24 feb namib times e edition

Page 1

N$3

SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO 6430 TUESDAY 24 FEBRUARY 2015 Photo by Leandrea Louw

Tel +264 64 205 854/+264 64 461 866/Fax +264 64 204 813/+264 64 461 824/Website www.namibtimes.net

inside

HIV Campaign lauded

Page 3

Robbed of N$50 000

Page 4

Share Your Status Campaign: (Fltr) Dr Dean Kock, Mr Desmond Frankfort, Directors of namib times, Ms Lovina Plato, representa-

tive of namib times, Mr Thomas Daughton, American Ambassador to Namibia, Ms Dorcas Muhungu, project proponent of the ‘’Share your status with the ones you love campaign’’, Governor of the Erongo Region, Mr Cleophas Mutjavikua, Mayor of Walvis Bay, Ms Uillika Nambahu and Mayor of Arandis, Mr Daniel Muhuura, seen here with the HIV/ Aids campaign T shirt after the planting of a Moringa Tree, at the launch of the campaign yesterday Read more on page 2

Nóg ‘n swaar slag tref Bradwin Visagie se plek skielik bekende sport-gesin leeg Die sake- en sportgemeenskap aan die kus is diep geskok deur die dood van die bekende sport- en sakevrou, Jeanne Davin, wat Sondagmiddag Leandrea Louw laat in ‘n motorongeluk omgekom het. Sy was saam met drie hokkiespelers van Windhoek Hoërskool op pad terug van Walvisbaai af ná ‘n Die Narraville-gehokkietoernooi, toe hul motor tussen Karibib en Okahandja omgeslaan meenskap is in rou het. Die meisies is beseer en in ‘n Windhoekse hospitaal opgeneem. gedompel, ná die Jeanne en haar man, Herman, albei gevierde sportlui, en bekende inwoners ook van Langstrand, het in Desember 2006 twee van hulle dogters, Janine and Suzelle, wat

ook kranige Namibiese sportsterre was, in ‘n tromp-op-botsing op die pad tussen Swakopmund en Langstrand verloor. Die egpaar het daarna die Janine and Suzelle Davin

Jeanne, Annelien en Herman Davin

Sport Trust ter nagedagtenis gestig. Jeanne, self ‘n kranige sportvrou en ‘n bekende in Namibiese hokkiekringe was ‘n direkteur van PSG Namibië. namib times het gister vlugtig met die PSG-direkteur, Brian van Rensburg, gepraat. In ‘n verklaring het die maatskappy sy skok en droefheid met die verlies uitgespreek. “ Dit is met droefheid dat ons die hartseer nuus van Jeanne Davin se afsterwe oordra. Namens almal

Vervolg op bladsy 2

skielike afsterwe van Bradwin, 'n 14-jarige leerling van De Duine Sekondêre Skool. Hy het ‘n jarelange stryd gevoer terwyl hy op Bradwin Visagie ‘n nieroorplanting ge- *24/02/2000 +20/02/2015 wag het. hoofde mnr Paul Fisher Op 24 Augustus 2012 is berig dat Bradwin ‘n dringende nieroorplanting nodig het. ‘n Trustfonds, die Bradwin Visagie Kidney Trust Fund is gestig deur sy ma, Caroline Visagie, skool-

Cosdef & Blue Bench inspire

76-Jarige tereg op Page 5 poging tot Animal moordPhysio up & running klag Marshallino Beukes Die afgelope naweek is weer eens gekenmerk deur geweldsmisdade teen die kus. Op Swakopmund is ‘n man dood in ‘n voorval in ‘n gewilde, maar nou ook reeds, berugte kuierplek, en op Usakos is ‘n 14-jarige seun deur ‘n 76-jarige man geskiet en gewond.

en mnr Anton Van Wyk, op 8 Augustus 2012. Dit was in daardie jaar dat die toetse aangedui het dat sy niere net 10% gefunksioneer het. ‘n Stryery by die beHy is gediagnoseer met rugte Makiti Bar in nefrotiese sindroom en Swakopmund se Monhipertensie in 2011. Vervolg op bladsy 4 Vervolg op bladsy 2

Page 7

Club Mako ahead after first NRSAA Interclub

Page 23


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
24 feb namib times e edition by Namib Times Virtual - Issuu