20 Aug 2015

Page 1

Poskantoor sage sleep voort

Vrou vas oor beweerde onwettige mini-casino in Hoofweg


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 2

O

Vrou vas oor beweerde onwettige mini-casino in Hoofweg KLEINMOND – Amptenare van die Dobbelraad en speurders van Hermanus en Caledon het Donderdagaand hier toegeslaan op ‘n sg minicasino in die Kleinmar-sentrum, skuins oorkant Kleinmond se polisiestasie. Daar is beslag gelê op rekenaartoerusting en die vermeende eienaar van die perseel, ene Rolene Nel, is die volgende dag by die perseel in hegtenis geneem. Nel het intussen in die hof verskyn en is na wat ons verneem vrygelaat op borgtog van R5000. Nel, wat van Noordwes afkomstig is, het die perseel, in die steeg tussen die haarkapper en bakkery, in Mei vanjaar geopen. Dit is in die Herald adverteer as ‘n internet kafee waar jy sou toegang hê tot honderde sg casinospeletjies. Die “internetkafee” het intussen ietwat van ‘n gedaanteverwisseling ondergaan en die Golden City Lounge geword. Wat presies agter die glasdeure van die Golden City Lounge gebeur het, was glo alles behalwe dit wat normaalweg by ‘n internetkafee sou gebeur. Volgens ‘n ingeligte

bron is mense na die perseel gelok met bv. prystrekkings. So is daar glo al ‘n mikrogolf en ‘n wasmasjien weggegee. Kliënte moes glo hul name en selfoonnommers verstrek en is dan so weer gekontak om ‘n draai te maak. Klaarblyklik word die casino-speletjies verskaf deur ‘n Australiese maatskappy. Die speler betaal ‘n spesifieke bedrag by die toonbank en kan dan vir dié bedrag op ‘n spesifieke masjien (rekenaar) speel. As hy klaar gespeel het, is dit terug toonbank toe en dan word die geldsake afgehandel. Volgens ons bron is dié tipe mini-casino’s glo vervuil in Gauteng en kan die polisie nie voorbly om hul toe te maak nie. Ons bron wil dit hê dat dié ondernemings dikwels deel is van groot netwerke waar daar miljoene rande ter sprake is. Dit is nie duidelik hoe die Golden City Lounge vir maande letterlik onder die neuse van Kleinmond se polisie bedryf is nie. Ons bron meen dit is insiggewend dat polisiemanne van Caledon en Hermanus tydens die optrede gebruik is.

V

P

K j d N p b b D p v n H h g n R p B i m


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

o

. e

)

k

Venia en Elvisia besig om pos te sorteer.

Poskantoor sage sleep voort KLEINMOND – Hulle sê jy mis eers iets as jy dit nie meer het nie. Wel, dit is beslis die geval met Kleinmond se poskantoor. Na die onlangse sluiting van die plaaslike poskantoor weens agterstallige huur besef Kleinmonders nou deeglik die belangrike rol wat dié instansie vervul. Daar is letterlik duisende posstukke en pakkies wat weekliks deur die hande van ons poskantoorpersoneel koers kry na plaaslike besighede en woonhuise. Hoewel die poskantoor vroeër laat blyk het dat ‘n betaling vir die uitstaande huur geskeduleer is, het daar nog niks van gekom nie. Drie maande se huur, wat omtrent R60 000 beloop, is steeds uitstaande. Die personeel het intussen oorgetrek na die Bettysbaai poskantoor en werk nou almal in daardie beknopte ruimte.Kleinmonders moet tans geregistreerde stukke en pakkies

daar afhaal. Pos vir straatadresse word na Kleinmond vervoer en soos gewoonlik afgelewer. Intussen het daar verligting gekom na die eienaar van die poskantoor perseel, mnr Schalk Boonzaaier, ingestem het om die poskantoor elke tweede dag vir ‘n tyd oop te sluit sodat personeel die pos kan sorteer en in posbusse plaas. Red: Ek dink Rehann Eygelaar en sy span verdien ‘n klop op die skouer vir hulle moedige pogings om die beste van ‘n slegte saak te maak. Hou in gedagte dat sommige van die personeel verlede maand hul salarisse laat ontvang het en dat hulle nie weet of hulle die einde van die maand betaal gaan word nie. Dit is hoe ernstig die krisis tans is. Ten spyte hiervan is hulle vriendelik en behulpsaam met die publiek en bly hulle lojaal teenoor hul werkgewer.

Bladsy 3


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 4

O

Hy pleit skuldig

V

Staat trek moordklagte teen twee terug SOMERSET WES – Twee van die drie Kleinmonders wat op verkiesingsdag verlede jaar betrokke was by die moord op die 18-jarige Nigel April gaan klaarblyklik skotvry daarvan afkom. Die staat het Vrydag hier in die streekhof besluit om die klagtes van moord teen Ethan Hoffman en Dustin Stewart terug te trek. Dit volg na die derde verdagte, Phillip Manuel, skuld op die moord beken het. April was saam met die drie in Hoffmann se pa se voertuig toe hy herhaaldelik met ‘n mes

in die bene gesteek is. Hy is op verkiesingsdag – twee dae voor sy negentiende verjaardag – in ‘n oop stuk veld langs Nemesialaan in Proteadorp vir dood gelaat. Hy het nog gelewe toe die polisie by die toneel opdaag, maar het later aan sy wonde beswyk. Hoffman, Stewart en Manual is kort na die voorval in hegtenis geneem. Manuel verskyn weer op 20 Oktober in die hof, wanneer hy na verwagting gevonnis sal word.


