N$4
namib times
SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO 6620 TUESDAY 17 JANUARY 2017
Tel: +264 64 - 205854 / +264 64 - 461866 /Fax: +264 64 - 204813 / 064 - 461824 / Website: www.namibtimes.net
Husab produces its first Yellow Cake Erwin Leuschner 30 December 2016 marked the official start of the production of Uranium Oxide at the massive Husab Uranium Mine east of Swakopmund. “Swakop Uranium's (SU) historical moment was realised Friday, 30 December 2016, at 21:56, when SU Drum No. 1: U3O8 was produced, filled with Uranium Oxide,” an internal communique reads. Speaking to namib posit was discovered in Keping urged the team times, Percy McCal- 2006 and now, ten to focus on producing lum, Vice-President: years later, at the end of sufficient ore and keep Human Resources and 2016, the first Uranium the production running Business Support at Oxide was produced. It at optimal during 2017. Swakop Uranium, de- is also known as Yel- According to the CEO scribed the moment as low Cake due to its ap- Swakop Uranium is fortunate to have a guaa huge milestone. Over pearance. the course of the first According to the inter- ranteed uptake of the weeks of this year a nal communique a ce- 2017 production of couple of drums con- lebratory ceremony Uranium Oxide, which taining Uranium Oxide was held on the site on will by agreement be have been produced. 31 December 2016, sold to its majority “It is a slow ramp up, during which SU CEO, shareholder China Gewhich means that it Zheng Keping, ex- neral Nuclear Power will still take a few pressed his gratitude Group (CGN). “This months until we reach for the hard work, arrangement provides full capacity,” Mc- determination and de- further job security to dication to achieving our employees,” he Callum explained. The Husab Uranium the goal of creating the said. CGN is the largest Mine is the single Husab Uranium Mine developer of nuclear largest Uranium Mine and ensuring this ma- power generating cain the world and took jor milestone was pacity in the world. ten years to come on- achieved hand-in-hand with safety. line. The uranium de-
Verkragting van vrou in haar winkel op Hentiesbaai ontvou as ‘n wolhaarstorie Floris Steenkamp Die aanval en verkragting verlede Dinsdag van 'n vrou in haar winkel op Hentiesbaai blyk nou een groot wolhaarstorie te wees. 'n Opname deur 'n sekuriteitskamera, wat neerkyk op die winkeltjie waar die voorval sou plaasvind, is die deurslaggewende bewys dat die vrou die gebeure van verlede Dinsdag uit haar duim gesuig het. Sodoende kon sy die dorp se inwoners, die Namibiese publiek asook polisiebeamptes vir die gek hou.Die moontlikheid word nie uitgesluit dat die vrou nou krimineel vervolg
gaan word vir die verskaffing van 'n vals verklaring aan die polisie nie. Hoewel die vrou se identiteit intussen deur 'n dagblad bekend gemaak is, sal namib times dit
Weerhou aangesien die vrou nog nie 'n erkentenis in die verband teenoor die polisie gemaak het nie. Sy word regstegnies nog as die slagoffer van 'n seksmisdaad beskou
inside
Scramble for place at Namcol
Page 2
Four escape death in accident
The first Uranium Oxide was produced at the Husab Uranium Mine on 30 December 2016 at 21:56. It required close to a decade since a uranium deposit was discovered, which was followed by the planning, construction and commissioning of the mine. Photo by Erwin Leuschner
Regstelling: Wyle Dewald Visser ‘n Verkeerde foto is Vrydagoggend op ons voorblad gebruik in ‘n nuusberig wat verwys het na die dood van ‘n oud-Walvisbaaier, mnr. Dewald Visser. Mnr. Visser is verlede Woensdag op Mosselbaai in sy woning oorlede. Die koerant is voorsien van ‘n foto waarop wyle mnr. Dewald Visser saam met sy broer, mnr. Leon Visser, verskyn. Die drukkersduiwel het toegeslaan, en ons het per abuis mnr. Leon Visser se foto by die berig van sy afgestorwe broer geplaas. Dié verkeerde plasing was ‘n groot verleentheid vir ons as plaaslike koerant. Ons wil graag ons diepe teleurstelling met hierdie fout uitspreek en ook ‘n verskoning bied aan die naasbestaandes van wyle mnr. Dewald Visser vir die ongerief en leed wat hierdie fout tot gevolg gehad het. - Floris Steenkamp en haar identiteit mag dus nie bekendgemaak word nie. Haar identiteit mag wel bekendgemaak word indien sy krimineel vervolg gaan word vir dwarsboming van die gereg, het namib times se regsadviseur Vrydag gesê. “Die vrou het verlede Dinsdagoggend haar winkel oopgesluit, daar
ingegaan en die deur weer netjies agter haar toegetrek. Daar was geen siel naby daardie winkel se deur nie”, het 'n sekuriteitshoof Vrydag aan namib times verduidelik. Die doodskoot vir haar weergawe van die storie lê juis daarin dat die winkel oor geen agterdeur of sy vensters beskik waardeur
die vermeende verkragter ongesiens verby die kamera kon glip nie. “As die verkragter toegang tot die winkel wou kry sou dit net deur die voordeur kon wees. Ons het meer as vier en 'n halwe ure se video opnames bestudeer en daar was definitief geen Vervolg op Bladsy 2
Page 4
Rossmund property owners to sue
Pages 5
Paralympian Ananias Shikongo Bye-A-Brick Ambassador
Page 20