N$3
SERVING THE COASTAL COMMUNITY SINCE 1958
NO6351
FRIDAY 9 MAY 2014
Tel +264 64 205 854/+264 64 461 866/Fax +264 64 204 813/+264 64 461 824/Website www.namibtimes.net
inside
President Pohamba paid a surprise visit to the National Mass Housing Project in Kuisebmond yesterday. National Housing Enterprise (NHE) representative Michael Ileka introduced the President to Mr Elvin Naidoo of 7Sirs construction company and took the President on a tour of the NHE project. According to Ileka the President expressed satisfaction with the progress being made by NHE in Walvis Bay and called on the organisation to continue delivering. The President was relaxed and made some recommendations with regard to the layout and the sizes of houses being constructed. He strolled around the site and telephoned the NHE chief executive officer Vincent Hailulu and invited him and the Minister of Regional and Local Government, Housing and Rural Development, Charles Namoloh to pay him a visit as soon as he returns to Windhoek. Photo by O Finck
Largest Namibian -owned Fishing vessel launched
Page 2
Port skyline to change forever
Page 6
e-cigarettes
Page 9
Lize Ehlers
Swakopmund massa behuisingsprojek skop af Marshallino Beukes
Die Namibiese regering se doelwit om binne die volgende 17 jaar behuising vir elke landsburger te skep, het te midde van vele negatiewe publisiteit en teenstrydighede, ook vandeesweek in Swakopmund afgeskop. Die plan is om altesaam 3 034
Page 16 huise in die kusdorp te bou.
Locker vom Hocker Die getal is die grootste hoe-
veelheid huise wat landwyd in 'n dorp gebou gaan word. Die suksesvolle tenderaars is Power Oyeno-Namibia (2 034 eenhede), Ferusa Capital (600 eenhede) en Delta Group (400 eenhede). Hulle het Dinsdag amptelik die erwe vanaf die nasioPage 20 nale behuisingsonderneming
(NHE) ontvang. Die eerste sooi behoort teen volgende week gespit te word. Tydens die oorhandigingseremonie het die Besturende Direkteur van Power OyenoNamibia, mnr Paulo Shipoke, genoem dat 12 sub-kontrakteurs, waarvan 70% kusgebonde is, met hierdie projek behulpsaam gaan wees. Hy het ook genoem dat hulle dit goed gedink het om inwoners
van die DRC woongebied, nie net met behuising tot hulp te wees nie, maar hulle ook ‘n kans te gun om self deel te wees van die projek, by wyse van ‘n eie onderneming wat gaan help met die bouery. Die plan is blykbaar om 80 eenhede per maand kaf te draf. Tydens hierdie geleentheid het die eerste burger van Swakopmund, mnr Juuso
Kambueshe, aangedui dat die stap deur kontrakteurs, om werksgeleenthede vir DRC inwoners te skep, prysenswaardig is. Kambueshe het ook genoem dat hierdie die eerste stap tot die afskaffing van plakkershutte in die dorp is. Mnr Uazuva Kaumbi van NHE, wat hoog in sy noppies met die verwikkelinge is, het dit ‘n dag “vir feesvieringe”
genoem en aangedui dat die suksesvolle tenderaars onder meer op grond van hul vorige ondervinding aangestel is. Hy het ook te kenne gegee dat die tender nie net die oprig van wonings behels nie, maar ook die diens van die erwe. Uitbreiding 9 (Mondesa) is volgens aanduidings die eerste area wat baat gaan vind by hierdie projek.