Namib Times Virtual Edition

Page 1

N$3

SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958

NO6350

TUESDAY 6 MAY 2014

Tel +264 64 205 854/+264 64 461 866/Fax +264 64 204 813/+264 64 461 824/Website www.namibtimes.net

Vrou verloor hand by werk, soek hulp

inside

Turkish warship on maiden visit

Marshallino Beukes

Me Elsa Arises (30) het op 18 Julie 2012 haar linker hand verloor, na ‘n ongeluk met ‘n vleis-saagmasjien by haar vorige werksplek, Debonairs Pizza in Swakopmund. Sy is tans werkloos, as gevolg van die verlies van haar hand.

Volgens Arises is sy op die dag van die ongeluk gevra om te help “patties” opsaag, aangesien daar niemand aan diens was om hierdie taak te verrig nie. Sy noem dat sy geen werks ondervinding met ‘n saagmasjien gehad het nie. Tog het sy daarin geslaag om met behulp van ‘n mede-werker die eerste houer vleispasteie op te saag. Ongeveer 15:00 het sy blykbaar probeer om op haar eie meer op te saag, aangesien daar niemand beskikbaar was om haar te help nie. “Die masjien het nie stewig gestaan nie en toe dit gekantel het, het ek dit probeer keer”, vertel sy. Sy het voorts genoem dat sy hierna teruggestaan het en “’n koue gevoel” by haar linkerhand ervaar

Elsa Arises

het. Tot haar skok het sy besef dat die lem haar hand mors-af gesny het. Sy het die toesighouer, ene Simon, geroep en die ambulans is ontbied. Die wond is toe met swart plastieksakke toegedraai om die bloeding te probeer stop. ‘n Kliënt, wat die konsternasie opgemerk het, het daarna aangebied om haar na die hospitaal te neem, omdat die ambulans blykbaar te lank geneem het om op te daag. Dieselfde nag is sy na Windhoek Staatshospitaal oorgeplaas, waar sy vir drie dae behandeling ontvang het. Haar werkgewer, mnr David Oosthuizen, het haar aangeraai om te rus en na twee weke was sy terug in die tuig. Hierdie moeder van drie kinders (14, 9 en 7 jaar) moes veg teen die trane, toe sy noem dat sy egter nie met een hand haar

werk kon doen nie en besluit het om die handoek in te gooi. Op hierdie stadium het kennisse haar blykbaar probeer oortuig om die besigheid vir vergoeding vir die verlies van haar hand te nader. Sy noem dat sy aan haar bestuurderres gesê het, “dis reg, die Here is daar”. Die eienaar van die besigheid het telefonies aan namib times genoem dat hulle wel alles in hul vermoë gedoen het om haar by te staan. Hulle het haar ook finansieël tot hulp gekom. Sy is tans tuis en ontvang ‘n maandelikse bedraggie van Social Security waarmee sy haar kinders en bejaarde moeder onderhou. Me Arises noem dat sy bereid is om te werk, indien sy ‘n geleentheid gegun word en vra die publiek vir hulp.

Nissan tumbles Toyota A Nissan Navarra bakkie (N 20067 WB) and a Toyota Dyna truck collided at the intersection of Nangolo Mbumba Drive and 17th Road on Saturday at about 14:45. The impact of the collision caused the truck to tip over. According to a witness on the scene, the driver of the truck climbed out of the capsized vehicle and ran away. Fortunately none of the passengers in the vehicles involved in the collision sustained serious injuries despite considerable damages to both vehicles.

Page 6

Coming to

Namibia

Page 9

Lady May @

NAMAs

See more photos on page 3.

Page 10

Two Goal Hero

Page 19

WE

MOM

Be sure to spoil your mom with some of our amazing special offers, coming soon!

Fresh Cut Roses (Bunch of 20)

N$99.99 Food Lover’s Market Centre, 50 Moses Garoëb, Swakopmund, Tel: 414 400 • Fresh Produce Market, 69 Moses Garoëb St, Walvis Bay, Tel: 207 152 • Valid From: Tuesday 6 - Thursday 8 May 2014 ACTUAL PRODUCTS ON OFFER MAY DIFFER FROM VISUALS SHOWN, AS THESE ARE SERVING SUGGESTIONS ONLY! • HAMILTONS ADVERTISING 050514 • NO HAWKERS • NO TRADERS • WE RESERVE THE RIGHT TO LIMIT QUANTITIES • E&OE • WHILE STOCKS LAST


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
Namib Times Virtual Edition by Namib Times Virtual - Issuu