24 november namib times e edition

Page 1

N$4

namib times SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO 6508 TUESDAY 24 NOVEMBER 2015 Tel: +264 64 - 205854 / +264 64 - 461866 /Fax: +264 64 - 204813 / 064 - 461824 / Website: www.namibtimes.net

inside SADC Forum

Page 2

Lessons from Quinton van Rooyen

Page 3

Roof skud Swakopmund Maria Davel-Wallis Die eienaar van Stop 'n Shop in Tamariskia, Seth Louw, het namib times gisteroggend geskok geskakel, en ingelig dat gewapende rowers vroeër die oggend tussen N$60 000 en N$70 000 by sy winkel geroof het. “Hulle het twee werknemers oorval, vasgebind en aangehou, en die kluis in die kantoor op die eerste vloer van die gebou, leeggemaak. Hulle het die dame wat in die kantoor besig was om vir die dag gereed te maak oorval, haar vasgebind en het met duisende rande weggekom.” Hy sê hy was nog by die huis toe sy werknemer wat in die kantoor werk, Anna Louw (nie familie van Mnr Louw nie) hom geskakel het en van die voorval ingelig het. Die rowers het net voor agt gisteroggend toegeslaan. Toe namib times op die toneel aankom, was verskeie lede van die polisie steeds daar, besig om getuienis en leidrade te ondersoek en te versamel. 'n Ondersoekbeampte van die Eenheid vir Ernstige Misdade het pas uit Walvisbaai ook daar opgedaag. Me Louw, wat al meer as 'n dekade lank vir Mnr

Hierdie besonderse foto is onlangs aan boord van die Namibiese sardynboot, Byrnesvag, in Angolese waters geneem waar dit deur die branders aanploeg na die vissersdorp Tombua met ‘n vrag sardinella in haar ruime. Byrnesvag behoort aan Floors Eigelaar en word geskipper deur die Walvisbaaier, mnr Jaco Robberts.

Louw-hulle werk, het blykbaar deur 'n hek aan die agterkant van die gebou die besigheid binnegegaan, gevolg deur 'n jong werknemer, wat veronderstel was om die hek agter hulle te sluit. “Ek het pas die kluis in die kantoor oopgesluit en was besig om die twee skootrekenaars te verwyder wat ons saans daar toesluit, toe ek skielik deur gewapende mans oorval is. Hulle was jonk, die man met die vuurwapen was gemasker. Hulle het Oshivambo met mekaar gepraat, en met my het die leier met die wapen Afrikaans gepraat. Ek het nie die ander drie gesien nie.” Hulle het haar hande en voete vasgebind en haar onder die tafel in die kantoor ingedruk. Sy het later, toe die rowers weg is, uitgekruip en

Election Friday not a holiday

Vervolg op Bladsy 2

Continues on Page 2

Liesl Losper

Suidwester mors met Walvis

Bladsy 9

Friday will not be a public holiday when Namibians go to the poll in the country's Regional Council and Local Authority Elections. A senior official of the Namibia Electoral Commission confirmed this yesterday, but said should there be a change a national announcement will be made and it would then be for employers countrywide to disseminate the information. At the moment employees will be allowed to go and vote, but will then return to work. Unless arranged otherwise between employer and

Cricketer Dies

Page 24


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
24 november namib times e edition by Namib Times Virtual - Issuu