Whale Tales - Issue 9

Page 1

WhaleTales The official news letter of HERMANUS Pre Primary School HermanusPrePrimary Foundation through learning, friendship and fun Ninth Edition KONSERT 2023 Ouma & Oupa Dag Pictures of Overberg OCTOBER 2023 | VOL 9

UitdieHoofsekantoor

With the blink of an eye, we came to the end of a very busy but exiting 3rd term. As you will notice in this issue of our Whaletails, the 3rd term was filled with very exiting activities: a concert, Grandparent’s Day, Spring Day (is spring really here?) and celebrating Heritage Day. In spite of all this, the curriculum continued full steam due to teachers and assistant’s creative planning and very hard work.They really know the art of how to balance everything in order to achieve success

I salute you!

Next month is Teacher Appreciation Month with World Teachers’ Day being celebrated on 05 October 2023.

Whilst most learners will be on holiday and only the aftercare open, children and parents won’t be able to show their appreciation for the important role that teachers play in our children’s lives. To all the amazing teachers of Hermanus Pre Primary / Aftercare, you are teachers with a passion to care, to love, to make a difference in children’s lives. The words on the beautiful picture that I received on my birthday are so true: “Our fingerprints don’t fade from the lives we touch”! I want to thank you for your hard work, commitment, and continued dedication

OCTOBER 2023 | VOL 9

FromthePrincipal'sOffice

We have also shared a lot of very proud moments this term Congratulations to Michelle Swart She is in Rustenberg to compete in the South African Championships for Performing Arts during the week of the holiday We are anxiously awaiting the results and as we know her and her team, they always go for gold!!

Some of our aftercare children also excel in gymnastics. Anné Lingenfelder, Chloë Fredericks and Lilah Miller will represent Western Province at the South African Championships Well done girls!

Don’t miss the “Pictures of the Overberg” article about our Grade R art competition winners.

I wish you all a wonderful rest and blessed family time during the holiday with hopefully some sunshine. I pray that all damages and critical issues will be restored and resolved soon.

May we come back with renewed energy for the final school term

OCTOBER 2023 | VOL 9
LornaSuch

Advertisements

OCTOBER 2023 | VOL 9
OCTOBER 2023 | VOL 9
Advertensies

WHY? HOW?

Schoolandaftercarefeesaredirectly linkedtoyouraccount.

Simplemistakesareavoided. Anyprojectsorfundraisingeventscan bepaidforoverd6connect YOUcanadvertiseyourbusiness!

Allofficialcommunicationissent throughd6 Nomoreletterslostin backpacksandnomoremissed messages.

Youcanofficiallychangeallyour personalinformationonyourprofileand theschoolwillpickituponourside!

OCTOBER 2023 | VOL 9 Connect to us: Step 1 Step 2 Step 3 Don't miss this opportunity to make your lives, and ours and more convenient! d6connect ATTENTIONALLPARENTS
easier
REMEMBER:Ifyoustruggle,the administrationstaffisalwaysready andabletohelpyou! PLEASE download THIS app Click on the 3 lines in the upper left corner Press "connect" Search for our school and select. All done, you ' re connected!

Babaklas

Foundation through learning, friendship and FUN!

Janine, Agnetha,
en Anzel OCTOBER 2023 | VOL 9
Juffrou
Kayleen

Bak en Brou!

Peuters - Juffrou Lindi

Van die hoender tot die eier, of sal ons vra, wat was eerste... Die hoender of die eier?

Alle kante van die saak was ondersoek, met die uitslag: Roereiers smaak die heel lekkerste, ons gee nie om wie het eerste gekom!

Ons het ook ons nuwe liedjie baie geniet.

Kiepie Kiepie kom tog gou, Hier is lekker kos vir jou.

Maar dan moet jy vir ons sê, Waar jy al jou eiers lê!

