UitdieHoofsekantoor
It is with pride that Hermanus Pre-Primary can once again publish our newspaper, called Whale Tails.
In this issue it is again so clear that education is our passion, and every teacher has a special calling to work with these children.
Nelson Mandela once said:
“What counts in life is not the mere fact that we have lived It is that differences we have made to the lives of others that will determine the significance of the life we lead.”
Not only do we make a difference in the learners' lives, but the difference they make in OUR lives is so special.
This is why we tackle each day with new energy, passion, and excitement.
Kurrikulum: Deur die verslae, of rapporte wat aan die einde van die kwartaal uitgestuur was, was dit duidelik dat daar heerlik gespeel en geleer is, en die vordering van die leerders was merkwaardig Die verskillende strategieë, onderrig en leermetodes wat opvoeders so kreatief toepas, het beslis bygedra dat die uitkomste van die 2de kwartaal deeglik vasgelê is.Dit is so wonderlik dat tydens elke skooltoer wat ek met nuwe ouers doen, hulle opmerk hoe gelukkig en rustig ons leerders is en hoe hulle duidelik kan sien hulle geniet die aktiwiteite.
Danksy Enlighten Trust kon die Graad R opvoeders weer begin met die Mandjieprojek. Die ouers is baie opgewonde om te leer hoe om op die korrekte manier tuis hulle kinders te stimuleer met die apparaat wat ontvang is. Dit is groot opoffering vir die 3 opvoeders maar die liefde waarmee hulle na ure met die ouers vergader, is merkwaardig.
FromthePrincipal'sOffice
Finansies: Die nuwe administratiewe program D6 is amptelik geloots en my opregte dank aan al die ouers wie reeds daarvan gebruik maak Betalings deur middel van D6 is ‘ n groot finansiële besparing, vergemaklik die werklas van die admin personeel aangesien u betaling direk op u profiel gelaai word en so enige moontlike foute voorkom. Ek moedig alle ouers, skool en nasorg, aan om asseblief die toep af te laai Ons beoog om eersdaags glad nie meer van Karri gebruik te maak nie.
Nasorg:
Die spanning aan die einde van die 2de kwartaal was hoog! Die rapporte van die Laerskool is uitgegee en die nasorg personeel was angstig en opgewonde:
“Het my kinders beter gedoen, net hule beste gedoen, is ons harde werk beloon?”
Dit was weereens vir my so ‘ n riem onder die hart dat leerders in ons nasorg regtig soos ons eie kinders is en hulle vordering en geluk vir ons na aan die hart lê Die fotos is ‘ n duidelike bewys dat tydens nasorg tyd daar hard geleer word, lekker gespeel word en beslis lekker geëet word
UitdieHoofsekantoor
Personeel aangeleenthede: Die lief en leed: Ons liewe Sheraleen Corbett-Meyer het ons verlaat! Die skool en nasorg verloor ‘ n passievolle, puik sekretaresse, maar ons gun haar die wonderlike geleentheid wat so onverwags vanuit Australië gekom het FOTO
Juffrou Lee Mays is ook ‘ n reuse bevorderingspos in China aangebied en daar is met groot hartseer van die juweel afskeid geneem FOTO
Busi het ‘ n pragtige baba seuntjie ryker geword en ons deel haar vreugde. FOTO
Baie geluk aan Elzaan wie haar eerste jaar, B-Ed graad, met onderskeiding geslaag het ‘ n Groot motivering aan ons ander opvoeders en assistente wie tans verder studeer om deur te druk en vas te byt Aanhouer wen!
Wearelookingforwardtoaverybusy,butexciting3rdterm Maywebeblessedwithallwe needtofulfillthiscallingaccordingtoHiswill,tomeetthepaceofeachindividuallearnerandto guideandstimulatewithloveandpatience.
