N$3
Bakkie
2014 Toyota Fortuner 2.5D-4D
Premium: N$ 874 pm OUTbonus: N$ 3 338
SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958
NO 6434 TUESDAY 10 MARCH 2015
NAMO/611/E
53 year-old man | Excess N$3 600 Hail damage cover included
SMS “CASH” to 55188
You always get something out.
Standard rates apply.
and we’ll call you for a quote.
Tel +264 64 205 854/+264 64 461 866/Fax +264 64 204 813/+264 64 461 824/Website www.namibtimes.net
Car
Harbour expansion instigates growth The photograph indicates the progress on the new container terminal on reclaimed land at the end of February and the artist’s impression (inset) shows the project after completion. Read more on page 2
Home
Business
inside
Goodbye NBC
Page 2
Pictures contributed
Cancer drive to continue
Page 3
Donker naweek in Erongo Dokter verdrink in Swakopmund
28 Wonings brand in Swakop
Marshallino Beukes
76-jarige pleeg selfmoord Moord in Kuisebmond
Bladsy 4
Chris Chameleon a big hit
Swakopmund het die afgelope naweek ‘n derde verdrinking in die bestek van ‘n paar maande beleef, en hierdie keer was dit ‘n 34-jarige dokter, verbonde aan die Ministerie van Gesondheid in Windhoek, Eldred Raphael Beukes. Volgens die polisiewoordvoerder Hoofinspekteur Erastus Iikuyu het die tragedie Sondagaand, tussen 19:00 en 20:00 in die omgewing van die klipkaai afgespeel. Hy voer aan dat ‘n groep persone besig was om te ontspan, toe van hulle besluit het om te gaan swem. Die oorledene is blykbaar deur ‘n sterk seestroom meegesleur, met noodlottige gevolge. Reddingspanne van die Seeredding Instituut en die Swakopmund Brandweer het onverpoosd probeer om hom te vind, maar moes later tou opgooi. Die oorledene se oorskot
is gisteroggend, omstreeks 09:00, ongeveer 500m van waar hy meegesleur was opgemerk, waarna die Swakopmund Buurtwag die nooddienste in kennis gestel het. In nog ‘n tragiese voorval het die 76-jarige mnr James Marais van Usakos sy eie lewe geneem, deur homself met ‘n rewolwer in die linkerkant van sy bors te skiet. Hoofinspekteur Iikuyu het aangedui dat die oorledene se oorskot omstreeks 19:00, verlede Vrydag, in ‘n rivierbedding ontdek is. Mnr Marais was ‘n tydjie gelede in die nuus, nadat hy gearresteer was op aanklagte van poging
tot moord en die gebruik van ‘n vuurwapen binne munisipale grense. Hy is toe vrygelaat, nadat borg van N$5 000 toegestaan was en die saak sou op 26 Maart voortgaan. Intussen is verneem dat die jong man wat na die skietvoorval na Windhoek gehaas was, se toestand stabiel is. ‘n Selfmoordbrief is blykbaar agtergelaat. Die polisie in Walvisbaai het ook ‘n moorddossier geopen nadat die 39-jarige Ismael Mghidambwatate blykbaar met ‘n plank doodgeslaan is. Volgens die polisiewoordvoerder het die voorval gevolg nadat die oorledene
skynbaar planke by die beskuldigde se woning wou steel. Bure het blykbaar die huiseienaar gewaarsku, waarna hy die oorledene gejaag en gevang het. Hierna het die oorledene skynbaar aggresief geraak en die huiseienaar, Samuel Amupolo (41) met een van die gesteelde planke aangeval. Hy het homself, na aanduiding verdedig en die oorledene met ‘n plank teen die regterkant van sy kop geslaan. Mghidambwatate het by die Saatshospitaal aan die wond beswyk en Amupolo is in hegtenis geneem.
Page 9
Goals galore!
Eldred Raphael Beukes
Page 24
BUTCHERY
WE FRESH
Pork Texan Steak
N$54.99 per kg
Avocados for
2 N$25
BIG DEAL
COMBO
N$150
Potato Pocket 7 kg + Carrot Value Bag + Cabbage + Olive Pride Olive & Seed Oil Blend 1 L
Mangoes for
3 N$25
Food Lover’s Market Centre, 50 Moses Garoëb, Swakopmund, Tel: 414 400 • Fresh Produce Market, 69 Moses Garoëb St, Walvis Bay, Tel: 207 152 • Valid Tues 10 - Thurs 12 March 2015 ACTUAL PRODUCTS ON OFFER MAY DIFFER FROM VISUALS SHOWN, AS THESE ARE SERVING SUGGESTIONS ONLY! • HAMILTONS ADVERTISING 090315 • NO HAWKERS • NO TRADERS • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES • E&OE • WHILE STOCKS LAST