namib times 11 Nov e-edition

Page 1

N$3

SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO6404 TUESDAY 11 NOVEMBER 2014 Tel +264 64 205 854/+264 64 461 866/Fax +264 64 204 813/+264 64 461 824/Website www.namibtimes.net

Housing scuffle intensifies in Swakopmund

inside

Verkragting in Hentiesbaai

Marshallino Beukes

Bladsy 4

Tamariskia residents accuse Municipality/Developers of “daylight robbery”

The battle for affordable erven and housing in Swakopmund continues, after the Tamariskia Committee officially objected to the Municipality’s intention to retail erf 5159 (Extension 15) to Eli Investments Ten cc and also Extension 24 (Block 9) to private developers. “The sale of land to and/or residents of calculation on the sel- ces a total of 90 277 lopment Estimated estimated at N$18 235 these individuals ex- this town,” the Com- ling of Block 1 to square metres and cost Price was N$618 909 and thus, a profit torts procurement of mittee’ objection let- Conradie and Da- was then sold for the per square metre. of N$37 555 277 was land for the majori- ter states. The letter maseb, during 2008. purchase price of N$3 The capital to deve- pocketed by the dety of the community includes a structured The said land surfa- 159 695. The Deve- lop the piece of land is velopers, according to

Beauty Queen deposed

Continues on page 2

Ernstige misdaadvlaag teister kus Marshallino Beukes

‘n Vlaag van ernstige misdade het die afgelope naweek die kus, in besonder Swakopmund, geruk en die verdrinking van ‘n 20-jarige vrou is ook Sondagnamiddag aangemeld. Volgens die polisiewoordvoerder, Hoofinspekteur Erastus Iikuyu, was die oorledene, Martha Boois, met vriende in die omgewing van die klipkaai vir ‘n rustige Sondag-namiddag braai. Haar kêrel het haar blykbaar net voor

oppak-tyd vir ‘n laaste swem in die see geneem, waarna die tragedie plaasgevind het. Die paartjie is skynbaar in ‘n maalkolk vasgevang en deur ‘n seestroom meegvoer. ‘n Omstander het in ‘n desperate reddingspoging tot hul Vervolg op bladsy 2

Foto verskaf deur West coast initiative

Verdrinking, ontvoering, gewapende roof, twee verkragtings aangemeld

Page 3

John Sardinha se motorfiets waarmee hy verongeluk het

Bekende sakeman in motorfietsongeluk Marshallino Beukes

‘n Bekende sakeman en entrepreneur van Walvisbaai, John Nicholas Sardinha (34) wat aan ‘n motorfiets-saamtrek, die naweek aan die kus deelgeneem het, het ernstige been-breuke opgedoen nadat hy met sy motorfiets in ‘n botsing met ‘n motorvoertuig betrokke was. Die ongeluk het Sondagoggend, in die omgewing van die brug suid van Swakopmund, op die hoofpad na Wal-

visbaai plaasgevind. Volgens die Swakopmund verkeersafdeling se woordvoerder het ‘n Land Cruiser stasie-

wa wat op die pad was blykbaar gerem en die motorfietsryer het van agter in die voertuig vasgejaag. Hy het sy

regterbeen in die ongeluk gebreek en moes ‘n vyf uur-lange operasie in die Medi Clinic hospitaal op Swakopmund Vervolg op bladsy 2

Totsiens aan onderwys veterane

Page 3

Fire spinners take the show

Page 9

Doing it for Damian

Page 23


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
namib times 11 Nov e-edition by Namib Times Virtual - Issuu