OCTOBER 2023 | VOL 9

Whyischildren’snutrition soimportant? Teacher Caitlin

Children’s nutrition is critically important for many reasons, but here are just a few …

1. Healthy Growth and Development: Proper nutrition ensures that children receive the essential nutrients necessary for their physical and mental growth. This includes vitamins, minerals, proteins, and carbohydrates that aid in building strong bones, organs, and immune system

2. Cognitive Development: Adequate nutrition supports brain development, which is crucial during early childhood Nutrients like omega-3 fatty acids, iron, and vitamins contribute to improved cognitive functions, memory, and learning abilities.

3. Energy and Stamina: Children need a balanced diet to have the energy and stamina required for daily activities, including school, sports, and play.

4. Immune System Health: Nutrient-rich foods boost the body's ability to fight off infections and recover from illnesses faster

5. Prevention of Nutritional Deficiencies: Providing a variety of foods ensures that children receive all the essential nutrients they need This can prevent deficiencies that can lead to developmental delays and health issues.

6. Establishing Lifelong Habits: Childhood is a crucial time for shaping dietary habits. If children are introduced to a diverse diet early on, they are more likely to carry those habits into adulthood, lowering the risk of chronic diseases

7.Social Development: Eating together as a family encourages social interactions and helps children learn about food choices, portion control, and table manners.

8.Overall Quality of Life: Ultimately, good nutrition contributes to a child's overall quality of life. It can lead to happier, healthier, and more fulfilling childhood experiences.

These points mentioned above are all important as they lay the foundation for a healthy future

OCTOBER 2023 | VOL 9

'nOpwindende3deKwartaalin dieTweetKlassie

Juffrou Simoné

Die 2 tot 3 jaar klas het:

Hul eerste konsertoptrede gehad op 24 Augustus 2023

Hulle het ook hul eerste lessie van hoenders en eiers gehad… Elke kindjie het ‘ n gekookte eier gekry om sy eie eier af te dop. Die maats het gesien hoe ‘ n eiertjie binne, ‘ en selfs buite die dop gaar word. Hulle het ook gesien hoe ‘ n eier lyk voor dit gaar gemaak word.

Hul eerste broodbak lessie

Die les was aangebied deur die assistente waar hulle kon sien hoe ‘ n mens deeg aanmaak om ‘ n brood te bak Nadat die brood gebak was, het die maats die geleentheid gekry om self botter, konfyt en kaas op hul sny brood te sit Hulle het dit baie geniet

Kuikens het ‘ n dag saam met ons skool gegaan ‘ n Hokkie was in die klas waar maats heeldag kon sien wat die kuikens doen en selfs luister na die geluidjies wat hulle maak

Nog ‘ n paar opwindende dae wat ons gevier het was, Ouma en oupa dag, die haelkorrels wat geval het en selfs ons Erfenisdag wat ons ‘ n groot Bokkedag van gemaak het

Dis so groot voorreg om te sien hoe die kleintjies groei en ontwikkel!

Juffrou Simoné en Juffrou Marcia

OCTOBER 2023 | VOL 9

OCTOBER 2023 | VOL 9

Fynmotories JuffrouEnrika

Die ontwikkeling van fynmotoriese vaardighede verg tyd en oefening Dit is ‘ n belangrike vaardigheid om aan te leer, want 70% van die take wat jou kind op skool sal moet verrig, vereis fynmotoriese vaardighede.

Wat is fynmotoriese vaardighede?

Dit is die beheer van die klein spiertjies van die lyf wat jou kind in staat stel om ‘ n verskeidenheid materiale en gereedskap akkuraat te beheer, hanteer en manipuleer. Die twee hande se spiertjies moet ook kan saamwerk, aangesien baie aktiwiteite twee hande vereis.

