24 Julie 2014

Page 1

Koperdiewe teiken Fynbos Dienssentrum

Night of Horror:

Residents speak out after fire

‘n Brand het gistermiddag (Woensdag) groot skade in Vierde laan aangerig toe ‘n gerestoureerde en baie waardevolle Jaguar uit die dertigerjare onverwags in ‘n motorhuis aan die brand geslaan het. Die eienaar was glo oppad om die motor op ‘n sleepwa te laai. Toe die motor aangeskakel word, het dit egter aan die brand geslaan. Die nooddienste was gou op die toneel, maar die pragtige ou motor is geheel en al verwoes. Foto: Bremer Meyer


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.