13 jan namib times

Page 1

N$3

SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO6418 TUESDAY 13 JANUARY 2015 Tel +264 64 205 854/+264 64 461 866/Fax +264 64 204 813/+264 64 461 824/Website www.namibtimes.net

Geen borg vir Eigab-moordverdagte

inside

Kind Gesture brings Happiness

(Foto deur Paulus Kiiyala Shiku) NAMPA

Marshallino Beukes

Sophia Eichas, van Swakopmund het op eie stoom die man wat daarvan beskuldig word dat hy haar seun vermoor het in Karasburg opgespoor, en hom laat aankeer

Die verdagte in die Steven Eigab moordsaak, Ivan Thabang Swelo (40), sal agter die tralies moet bly, nadat borgtog aan hom geweier is. Swelo staan tereg op ‘n aanklag van moord, nadat hy vermoedelik vir Eigab, op 7 Junie 2014, doodgesteek het. Die moord is in Swakopmund se Mondesa woonbuurt, net agter die Mondesa polisiestasie, gepleeg - drie dae ná die oorledene se 30ste verjaardag. Die verdagte het op die vlug geslaan en is op 27 Desember 2014, bykans ses maande na die voorval, in Karasburg aangekeer. Sy inhegtenisneming het gevolg nadat die oorledene se moeder, mevrou Sophia Eigas, op

eie houtjie speurwerk gedoen het. Flink optrede en goeie samewerking tussen die polisie in Swakopmund en Karasburg het die deurslag gegee. Mevrou Eigas het gister die media toegespreek en haar teleurstelling uitgespreek, omdat sy (en ook die media) verkeerdelik ingelig is oor die beskuldigde se eerste verskyning in die Swakopmundse landdroshof. Sy en haar familie, asook lede van die publiek het gisteroggend hul opwagting by die landdroshof gemaak, maar moes

huiswaarts terugkeer, nadat hulle ingelig is dat Swelo reeds Vrydag voor die hof verskyn het. “My hart kan nou rus vind. Die wet moet nou net sy gang gaan en die verdagte moet verantwoording doen vir sy daad,” het sy aan teenwoordige media genoem. Die saak is tot 23 Februarie 2015 uitgestel, aangesien die verdagte aangedui het dat hy vir staats-regshulp aansoek wil doen. Magistraat Nelao Paula Brown was op die bank.

Page 2

Land Invaders saga

Page 4

Back to School Alert Page 8

Elephant Seal spotted

Namport explains pong in Walvis Bay Piquet Jacobs

The overpowering smell of rotten eggs or Hydrogen Sulphide (H2S) in Walvis Bay is due to Namport’s dredging operation. Residents of the harbour town have recently complained bitterly about the suffocating stench covering the town on a regular basis. The dredging operations taking place in the harbour form part of the N$3 billion port expansion project. container terminal construction project, a small amount of hydrogen sulphide gas (H2S) is being released into the air intermittently as dredging progresses. This H2S gas occurs naturally in the Walvis Bay sediments and any natural or manmade disturbance to Continues on page 2

58th RVS Tournament

See page 6 for more information

Photo by Bernabé Blaauw

After the namib times contacted Namport yesterday for comment, the company confirmed with the following: “Due to Namport bulk dredging and reclamation operations that are currently being carried out in the Port of Walvis Bay as part of the new

Page 12

Page 24


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.