10 november namib times e edition

Page 1

N$4

namib times SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO 6504 TUESDAY 10 NOVEMBER 2015 Tel: +264 64 - 205854 / +264 64 - 461866 /Fax: +264 64 - 204813 / 064 - 461824 / Website: www.namibtimes.net

Swakopmund vrou vlug na botsing Floris Steenkamp Die vroulike bestuurder van motor met 'n Swakopmundse registrasiemerk word deur die Windhoekse Stadspolisie gesoek, nadat sy Vrydagmiddag in 'n motorbotsing in die hoofstad betrokke was, en met haar erg beskadigde voertuig van die toneel weggejaag het. Wat as ironies beskou word, is dat die vrou teen 'n voertuig met 'n Walvisbaai registrasiemerk gebots het, wat boonop veroorsaak het dat dié voertuig omslaan. Mevrou Andripa Duvenhage, 'n onderwyseres aan die Wal-

Madelaine Laubscher Inwoners van Narraville voel verontwaardig nadat twee begrafnisse Saterdag tegelykertyd by die woonbuurt se begraafplaas plaasgevind het, en dit so naby mekaar dat die twee groepe met mekaar moes koördineer oor wie sing volgende en op watter tye die kiste moes sak sodat geliefdes waardig van die gestorwenes kon afskeid neem. Wat erg kriewel is die feit dat dit nie die eerste keer is wat dit gebeur nie. “Die munisipaliteit van Walvisbaai en begrafnisondernemers moet hul sake beter beplan,” het inwoners gesê wat Saterdag se gebeure as die laaste strooi sien. “Ons predikant het na die buurbegrafnis gestap en aangebied dat hulle die kis kan laat sak terwyl sy gemeente by die begrafnis sing wat hy lei. Andersins sou dit 'n deurmekaarspul word, want hy sou met die volgende gesang die kis by die begrafnis wat hy lei wil laat sak.” Die predikant het gevrees beide

begrafnisse sou die kiste gelyk laat sak, en met die verrigtine wat daarmee gepaardgaan sou die mense mekaar hinder. Die namib times het die saak met die munisipaliteit van Walvisbaai opgeneem. Segsman Kevin Adams het die dilemma begryp en onderneem om die saak met die departement op te neem wat vir die begraafplase verantwoordelik is. Daar word ook verwag dat die munisipaliteit die saak met plaaslike begrafnisondernemers opneem en ook met kerke wat die begrafnisdienste behartig.

Eight Passenger liners to call

Page 2

visbaai Laerskool, haar dogter en skoonseun, Pieterjan en Charlene von Wielligh, was in die voertuig, 'n bakkie, waarteen die vrou gebots het. Die botsing het plaasgevind kort nadat hulle van Walvisbaai in Vervolg op Bladsy 2

Botsende begrafnistye het roubeklaers boos

inside

Erongo could host 2m tourists Maria Davel-Wallis

Governor Mutjavikua says Region can achieve this if Cuba can host 5 million tourists annually The Governor of the Erongo Region, Mr Cleophas Mutjavikua, has shifted the tourism goal posts for the region, to at least 2 million visitors per year. He was one of the speakers at the inauguration of the New Strand Hotel in Swakopmund on Friday night. Mutjavikua thanked for years, and where million visitors per the Olthaver & List each December be- year, then Namibia Group for its invest- c o m e s a n a c c o m - can certainly attract 2 ment in the region, modation nightmare. million.” Mutjavikua and on behalf of Mutjavikua compared said tourism is one of Erongo welcomed the Namibian tourism the most important the new Strand Hotel industry with that of sectors providing Swakopmund “with Cuba, and said Erongo j o b s , a n d m a n y open arms”, and said and Namibia, should depend on the income it was a necessary and aim to host 2 million generated by vivitors important addition to visitors per year in- who, during the Festhe infrastructure of stead of the official tive Season, triple the the Tourism and figure of 1 million. “If a population of Erongo. Hospitality sector in small country like The Executive ChairErongo, where there Cuba, under a yoke of person of the O&L has been a backlog sanctions, can attract 5 Continues on Page 2

Snoekhengelaars maak goeie vangste ‘n hanetree uit Walvisbaai Bladsy 12

Kerk se geraas bederf inwoners se vrede

Bladsy 13

Samaritan to springbok’s rescue

Page 16


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
10 november namib times e edition by Namib Times Virtual - Issuu