29 oct namib times e-edition

Page 1

N$4

namib times SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO 6817 TUESDAY 29 OCTOBER 2019 Tel: +264 64 - 205854 / +264 64 - 461866 /Fax: +264 64 - 204813 / 064 - 461824 / Website: www.namibtimes.net

Passenger liner terminal welcomes its first ship.....

inside Man behind bars for raping daughter Page 3

The passenger liner Boudicca became the first ship to dock at the new passenger liner terminal in the port of Walvis Bay on Sunday. Namib Times had the opportunity to board the passenger liner and brings you more pictures on page 3 of today’s edition. In the background the container ship Felixtone can be seen loading and discharging containers at the new container terminal on reclaimed land.

Windhoek se “ou” krematorium moet nou dinge laat vlot loop

Lamppaal red man se lewe

Floris Steenkamp

Family of rape victim strongly opposes his bail Page 4

Pilot Passport Data Capturing System Launched in Swakop

Die Stad Windhoek (benaming vir die munisipaliteit van Windhoek) sê sy nuwe krematorium sal ongelukkig tot volgende jaar buite werking wees. As 'n tussentydse maatreël word die ou krematorium weer aan die gang gekry. Bogemelde inligting is vervat in 'n e-pos wat die Stad Windhoek se kommunikasie-afdeling laat Dondermiddag aan die Namib Times gestuur het. Die koerant is deur frustreerde begrafnisondernemers aan die kus gevra om die saak met die Stad Windhoek op te neem. Op die oomblik moet alle verassings in Upington in Suid-Afrika uitgevoer word. Dit is onnodig duur en dit neem langer vir aslike oorskotte om aan families terugbesorg te word, voer die ondernemers aan. Daar is ook sprake dat Upington se krematorium as gevolg van die Namibiese probleem ook onder druk geplaas word. Daar is glo Namibiese begrafnisondernemers wat reeds hul verassings in die Wes-Kaap laat doen. “Die Stad Windhoek se krematorium staan as gevolg van tegniese probleme. Die probleme word nie deur 'n span van die Stad Windhoek en ook buitespanne aangespreek. Die krematorium sal eers sy normale werksaamhede teen aanstaande jaar kan voortsit”, luidens die verklaring. Boonop moet meeste van die onderdele uit Duitsland ingevoer word. Die Stad Windhoek beoog om die ou krematorium teen die middel van Desember aan die gang te hê. Intussen bly Upington die enigste werkbare antwoord vir diegene wat verassings bo begrafnisse verkies. Die Stad Windhoek het ook die geleentheid gebruik om 'n verskoning aan te teken vir die huidige stand van sake.

Page 5

Delano and Bradley scoop Die bestuurder van hierdie sportmotortjie het sy lewe daaraan te danke dat sy voertuig Saterdagoggend eers 'n lamppaal NASA awards getref en toé eers teen 'n palmboom tot stilstand gekom het. Sou die lamppaal nie die motor se momentum gekeer het nie, sou dit waarskynlik teen 'n hoë spoed teen die palmboom gebots het. Noodpersoneel op die toneel het dit bevestig en gesê die jongman kan homself baie gelukkig ag. Die ongeluk het Saterdagoggend op die B2 tussen die Narraville-afdraai en die verkeerssirkel plaasgevind. Spoed was blykbaar die oorsaak dat die bestuurder beheer oor die voertuig verloor en daarna in 'n botsing was. Die bestuurder van die motor is vir ligte beserings in 'n plaaslike hospital opgeneem.

Page 16


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.