N$4
namib times SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO 6555 TUESDAY 24 MAY 2016 Tel: +264 64 - 205854 / +264 64 - 461866 /Fax: +264 64 - 204813 / 064 - 461824 / Website: www.namibtimes.net
Huis Palms inbraak- nasionale speurhoof maak vuur onder Walvisbaai speurtak Floris Steenkamp Die Namibiese Polisie op Walvisbaai het ‘n amptelike navraag van die Polisie Hoofkwartier in Windhoek ontvang, oor vordering wat daar gemaak word met die ondersoek na ‘n reeks inbrake by die Huis Palms tehuis vir bejaardes op Walvisbaai. Daar is spesifiek uit- Polisie in Erongo op wel bewyse dat een van gevra oor die inbraak Walvisbaai gerig. Daar die verdagtes wel vir ‘n by die bejaarde mnr is ook by monde van paar uur in aanhouding Hans de Jager se twee bronne bevestig was vir ondervraging, woonstel, waar inge- dat die Teenkorrupsie maar dat die polisie breek is terwyl hy op Eenheid op Swakop- niks meer wys kon sterwe in ‘n hospitaal mund ook navrae gerig word nie. Daar kon in Windhoek verkeer het, aangesien daar vasgestel word dat het. Meneer de Jager vrae is waarom hierdie gesinslede van wyle is op 5 Januarie van- saak reeds vir die afge- mnr Hans de Jager ‘n jaar oorlede, son-der lope vyf maande sloer. skrywe aan die Namidie wete dat hy dae Hoewel daar vingers na biese Polisie Hoofvoor sy dood rot en twee verdagtes wys, is kwartier asook die kaal gesteel is. nog geen optredes ge- Teenkorrupsie EenHuisware, ‘n skoot- maak nie. heid gerig het, waar dit rekenaar, kameras en Navrae is gerig aan Ad- bevraagteken waarom ‘n selfoon is by hom junk-Kommisaris Oti- die saak so lank sloer. gesteel. lie Kashipulwa, wat Daar was ook gerugte Die amptelike na- beweer daar is twee dat die dossier vir ‘n vraag is deur Kom- verdagtes in hegtenis paar weke soek was, misaris du Toit, die geneem en dat die sake maar dat die amptelike bevelvoerende offi- ondersoek is. Daar is skrywe van Kommisasier waaronder alle geen rekord by die ris du Toit tot ‘n koorsspeurtakke landswyd landdroshof op Walvis- agtige soektog gelei resorteer, uitgereik en baai wat staaf dat twee het, waartydens die aan die bevelstruktuur verdagtes in hegtenis dossier weer opgevan die Namibiese geneem is nie. Daar is spoor kon word.
“We Found It”
Missing stop sign cause of collision in Walvis Bay The extreme danger missing road signs pose to motorists have been demonstrated on Friday night, when two cars collided on the corner of Theo-Ben Gurirab Avenue and 7th Road supposedly after one vehicle drove over an intersection where a stop sign was missing. The accident occurred shortly before 21:00. One person was injured (Picture below). Namib times has been reporting in recent months over missing road traffic signs at various intersections in Walvis Bay. The intersection where the accident occurred was not mentioned in these reports, but on Friday night at the scene it was discovered the road sign was missing from its pole. The diagonal sign however, contained a brand new stop sign. Several other road accidents occurred in Walvis Bay over the weekend. The latest was a chain collision on the Kuisebmond bridge in Sam Nujoma Avenue early yesterday involving six vehicles. Not adhering to following distances is at the heart of this accident which luckily led to only light injuries (Picture bottom).
inside
Café Anton celebrates 50 years
Page 3
No bail for Swakop killer Page 5
Construction due to start at Dunes Mall
Page 17
Kuiseb Fish Enterprises and Gendev Fish Processors, two pioneers in the drive to add value to Namibian horse mackerel launched a joint venture company, Hadago Fishing (Pty) Ltd on Friday. The Namibian government places a high premium on value adding to fish resources for job creation and enhanced export earnings and both companies have invested heavily in value adding mechanisms. On the picture: Fisheries Minister Bernhart Esau (left) and the Chairman of Hadago Fishing Mr Festus Naholo at the launch on Friday. (Hadago is the Damara-Nama expression for “we found it.” Full Report on Page 2
Kudus slag Dolphins 49-12 27-0
Bladsy 24