03 november namib times e edition

Page 1

N$4

namib times SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO 6502 TUESDAY 3 NOVEMBER 2015 Tel: +264 64 - 205854 / +264 64 - 461866 /Fax: +264 64 - 204813 / 064 - 461824 / Website: www.namibtimes.net

inside

Fishermen’s strike intensifies

Page 3

Bernabé Blaauw Dié palmboom het Sondagoggend in Walvisbaai veroorsaak dat die tweerigtingverkeer in Sam Nujoma-rylaan tydelik ontwrig is totdat die ou grote in stukke opgesaag en verwyder kon word. Vermoedens dat die boom deur die wind omgewaai is, is deur die eienaar van die eiendom, geleë op die hoek van Sam Nujoma-rylaan en Vyfde Weg, weerlê toe hy genader is oor die oorsaak vir die boom se val op die grensmuur en in die pad. Volgens hom was werkers besig om die boom af te saag toe dit in die verkeerde rigting begin val het en hulle nie daarin kon slaag om dit te beheer nie. 'n Straatlig wat op die sypaadjie gestaan het, het ook in die slag gebly maar niemand is in die insident beseer nie.

Ongeluk eis Staatmaker van Kudus-rugbyklub Liesl Losper

'n Bekende rugbyspeler van die kus is gisteroggend dood in 'n motorongeluk tussen Swakopmund en Usakos. Marvin Bruwer (29) was werksaam by TransNamib en het in die vroeë oggendure treindrywers in Usakos gaan aflaai.

Wyle Marvin Bruwer

Photo by Liesl Losper

Oeps!

Namwater/ Areva dismiss reports of sale Page 6

Master of Decks

New Union Hurt By Cash Burglary Page 11

Mavourlene !Gaёs

The offices of the Namibia National Labour Organisation (Nanlo) was burgled in Walvis Bay on Thursday evening or early Friday morning, with cash and a laptop computer missing.

Die ongeluk het op sy terugtog gebeur. Hy was alleen in die voertuig. Volgens motoriste wat ook op daardie tydstip op die spesifieke pad was, was dit 'n baie mistige oggend. Marvin Bruwer het die afgelope 10 jaar sy merk gemaak as rugbyspeler vir die Kudus. Hy het nog Saterdag by Day of the Dolphins vir Kudus gespeel as binnesenter. Marcha, 'n vriendin en familielid van sy vrou Tammy-lee Bertoni Bruwer, het hom beskryf as iemand wat 'n groot hart gehad het. “Marvin is die tipe

Nanlo is currently embroiled in a bitter turf battle for membership in the fishing industry, against rival trade unions Nafau (Namibia Food and Allied Workers Union), Nasawu (Namibia Seamen and Allied Workers Union (Nasawu) and the NFI (Namibia Fishing Industries). Members started to resign in masses in recent weeks on allegations their best interests are not protected by Nafau, Nasawu or NFI. These disgruntled members instead signed up with Nanlo and commenced with industrial action to demand better salaries and better benefits from their fishing industry employers. A fishing industry strike by Nanlo members remained on the table by as late as this weekend.

Vervolg op bladsy 2

Continues on page 2

Fabulous Santa Shoebox Project

Page 25

Dolphintrofee na binneland

Bladsy 28


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
03 november namib times e edition by Namib Times Virtual - Issuu