“Childhoodisnotaracetoseehowquicklyachildcanread,writeandcount Itisasmallwindowoftimetolearnanddevelopatthepacethatisrightforeachindividualchild. Earlierisnotbetter.”MagdaGerber
B a b a k l a s
AUGUST 2023 | VOL 8
Ekontdekspeel-speel:Kreatiewekuns
Peuters-JuffrouLindi
Kreatiewe kuns bied ' n platform vir peuters om hul verbeelding vry te laat loop. Deur die gebruik van kleure en die sien van verf wat meng, word hul kreatiewe prosesse gestimuleer Dit bevorder die ontwikkeling van hul kognitiewe vaardighede, insluitend probleemoplossing, kritiese denke en vindingrykheid
Die fisiese aard van kunsaktiwiteite, soos verfwerk en teken, bevorder die growwe en fyn motoriese vaardighede van peuters Deur die gebruik van verfkwaste, vingers en ander kunsbenodigdhede, verbeter hulle hul hand-oog-koördinasie, grypvaardighede en fyn motoriese presisie.
Kreatiewe kuns bied ' n geleentheid vir peuters om te eksperimenteer en te ontdek. Hulle kan verskillende tegnieke en materiale verken en sodoende leer hoe om dinge te doen en die gevolge daarvan te begryp Dit bevorder hul begrip van wetenskaplike konsepte soos meng en skeiding van kleure, teksture en vorme.
Die deelname aan kreatiewe kunsaktiwiteite bevorder ook die emosionele en sosiale ontwikkeling van peuters. Dit kan ' n uitlaatklep bied vir selfuitdrukking en gevoelens. Deur kuns te deel en saam te werk in ' n groep, leer peuters ook samewerking, kommunikasie en respek vir ander se idees en werk
Kunsaktiwiteite vir peuters bevorder ook hul taalontwikkeling Hulle kan byvoorbeeld kleure, vorms en konsepte benoem terwyl hulle aan die skep van kunswerk deelneem Dit help hulle om hul woordeskat uit te brei en taalvaardighede te ontwikkel.
JuffrouLindienGeraldine
Buildingastrongimmunesystem
Buildingastrongimmunesysteminchildrenisessentialforgoodhealthandwell-being Herearesometipsonhowtoboostyour child'simmunesystemduringthesenextfewcoldmonths:
Encourageahealthydiet:
Abalancedandhealthydietisimportantforchildren’soverallhealth,includingtheirimmunesystem Encourageyourchildtoeat plentyoffruits,vegetables,wholegrains,leanproteins,andhealthyfats Limittheirintakeofprocessedfoods,sugarydrinks,and snacks
Ensureadequatesleep: Sleepisessentialforachild'sphysicalandmentalhealth,anditalsoplaysanimportantroleintheirimmunesystem Makesureyour childisgettingenoughsleepfortheiragegroup Mostchildrenneedbetween9-12hoursofsleeppernight
Encouragephysicalactivity:
Regularphysicalactivityisessentialforchildren'shealthandimmunesystem.Encourageyourchildtoengageinatleast60minutes ofmoderatetovigorousphysicalactivityeveryday Thiscanincludeactivitiessuchasrunning,swimming,biking,orteamsports
Ensuretheystayhydrated: Stayinghydratedisimportantforoverallhealth,includingimmunefunction Encourageyourchildtodrinkplentyofwaterthroughout theday Limittheirintakeofsugarydrinks,asthesecannegativelyimpacttheirimmunesystem
Encouragegoodhygiene: Teachyourchildgoodhygienehabits,suchaswashingtheirhandsfrequently,especiallybeforeeatingortouchingtheirface.Also, teachthemtocovertheirmouthandnosewhencoughingorsneezingtopreventthespreadofgerms.
Reducestress: Stresscannegativelyimpactachild'simmunesystem,soit'simportanttohelpthemmanagestress Encourageyourchildto engageinrelaxingactivitiessuchasreading,drawing,orlisteningtomusic Also,helpthemdevelopgoodcopingskillstodealwith stressfulsituations
Considersupplements: Althoughahealthydietisthebestwaytogetthenutrientsachildneeds,supplementscanalsobehelpfulinbuildingastrong immunesystem Talktoyourchild'shealthcareproviderbeforegivingthemanysupplements,assomemaynotbesuitablefor children
Inconclusion,buildingastrongimmunesysteminchildrenrequiresacombinationofhealthyhabitssuchasabalanceddiet,regular physicalactivity,goodhygiene,andstressmanagement.Byhelpingyourchilddevelopthesehabits,youcanhelppromotegood health.