Hierdie is slegs ‘ n paar van al die aktiwiteite wat ons in die klas doen om fynmotoriese vaardighede te ontwikkel

Bronne: Nia Visagie, Baba en Kleuter, 2015

DieWondervanKlei! Juffrou Lindie

Voordele van klei:

Verbeter fynmotoriese ontwikkeling

As kinders die klei rol, uitdruk met vorms plat druk met die hand, dit sny ens ontwikkel die spiere in hulle hande Verbeter kinders se skryfvaardighede

As kinders met klei speel en klein stukkies afbreek en optel, kan dit hulle potloodgreep verbeter Wakker kreatiwiteit en verbeelding aan

Klei kan enige iets voorstel van diere, blomme, trekkers en kos. Ontdekking vind plaas wanneer kleure gemeng word en kinders besef dat die kleur verander

Dit het ‘ n kalmerende effek

Veral die druk- en rol-aksies met klei kan kinders help om te ontspan

Ontwikkel hand-oog koördinasie

‘ n Verskeidenheid van vorms, rollers en ander klei-gereedskap kan ingespan word om hand-oog koördinasie te bevorder.

Maklike klei in ' n japtrap!

Bestanddele:

1 k koekmeel

½ k sout

1k water

1E kookolie

2t kremetart

voedselkleursel

Metode:

Meng bestanddele in ‘ n kastrol en verhit oor ‘ n lae hitte vir 5 min

Roer deurgaans en moenie oor klonte bekommer nie Mengsel is aanvanklik baie klam, maar raak mettertyd stywer Bewaar in ‘ n plastieksak of lugdigte houer

OCTOBER 2023 | VOL 9

PlayingandLearningwith BuildingBlocks TeacherHettie

The importance of educational toys helps the child to develop in many areas for e.g. fine, gross motor skills as well as creativity.

Playing with various blocks like lego and wooden blocks, will help the child in the future when starting school. There are three main play types that are really important for the child

There is explorative play. This will give the child time to explore the blocks like the same shapes and colour. There is role play The child copies the real world They can choose to build a cake and pretend to have a birthday party.

There will be building play Ask the child to start assembling the blocks by building a tower. The child will continue to build and take them apart, which trains their motor skills and their cognitive skills This will enable them to build from small to a bigger build.

OCTOBER 2023 | VOL. 9

Erfenisdag JuffrouShani

“HeritageDayisapublicholidayinSouthAfricathatcelebratesthecountry’srichanddiversecultural values andnorms.Itisobservedon24Septembereveryyear,anditisadaytohonourthemanyculturesthat ionof SouthAfrica.”

Elkeenmoetopdiédagsyeiekultuur,geskiedenisenkultuurgeskiedenisinerehou.

Hierdiejaarop22Septemberwasdiegeesenopwindinginonsskool‘nbelewenis.Disnatuurlikteverstanedatspringboktruie,en selfsspringbokrokkies,diegewildstedragvandiedagwas.

Gesiggiesismooiversiermetonspragtigelandsvlag“tatoos”,landsvlaeisgeverfenversierenveraldieGraadRklassehetons pragtigeNasionaleVolkslieduitvolleborsgesing.Dievolgendeaanhalingissowaar:

“SouthAfricanstakegreatprideintheirnationalanthembecauseitisaunifyingtool,inclusivelypullingtogetherallinterests.It conveysapowerfulprayermessagethatcommandsbothaweandrespectwhenreciting.”

24Septemberisnatuurlikindievolkstaalookbekendas“NasionaleBraaidag”.Worsisgebraai,enouershetwonderlikbygedraom aldietradisionelekostestuur.Diekindershetdiemelktert,koeksistersenpapballetjiessogeniet. AsonsasopvoedersdiedrangbyonskleinkindertjiesbeginaanmoedigomSuid-Afrikanerssegedeeldeerfenisineretehou,respek enomgeevirmekaartevestig,isdaarhoopvironspragtige“reënboognasie!”

LordweaskYoutoprotectournation Interveneandendallconflicts Protectus,protectournation ProtectSouthAfrica.

Sê-goed uit ons klas...

JufLorna:Wieweetwatis'nladybirdinAfrikaans?

'nLie?

Aliana:'nLiefdesbesie!!!

Daniel:Juffrou,mybottelsmelt!(lek)

Lyle:Juffrou,ditstoffies,daar'salweerstoffies!(motreën)

Deegan:Juffrou,ekhet'n"kieliefruit"inmykosblik!(kiwivrug)

Neelke:"Onsisnie'nskietsoldaatjienie,maaronsisJesus semaatjie,JAMENEER!"

