overstrand herald 26 Jan 2017

Page 1

Kyk ons Graad 1’s! Foto’s

Golf results

Wednesday 18/01/17 4b stableford 6x6x6 1)K.Olivier & p.Odendaal 87 points 2)C.Brand & g.Mitchell 84 points 3)E.Van zyl & m.Arendse 80 points

Ma soek antwoorde na seun se vreemde dood

Friday 20/01/17 sundowner final 2016 Winner p.Benade Sundowner 1)Wp.Van wyk 25 points 2)A.Bredenkamp 23 points 3)G.Baxter 23 points Saturday 21/01/17 Singles medal 1)J.Wylbach 64 net 2)E.Van zyl 66 net 3)J.Whitehead 68 net

Kleinmond Rugbyklub kies nuwe bestuur Kleinmond Rugby Klub het pas ‘n nuwe bestuur vir die 20172018 seisoen gekies. Dit volg na ‘n voorval verlede jaar waar daar bottels op die veld gegooi is. Kleinmond was beboet en vir twee wedstryde geskors. Daar is nou besluit dat daar geen voertuie aan die westekant van die rugbyveld toegelaat sal word nie. Namens die bestuur vra hulle om verskoning oor die gemeenskapslede wat hulself wangedra het. Die Rugby Klub vra ook dat alle gemeeskapslede wat belangstel om as lid van die klub te dien die Saterdag om 09h00 by die Rugby Klubhuis aanmeld, registrasie gelde

beloop R150 per persoon. Wedstryde vir Februarie. 4 Feb – Stanford vs Kleinmond te Hawston 11 Feb – Kleinmond vs Valsbaai te Kleinmond 18 Feb – Semi-finale Burgemeesterstoernooi te Kleinmond 25 Feb – Kleinmond vs Botrivier te Kleinmond Kleinmond Rugby Klub bied op 27 Februarie ‘n dans aan in die Gemeenskapsaal. Die nuwe klubvoorsitter, Edward Appollis het ‘n beroep op die gemeenskap gedoen om hul span te ondersteun.

PROTEA

Hoërskool op Kleinmond bly vir eers net ‘n droom

J.du Toit.(Seef) P.Benade

W.van Heerden(com.member) WP.van Wyk

DRANKWINKEL LIQUOR STORE

h/v Hoofweg & 6de Straat, KLEINMOND

Stoney Point en die gewraakte heining

Tel/Fax: 028 271 3898

Stettyn Stone Chenin R30.00 Star Tree Dry Red R23.00 Balance Range R35.00 BC Chenin Blanc R26.00 Badsberg 3l R80.00 Cape Style Gr Cru 5l R75.00

USN: Garcinia Combogia 90 cap Green Coffee Bean Extract 60 cap Raspberry Ketone 60 cap Diet-Fuel Low-GI 900g Quickslim Medico Herbs 50ml Kel 6 Tabs 45’s Relislim Herbal Tabs 45

R117.90 R69.90 R135.90

R119.90 R116.90 R149.90 R359.90 Bsmart Cape Consumers Kaarte / Cards word aanvaar / accepted


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
overstrand herald 26 Jan 2017 by Gerard Grobler - Issuu