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Vliegramp slagoffer lank ‘n inwoner van Bettysbaai BETTYSBAAI - Een van die slagoffers van Sondag se ambulansvlugramp naby Kaapstad was tot onlangs toe nog ‘n inwoner van Bettysbaai. Gawie le Roux het kort na sy vrou, Harriett, se dood verlede jaar in November die gebied verlaat om by sy dogter, Charmaine, wat ook in die vliegongeluk gesterf het, te gaan woon. Die tagtigjarige Gawie se gesondheid was weens diabetis en gepaardgaande hartprobleme nie goed nie. Hy was die pasient wat met

e

l

Bladsy 5

Harriett le Roux

die vliegtuig na Kaapstad toe gebring is, nadat hy weens ‘n val ernstige hoofbeserings opgedoen het. Sy dogter was op die vlug om hom by te staan. Gawie en sy vrou het in 1992 op Bettysbaai afgetree na ‘n lang loopbaan as administratiewe bestuurder van die diamantmyn op Oranjemund. Hulle het ‘n huis in Unaweg op Stony Point gehad. Gawie was baie bedrywig in die gemeenskap en het veral in die NG Kerk ‘n groot rol gespeel. Fanie Krige


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

www.overstrandherald.co.za

Bladsy 6

O


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 7


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 8

O


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 9


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

God, give me grace to accept with serenity the things that cannot be changed, Courage to change the things which should be changed and the Wisdom to distinguish the one from the other

Briewe

A poor dogs lament

‘n Weeklikse rubriek deur Ilna Grobler ilna@overstrandherald.co.za

Nog ‘n koppie?

Foto’s

Ek hou tog van foto’s. Nou nie eintlik van my nie, maar foto’s oor die algemeen. Deels is dit omdat ek met foto’s grootgeword het, met ‘n pa wat ‘n fotograaf was. Hy het my geleer om foto’s as ‘n kunsvorm te waardeer, maar nog ‘n rede is dat, wanneer mense afgeneem word, jy so ‘n interessante sy van die onderwerp sien. Ek het nou al self my eie kwota foto’s geneem, en die rympie: “Ek háát foto’s!” is al holrug gery. Met dié dat foto’s my pa se werk was, het ek vroeg-vroeg al geleer dis net makliker om saam te werk as om daaroor te kla en daarom steur ek my nie aan diegene wat die gesangetjie oor “foto’s háát” insit nie. Maar dit sommer terloops. Wat vir my baie interessant is van familiefoto’s, is hoe jy familietrekke kan begin raaksien. Dit val vir my saam met genealogie. Indien jy weet wie jou voorsate is, kan jy sekere gelaatstrekke begin eien. Byvoorbeeld: Ons familie het baie foto’s. Minder as vantevore, want ek het al van ‘n hele klomp ontslae geraak, maar so het ek my oupas en oumas en hul broers en susters op foto’s. Dan is daar my pa en ma en húl onderskeie broers en susters. Ek weet darem hoe lyk my eie neefs en niggies en sommige van hul kinders. En dis al ‘n mooi klompie mense. Miskien nie almal mooi nie. Veral van die ouer mense het klaarblyklik ‘n behae daarin geskep om hul self so onaansienlik moontlik te maak. ‘n Doodsonde was oënskynlik om te glimlag. Foto’s

Bladsy 10

was ‘n ernstige besigheid. Kyk maar hoe lyk veral die sepia foto’s. ‘n Gelaggery was baie duidelik nie toegelaat nie. Miskien was dit ou koningin Victoria wat die wêreld in ‘n suur plek verander het. Op ‘n dag het ek begin wonder na wie lyk ek nou eintlik. My ma en haar suster en broers, het sekere gedeelde trekke, maar ek pas nie juis daar in nie. My pa se familie het nou weer húl unieke trekke, maar weer eens, my ou gesiggie is nie dáár nie. Tot ek nou onlangs op ‘n foto afkom waar my pa se ma, wonder bo wonder, breed glimlag. En net daar sien ek toe waar my mond sy vorm vandaan kry. Gewoonlik was ouma se mondjie op ‘n stigtelike plooi, maar op dié foto “smile” sy en net daar gaan daar vir my ‘n lig op. Ek het nie nét die vaal hare van haar gekry nie, maar ook die mond. Nadere ondersoek sal moet aantoon of ek daardie eienskappe van die Gerickes of die Du Preez’s gekry het. Ons het geen kleurfoto’s van die ou mense nie, maar oorlewering en herinnering vertel dat my span se oë almal alkant toe blou was. Die oumagrootjie aan my ma se kant was ‘n Jansen van Vuuren en ‘n moeilike ou tante. Mens sien dit sommer op haar foto’s. ‘n Tante met ‘n boesem en haar bene stewig op die aarde. Ek reken daai stewige bene het my kant toe gekom. Maar jou deel is jou deel en mens lyk soos jy lyk. Gelukkig kan jy kies of jy jou mond op ‘n plooi trek of liewer glimlag. Ek weet wat ek verkies.

