Koperdiefstal: watermeters ook nou in visier
Misdaad hoogste in 12 maande GPF vra kommissaris om in te gryp
KLEINMOND - ‘n Motor het Sondagmiddag amper in die see beland na hy in Kusweg van die pad af gery het. Dit is nie bekend of iemand beseer is en wie die insittendes was nie. Volgens inwoners het die kar teen ‘n hoë spoed gery.