AWSUM High Schools (Boland) - June

Page 1

BOLAND

water boys

plumbing cc

GRATIS

Adele Murray

Branch Manager - Paarl Stationery IT Supplies Office Furniture

083 603 1920 023 347 8833

Specialised Filing Catering & Hygiene Scholastic Supplies

Tel: 021 872 3880

3 Biokinetikus

24 uur / 7 dae diens

Tel: 021 872 4425

info@tiemedia.co.za

5 Potbelly

www.tiemedia.co.za

9 Teen AWSUM

17 Braveheart

NEWS

FREE

HOËRSKOOL

NUUS

JUNE 2013

HIGH SCHOOL

Fax: 086 211 0026

20 Scoreboard

Almal oorgehaal vir winter-pret Of dit nou ‘n rustige see-vakansie, springbok skiet in die Karoo, die langverwagte wildtuin-kamp, die wintersport kampioenskap of -toer is of net die chill by die huis is, hoërskool leerlinge sien uit ‘n lekker wintervakansie sodat die batterye weer gelaai kan word. Almal weet al as Vadersdag aanbreek (en dit is eerskomende Sondag) is die winter-vakansie net om die draai en is die Junie-eksamens so te sê afgehandel. Junie-vakansie beteken ook sporttoere en op nasionale vlak ding die provinsiale skoolspanne in die meeste wintersporte mee. Die o.18 Cravenweek (7-13 Julie) vind vanjaar plaas in Polokwane terwyl die o.18 Akademie week (30 Junie- 4 Julie) in Kwazulu-Natal beslis word. Die Grant Khomo o.16 rugbyspelers sal van 30 Junie tot 4 Julie in Vanderbijlpark sake gaan uitspook. Die o.13 Cravenweek word van 23-28 Junie in Bela-Bela beslis. Van 30 Junie tot 4 Julie gaan Suid-Afrikaanse skole netbalspanne ( o.12 o.19) in Margate sake in die alle ouderdomme Suid-Afrikanse interprovinsiale kampioenskap sake uitspook. Die organiseerders verwag omtrent 3000

netbalspelers by dié toernooi. Op die hokkievelde word ook baie aksie verwag. Die inter-provinsiale skoletoernooie wat aangebied word, is: seuns o.18 Kaapstad (1-6 Julie), meisies o.18 Durban (8 -13 Julie), seuns o.16 Johannesburg (1-6 Julie), meisies o.16 Potchefstroom (1-6 July) en die seuns en meisies o.13 toernooie in Kaapstad (24- 27 Junie). Hier in Suid-Afrika vier ons Vaderdags net soos meer as 100 ander lande op die derde Sondag van Junie. Wêreldwyd word dit beskou as die tweede Kersfees met verrassings-ontbyte, bederfies, dankiesê-kaartjies, drukkies en geskenkies. Vir Vadersdag beplan Danelle Rabie (Hoër Meisieskool Paarl) om haar pa met koffie en ontbyt in die bed te verras terwyl Michael Robarts (Hoërskool Swartland) sê dat Vadersdag gewoontlik ‘n kuierdag is met die gesin wat iewers gaan uiteet. Gideon Visser (Boishaai) vertel dat hulle gewoonlik op Vadersdag op ‘n “road trip” gaan en dan iewers op Swellendam gaan uiteet.

Gustav Marais (links) kyk saam met Paarl Gimnasium Cindy Amsterdam en Michael Robarts van Hoërskool se onderhoof, Jeanette Gersbach, en Chanté Steyn Swartland kyk saam met Dirk Marais (skoolhoof ) na die eerste uitgawe van AWSUM. na die eerste uitgawe van AWSUM.

Theo Pellisier(regs), een van Boishaai se onderhoofde, is saam met Carel van Zyl (links) en Gideon Visser


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.
AWSUM High Schools (Boland) - June by AWSUM News - Issuu