My dear master, why did you beat me so hard last week when we were out for our walk in Sunny Seas in Betty’s Bay? My ribs and head still hurt from you hitting me with your walking stick. What did I do that was so wrong? Was it that I saw some new friends and ran to talk to them? They were so excited to see me too! We all had a good bark together but then you started hitting me! Please master, if I am not allowed to go and talk to new friends, or run after the birds, and see what the mongoose is looking at, please don’t let me run free off my leash then. I can only understand that if I am not held to you by the leash it means I can run free. Please don’t hurt me again! I did not know! I did not know! Please master, be kind to me and don’t hurt me!!! Your stick so hurts me when you beat me so angrily, and it makes me scared to be beaten, not realising I am doing something wrong. So, dear fit young couples jogging, sweet old ladies, dignified old gentlemen, ordinary folks, all out walking your dogs, ...... PLEASE keep your

dogs on the leash! I am tired of being charged by aggressive dogs in my garden and on the street, worrying about large dogs attacking or hurting children playing in the garden. I am really fed up with watching birds being harassed by dogs, mongoose being chased and killed, etc all because YOU the owner of the dogs lacks the respect for others, the common sense and diligence to keep your dogs, big, medium or small on a leash in public areas. I know dogs like to run about and sniff bushes and things, and this is still possible! Small dogs can run on the retractable leashes, large dogs can run on 2-3 meter horse walking leads (simply tie 1 or 2 handles on the long lead) and then the dog can be a few meters from you, but then easily get brought back close, and at all times is under control (local pet shops are sure to be able to get these for you). And as for the dog turds.... please pick it up! If I could use the dog pooh for building, my house could be a mansion by now! perhaps one day I will follow you home and drop it on your pavement.... A dogs friend

O

C

T h c n a t B m a t

I f f t m h d f 2 e t i b h c C f

B T ( w P M a t B M a c i n E t K c c o C h c O i L N w c s C S


y

Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 11

Community Policing Forum dysfunctional The Hangklip/Kleinmond CPF has for all intents and purposes ceased to exist. Attempts are now under way to re-establish a CPF for our region. Leading this attempt is Dan Fick from Betty’s Bay, a respected former member of the CPF. In this article Fick explains the run-up to the current situation. I have received a request from the Kleinmond SAPS to facilitate a process of reviving the Hangklip/ Kleinmond Community Police Forum (CPF) which has unfortunately become dysfunctional following the failed AGM held in November 2014. This is considered essential especially in light of the dramatic increase in crime in the Hangklip area since the beginning of this year. Crime has been described as out of control. As you are aware the CPF covers an extensive area from the Arabella to Rooiels. Background The CPF was prior to the AGM (2014) operating reasonably well holding regular monthly Public and Executive meetings. Meetings were generally well attended. Representation on the CPF were from Kleinmond, Betty’s Bay and Pringle Bay. Members of the Executive also attended weekly SAPS crime combatting meetings. It is indeed a fact that there was no representation from Rooi Els (of their own choice) and the informal settlements of Kleinmond. They obviously chose not to attend. It was certainly not through lack of trying by the Executive Committee as for years they had no success in getting all communities (Proteadorp, Overhills and Mooiuitsig) involved. Leading up to the AGM in November 2014 every effort was taken to ensure that we complied with all the procedures set by the Department of Community Safety (DOCS). Some four months prior to the

AGM notices were sent out to all known community-based organizations in the respective villages. The notices were sent to representatives of Ratepayer Associations, Community Safety Structures (NHW’s), Church Groups, Volunteer Community Fire Fighters, Cape Nature, BotSoc, Ward Committees and Security Providers. Adverts were also placed in the local newspaper. As you are aware, the AGM held in Betty’s Bay was not finalized in November (2014). When we had reached the final stages of accepting applications from members and wanting to elect a new Executive Committee, the DOCS representative interceded and declared the process ‘unconstitutional’ on the presumption that the meeting had not met all the set requirements and that we were as a result not fully representative. In other words there were no representatives from Proteadorp or the informal settlements. Representatives from the following Organizations were in attendance at the AGM. These are the people and organizations that are involved in the day-today activities of these towns: Betty’s Bay Ratepayers’ Association Kleinmond Ratepayers’ Association Pringle Bay Ratepayers’ Association Pringle Bay Neighbourhood Watch Betty’s Bay Neighbourhood Watch Betty’s Bay Community Volunteer Fire Fighters Kleinmond Street Watch Fynbos Senior Centre Cape Nature SAFE Security ASK Security Many of those who attended the AGM were dissatisfied with the manner in which the meeting was not allowed to proceed and consequently a number of the members walked out of the meeting in disgust threatening

never to return. (Which in fact has happened). The election process was consequently postponed. A special meeting was subsequently held on 4 December in Proteadorp to finalize the election of a new Executive. The meeting on 4 December in Proteadorp was very poorly attended. Apart from the outgoing Chairman, Vice Chairman, Secretary and Public Relations Officer no other organization previously represented on the CPF was in attendance. Only the Chairman (Robert Crowther) and the Public Relations Officer (Wendy Tawse) made themselves available for re-election. All the other nominations were from either the informal settlements or Proteadorp. Unfortunately, since the December (2014) election there have been no CPF Public meetings nor Executive meetings. The CPF is consequently dysfunctional. Kleinmond, Betty’s Bay and Pringle Bay are no longer represented on the CPF. The Chairman, Robert Crowther tendered his resignation in July. Currently the CPF is leaderless. What is disturbing is that it was the abovementioned organizations which took the initiative some years ago to establish the CPF and Neighbourhood Watches. They invested a great deal of their own resources to get them up and running. They raised their own funds from their members. It has been these very same organizations that

have voluntarily been assisting SAPS to combat crime only to be told that their AGM was unconstitutional simply because there was no representatives present from the informal settlements. Prior to this fiasco, the CPF was functional and was representative of all the towns. Now we have a situation where only Proteadorp is represented with no monthly meetings being held. There are also no Executive meetings being held. Communities, in the face of increased crime, are justifiably asking what has happened to the CPF. Letters are being addressed to the local media and the Mayor. Concerns are also being expressed on social media. We have consequently had several meetings on the way forward. Several positions on the Executive have become vacant and need to be urgently filled. These include: * Chairman; * Vice Chairman; * Treasurer; * Secretary; * Public Relations Officer. Currently there remains only a Project Coordinator and three Additional Members. All are from Proteadorp. We held a very constructive meeting on 13 August with the Cluster Commander, Brigadier Dyantyi; Chairperson of the Cluster Board, Ms. Mangiagalli; DOCS representative, Ms. Mgijima; Provincial Commissioner’s representative, (continued on p 12)


