N$4
namib times SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO 6551 TUESDAY 10 MAY 2016 Tel: +264 64 - 205854 / +264 64 - 461866 /Fax: +264 64 - 204813 / 064 - 461824 / Website: www.namibtimes.net
inside
Erongo’s water shortage warrants a desalination plant
Page 3
Chopper Fourie sterf
Bladsy 3
Rovo’s Rail at the coast The well-known Swakopmund artist Jean-Pierre Theron painted a replica of Vincent van Gogh's “Stary Night” underwater at the National Marine Aquarium in Swakopmund recently. Report on page 2
Benoude oomblikke toe blommewinkel op Cassinga COSASSA Bekende musikant sterf dag op Walvisbaai brand
Page 18
toe hy suur en gif drink Die bekende Namibiese vermaaklikheidskunstenaar, mnr Daantjie Louw, is Sondagmiddag in die Walvisbaaise Staatshospitaal oorlede, nadat hy vroeër die dag vermoedelik swembadsuur en 'n insekdoder ingekry het. Louw het die afgelope week aan verblyf ontwikkel, aangesien hy die kus gekuier en by 'n plaaslike nie vir die verblyf betaal het nie. hotel tuisgegaan. Daar het glo oor Kort nadat Louw die hotel verlaat die naweek probleme met sy hotelVervolg op bladsy 2
Walvisbaai het sy tweede brand op ‘n nasionale vakansiedag beleef, toe die Flower Box blommewinkel Woensdag op Cassinga Dag weens ‘n kortsluiting gebrand het. Die blommewinkel, wat in die Seagull’s Inkoopsentrum geleë is, het omstreeks 10:20 gebrand. Die brandskade is beperk, maar rookskade is aansienlik. Die vlamme kon met ‘n brandblusser onder beheer gebring word. Op Onafhanklikheidsdag vanjaar (21 Maart) is die meubelwinkel van OK Furnishers in die Metropolitan Plaza op die hawedorp deur ‘n brand verwoes. ·Die brand by die blommewinkel is die derde brand by ‘n sakeonderneming in Walvisbaai se sakekern vir 2016.
games hosted in Swakop
Page 20