Neelke:"Juffrou,toeeknouvirjou'n'cuddle'gee,toevoeljy soosmymamma "

OCTOBER 2023 | VOL 9

OnsJaarlikseSkoolkonsert

Die hoogtepunt van die Derde Kwartaal!

Jaarnajaarishierdiegebeurtenis‘nhoogtepunt!Nienetvirdie leerdersenjuffrouensnie,maarookdiefamilieswatkomkyk Elke juffroudoensoveelmoeiteomdiemaatsvoortebereivirdiegroot vertoning Daarwordbehoorlikbeplanenkostuumswordspesiaal gemaakengekoop Onswilgraagvanhierdiegeleentheidgebruik maakomnetweerelkemammatebedankwatgehelphetmetdie mooistedekor Sonderjullesouhierdiepragtigekonsertnie‘n sukseskonweesnie DitmaakHermanusPre-Primêrtrotsomte weetdatonssulkestaatmaker-mammasaanonskanthet!Onswil ookdankiesêaanelkelieweouerwatbygedrahetomteverseker datelkejuffrouhulmaatsmooikonaantrekengrimmeer Ditwas definitief‘nspanpoging Hierdiejaarhetonsdiekonsertintweeverdeel Dieeersteaand, Maandag21Augustus,wasditdiejuniorssekansomtedans. Hierdiekleinlyfieshethulgoedvanhultaakgekwyt Dinsdag22 AugustusenWoensdag23Augustuswasditdieseniorssebeurt omkonserttehou Diemaatjieshetditsogenietenonsis ongeloofliktrotsophierdiesupersterrewattweeaandein‘nryso mooigedanshet!

Preschoolconcertsareoftenaheart-warmingshowcaseofyouthful enthusiasm,creativity,andpurejoy.However,therecentpreschool concertwiththetheme"DancingthroughtheDecades"tookthis sentimenttoawholenewlevel Thiseventwasaresounding success,leavingbothparentsandeducatorsastoundedbythe talentanddedicationoftheselittleperformers

Oneofthemostbeautifulaspectsofpreschoolconcertsis witnessingthetransformationofshy,reservedchildreninto confidentperformers

Formanyofthesechildren,it’stheirfirstexperienceinfrontofan audience Thesupportivecheersandapplausefromparents, teachers,andpeersserveasapowerfulconfidencebooster, fosteringasenseofself-assurednessthatextendsbeyondthe stage

Dansenmusiekis‘ngrootenbelangrikedeelvanonsskoolse kurrikulum Daarissoveelvoordelewatdansinhouvirjongkinders Terwylmaatsoefenenhulselfgeniet,wordsekerevaardighede aangeleerenbevorder Leerderssealgehelefisieseselfvertroue, selfbeeldenselfmotiveringverbeter,algemeneensielkudinge welstandverbeter,visueleenouditiewegeheuewordbevorder koördinasie,uithouvermoë,buigsaamheid,balansenruimtelike bewustheidwordookbevorder

Thesuccessofthispreschoolconcertservesasareminderofthe incrediblepotentialthatyoungchildrenholdwhennurturedand giventheopportunitytoshine Itwasatestamenttothehardwork anddedicationofboththeteacherswhoguidedthemandthe parentswhosupportedtheiryoungstars

Hierdiejaarsekonsertwas‘nongelooflikemooivertoningwat gesorghetvirdiemooisteherinneringewatonsaltydsalkoester

Juffrou Lelanie
OCTOBER 2023 | VOL 9

Socialskillsareofutmostimportanceinpre-primaryeducationbecausetheyformthefoundationforachild'ssocialand emotionaldevelopment Theseskillsplayacrucialroleinachild'soverallwell-beingandfuturesuccessinschoolandlife

Herearesomekeyreasonswhysocialskillsareessentialinpre-primaryeducation:

BuildingRelationships:Pre-primaryisoftenachild'sfirstexperiencewithstructuredsocialinteractionsoutsideofthe family.Developingsocialskillshelpschildrenformpositiverelationshipswiththeirpeers,teachers,andotheradults, creatingasenseofbelongingandsecurity.