WêreldBoekedag
Op23April2023hetHermanusPre-PrimêrvoluitgegaanomNasionaleBoekedagtevier.
Dieskoolhetboekeingesamelvirnliefdadigheidsprojekasookboekevirelkeklassebiblioteek,virvoorleesenself “lees”.
ItwassuchaprivilegetohandoverthedonationofbookstotheprincipalofLearntoRead.Theyweresoexcitedwith thebiggestsmilesIhaveeverseen Itissoheartwarmingtogivebacktothecommunityandtohelpothersdiscoverthe joyofreadingandtoensurethatallchildrenhaveaccesstotheresourcesandsupporttheyneedtosucceedinschool andinlife.
Vandieleerdershetookaangetreksooshulgunstelingboekkarakter.Daarwasvan‘nElsa,‘nDalmationennatuurlik SupermanenSpiderman.Eendogtertjiemet‘npragtigepienkrok,hetmettrotsgesê:“Ekisdiediedogtertjiemetdie pienkrokwieindieBybelis”,terwyl‘nanderkindjievirJesus,soosgesienindiekinderbybel,voorgestelhet.
Ekdinkjullealmalkanjulselfindinkhoespesiaalhierdiedagvirdiekinderswas.Aldiejuffrouenshetmettrotsengroot opwindingfotosgeneem
Waaromsalonsdansondagwilvier?WatmaakboekedansospesiaaldatdituitgesitisasnNasionaleboekedag?
Boekehelponsomteleervankuns,geskiedenis,wetenskap,natuur,wiskundeentegnologie.Boekehelponsomalste kanverstaanwatomonsplaasvind.Boekehelponsookomnetteontsnapenjouselfnetaftesnyvanalsomjou.
Waaromisboekebelangrikvironskinders?
Ditgeenwarm,emosioneleoombliktussenvolwasseneenkindwanneernstorievirhullevoorgeleesword.Boeke ontwikkelkinderssetaalenwoordeskatmeerasenigeandermateriaal.Ditvernuwehuldenkeenvergroothul verbeeldingswêreld.
Leeselkeaandvirjullekinders‘nstorie,genietditsaammethulle.Ditskepnoomblikasherinneringenkosbaretydwat saamgespandeerisinonsbesigeskeduleswatvironselkedaguitgesitis.
DieVoordelevanBuitespel
Onsisindiehartjievandiewinter,enmooiweersdaeisbeperkIndiendiesonegteragterdiewolke kopuitsteek,moedigukleutergerusaanombuitetespeel
Ongestruktureerdebuitespelgeegeleentheidvirontdekking,enwatisnoulekkerdervir‘nkindomvrylik tekanrondhardloopenteverken
BuitespelhelpkindersookmetstresontladingenomontslaeteraakvanoortolligeenergieHulkrydie geleentheidomdiedagsegebeureteverwerkenditverlaagaggressievlakke
Playingoutsidepromotescuriosity,creativity,andcriticalthinkingAnextrabonusisthatchildrenstart developingahabitofbeingactive.Aninterestingfactisthatrecentstudieshaveshownthatoutdoor playhelpschildrengetbetteratplanning,prioritizing,troubleshooting,multitasking,andnegotiating Sandpitplaycomeswithmanybenefitsfortoddlersandpre-schoolersTheylearnabouttheproperties ofsandbyfeeling,digging,patting,andshapingitPlayingwithsandhelpstodeveloptheirfinemotor skillsanditpromotescreativityandimagination,amongstmanyotherbenefits
Makesuretohaveaplasticbasketfullofsandpittoys,evenaplastictablenearthesandput!Ifitisa sunnyday:WATER!Remember,mudisfun,itwashesoff!
