N$3
SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO6420 TUESDAY 20 JANUARY 2015 Tel +264 64 205 854/+264 64 461 866/Fax +264 64 204 813/+264 64 461 824/Website www.namibtimes.net
Dippenaar uit hoësorg, weer onder mes
inside
TransNamib Unhappy
Piquet Jacobs en Maria Davel-Wallis
Jandre Dippenaar is nie meer in die hoësorg-eenheid van die Rooms Katolieke Hospitaal in Windhoek nie. Sy pa, die motorsport-veteraan, Dippies Dippenaar, het aan namib times gesê Jandre is geskeduleer vir ‘n operasie aan sy linkerhak, vandag. Ons het gister met hom oor sy seun se toestand gepraat. Die koerant het aanvanklik met Jandre self gepraat, wat bevestig het dat hy na ‘n gewone saal oorgeplaas is, en dat hy beter voel. Hy het ons daarna na sy pa toe verwys. Mnr Dippenaar het gesê Jandre maak stadig maar seker vordering, maar dat die pad na herstel baie lank en moeilik gaan wees. Hy het bevestig dat Jandre nou self asemhaal, hoewel nie heeltemaal gemaklik nie, nadat hy twee weke lank in die hoësorg-eenheid aan ‘n asemhalingstoestel gekoppel was.
Mnr Dippenaar senior het ook gesê dat gerugte, dat sy seun verlam sou wees, van alle waarheid ontbloot is. Hy kan egter nog glad nie self rondbeweeg nie, en is afhanklik van hulp. Mnr Dippenaar het ook aan namib times bevestig dat Jandre berading ontvang. Hy het voorts genoem dat die gerugte en gissinge wat in die dae ná die noodlottige ongeluk, waarin ses mense omgekom het, rondgevlieg het, het hulle diep gekwes. Hy wou nie kommentaar lewer oor die polisieondersoek wat op die
oomblik aan die gang is nie. Daar is van ‘n hoogs betroubare bron bevestiging ontvang dat twee deskundiges van Suid Afrika die ongelukstoneel besoek het om ‘n verslag vir een van die twee voertuie wat in die ongeluk betrokke was, se versekeraar saam te stel. Hierdie verslag sal heel moontlik deel van die polisie se ondersoek uitmaak. Die gru-ongeluk, ‘n paar kilometer buite Hentiesbaai, het gedurende Desember plaasgevind en drie Duitse toeriste en ook drie Namibiërs is
Page 2
NAMAs latest
Page 3
Lover's Hill controversy
Page 6
Jandre Dippenaar
Tug Salvaged
noodlottig beseer. Twee mense, Dippenaar en ‘n Duitse toeris, het die ongeluk oorleef. Nadat die polisieonder-
soek afgehandel is, sal ‘n verslag aan die kantoor van die ProkureurGeneraal verskaf word, waarna die PG sal be-
sluit of ‘n klag van heel moontlik manslag teen enigiemand aanhangig gemaak gaan word, al dan nie.
SSS learner scoops mathematics awards Marshallino Beukes
A Grade 12 learner from Swakopmund Secondary School, Dumeni Jolominu, managed to achieve an A* symbol in Mathematics (Extended level) during last year’s exams.
Dumeni Jolominu (right) receiving his award from Mr Simon Solomons
WE
The programme was initiated during 2011 and Langer Heinrich has been funding it ever since. It caters for curriculum support to senior secondary advanced level mathematics learners, aiming at
Blue Boys speel gelykop
developing mathematical problem solving and reasoning skills. At the event on Friday night, Mrs Magret Courtney-Clarke, who is spearheading the programme noted that the support they are offering, will amount to Continues on page 2
Bladsy 24
BUTCHERY
BIG DEAL
Pork Texan Steak
N$29.99
SUMMER FLAVOURS
This excellent achievement was recognised and awarded by Langer Heinrich Uranium at the mine’s annual farewell and award function for learners partaking in their Orison Maths Support and Enrichment Programme.
Page 7
N$59.99
per kg
per kg
Nectarines Dessert Peaches Yellow Cling Peaches Red or Yellow Plums White or Red Grapes
Juicy Mangoes
2forN$15 BIG DEAL
SALAD COMBO
N$29.99
ONE Lettuce, ONE Cocktail Tomato Prepack, ONE Fairview Feta 100 g & ONE English Cucumber
Tomato Thriftpacks
N$9.99
each Food Lover’s Market Centre, 50 Moses Garoëb, Swakopmund, Tel: 00264 64 414 400 • Fresh Produce Market, 69 Moses Garoëb St, Walvis Bay, Tel: 00264 64 207 152 • Valid Tuesday 20 - Sunday 25 January 2015 ACTUAL PRODUCTS ON OFFER MAY DIFFER FROM VISUALS SHOWN, AS THESE ARE SERVING SUGGESTIONS ONLY! • HAMILTONS ADVERTISING 190115 • NO HAWKERS • NO TRADERS • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES • E&OE • WHILE STOCKS LAST