Communication:Socialskillsencompasscommunicationskillssuchaslistening,speaking,andnon-verbalcommunication. Learninghowtoexpressthoughts,feelings,andideaseffectivelyisvitalforacademicsuccessandfutureinterpersonal relationships

ConflictResolution:Pre-primaryclassroomsareenvironmentswherechildrenlearnhowtoresolveconflictsand disagreements.Developingskillslikeproblem-solving,compromise,andempathyatanearlyagecanpreventthe escalationofconflictsandfosteramoreharmoniouslearningenvironment.

Self-Regulation:Socialskillshelpchildrenlearnself-controlandemotionalregulation Theylearntomanagetheiremotions, copewithfrustration,andadapttodifferentsocialsituations,whichisessentialforbothacademicandsocialsuccess

CooperationandTeamwork:Manypre-primaryactivitiesinvolveworkingtogetheronprojectsortasks Socialskillsenable childrentocollaborate,share,taketurns,andcontributetogroupefforts,skillsthatarevaluablethroughouttheir academicjourneyandbeyond.

EmpathyandPerspective-Taking:Developingempathyhelpschildrenunderstandandrespectthefeelingsand perspectivesofothers Thisnotonlypromotespositivesocialinteractionsbutalsolaysthegroundworkforethicaland compassionatebehaviorastheygrow

Problem-Solving:Socialskillsofteninvolveproblem-solving,criticalthinking,anddecision-making.Childrenlearnhowto analyzesituations,makechoices,andevaluateoutcomes,whichareskillsapplicableinvariousaspectsoflife.

AcademicReadiness:Childrenwithstrongsocialskillstendtobemorereadyforformaleducation.Theycanfocuson learningbecausetheyarecomfortableintheirsocialenvironmentandhavethefoundationalskillsneededforclassroom activities

Self-EsteemandConfidence:Positivesocialinteractionsandsuccessfulrelationshipsboostachild'sself-esteemand confidence.Thesequalitiesareessentialfortacklingnewchallengesandtakingrisksinlearning.

PreventionofBehavioralIssues:Developingsocialskillscanpreventorreducebehaviorproblemsinpre-primarysettings. Childrenwhocanexpressthemselves,interactpositivelywithothers,andmanagetheiremotionsarelesslikelytoengage indisruptiveoraggressivebehaviors

Insummary,pre-primaryeducationisacriticalperiodforchildrentoacquiresocialskillsthatwillserveasastrong foundationfortheirfuturedevelopmentandsuccess.Theseskillsnotonlyenhancetheirimmediatesocialinteractionsbut alsocontributetotheiracademicreadiness,emotionalwell-being,andlifelonglearning.Teachersandcaregiversplaya vitalroleinfosteringtheseskillsthroughappropriateactivitiesandguidanceduringthepre-primaryyears.

TeacherAnneri
OCTOBER 2023 | VOL 9
Developing yourChild'sSocialSkills

PicturesofOverberg

TeacherMichelle

TheDepartmentofEducationplacesalotofemphasisonthefourartforms:music,dance,drama,andvisualart Throughart,childrengrowemotionally,physically,andacademicallyTheyuncovernewtalents,express themselves,anddevelopvaluableskillsforthefuture,allwhilehavingfun

Ifthereisonethingthatthechildrenatourschoollovetodo,itistodraw,topaintandtocreateobjectswith boxesoranythingtheycanlaytheirhandson.Teachersatourschoolalwaysstrivetolinkinterestingartworkwith thethemeoftheweek

Whiledoing e “

Hermanus”oneofthefavo cr eylovetodrawisalwaysour veryspe s.Especiallynowthatitishighseasonforwhalesinourtown

WhentheGradeRteachersreceivedthenewsaboutanartcompetition“PicturesoftheOverberg”,itwaswith greatenthusiasmthattheyenteredsomeofourlearner’samazingartwork.

