van natuurlike persone sal vanaf R 500 000 tot R 600 000 verhoog word. Hierdie
vrystellingsdrempel sal dus ook op regspersone en trusts van toepassing wees. Transaksies gewaardeer tussen R 600 001 en R 1 000 000 sal teen Ôn koers van 3% belas word. Rakende transaksies wat tussen R 1 000 001 en R 1 500 000 gewaardeer is, sal Ôn bedrag van R 12 000 betaalbaar wees plus 5% van die bedrag waarmee die toepaslike transaksiewaarde R 1 000 000 te bowe gaan. Aangaande transaksies waarvan die waarde R 1 500 000 oorskry sal Ôn bedrag van R 37 000 betaalbaar wees plus 8% van die bedrag waarmee die toepaslike transaksieswaarde R 1 500 000 te bowe gaan. Die ooreenstemmende behandeling van natuurlike en regspersone in hierdie verband behoort tot die voordeel te strek van klein besigheidseienaars wie besigheidsaktiwiteite beoefen deur benutting van beslote korporasies of private maatskappye.
FINANCIAL STATEMENTS Each and every business entity (whether you trade as sole proprietor, company, close corporation or trust) needs to prepare financial statements at least annually. Apart from SARS, the financial institutions from which you borrow money, will demand that. It might even happen that you need to prepare interim financial statements in specific circumstances, e.g. when you have to raise finance. Boshoff Visser has trained staff to assist you with this.
PAGE 15
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
TAX ADVICE Proper tax planning, whether it is Income Tax, VAT, Estate Duty, Capital Gains Tax or Transfer Duty, can save you a lot of money. To enter into any business transaction without considering the full tax implications, can be very costly. At Boshoff Visser we can assist you on an ongoing basis to minimise your tax liability by doing proper planning throughout the financial year. When it comes to an important business transaction, please consult with us to assist in structuring the deal tax efficiently.
Belastingdrempels vir natuurlike persone Artikel deur Erick Marx
Die prim re korting rakende alle individue (belastingpligtiges) is verhoog tot R 10 755 (voorheen R 10 260) wat die 2012 Ð belastingjaar betref. Voorts is die sekond re korting ten opsigte van individue (belastingpligtiges) ouer as 65 jaar tot R 6 012 (voorheen R 5 675) met betrekking tot die 2012 Ð belastingjaar verhoog. Ôn Addisionele korting (die sogenaamde tersi re korting) ten bedrae van R 2 000 ten aansien van belastingpligtiges ouer as 75 jaar sal ook met ingang van die 2012 Ð belastingjaar in werking gestel word. Die belastingdrempels (inkomste wat aan inkomstebelasting onderhewig sal wees) ten opsigte van die 2012 Ð belastingjaar sal dus as volg beloop: ¥ Onder 65 jaar ¥ 65 jaar en ouer ¥ 75 jaar en ouer
R 59 750 (voorheen R 57 000) R 93 150 (voorheen R 88 528) R 104 261 (voorheen R 88 528)
2011 AKTIWITEITE / EVENTS MAY 28
Swellendam Primary School Sports Day
JUNE 2-5
Hartklop Christus Fees - Bredasdorp
AUGUST 5-7 Canola WAF - Swellendam 13 Suideroord / Round Table Golf Day - Bredasdorp 27 Langehoven Interschools Sports Day - Swellendam SEPTEMBER 14 - 16 Agri Mega Week - Bredasdorp OCTOBER 12 National Bandana Day 22 Voet of Africa - Bredasdorp NOVEMBER 11 - 13 Wines2Whales - Grabouw 12 Round Table Golf Day - Grabouw TBC 4x4 Rally - Worcester 26 Vlakte Marathon - Heidelberg / Witsand
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
PAGE 16
S E G PA L IA C SO / E SY D LA B SOSIALE
PAGE 17
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
BOSHOFF VISSER PLUS ¥ 2011 ¥ Chartered Accountants and Financial Services / Geoktrooieerde Rekenmeesters en Finansi le Dienste
PAGE 18
KONTAK / CONTACT Branches Bellville 021 914 9604 bellville@boshoffvisser.co.za Bredasdorp 028 424 2840 bredasdorp@boshoffvisser.co.za Caledon 028 212 1159 caledon@boshoffvisser.co.za George 044 802 5700 george@boshoffvisser.co.za Grabouw 021 859 2834 grabouw@boshoffvisser.co.za Heidelberg 028 722 8040 heidelberg@boshoffvisser.co.za findiens@boshoffvisser.co.za Mossel Bay 044 601 8600 mosselbay@boshoffvisser.co.za Paarl 021 871 1837 paarl@boshoffvisser.co.za Riversdale 028 713 1072 riversdal@boshoffvisser.co.za Still Bay 028 754 2009 stilbaai@boshoffvisser.co.za Swellendam 028 514 1102 swellendam@boshoffvisser.co.za Strand 021 853 2585 anton@boshoffvisser.co.za Upington 054 332 1912 hermien@tophouse.co.za Worcester 023 342 2374 worcester@boshoffvisser.co.za
Short-term Insurance Heidelberg en Witsand Flip Groenewald | 028 722 8040 flip@boshoffvisser.co.za Stilbaai Belinda Mosert | Bert Kleinhans 028 754 2009 belindamostert@boshoffvisser.co.za Strand Anton Stroebel | Adel van der Westhuizen 021 853 8653 anton@boshoffvisser.co.za of adel@boshoffvisser.co.za Swellendam Marco Jordaan | Kearney Theron 028 512 1102 marco@boshoffvisser.co.za of kearneytheron@boshoffvisser.co.za Upington 054 332 1912 | hermien@tophouse.co.za Mediese Fonds Karin Theron by 028 514 1102, of epos karintheron@boshoffvisser.co.za; Anel Heyns by 028 514 1102, of epos anel@boshoffvisser.co.za Risiko versekering Francois Snyman | 028 713 1072 francois@boshoffvisser.co.za Beleggings Kobus Lourens | 028 514 1102 kobus@boshoffvisser.co.za; Guilaume Oberholzer | g@boshoffvisser.co.za; Mareni Coomans | mareni@boshoffvisser.co.za Finansiering Kobus Wolmarans | 044 871 4519 wollie@boshoffvisser.co.za Eiendomsbestuur George | 044 873 2801 Judi Botha | judi@boshoffvisser.co.za; DJ Oosthuizen | dj@boshoffvisser.co.za; Dawie van Rensburg | dawie@boshoffvisser.co.za Boedelbeplanning en Testamente Francois Snyman | 028 713 1814 francois@boshoffvisser.co.za Bellville Tiaan Brand en Erick Marx | 021 914 9604 tiaan@boshoffvisser.co.za of erickmarx@boshoffvisser.co.za