Klimenklouteroefenkinderssegrootmotoriesevaardighedeenbetrekbynaelkespiergroepin‘nkind seliggaamVerskeiebuitespelaktiwiteiteverbeterookbalansenkoördinasieGrootballe,springtoue, klimenklouterapparaat,‘nkleintrampolineversekerdataldienodigevaardighedontwikkelword Terwylkindershardloop,springenfietsry,ontwikkelsekeregrootspierewatuitersbelangrikisvironder andere‘nkindsevermoëomstiltekansitentekonsentreer
Tenslotte:Ouerssekreatiewedenkewordegteruitgedaagasdieweervirdaeaaneenniebuitespel toelaatnieTVkykmoetstrengbeperkword,sowatnou?
‘nPaaridees:
ØGooi‘ngrootlakenoor‘ntafel,bou‘n“huisie”,gooispeelgoedopdiematenkykwatgebeur Fantasiespelopsybeste!
ØKrydiegrootsteboksemoontlikenjysalverstomweesoorhullekreatieweidees Asjyuitideeshardloop,kyknadiefantastiese“braingym”oefeningeenliedjiesopTVendanslekker saammetjoukind
Graad RR Herfsuitstappie
JuffrouShani,JuffrouLelanie,TeacherAnneri
The Grade RR learners had the privilege to visit a local farm (Bartho Eksteen Wine Estate) for an autumn outing Upon arrival we were greeted by four friendly German Shepards and it immediately got the children even more excited than they already were We waited for all the friends to arrive and started on our adventure
Die maats het saam gegaan op ' n natuur-stappie opsoek na herfsblare en ander skatte, maar nie voor ons ' n draai gemaak het by die hoenderhok nie! Nadat ons die plaas en plaaslewe verken het, het ons geëindig op ' n plekkie om piekniek te hou Nog nooit het ons só baie herfsblare op een plek gesien nie! Die kinders het heerlik geëet, speel en allerhande herfs skatte bymekaar gemaak
Before we left, the kitchen staff made some nice, warm hot chocolate for the children to enjoy With a trimming of mini marshmallows of course. Overall a very successful outing that the children will surely not forget any time soon!
Baie dankie aan Bartho en Suné Eksteen wat al ons maats verwelkom het en Oom James Such wat ons veilig tot daar en terug gebring het met die skool se bussie Ons hoop om dit ' n jaarlikse uitstappie te maak!
VisueleOntwikkeling
JuffrouLelanie
Oogbewegings en fokus
Dit is baie belangrik om oogbewegings en visuele vaardighede te ontwikkel, want leerders versamel ingligting deur hulle oë. As hulle oogbewegings nie egalig is nie, of dis beperk, sal hulle visuele persepsie belemmer word
Visuele persepsie
Dit is die vermoë van die brein om kontak te maak met die buitewêreld deur middel van die oë, en om dan betekenis daaraan te gee. ' n Leerder met swak visuele persepsie sal hulle hele wêreld verkeerd waarneem
Visuele konsentrasie
Dit is die vermoë om visueel te fokus op dit wat belangrik is en ander dinge uit te skakel. Visuele konsentrasie is noodsaaklik vir die aanleer en uitvoer van nuwe motoriese vaardighede
Voorbeelde van aktiwiteite wat tuis geoefen kan word om oogspiertjies te ontwikkel:
Hou'ngrootvorm(sirkel,vierkant,reghoekofdriehoek)voorjoukindenbeweeg'nhelderkleurige voorwerpalomdiekantevandievorm.Hy/syvolgdievoorwerpmethulleoësonderomhulkoptebeweeg. Verandergereeldvanrigting
Laatjoukindregopsit.Staan'nentvoorhom/haarenbeweeg'ntennisbalofenigeandervoorwerpin verskillendepatronevoorhuloëverby,somsstadigensomsvinnigHullemagniehulkopbeweegnie,net hulleogies
Hang'nbalofboontjiesakkieaan'ntouvandiedakafenswaaiditheenenweer,openaf,enin'nsirkel Joukindvolgdiebewegingmetsy/haaroë,maarhulkopmoetdoodstilbly!
