17 1 sept 2015

Page 1

Hawe verinneweer voertuie en skuite

Inwoners boos oor beseerde bobbejaanwyfie

KLEINMOND – Die hawe hier, wat al berug is vir sy gevaarlike sleephelling, het Woensdag weer groot probleme veroorsaak. Die strome in die hawe spoel klaarblyklik ‘n diep trog net waar die beton begin en dit veroorsaak dat skuite probleme het om uit te kom. Woensdag was dit weer die geval toe ‘n groot vragmotor en ‘n viertrek voertuig ingespan moes word om ‘n skuit uit die water te kry.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.