Greatwasourexcitementwhenwereceivedthenews:Threeofourlearnersemergedasprizewinnersinthis competitionandwereinvitedtoagalaeventwhichtookplaceattheCaledonMuseum.CaraMarchio,Amiravan WykandErinnvonZeunerreceivedtheircertificatesandasurprisepackageatthisspecialevent.Weareallso proudofthemasthestandardofartworkdisplayedwasofaveryhighstandard,andtobeawinneratthisevent justshowshowamazingtheyare!

Parents,encourageyourchildtodraw,tocreate,tousetheirimagination,tothink“outofthebox”Praiseevery littleeffortGivethemtimetotalkabouttheirart,showyourappreciationandremember:Itisnottheproduct thatcounts!Beingbusy,designingandcreating,thatiswherethelearninganddevelopmenttakesplace.

Sooutwiththecoloringbooks!O l i t il t l ons,koki’sandcolorfulpaint.Allow

OCTOBER 2023 | VOL 9

OCTOBER 2023 | VOL 9

Die fases van teken by kinders

JuffrouAnke

Hoekom is teken van die uiterste belang gedurende die voorskoolse jare?

Die tekenaktiwiteit bou kinders se fynmotoriese vaardighede

Dit ontwikkel oog-handkoördinasie

Dit ontwikkel kreatiewe uitdrukking deur vry te teken Teken is die voorvaardigheid vir die skryfvaardigheid

Dit bou aandag en konsentrasie

Dit ontwikkel kognitiewe begripsvermoë.

Dit laat kinders toe om hul gedagtes op papier te sit – dis amper soos om ‘ n opstel te skryf!

Hoe ontwikkel tekeninge?

Ditbeginbykrabbel!

Vanvyftientotagtienmaandeoudbeginbabasommerkeoppapiertemaak,watvinnigontwikkel inkrabbels,vertikaleenhorisontalelyneenveelvoudigestrepeensirkels Virbabasgaantekeneintlikdaarooromoorsaakengevolgteleerenhulvermoëomdingetelaatgebeur Dithetminte doenmetdieskepenverteenwoordigingvanhulwêreldenmeertedoenmetdiegenietvanhulbewegingsendie uitwerkingdaarvan Hulkrabbelsstelhulleinstaatomteleeroordieeienskappevanvoorwerpe,materialeengereedskap soospotlode,penne,verf,kryteenpapier

Vantweejaaroudafisdiefasebekendgekontroleerdekrabbel Spontanesirkelvormigelyneofheenenweerlyneenkolle wordgemaak Ophierdiestadiumbeginpeutersontdekdatdaar‘nverbintenisistussendiebewegingswathulmaakendie vormswatopdiepapierverskyn Hullesalbeginomdiebewegingsdoelgerigteherhaal

Driejarigesbeginombasiesevormsinhultekeningetegebruiksooshulfynmotorieseenoog-handkoördinasieverbeter Hulbeginsirkelsenvierkantigelyneteteken,kruise,kolle,vormswatlyksoosdielettersT,VenHissigbaar Drietotvierjarigesbeginmeteerstemenstekeninge Diepaddavisagtigefigurewordgetekenmet‘nkopenledematewat uitdiekopgroei Teenhierdietydkankindersbeginvertelwathulkrabbelsvoorstel Meeraseenkleurwordgebruikvirdie krabbel,maardiegebruikvaneenkleurgenietdikwelsvoorkeur

Wanneervierjarigesteken,beginpatronesigbaarwordenwordbenoem Tekeningesluitvierkante,sirkelsenreghoekein Hulprobeeromdriehoeke,diamanteenkruiseteteken

Vierjarigessemenstekeningesalontwikkelvan‘nkopmetbene,nakoppewatoëbevat,omdatoogkontaksobelangrikisvir jongkinders Hulletekenniewathulsiennie,maarwathulweetenhulsaldetailbylaswanneerditvirhulbelangrikword

Teenvieren‘nhalfjaaroudsalverskillendevormssaamgestelwordombasiesevoorwerpeteskep Dieeerstevormswat kindersmaakvormmense,maarsallaterhuisiesofsonnevoorstel