Joukindsitopdiemat.Sit'nentvanhom/haarafaanhullinkerkantenrolballevanverskillendegroottesen kleurebyhulverby.Hy/syhouhulkopreguitvorentoeenbeweegnie,maarhuloëvolgdieballevanlinksna regsBeginmetgrootballeengebruikalkleinerballe
Sit'nentvoorjoukindenroldieballenahom/haar.Joukindhouhulkopstilenbeweegnethuloëvanver nanabyenweerterug
'nLekkerspeletjievoorslaaptyd!
Lêlangsjoukindenbeweeg'nflitsliginverskillendepatroneteendie plafonHy/syvolgdiepatronemethuleieflitssonderomhulkoptedraai
ReflectiononTerm2
The themes covered in the second term have allowed us to focus on our surroundings and our community. We have focused on People who help us (medical, safety and community), In and around our town, the Farm and Transport (land, air and water)
With covid restrictions being a thing of the past, we are happy to be able to go on outings and have in-visits at our school This term we did just that We not only had one outing, but three!
Our first outing was an in-visit from the fire department This is always great fun and very exciting When the fire tuck comes around the corner with it’s siren blaring, it is always so wonderful to watch the children’s faces The fire department visited us on the grassy area at Hoy’s Koppie They had a great team that demonstrated all kinds of tools and uniforms necessary by our fire fighters Did you know that the uniform weighs 20kg and must be put on in 60 seconds? That’s very impressive! They also allowed each Grade R learner a chance to go through the Fire engine and to hold the hose while spraying water Great excitement for each child We are so very privileged and proud of our very brave firefighters!
Our next outing was to the library We were treated to a tour of the whole library and how it works We were all very quiet as we walked around with the librarian and looked at all that the library offers. We learnt that if we belong to the library, we could even take out DVD’s (movies) and puzzles to build at home We can even go on the internet at the library and they have SO many wonderful books for children and adults They even have audiobooks and comics It is free to join the library and we may take 6 books out for 2 weeks at a time The librarian also read us a story as we sat quietly in the children’s section
Our last visit was to the Rocklands Petting Farm What another amazing experience for our Grade R’s! When we arrived at the farm, we were given buckets with food for the animals We all fed and petted the animals although some were happy to rather just give the food from a distance The animals were all very cute and some of the children were filled with wonder A great adventure and a lovely way to build on vocabulary as we cuddled with some fur babies Since it had been raining so much over the past few days, Oom James, our driver, even took us to see the Pig’s Snout waterfalls and many others along the way that were flowing strongly All in all, a great day filled with adventure
The outings brought our themes to life and added valuable new experiences and memories to each Grade R learner!
SUMMIT 2023
Virdaewasdaar‘ngeskarrelvanjuffrouensindiesolderwatreënboogkleurigebaadjiesmaakAnderhetweerfluksgeoefenaanonspersoneelitem ietswas beslisaandiebroei dieSUMMIT,waarnaonsalmalsouitgesienhet,wasomdiedraai!
“ThisSummitequalsanyworldclasseducationconferenceItisaconferenceforeveryoneinvolvedwitheducationinSouthAfricaandabenchmarkforinfluential conferencesthatinspireteacherstoshapeandguidethefuturegenerationofenlightenedminds
Tomentionsomeofthehighlightsofthe3-dayprogramme:
BenTruter:ClinicalPsychologist,ClinicalDirectorofNeurodiversityCentre:NeurodiversityandLearning:Whyisthissoimportant?
WilhelmdeWet:Actuary,visionaryanddevotedfamilyman:What’sinyourhands?
IgnovanNiekerk:Leierskapsontwikkelaar,inspireerder,lektoronderwyser
DrGillianArendse:Mentoring:Movingfromdimplestodents!
WilnavanHeerden:(SkoolhoofBloemhof)DieVryheidvanbestuur
ElsabeAldrich:Kiesjourigtingenlaathomsing!
AlwynUys:Usingadversitytoyouradvantage!
