BTW ingesluit / VAT included
Juffrou Carla laat ‘n groot leemte
Springgety maak amok ‘n Onbekende fotograaf vlug voor die golwe in Kleinmond se hawe tydens die springgety op 26 Desember verlede jaar. Die gety het groot skade aangerig aan die voetoorbrug wat onlangs aangebring is.
Vakansiegangers pak op na inbrake