Vyfjarigesseprentehetbaiemeerdetailentoontekensvankreatiwiteit Menstekeningesalnoudetailsooshare,handeenvingers,voeteen‘nlyfbevat Hullekandiere, huise,voertuie,bome,plante,blommeenreënboëteken

Vyfjarigestekenspontaanentekensvanhulagtergrondenbelangstellingssalsigbaarword Hulletekenwathulweet

Hullesalookmaklikhulprentbenoemnogvoordathulbegintekenhet Dievoorwerpewatgetekenword,saldikwelsnogindielugsweef,omdatruimtelikeoriëntasienog ontwikkel Hulsalnoghulselfasdiemiddelpuntvandietekeningbeskou,watouderdomsgepasisGedurendedievroeëjareisditbelangrikomtefokusopdieprosesvan kreatiewetekening,ennieopdieproduknie Ditisnienodigomkindersformeelteleertekennie Diebestemanieromhulleteleer,isomhulleblootstellingaanmateriaalen tekengereedskaptegeeenhullevryliktelaatuitdruk Sooshullegroeienvolwasseword,salhultekeningemeergedetailleerdwordendiewêreldrondomhulleweerspieël

AfrikaanseOnderwysnetwerkHoekomistekenbelangrikvirkinderontwikkeling-WilnaVanRooyen EmpoweredparentsThestagesofdrawingdevelopmentinchildren0–6years–TanyaMcilroy

AnnabelleBurke
Amalia-ElizeMeiring
RubenVermaak AkheemNovember CaseyFisher
Bronne:

OCTOBER 2023 | VOL 9

Ouma&OupaDag

JuffrouMariska

Vrydag 08 September was ons skool geseënd met ‘ n heerlike sonskyn dag, te midde van ‘ n paar baie onverwagste koue fronte. Gebede is vehoor want dit was:

“OUPA EN OUMA DAG!” EN ONS GAAN PIEKNIEK HOU”

In al die klasse is daar met groot opgewondenheid versierings gemaak, en spesiale plakate het oral by deure verskyn. Die klasse is so mooi versier, alles om net vir oupa en ouma te verseker hoe spesiaal en geliefd hulle is.

“Kleinkinders bring die vreugde in ‘ n Ouma en Oupa se harte ”

“As jy ‘ n kleinkind se hand vashou, is dit soms soos ‘ n stukkie van die hemel wat jy vashou.”

Menigte trane het gevloei as spesiale liedjies in die klasse gesing is en gediggies met oorgawe voorgedra is

Die opgewondenheid van die oupas en oumas was voelbaar. Gou is hulle betrek by verskeie aktiwiteite in die klas. Daar is koekies versier, handafdrukke is gemaak, fototjies is in raampies gesit wat kleinkinders saam met oupa en ouma versier het, ruikertjies is met tafels vol blomme gemaak en met blink ogies aan ouma gegee.

Daarna het almal ‘ n plekkie op die speelgronde gesoek en die heerlikste piekniek kos is uitgepak

Daar was byna nie ‘ n plekkie oop waar nie kampstoele en piekniek komberse was nie

Almal het saamgestem dat hierdie ‘ n dag weereens harte warm laat klop het Dis ‘ n voorreg om ‘ n oupa en ouma te hê en ons sal hulle verseker elke jaar met groot liefde verwelkom.

BelangrikeDatums

10 - Schools reopen

- Budget meeting with parents (NB that all attend)

23 - Parents receive 2024 financial forms (complete IMMEDIATELY)

30 - ALL financial forms to be handed in to school

17
ImportantDates October November December
22,
Gr.R
12-Lee-AnnPrins October November December *dates are subject to change OCTOBER 2023 | VOL 9 Birthdays 7-LindiFourie 20-NoziphoJara 30-ManiePaulse 16-LelaniePretorius 22-MelishaTheron
21,
23 -
Diplomaplegtigheid Graduation
12
2 - Christmas Market
- Parents receive final reports 12 - Schools close

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.