tame TIMES
alberton
two time winner of the annual Ekurhuleni awards: Best Print media
A FRESH APPROACH TO LOCAL NEWS
Delivered every Tuesday
Volume 05,15 April 2014, Week 16
Ories maak netbal geskiedenis Stephanie Conradie
Tel: 011 862 8500 Fax: 011 869 7335
Dogs enjoy a
great adventure
stephanie.conradie@tametimes.co.za
P2 Lions in Shark attack
SPANWERK: Mev. Maryna Clark (Hulp afrigter), Bianca Small, Nicole Viljoen, Chanelle Terblanche, Rika Bezuidenhoudt (o/kaptein), Melindi Nortjé, Mia Burger (kaptein), Elzaan Moolman, Chandré Marais, Elsabé Britz, Karen Bezuidenhoudt (Afrigter). Laerskool Orion se eerste netbalspan is hierdie jaar kookwater en het, vir die eerste keer in die geskiedenis van Alberton, die baie gewilde Top Netbal toernooi wat jaarliks in George aangebied word gewen. Tydens die toernooi het hulle stof geskop in die oë van ander netbal reuse van regoor die land, onder andere Laerskool Vastrap van Rustenburg (2e plek) en Laerskool Wierdapark van Pretoria (3e plek). Verder spog die span ook met die bekers vir
die beste senter van die toernooi, Mia Burger, asook beste hulpdoel van die toernooi, Rika Bezuidenhoudt. Laerskool Orion hou duim vas vir nog vele groot hoogtes wat in die wintersport seisoen bereik gaan word. Lew Geffen | Sothebys in Meyersdal is ook die amptelike borg van hierdie span. Baie geluk aan die span, afrigters asook die skool met hierdie wonderlike prestasie, waarmee Alberton ook nou kan spog.
TOP SPELERS: Rika Bezuidenhoudt (beste hulpdoel van toernooi)saam met Mnr. Pieter Kritzinger (Lew Geffen|Sothebys-Meyersdal) en Mia Burger (beste senter van toernooi).
P16