RianTrutor:InspirationalspeakerMagictoPoof
ElkejuffrousalkangetuigdatonsgrootsteverwagtingeoortrefisDiemotiveringssprekerswasongelooflikSommigehetonslaatskaterlag,anderhetons‘ntraan laatwegvee
Onsisabsoluutopdiehandegedravandiebesteverblyf,totdieheerliksteetesHierdieis‘nmotiveringsnaweek, ‘nbederfnaweekwaaronsaspersoneelmekaarookbeterkonleerkenensaamkongeselsoordietoekoms endromevironsskool
Eendingisverseker–onspersoneelhetgees!Vierhonderdenvyftigonderwyserssaam,elkeenmetsyeiestorie,maaronsalmaldeeleenpassie–om‘nverskilin kindersselewenstemaakMensdinkweerandersoordingeenisskielikbitterdankbaaromdeelvan‘nspogskoolsoosHermanusPre-Primêrtekanwees WaardevollelewenslesseisgeleerVanonshetweerontdekwaaromjyindieeersteplekhierdieberoepgekieshetOnshetafgesluitmetdonkerbrilleop,want: Onskinderssetoekomsisblink!Onsisgemotiveerdomdieverskiltegaanmaak,wantelkekindverdien‘nomgee,passievollejuffrou!
OnspersoneelwilgraagvirjuffrouLornaendieBeheerliggaambaiedankiesêvirdiewonderlikegeleentheidomasmens,enasspanteontwikkel,allestot voordeelvanonsskoolenleerders
Gedigte,RympiesenLiedjies
JuffrouMariska
VolgensnavorsersendieAfrikaanseOnderwysNetwerk,isdaar‘ndirekteverbandtussenhoeveelrympies‘nkindleeren diegemakwaarmeehy/sylaterleerlees
Liedjiesengediggiesbeklemtoondiespraakklankewateieaan‘ntaalisomdatditritmiesaangebiedwordendie rymwoordesekereklankebeklemtoonenherhaal
Kinderswatbaierympieshoor,enopsê,kryspesialeblootstellingaandievoertaalwatgebruikword Hullebêremetelke nuwerympienuweklankeinhulle‘klankbiblioteek’sodathullelaterbekendismetaldietipiesespraakklankewaarmee woordeindaardietaalsaamgestelword.
Aldieoefeningmaakditvirhullemaklikomspraakklankebinne-inwoordetehoorenteidentifiseer Sowordditvirhulle alhoemaklikeromteleerlees
DiswaaromonsinHermanusPre-Primêrsoveelmoontlikrympiesenliedjiesvironsleerdersaanleer.
Op1JuniehetvanonsGraadRleerdersdiegeleentheidgekryomdeelteneemaandieOverbergEisteddfodby LaerskoolHermanusentespogmethulletalenteomgediggiesvoortedra Onsistrotsopelkeleerderwatbraaf genoegwasomhieraandeelteneem.
Baiegelukaandievolgendeleerders:
GOUD(80%-89%):MileavanderMerwe,MadelineSlement,MilaKruger,EmmaPelser, AmelieVisser,LanéMarais,AriaLekay,LilySolomonsenChristopherWeaver
CUMLAUDE(90%enmeer):TalithaJoubert,HendrikBarnardenJovanJoubert.
Onsisbaietrotsopjulle!
21 - Concert Teacher Simone, Lindie, Enrika, Hettie and Caitlin
22 - Concert. Teacher
Lelanie, Shani, Anneri, Michelle, Anke, Mariska
23 - Concert. Teacher
Lelanie, Shani, Anneri, Michelle, Anke, Mariska
01 - Spring Day 01 - Grandpa and Grandma Day
29 - School closes at 11:00 a m (reopens 10 October)
August
01 Anneri Theron
11 Anke Prodehl
13 Deonika Pekeur
31 Simoné Lingenfelder
September
14 Talbin Jonker
17 Hettie Maree
20 Shani Conradie
21 Eslin Matinka
22 Marcia Cloete
24 Denise Coxen
24 James Such
October
12 Lee-Ann Prins
2 December - Christmas Market
*dates are subject to change