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 12

Community Policing Forum dysfunctional (continued from p 11) Mr. Sanders and Station Commander, Captain Kutu. It was agreed that in terms of the Constitution a Special General Meeting of the CPF needs to be held to fill the vacancies. This is scheduled to be held on the 28th September at 18h00 in the Proteadorp Community Hall. All organizations who previously nominated representatives need not re-register. However, any new organizations wanting to nominate representatives will be required to register. Representation from all community-based organisations are invited and it is essential that all our villages are represented on the CPF for the next 5 years. It was also agreed that once the Special General Meeting has been finalized that each village be allowed to establish their

own respective Sub-Forums of the CPF to deal with their specific problems and seek solutions. Each Sub-Forum would in turn send its Chairman or other representative to Forum meetings. The SAPS Station Commander and Sector Police Officers of the respective sectors will be statutory members of the Executive Committee. Municipal Law Enforcement and Private Security Providers will also be encouraged to attend meetings of the Forum. The Ward Councillors will be exofficio members of the Forum. We appeal to all interested organisations to give serious consideration to registering as a member and nominating a representative. Dan Fick

O

G

D d d h i w k H t K o t i w t S w e w h a g h g d

A

M


k

Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 13

Groot vreugde by Gerimed Die Kleinmond Demensie Ondersteuningsgroep, onder leiding van me Madeleine Coetzer, het die demensie/alzheimerinwoners van Gerimed verlede week verras met handgemaakte kussinkies. Hierdie tien dames besoek die tenger inwoners van Gerimed Kliniek gereeld. Hulle het besluit om elkeen ‘n “vroetelkussing” te maak om vir elke demensieinwoner te gee. Die verrassing was Donderdagoggend tydens teetyd. Slegs die demensie-inwoners was teenwoordig en het toe elkeen ‘n kussing gekry. Dit was opmerklik hoe opgewonde hierdie senior burgers was, amper soos kin-ders oor ‘n geskenk! Al het meeste van hulle nie verstaan waaroor dit gaan nie, het hulle onmiddellik die kussinkies gevroetel en

Die tien dames van die Kleinmond Demensie Ondersteuningsgroep saam met me Alet Kapp heel regs. teen hulle vasge-druk. Die Gerimed se bestuur het meer praat of vertaan nie. Dis nagpersoneel het ge-rapporteer groot waardering vir die ‘n gewaardeerde opoffering dat feiltik almal van hulle saans Ondersteuninsgroep se goeie wat hierdie groep maak om die kussing saam in die bed werk deur gereeld hierdie hierdie tenger inwoners gereeld het. inwoners te besoek en te te besoek, tenger inwoners wat vertroetel, al kan meeste nie aandag en omgee so nodig het

Alet Kapp gee aan Retief Koch ‘n kussinkie

Me Anette van Zyl ontvang haar kussinkie van Hendrien Davie


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 14

Spoor van vermiste seun gekry BETTYSBAAI – Die jong seun van hier, Michael Douglas (16), wat op 7 Augustus vermis geraak het, het glo van hom laat hoor. Michael se foto is onder meer op die sosiale netwerk vir vermiste persone versprei. Toe

‘n verslaggewer van die Herald Dinsdagoggend met sy ma, me. Carolina Topham gepraat het, het hulle nog nie geweet waar Michael hom bevind nie. Hy het glo later die oggend van die Paarl af huis toe gebel.

Gesondheidbus bring HPV inenting KLEINMOND – Meisies van 9jaar en ouer het vandeesweek maar bietjie olik gevoel na die department van gesondheid in samewerking met die department van basiese onderwys die inenting teen die menslike papilloma virus (HPV) by ons plaaslike laerskole kom toedien het. Die ou kopppies het maar gehang, maar die voordele daaraan verbonde maak die inenting deur en deur die moeite werd. Die veldtog is ‘n poging om voorvalle van servikale kankerin die land te verlaag, aangesien dit een van die algemeenste kankers onder vroue is. HPV wat ‘n seksueel oordraagbare infeksie is, is die hoofoorsaak van servikale kanker. HPV infeksie kan voorkom word indien jong meisies dit vroeg in hul lewe ontvang. Dit verlaag dus die kans om servikale kanker op te doen aansienlik.

