AWSUM Boland - July- Highschools

Page 1

BOLAND

water boys

plumbing cc

GRATIS

Adele Murray

Branch Manager - Paarl Stationery IT Supplies Office Furniture

Tel: 021 872 4425

rehabilitasie

083 603 1920 023 347 8833

Specialised Filing Catering & Hygiene Scholastic Supplies

Tel: 021 872 3880

2 Knie

24 uur / 7 dae diens

info@tiemedia.co.za

5 Moksh

www.tiemedia.co.za

10 Paarl

Gimnasium

12 Hoër

Meisieskool

NEWS

FREE

HOËRSKOOL

NUUS

JULY 2013

HIGH SCHOOL

Fax: 086 211 0026

16 Boishaai

Het jy die interskole blues? Moeg, lam, uitgeput, opgesweet, lyfsweer, keelseer, opgestres….. Ja dis soos ons as ondersteuners voel. Die genot van ‘n hele week se aksie eis sy tol . Wen of verloor, lekker bly lekker! ‘n Week se rus word benodig om van hierdie spulletjie te herstel . Dit was net weer ongelooflik om al die kinders se passie vir hul onderskeie skole te sien . Wat ‘n voorreg om dit te beleef. Van graad 1 tot graad 12 gee hulle alles. Die vreugede en teleurstelling word deur almal een of ander tyd ervaar. ” High fives” of drukkies van vertroosting is aan die orde van die dag vir ma en pa . Hierdie is mos n groter wen of verloor as die World Cup.

Paarl Gimnasium wen met 37-26 By die after Parties is behoorlik fees gevier . Ouers gaan weer van vooraf deur hul onderskeie wedstryde. Speler vir speler word ontleed. Weddenskappe word betaal. Die opponente word swaar geluk gewens. Hier teen laataand begin die bespiegelinge natuurlik al klaar oor volgende jaar. Kyk volgende jaar het ons nou vir jou ‘n BULSPAN …. Ha Ha .Hoop die kinders het dit darem ook 2013 se Interskole geniet.

D i e g e e s h e t h o o g g e l o o p . ‘ n D o r p h e t g e g o n s . To t v o l g e n d e j a a r. . . 2 0 1 4


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.