Alb wk 09

Page 1

tame TIMES

alberton

two time winner of the annual Ekurhuleni awards: Best Print media

A FRESH APPROACH TO LOCAL NEWS

Delivered every Tuesday

Volume 05, 25 February 2014, Week 09

Tel: 011 862 8500 Fax: 011 869 7335

Ranties haal die 40-mylpaal

See more photos of the day on:

www.tametimes.co.za

Verjaarsdagvieringe by Laerskool Randhart.

amymae.campbell@tametimes.co.za

Laerskool Randhart het verlede week, op 22 Februarie, hulle 40’ste bestaansjaar gevier. Die personeel, ouers en leerders het op die Vrydag ‘n groot boeresportpretdag gehou om hierdie groot mylpaal te vier. Laerskool Randhart se deure is al sedert 1973 oop, maar die skool is amptelik op 22 Februarie 1974 geopen. Die huidige skoolhoof, mnr Deon van Zyl, is self al 21-

H

URDAY 1 MAR SAT 201 4 C

Pr

awn

Fest

ival

jaar by Ranties en hy voel baie geëerd om deel te wees van die groot 40-feesvieringe. “Die skool word gekenmerk aan ons tradisie,” sê Van Zyl trots. Die skool het oor die jare die skoolterrein en -fasiliteite goed ontwikkel en uitgebrei. Ranties het op sportgebied die afgelope paar jaar uitstekend presteer; hulle het die interlaer vir die negende opeenvolgende jaar gewen en hulle is tans die laerskool wat die Goue Leeus rugbytoernooi al die meeste gewen het, met 28 wenne in die sak.

Betting World Guineas (Gr 2) Wilgerbosdrift Fillies Guineas (Gr 2)

FREE Y ENTR

½ KG

QUEEN PRAWNS

R59

F O R M O R E I N F O R M AT I O N C A L L 0 1 1 6 8 1 1 8 9 9

In die afgelope vyf jaar het Ranties ook baie uitgebrei: hulle bied nou ruiters, seunshokkie, gholf en kitaarlesse aan. Vanjaar het Ranties ook vier Engelssprekende leerders wat by hulle skoolgaan, bloot omdat hulle graag in Afrikaans wil skoolgaan. Volgens Van Zyl is hy tevrede met die skool se prestasies deur die jare op sport-, akademie-, en kultuurgebied. Hy verduidelik dat een van Ranties se hoofdoelwitte massadeelname is op al die bogenoemde gebiede en hy is positief dat hulle dit bereik het deur die jare.

Van Zyl wil graag sy geesdriftige personeel, die leerders en ouergemeenskap bedank vir hulle bydraes wat Ranties die spogskool help maak het wat dit vandag is. “Ek het die skool help opbou in die 40-jaar, in alle erkenning aan my voorgangers. Ek hoop dat my opvolgers en nuwe onderwysers sal voortgaan met die wonderlike tradisie en ons leuse, ‘dissipline is die sleutel tot sukses’, sal volhou. “Mag dit vir die volgende honderd jaar nog daar wees,” sê Van Zyl tevrede.

SASCOC

THE

Amy-Mae Campbell

* IN! ction' & Wac 'A e th f o rt a Be p ha tc hb ks Po lo Vi vo 1. 4

C H le gwn! O N Eof thfeolergs ofE A theTriple Cro r de

ON E of th re e

* Be at one ter OR ALL three in or n in order to en ur chances! Competitio n. yo ze se iti ea C cr he in T to e in forms availabl

TAB supports responsible gambling. Gambling for persons 18 years and older. Winners know when to STOP. National Responsible Gambling Toll-Free counselling line 0800 006 008. Alcohol not for sale to persons under the age of 18. Drink Responsibly. * Terms & conditions apply.

ENROL TODAY

FOR A MAKROSAFE HEALTH & SAFETY CERTIFICATE AND START YOUR LIFETIME CAREER!!

ED A CAREER T I G ED N OPPORTUNITY

I

CR IN C A A

TR

* Formal Qualification * Part Time Classes Available * Interest Free Payment Plans *All Matrics Welcome * Starts Mid March

See our competition in this edition!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.