24 September 2015

Page 1

Steeds glo niks oor beseerde bobbejaanwyfie gedoen nie

Nuwe plan met aftree-oord gesoek

Ons is weer op ons pos! Kleinmond se poskantoor het op 19 September weer sy deure geopen nadat al hulle agterstallige huurgeld vereffen is. Die personeel wil graag die inwoners vir hulle geduld en volgehoue ondersteuning bedank gedurende die tyd wat hul van die poskantoor op Bettysbaai se dienste gebruik moes maak. Hulle is voor van links na regs Noma Rumba, Patricia Moyake, David Cedras en Venia Lewis en agter van links na regs is Clement Makka, Rehann Eygelaar (posmeester) en Dean Overmeyer. Elvisia Wilskut kon ongelukkig nie teenwoordig wees nie aangesien sy op die oomblik by die poskantoor in Bettysbaai aflos.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.