N$3
SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958 NO6391 FRIDAY 26 SEPTEMBER 2014 Tel +264 64 205 854/+264 64 461 866/Fax +264 64 204 813/+264 64 461 824/Website www.namibtimes.net
Marienheim koshuis steeds in puin
inside
Valskerm uitnodiging
Bladsy 2
Black-out burglars
Marshallino Beukes
Die seuns-afdeling van die Marienheim Rooms Katolieke koshuis in Tamariskia, Swakopmund, is gedurende Januarie vanjaar deur ‘n see van vlamme verswelg en tot hede is geen reparasiewerk gedoen nie. Page 4
Alhoewel Brandweerhoof Adri Goosen en sy span vuurvegters verbete probeer het om die brand onder beheer te kry, is ‘n groot gedeelte van die perseel totaal verwoes. Al die
GRN to buy Areva
CHEC - culture clash? Page 6
Namport donates food
Page 33
Van Rensburg No 1
Page 36
Staff Reporter After demonstrating in front of Namport and the premises of China Harbour Engineering Company (CHEC) camp this week, Namibian workers have been suspended from the harbour project on Wednesday giving them 48 hours to prepare for a hearing that will be held at their premises today at 10:00.
With the camp project coming to an end (originally intended for end September) many camp workers are now worried that they would be left without employment starting October. The namib times spoke to various workers, Namport and members from CHEC. “The contract between Namport and CHEC covers wage and employment agreements,” Elzevir Gelderbloem, port engineer at Namport confirmed. “However, the ex-
act stipulations of the contract are confidential, but the contract does require CHEC to follow local industry best practice on labour issues, and it goes without saying, that all the applicable laws of Namibia must be adhered to,” Gelderbloem continued. “CHEC will follow the Namibian law and Labour Act to deal with this strike,” Aaron Hsu, deputy project manager for CHEC, told the newspaper. “The strike was an illegal
strike, hence all 70 employees who participated in the illegal strike got suspended and were notified of their disciplinary hearing date,” Hsu continued. Investigations are still underway, however, workers made serious allegations about one of the site managers working in the harbour area, Zu-Ling Rui, and suspicions arose over the role that the human resources (HR) division, Afrisay Group Holdings, play in the company. “We had four high rank-
Continues on page 2
besittings van die kinders, beddens, skoolboeke en ander meubliment het in die slag gebly. Vader Anthony Spencer het op daardie tydstip aan die koerant genoem dat
Vervolg op bladsy 2
Moordenaars steeds op vrye voet Marshallino Beukes
Ongeveer drie maande is verstreke na die sinnelose moord op Steven Eigab, in Swakopmund se Mondesa woonbuurt en dit blyk asof die ondersoek ‘n doodloopstraat bereik het. Eigab is met ‘n mes doodgesteek, nadat ‘n stryery tussen hom en ‘n vriend blykbaar ontstaan het. Die oorledene het op die toneel beswyk en die vermeende aanvaller het op die vlug geslaan. Inligting dui daarop dat die verdagte wel bekend aan die polisie is, maar dit tog regkry om die lang arm
Steven Eigab se gebroke ouers tydens sy begrafnis van die gereg te ontduik. Volgens ‘n familielid van die oorledene kry hulle geen terugvoering van die betrokke ondersoekbeampte nie, ten spyte van hul pogings om tot hulp te wees met die ondersoek. Daar word beweer dat die verdagte homself in Windhoek bevind en hierdie inligting is blykbaar aan die
polisie verskaf, maar geen aksie word skynbaar in die verband geneem nie. ‘n Moedelose en gebroke mev Sophia Eigas (56), oorlede Steven se moeder, het vandeesweek die koerant besoek en haar teleurstelling in die manier waarop die saak hanteer word, uitgespreek. “Hulle [polisie] weet pre-
Vervolg op bladsy 2