10 feb namib times e edition

Page 1

N$3

SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO 6426 TUESDAY 10 FEBRUARY 2015 Tel +264 64 205 854/+264 64 461 866/Fax +264 64 204 813/+264 64 461 824/Website www.namibtimes.net

Ontwikkeling van nuwe dorpsuitbreidings op koers, maar... Bernabé Blaauw

inside

Namibia & Zero Hunger Strategy

Page 2

Publiek keelvol vir Natis

Bladsy 3

Ombudsman criticises court delays

Polisiebeamptes uit op borgtog Marshallino Beukes

Twee Walvisbaaise polisiebeamptes wat aangekla is van die oortreding van die Teenkorrupsiewet (misbruik van posisie of amp vir vergoeding), dwarsboming van die gereg en diefstal onder valse voorwendsels het gister weer in die Swakopmund Magistraatshof verskyn. lik oor die werklike gebeure gehang het, het die waarnemende misdaad-koördineerder vir Erongo, hoofinspekteur Erastus Iikuyu gister die gebeure aan namib times geskets. Volgens Iikuyu spruit die saak voort nadat twee werknemers van ‘n Chinese winkel in Oshikango ‘n bedrag van ongeveer N$450 000 van hul werkgewer gesteel het. Hierdie voorval het tussen 9 - 11 Januarie in die Noorde plaasgevind. Een van hierdie ver-

Inwoners van die dorp het die koerant genader en navraag gedoen oor die dorpsuitbreidings te wete Narraville Uitbreiding 7, Walvisbaai Uitbreiding 14, Meersig Uitbreiding 2 en Kuisebmond Uitbreidings 5 en 6. Hulle wou weet waarom die uitbreidings se infrastruktuur-ontwikkeling nog nie afgehandel is nie aangesien dit, volgens hulle, baie

lank vat en al klaar moes gewees het. Die munisipaliteit is in hierdie verband genader en het gesê dat hulle tevrede is met die vordering en nie bewus is van enige ernstige vertragings of probleme nie en indien daar wel oponthoude was, is die nodige uitstel wel verleen en is daar ooreengekom oor nuwe voltooiingsdatums. Mnr Ringo Nuwuseb van

Rinu Construction aan wie die kontrak van Narraville Uitbreiding 7, noord van Tamariskstraat, toegeken is, het bevestig dat die aanvanklike voltooiingsdatum 20 Desember verlede jaar was maar dat dit uitgestel is tot 28 Februarie. Hy het genoem dat hy geen ernstige probleme ondervind het nie maar dat dit wel somtyds gebeur het dat leweransiers nie altyd

dagtes en sy broer het met sy deel van die buit na Swakopmund Vervolg op bladsy 2 gevlug. Die ander verdagte in die diefstalsaak, ‘n vroulike werknemer van die Chinese winkel, is in Oshikango gearresteer en van die kontant is in haar besit gevind. Die polisiewoordvoerder noem voorts dat die twee polisiemanne op een of ander manier van die twee broers in Swakopmund te hore gekom het, en in die voordagure van 12 Jan- The annual summer bird count at the coast took place on Saturday and uarie die twee by hul Sunday and a record number of bird lovers volunteered to take part in the Vervolg op bladsy 2 exercise (see more on page 7)

Page 4

The world this week

Page 10

School athletics

Summer Bird Count 2015

Photo by Bernabé Blaauw

Hulle het borgtog van N$20 000 elk ontvang. Die saak is uitgestel tot 14 April, hangende verdere ondersoek. Sersant Lukas Linwandunge Andreas (36) is op 26 Januarie gearresteer en ná ‘n uitkenningsparade amptelik aangekla. Hy staan met sy makker, sersant Jafet Haimbondi (30) wat Maandag sy eerste hofverskyning in Swakopmund gemaak het, tereg op bogenoemde aanklagte. Nadat ‘n wolk van geheimhouding aanvank-

Die infrastruktuur-ontwikkeling van vier nuwe dorpsuitbreidings in Walvisbaai verloop nog volgens plan en behoort binnekort voltooi te wees.

Page 26

Sewes liga begin

Bladsy 28


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.