3 minute read

Agrico se HSD 630: Eg jou lande reg

՚n nuwe trekker of ՚n nuwe werktuig koop. Hy het besluit om die trekkers nog ՚n rukkie aan die loop te hou en eerder sy lewe makliker te maak met ՚n werktuig wat al die werk Ertjies Kleinhans van Stoffberg sê die Agrico HSD 630 pas presies in hulle boerdery-opset in en bewerk die grond sonder sukkel. kan doen en sy produktiwiteit kan opstoot. Ertjies boer nou vyf jaar saam met sy pa nadat hy eers “op ՚n

Grondbewerking op Doornwacht ander ou se rekening” sy skoolgeld gaan gaan nooit weer dieselfde wees betaal het by ՚n groot landboumaatvandat Agrico se HSD 630 sy skottels skappy. Hy weet dus goed wat alles in daar neergesit het nie. die mark beskikbaar is en kon die regte “Ek het selfs nuwe grond, waar die keuse maak oor wat op hulle plaas vir tamboekiegras kophoogte gestaan het, Doornwacht-boerdery se 300 hektaar makgemaak met die eg,” vertel Ertjies mielie- en sojaboonlande sal werk. Kleinhans, wat saam met sy pa, Dries, Hy was op soek na ՚n werktuig wat tussen Stoffberg en Belfast boer. “Ek slim ontwerp is, sterk gebou is en is twee keer met die werktuig deur die sonder sukkel werk. land, toe kon ek plant in ՚n fantastiese, “Jy kan sommer sien die HSD is deur egalige saadbed.” Suid-Afrikaners ontwikkel en gebou. Ertjies het die 3,2-meter wye Agrico Agrico gebruik gevorderde materiale hoëspoedskotteleg (HSD) gekoop om en goeie vakmanskap. Die werktuig is by sy bestaande trekkerkrag te pas. robuust en eenvoudig om in te stel en Die HSD benodig 25 kW trekkrag per te gebruik.” meter. Hy het ՚n 74 kW- en 110 kW- Die skotteleg word hoofsaaklik getrekker voor die eg gebruik en met bruik om op ou lande, sodra die vee albei kon hy die werk doen, hoewel die klaar daardeur is, die materiaal te sny kleiner trekker bietjie gesukkel het om en in te werk sodat die organiese madie werktuig met die driepunt te lig. teriaal kan afbreek. Net voor planttyd Hy sê hy moes eintlik kies tussen word die HSD dan weer gebruik om die

Advertisement

Vyf modelle is beskikbaar: Die stewige Suid-Afrikaanse hoëspoedskotteleg werk tot 160 mm diep met sy 630 mm gehapte skottels wat elk 6 mm dik is.

Model Aantal skottels Werkwydte (mm) Minimum kW nodig

1.25 8 1 250 36 2.5 16 2 500 63 3.2 20 3 200 80 4.0 24 4 000 100 5.0 29 5 000 125 saadbed voor te berei. Die diepteverstelling word met penne agter op die roller gedoen en Ertjies sê as jy die eg ingestel het en hy bly agter die trekker, kan jy die volgende dag net voortgaan met die werk. Nog voordele is dat elke skottel en die laers beskerm word deur rubberhersetmeganismes. Die onderhoudsvrye, dubbelry koeëllaers het kassetseëls om hulle teen stof te beskerm. Hoe vinniger die eg loop, hoe beter werk hy, want dit is waarvoor hy ontwerp is, maar Ertjies sê hy het Agrico se HSD vergelyk met ander plaaslike en ingevoerde masjiene en, anders as die ander, “as jy in ՚n bepaalde opset nie 16 km per uur kan werk nie, maar net 10 km per uur, dan doen hy steeds die werk wat hy moet doen”. Dit is te danke aan die geoptimeerde skottelkonfigurasie wat Agrico perfek reggekry het. Op dele van die plaas is daar tot 43% kleigrond en hulle het nie probleme gehad met aanpak of met bladvorming nie. “Die plante se wortels lyk goed,” sê hy. Ertjies waardeer dit ook dat hy met Agrico se mense self kan werk. Bertie van die Westhuizen van Nigel is sy Agrico-man en hy raak saam met hom opgewonde oor sy lekkerwerkmasjien. Sy plan vorentoe is nie net om nog ՚n HSD te koop nie, maar ook om met ՚n lugdruksaai-eenheid op die eg sy winterweiding te vestig. “Ek is baie tevrede met die hoëspoedeg en ek het nou al ՚n hele paar boere in die omgewing genooi om te kom kyk hoe goed dit werk,” sê Ertjies.

Eg jou lande reg met Agrico se ondersteuning. Kontak Alfred Andrag by 082-824-1214, 021-9504111 of Alfred.andrag@agrico.co.za.

This article is from: