Bok wk 11

Page 1

BOKSBURG

tame TIMES

TWO TIME WINNER OF THE ANNUAL ekurhuleni AWARDS: BEST PRINT MEDIA

FRESH APPROACH TO LOCAL NEWS

Volume 02, 12 March 2014, Week 11

Delivered every Wednesday

Tel: 011 862 8500 Fax: 011 869 7335

'n Fees met gees

Liebenberg-saak weer uitgestel

NEWS

P3 GROOT VERMAAK: Die Campbells na die Familiefees. *Foto geneem deur Petenzia Zwarts. NG-Kerk Boksburg-Wes reël elke jaar ‘n lekker Familiefees om fondse in te samel vir behoeftige gesinne. Hierdie jaar het die Kerk besluit om Die Campbells uit te nooi om op die dag op te tree. Die boeties het die feesgangers lekker vermaak en terselfdetyd ‘n verskil in die lewens van minderbevooregtes gemaak. Ten spyte van die droewige reënweer, was Laerskool Concordia se sportveld op Saterdag 8 Maart springlewendig met kompetisies en aktiwiteite. Volgens Theresa van der Colf, ‘n lid van die NG-Kerk Boksburg-Wes wat die fees gehelp reël het, is almal tevrede met hoe die dag afgespeel het. “Dit is belangrik dat die

fees familie-georiënteerd bly, omdat ons mal daaroor is om die gesinne bymekaar te kry om tyd saam te spandeer,” sê Van der Colf. Die Campbells het hulle bekende trefferliedjie Rooirok Bokkie gesing en die verhoog gedeel met ‘n paar ander vermaaklikheidspersoonlikhede soos Die Suid Afrikaanse Stoeispan, Pieter Koen, wat die seremoniemeester was en al vir die 21ste jaar by die die fees is, asook Henk van Heuning. Die Kerk het ook ‘n sangkompetisie gehou en ‘n hele klompie gelukkige wenners het met luukse pryse gespog. Daar was drie afdelings in die sangkompetisie: vir volwassenes, hoërskool- en laerskoolleerders. Die wenners

van elke afdeling het ‘n seevakansie in Margate gewen, asook ‘n baie duur mikrofoon en ‘n verrassingspakkie. Die pryse is almal geborg deur Vonk Musiek, wat ook al die kunstenaars vir die dag gereël het. Daar was ook ander kleiner kompetisies, soos visvang, waaraan die gemeenskap ook kon deelneem. Die Kerk beoog om die fondse wat ingesamel is gedurende die fees te gebruik om hulle liefdadigheidsinisiatiewe aan die gang te hou en uit te brei. Voorbeelde hiervan sluit in: die verspreiding van klere, sop maak vir behoeftiges en uitreikingsprogramme waar hulle die Woord versprei. Meer foto's op bl.8

FLAVOUR: dois amigos

P5

ENROL TODAY

FOR A MAKROSAFE HEALTH & SAFETY CERTIFICATE AND START YOUR LIFETIME CAREER!!

ED A CAREER T I G ED N OPPORTUNITY

I

R N C AC AI

TR

* Formal Qualification * Part Time Classes Available * Interest Free Payment Plans *All Matrics Welcome * Starts Mid March

See our competition in this edition!


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.