SPERTYE: ADVERTENSIES Dinsdae voor 12:00 BERGITE Dinsdae voor 16:00


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 15

Afrikaans gevier op Kleinmond Die Vriende van Afrikaans se jaarlikse geselligheid op 14 Augustus was weer ‘n vrolike en feestelike gebeurtenis. Vanjaar is die jongklomp ook betrek in ’n voordragkompetisie en hier moes die beoordelaars bontstaan om ’n wenner aan te wys. Deané Pedersen, Nina Visser, Chevonne Erasmus, Emma-Mé Grobler en Tristan Whitehead was die een so goed soos die ander, maar eindelik is Emma-Mé as die wenner aangewys met haar voordrag van Susara kla. Die beoordelaars was Hanneke Strydom en Nienie Burger. Die ander kunstenaars was Pieter von Wielligh en sy boemelaar, met Pieter se eie pennevrug: Koue skouer. Dit het mens weer laat nadink oor die uitgeworpenes in ons gemeenskap en hoe ons teenoor hulle optree. Susan Marais het ’n kostelike

voorlesing gedoen uit die pen van Madeleine van Biljon, met die hoogtepunt toe daardie paar rooi hoëhakskoene triomfantlik uit ’n skoendoos gepluk is. Christine Dreyer en Helma Potgieter het ons ’n kykie gegee op digters se siening van die gereedskap waarmee hulle werk: die woord. Die voordragitems is afgewissel met heerlike samesang en die musiekmakers was Isabel Wagener op die klavier, Pieter Janse van Rensburg op die kitaar en die voorsangers was Constantia en David Cilliers. Guitige animasie-prentjies en pragtige foto-beelde het die woorde van die liedjies op die skerm vergesel. Hier was die kunstenaar Potifar Venter. Die aand se koue is gekierang met ’n geurige koppie dik sop, broodjies en lekker saamkuier. (Kobie Coetzee)

Bo: Die medewerkers kry elkeen ‘n bos blomme. Links onder: Pieter von Wielligh en sy boemelaar Links heel onder: Susan Marais en haar rooi skoene

www.overstrandherald.co.za


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 16

O

Home-schoolers participate in eisteddfod HERMANUS - During the first week of August, Chané and Emile Mehnert participated in the Overberg Eisteddfod. Chané entered the Baroque, Concerto, Modern and Own Choice Categories for Recorder which took place at Hermanus Primary School. She was awarded a Silver and three Gold diplomas. Chané and Caitlin Stofberg from Laerskool Kleinmond also performed 2 duets, playing an accompanied (on piano) and an unaccompanied piece. They

received a Gold diploma for both duets. Curro Hermanus hosted the English Speech & Drama Eisteddfod. Emile entered the Poetry Section (Own Choice) for Grade 6 and was awarded a Cum Laude diploma for recital of the poem of his choice. (Tania Menhert)

Home-schoolers practice entrepreneurial skills HERMANUS - Recently local home-schoolers honed their entrepreneurial skills at a special Movie and Mini Market Day. The occasion was held at Amana campsite near Vermont, where a full length documentary, “Class Dismissed” was screened, with the audience comprising of veteran, new and prospective home-schoolers. The entrepreneurs displayed and sold their wares before and after the screening. Hungry tummies were filled with a variety of muffins, cookies, brownies, choc lollipops and other homemade goodies, as well as popcorn, hotdogs, hot chocolate and cool drink. Handmade craft creations were also on sale. A good time was had by all who attended, and the homeschoolers who tried their hand at selling, had a taste of the planning, preparation, budgeting and marketing that a small business entails. They look forward to many more opportunities in the future! (Tracey le Roux)

SPERTYE: ADVERTENSIES Dinsdae voor 12:00

A b i W T S w A T c


Overstrand Herald

Adre Kleyn is n Graad 5 leerder by Laerskool Kleinmond. Sy is een van 5 meisies wat die Wes Kaap verteenwoordig by Tween of the World wat op 5 September in Klerksdorp gehou word. Adre is tans onder die top 7 vir Tween of the World se “public choice” toekenning. Om vir

20 Augustus 2015

haar te stem sms: TTWORLD66 na 47439. R3/sms. As deel van haar deelname, het Adre ‘n liefdadigheidsprojek “Feed a Child” van stapel gestuur. Sy moet R2000 vir hierdie projek insamel. As daar nog iemand is wat haar graag wil ondersteun kontak asb vir Yvette Kleyn, 076 509 5151.

Bladsy 17


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 18

O


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 19

Die gelukkige en dankbare gesiggies van die kleuters van Krappies en Krefies Kleinmond, saam met die twee borge van hulle pragtige t-hempies, ASK Sekuriteit en Biolink Konsentrasiesentrum.


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 20

The Kleinmond police are looking for the owners of the following abandoned items. Please contact const. F Franke if you can help. 1.Red and white kids bicycle 2.Logik sandwich toaster Metal box containing cork opener set. 3.Eight black bins Curtians suspension products Candles Fishing Rods

