28 1 aug 2014

Page 1

Jong manne patroleer nou strate

Moordsaak uitgestel

Nuwe vrae oor sokkerveld Walvis spoel uit by Jock se baai

KLEINMOND - Die Nigel April moordsaak is wéér uitgestel. Ethan Hoffman, Phillip Manual en Dustin Stewart het Vrydag in die hof op Caledon verskyn vir die moord op April (18). Hy is op Verkiesingsdag vroeër vanjaar – twee dae voor sy 19de verjaarsdag - in ‘n oop stuk veld langs Nemesia Laan op Kleinmond aangetref met verskeie meswonde. Hy het nog gelewe toe die polisie by die toneel opgedaag het, maar het later aan sy wonde beswyk. Die drie verdagtes moet 26 September weer in die landdroshof op Caledon verskyn. BO: Phillip Manual, Ethan Hoffman en Dustin Stewart saam hulle regsverteenwoordiger by Caledon landdroshof. Hulle moet 26 September weer in die hof verskyn.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.