SPERTYE: ADVERTENSIES Dinsdae voor 12:00 BERGITE Dinsdae voor 16:00

O


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 21


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 22

O

2 g K 0

S W B

H S a S

T E

2 w a T C

2 G

2 b i

2 1 T

2 R

2 J A

2 t V B 6

2 K W i

3 G d

3 b w

3


Overstrand Herald

DAGBOEK

20 Augustus 2015

21 & 22 Augustus: Singleton’s Winkel oop Vrydag- en Saterdagoggende (wintertyd) vanaf 09:00-13:00 in Tweede-straat 14, Kleinmond. Kontakpersoon: Estelle Victor 028 271 3260/ 072 778 0249. Sosiale tennis op die bane van Kleinmond Tennis word gespeel op Woensdae, Saterdae en vakansiedae vanaf 14:00. Almal welkom. Besoekersfooi op Saterdae R20 & Woensdae R10. HANGKLIP ATHLETICS CLUB: Wish to advise that due to the Winter Season there will be NO running/walking on Wednesday evenings at the Car Park, Sandown Restaurant until Wednesday 2nd September. Tweedehandse klereverkoping vanaf 08:00 – 11:00, Kerksaal, Eerstelaan 20 August: Kleinmond Animal Welfare Society; Come & meet the wonderful staff, canine & feline stars! Theme/tema: “KAWS, it`s a good KAWS” presented by Eloise Knoop at KAWS, Kleinmond. Time/tyd: 10:30. Venue/plek: KAWS, Proteastraat, Kleinmond. Contact Pip Prinsloo 028 272 9949. 21 August: Come listen to Karen Durham, who has a church in Gaza Strip, Israel at the Tennis Club Kleinmond at 19:00. 22 Augustus: Dance Mouse konsert by die Stadsaal Kleinmond begin 11:00 en kos R50 volwassenes, R30 skoolkinders en voorskool is gratis. 25 Augustus: Kleinmond Kiekie Klub om 19:00. Plek NG Kerksaal 1ste Laan. Tema: Refleksie in water/Reflection in water. Aanbieding: Thys Blom, Reis deur China op die Yansirivier 25 Augustus: VLV vergadering om 14:30 in NG Kerksaal. Spreker Rita Ferreira van Sandbaai - Binnehuis versiering. Almal welkom. 27 Augustus: Kindersorg Suid Afrika: Kleinmond se Algemene Jaarvergadering deurgee? om 18h00. Dit is nie meer Dinsdag, 11 Augustus 2015, om 18h00 nie. 29 August: KAWS Fashion Show Fundraiser with Cheese & Wine tasting. Special Guest: Evette Weyers. TIME/tyd: 15:00- 18:00. Venue/plek: Nivenia Hall, Harold Porter Botanical Gardens, Betty`s Bay. Ticket/Kaartjie: R100 pp. CONTACT for Tickets JEAN 079 190 6135 29 Augustus: Fynbos Dienssentrum BASAAR om 09:00 in die N G Kerksaal, Kleinmond. Ons is dringend op soek na artikels vir ons Wit Olifante. Skakel Melanie 028 271 3602 (08:00 -14:00) vir meer inligting. 31 Augustus: Kleinmond Leeskring vergader om 14:30 in die Gereformeerde Kerk. The Keeper deur Marguerite Poland word deur Alta Jones bespreek. Almal is welkom. Skakel 082 378 0057. 3 September: Kleinmond Belastingbetalersvereniging, Maandelikse bestuurvergadering om 6nm. in die Stadsaal se Sysaal. Almal welkom 3 September: Die jaarlikse Senior Speledag gebeur in die

Bladsy 23

Kleinmond Stadsaal. Die opening is 09h00 en deelnemers moet 08.00 registreer. Almal word hartlik uitgenooi om te kom kyk en net te saam te kuier. Marietjie sel. 0824455962 7 September: Walkerbaai Seëlklub om 17:30 Rolbalsaal Hermanus. Skakel 082 376 6252 10 September: Kleinmond demensie ondersteunersgroep vergader in die Tobie Erasmussaal by Kogelpark om 10h00. Kathleen Ross , ‘n Psigiater van Kaapsrad, kom ons vrae oor Demensie beantwoord. Almal welkom. 12 December: The Friends of the Hangklip Library invite you to join: HANGKLIP COMMUNITY BOOTSALE Winter is a good time to sort out cupboards & get rid of the clutter. Your unwanted goods may be someone`s treasure! TIME/TYD: 09:0014:00. VENUE/PLEK: Crassula Hall, Crassula road, Betty`s Bay. Registration fee: R50.00 per car. This can be paid at the Library, Betty`s Bay. Rosaline 028 272 9263. Contact Pip Prinsloo 028 272 9949.


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 24

O


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 25


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 26

O

G

N v S

P

B t Âą

P W 2

R s

O 4

O

D O e 3

Y a

M a

S a 7

O K n

O d S


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

BUKSIES

Bladsy 27

Die vriend wat my koper kraan met ‘n plastiese een kom omruil het – kom haal asb jou swart (boksie) meet band wat jy hier vergeet het. Skakel 072 906 8029

TE KOOP / FOR SALE

Aluminium Rollerdeur (enkel) met raamwerk R800 - Pringlebaai en moet self kom haal. Skakel 076 592 7487 Outydse kombuiskas R1000 en langspeel plate. Skakel 083 519 0155 na 16:00 Ball & Claw diningroom table - make and offer. Phone 083 247 8556 / 028 271 4700 Pooltafel R1500. Bal & Klou sitkamerstel R2500. Skakel 028 273 8159

GESOEK / WANTED

Nicky is opsoek na ‘n 3 slaapkamer huis met garage en diere vriendelik (shot legged Jack Russel). So gou moontlik en ddringend. Skakel 072 255 9027 / 083 218 1806 Portia is looking for a job 3 days a week. Phone 063 271 1277 Bejaarde man met sober gewoontes is opsoek na ‘n woonstel om te huur in Bettysbaai, Pringlebaai, Rooiels, Strand of Hermanus vir ±R2500 per maand. Skakel 076 215 9757 Princess is looking for domestic work Mondays, Tuesdays, Wednesdays and Fridays. She has reference 028 271 5170 / 083 296 0146. Phone 078 515 9297 Rabia is a Cape Town lady that lives in Betty’s Bay and would like sleep in domestic work 4 - 5 days a week. Phone 076 315 8296 Opsoek na ‘n Nissan 14 bakkie in goeie toestand. Skakel 028 271 4727 / 082 854 7779 Opsoek na ‘n groot mat. Skakel 072 583 3101 Dringend opsoek na ‘n 2 of 3 slaapkamer huis om te huur vanaf 1 Oktober in Kleinmond of Bettysbaai. Prysklas tussen R4000 / R5000 en moet troeteldier vriendelik wees. Kontak Amanda Booysen 082 303 6172 Yonela is looking for a chashier of any kind of job that is available and is available any time. Phone 071 918 8806 Memory is looking for housecleaning, general cleaning or shop assistant work - Price R120 - R150 per day. Phone 084 038 6723 Slivia is a Malawian lady who is looking for house work Mondays and Thursdays. She has reference 072 299 0288. Phone 060 379 7279 Opsoek na plot in Betties Baai. Verkieslik loop afstand van strand. KONTANT KOPER. R100,000 - R200,000. Naomi Van der Merwe / naomisnyman@yahoo.com / 083 262 7294 Opsoek na +-50m2 werksarea/stoorplek vir megasiese en verf doeleindes in Plamiet/Kleinmond area of naby gelee gebiede. Skakel Nic Bischoff 076 710 1231

Lessenaar R300. ¾ bed R400. Embuia telefoontafel R200. Skakel 028 271 3496 / 082 579 2580 Mans bergfiets met pomp en slot R600. Skakel 072 855 4341 Embuia Bal & KLou buffet R3500. 5 Laai laaikas R800. Dubbel wegvou slaapbank R2000. Graffon lazy boy R1200. Skakel 083 442 7484 Yamaha orrel in baie goeie toestand met outomatiese ritme en verskillende klanke R750. Skakel 072 260 0467 Brand new single bed 91 cms Rest Asured mattress, only slept on for 7 nights. Too firm for owner, who needs something softer. R2500,00. Phone 082 049 8431 Draagbare kleur TV; Telefunken 28 cm R400. Kar son/wind/weer seil cover (vir Corsa Lite) R400. Kar fiets rak (vir towbar) vat 2 fietse R400. Skakel of Whatsapp 076 585 2441


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 28

KERKE / CHURCHES

NEEM ASB KENNIS: Die Herald verskaf met liefde die ruimte vir kerke om hul dienstye te adverteer. Al wat ons vra is dat kerke die regte inligting verskaf. Dit is doodgewoon nie moontlik vir ons om elke week 17 of 18 kerke te skakel om te verneem of die inligting nog korrek is nie.

The Bay Christian Family Church Kleinmond Town Hall, Main Rd, Kleinmond (opposite SAPD) Service times: Mornings at 8:30 & Evenings at 17:00 Cell group meetings: Wednesdays at 19:00 Men’s prayer meetings: Saturdays at 06:00 General enquiries: Johan Koekemoer Cell: 076 204 4250 For information regarding registrations for 2015 CFCI Bible College or Cornerstone Institute contact: 072 511 2311 (Antionette) Christian Revival Church - Homecell “Mend the nets, the catch will be great” 8th Avenue 37, Kleinmond Wednesdays: 20:00 “The word of God goes where no man can go. It does what no man can do, and it change when you don’t even think you need change” Victor 083 327 6753 / Adine 072 717 9075 GELOOF, HOOP en LIEFDE - Huiskerk (Uitnodiging) Kom deel saam met ons in die Woord. Sondagoggende om 09:30 in Palmiet. John / Yolanda 074 248 0108 A.G.S HEAL THE LAND Hoofweg 68, Kleinmond Pastoor Tewis De Jager 082 771 9365 Elke Sondagoggend 09:00 / Elke Sondagoggend 09:00 Kinderdiens Woensdagaande 19:00 Jeug (C.R.C) Donderdagaande 19:00 Biduur en Bybelstudie. Almal welkom HERVORMDE KERK Skakel Ds Gerrit-Daan van der Merwe 073 418 2346 Strand: 09:00 elke Sondag Hermanus: 11:30 Die 1ste en 3de Sondag van elke maand SEWENDE DAG ADVENTISTE KERK Aanbid in die Gereformeerde Kerk, h/v 13de Laan & 6de Straat, Kleinmond Saterdae: Sabbatskool 09:30 – Erediens 11:00 Almal welkom! 072 094 5819 / 028 271 4173 NEW APOSTOLIC CHURCH KLEINMOND c/o Nemesia Ave & School str, Proteadorp, Kleinmond 072 077 7888 / 082 781 3556 Sunday Morning Service: 09:00 Wednesday evening Service: 19:30 All welcome

Kleinmond Huisgemeente Ons soek saam God se teenwoordigheid en leiding in ons lewe. Almal welkom by Laerskool Kleinmond, Hoofweg, Sondag-oggende 9:30 Navrae: Manie 082 331 3552/028 271 5592 Gerrit 083 251 6039/028 271 3221 VGK PROTEADORP Oggendbyeenkoms: 10:00 – Aandsamesang: 18:00 Erediens om 10H00 elke Sondag en Bidure om 19H00 elke 1, 3 & 4 Woensdag van elke maand. Prediker Ds. Charl Schunke: 083 650 6233 Hoof ouderling/Skriba – Debbie Hull: 083 529 7265 Jeug byeenkoms om 18H00 elke Vrydag: Christelike Vroue bediening elke tweede Woensdag van die maand om 19H00: Voorsitster: Evelyn Jacobs – 072 358 5103 Sondagskool elke Sondag oggend om 9H00: Koor oefen elke Disdag aand om 19H00;

NG KERK: 23 AUGUSTUS 2015 09:30 Kerkgebou Ds. Barry Lordan 09:00 Sentrum, Bettysbaai Ds. Nico Rabe 09:00 Kerksaal Ds. Ben de Wet KLEINMOND AANBIDDINGSENTRUM P.P.K H/v 7de Laan & 7de Straat Almal welkom!! Pastoor Smit 028 271 5694 / 083 633 6172 Sondagoggend: 09:45 GEREFORMEERDE KERK H/v 13e Laan en 6e Straat. Tel 028 271 5359. Skriba: Theo Kruger 028 273 8834. 09:30 Ds Leo van Schaik

LAKESIDE CHAPEL (Undenominational Christian Fellowship) Lakeside Drive, Betty’s Bay Hans van Dyk (Pastor) 084 206 6820 / 028 272 9887 Prayer meeting Tuesdays at 08:00 / Sunday Servies time at 09:30 ST FRANCIS ANGLICAN CHAPELRY Holy Eucharist every Sunday at 09:00 in the Roman Catholic Chapel, Twist Street, Betty’s Bay/ For further information contact - Chapelwardens 028 272 9901 / 028 272 9996 / 028 272 9875 KLEINMOND FELLOWSHIP CHURCH 72 6th Street, Kleinmond Pastor Lionel Gibbons 028 271 4249 Sunday Morning Pre-Service Prayer Meeting: 08:45 Sunday Morning Worship: 09:30 and Sunday School (two groups) Ladies Fellowship: Mondays 09:45 ST NICHOLAS ANGLICAN CHURCH Chapelwardens Chapelwarden Paulette Marinus 072 984 3707.Andrew Arendse 079 322 2357. Dienstye: 1ste Sondag 10:00 Morning Prayer; 2de Sondag: 10:00 Holy Eucharist / 3de Sondag: 10:00 Morning Prayer 4de Sondag: 07:30 Holy Eucharist / 5th Sunday Family Service: 10:00 1st Sunday, 2nd Sunday and 3rd Sunday Sundayschool 09:00 Nancy Carelse 072 858 3006 / Leilani Abrams 079 980 4540 Youth Friday`s At 18:00 Cornette Hull 072 780 4146 Priest Father Vincent Bastiaan 073 014 5149/028 284 9772 PRINGLE BAY UNITED CHURCH Cnr Crescent & Park Streets. Rev Gavin Graham 028 273 8172. Sunday service: 09:00 AFRIKAANSE PROTESTANTSE KERK Elke 2de en 4de Sondag van die maand om 16:00 in die Gereformeerde Kerk, 13de Laan, Kleinmond. Tel: 028 271 5837 / 083 412 5870 CATHOLIC CHURCH Twist Street, Betty’s Bay, Mass: Saturday 17:30 Additional services as per notice board. Parish Priest: Father Pierre Goldie 078 824 5411 Mass of the Lord’s supper: 2nd April at 1:800 ( or Mass of Oils at Our Lady Help of Christians at 10:00 with the Arch bishop) DEUTSCHE EV.-LUTH.KIRCHENGEMEINDE STELLENBOSCH Sie sind herzlich eingeladen zum Gottesdienst mit Heiligem Abendmahl jeweils um 15h30 im Hause Kiessling Harbour Road 19 Kleinmond Gottesdienste 2015: 22/03/2015 24/05/2015 26/07/2015 27/09/2015 LEWENDE WOORD BETTYSBAAI H/v Serruria en Delport Nr 4960, Bettysbaai Ons nooi u vriendelik uit na ons byeenkoms op Sondae om 17:00 23 & 30 Augustus / 13, 20, 27 September Herderspaar: Gerrit en Marinda de Lange: 021 852 6719 / 082 752 9994. Vir verdere inligting en aanwysings kontak Marelize by 082 411 9193. Almal welkom! Sien uit om u saam met ons te hê.

O


Overstrand Herald

20 Augustus 2015

Bladsy 29


Overstrand Herald

13 Augustus 2015

Bladsy 30

SERVICES - DIENSTE

O


Overstrand Herald

13 Augustus 2015

Bladsy 31


Golf results

Congratulations to Abraham Philander for winning the Sanlam Regional Finals at Arabella and now goes to Sun City to play in the Finals. On Monday 10/08/2015 we had a 10 hole Sundowner Competition and 14 Ladies played and each Lady received a chocolate when they arrived, thanks to S Burger. 1) Mrs A Van Zyl (23 points) 2) R Lassen (22 points) 3) S Pretorius (21 points)

F Eagar (Capt) H Emmenis & D B Rossouw

Wednesday 12/08/2015 4BBB Stableford 1) B Steyn & R Liebenberg (43 points) 2) W Smith & C Brand (41 points) 3) F Cruywagen & G Graham (40 points) Friday Sundowner 1st9 14/08/2015 1) E Lambrecht (22 points) 2) D Ungerer (22 points) 3) S Pretorius (22 points) Saturday 15/08/2015 CASTLE LITE SPONSOR DAY 4 BBB Stableford Even though the wind was howling 63 players played in the annual Castle Lite Sponsor Day and some good results showed at the end of the day. Thanks to Castle Lite for their loyal support, for the prizes and lucky draws. Goodluck to our winners they go forward to the next round.

F Eagar (Capt) B Steyn

Frans Bruwer played a gross 74 in the terrible wind conditions .... well done! 1) D B Rossouw & H Emmenis (45 points) 2) A Afrika & N Montague (44 points) 3) J Pretorius & D Williams (42 points) F Eagar (Capt) E Lambrecht


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.