NEWS Scan this code with your smartphone and like us on Facebook!
Want to read this paper online? Scan this code with your smartphone and voilà !
BEKOSTIGBARE KOMMISSIE & PROFESSIONALISME TOT JOU BESKIKKING.
VS
19
AUG 2017
HoErskool Dirkie uys VS hoerskool jan van riebeeck FRESH EGGS
NOURISH THE BODY
Boodskap van
HOËRSKOOL
DIRKIE UYS
INHOUD
Baie welkom aan die beheerliggaam, skoolhoof, personeel en leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck. Ons vertrou dat u die dag hier op ons pragtige dorp sal geniet. Baie welkom aan alle Dirkie Uysers – ons weet dat julle die dag saam met ons sal geniet. Baie welkom aan alle borge en vriende van die skool. Die opbou na hierdie dag gaan gewoonlik met groot opgewondenheid en afwagting gepaard. Elke span weet dat hulle alles moet insit, want sulke geleenthede is gewoonlik taai en die kompetisie is straf en die motivering hoog. Langs die veld moet emosies soms in toom gehou word. Die matrieks is hartseer aangesien dit hulle laaste deelname aan ‘n interskolebyeenkoms is. Albei skole beoefen sport met groot entoesiasme en toewyding. Dit is belangrik dat die wenmotief nie allesoorheersend moet wees nie. Graag wens ons alle seuns en dogters wat gaan deelneem alle sterkte en voorspoed toe. Doen jul bes deur alle talente wat jy ontvang het te gebruik en te ontwikkel. Aan die einde van die dag maak die telling op die telbord nie saak nie, maar wel die goeie gesindheid waarin die wedstryde plaasgevind het. Baie dankie aan elke afrigter wat middag na middag, vir die duur van die seisoen, die elemente trotseer het om aan die leerders geleenthede vir ontwikkeling te bied. U het die groot verantwoordelikheid geneem om die spelers waarmee u werk van respek, wen en verloor te leer. Ons vertrou dat die goeie sportmangees tussen die twee skole verder uitgebou word en dat hierdie verbintenis nog lank sal voortleef.
Boodskap van Gasheerskool......................... 2
HEIN GUNTER SKOOLHOOF
PROGRAM..................................................... 8
Fietie Rocher 083 375 0906
14 Field Road (Cnr Bird Street) Lilianton 1459 South Africa
Tel: +27 22 433 3432 Fax: +27 11 826 7241
Spanne in Aksie.............................................. 3 Hoërskool Dirkie Uys Eerste Rugbyspan....... 4 Hoërskool Jan van Riebeeck Eerste Rugbyspan..................................................... 5 HS Dirkie Uys en HS Jan van Riebeeck A-spanne Rugby & Hokkie Seuns.............. 6 HS Dirkie Uys en HS Jan van Riebeeck A-spanne Netbal & Hokkie Dogters.......... 7
To advertise Editor Marika Truter
Advertising Coordinator Zinta Koekemoer
Designers Rowan Engledoe Aniena Keller
Distribution Ryno Wolfaardt
Quintus Brand 074 684 4390 | quintus@tiemedia.co.za Samantha Coetzee 076 141 5218 | samantha@tiemedia.co.za
AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 872 3880 | www.awsum.co.za
DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum The one in crop care • Die een in gewasbeskerming
teen druktyd.
Sign Shop
Opvoedkundige Sielkundige / Educational Psychologist BA HOD (UOVS) Honneurs Sielkunde (UP) Med Psig (UP)
• • • • • • • • • •
Ps 0040223 Pr 8628122 Hipnose: tieners en volwassenes: angs, depressie, vrese, fobies, selfontwikkeling en studiemotivering Spesialiseer in kinderontwikkeling Emosionele- en sosialiseringsprobleme Aandag- en konsentrasieprobleme Skolastiese assesserings Skoolgereedheidsassesserings Vakkeuse Graad 9 Beroepsleiding Graad 11 en 12 en naskools Ouerleiding Traumaberading
021 852 0845 / 021 671 1204 (kantoorure) Malmesbury, Claremont (Kaapstad), Somerset-Wes Bladsy 2
Sterkte met die
TIERE!
Malmesbury 022 487 2544 Riebeek Kasteel 022 448 1445 Moorreesburg 022 433 3651
WHAT WE DO: signboards, mug printing, tile printing, vehicle lettering, vehicle magnets, vehicle branding, wall tattoo’s, sandblast vinyl, vinyl labels, t-shirt printing, banners, promotional gifts, etc.
SIKHAFTINA CAN ALSO ORDER
Snoek /Hake Fillets and Chips Parcels, Chicken/Beef burgers And chips, Calamari & Chips, Various Sandwiches, Coffee & Tea ext.
OPEN DAILY FROM 08:00 till 20:00
at Langstraat 7 Moorreesburg
022 433 1014
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK AUGUSTUS 2017
( BRAAI & SLAAI )
SPANNE IN AKSIE
Die grootste verskeidenheid studente akkommodasie in Potchefstroom
TE KOOP:
Potchefstroom Studenteverblyf ALLES WAT JY WIL WEET OOR
k blad om o o b e c s ns Fa ʼn kan L ike o en staan
ligging, investering, herverkope en opbrengste SKAKEL DIE SPESIALISTE IN STUDENTEVERBLYF, POTCHEFSTROOM
n. te we t n a kont
info@nwupukkiverblyf.co.za
Pukki-Verblyf Verhurings/Rentals
www.nwupukkiverblyf.co.za
018 100 0040
Amptelike kanaal vir privaat verblyf van die Noordwes-Universiteit Potchefstroomkampus
Frank 076 463 6829
frank@potchrealti.co.za
Potch Realti
SMS jou naam na 076 188 5445 en ons kontak jou met verskillende opsies vir 2018. AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK AUGUSTUS 2017
Bladsy 3
HOËRSKOOL DIRKIE UYS EERSTE RUGBYSPAN
8. Christiaan Hanekom (K) Agtsteman
1. Hanno Mostert Loskopstut
2. Lee-Marvin van Aarde Haker
3. Marthinus van Schalkwyk | Vaskopstut
4. Willie Hanekom Slot
5. Reinhardt Erwee Slot
6. Jacques de Clerk Flank
7. Peter Theron Flank
9. Thys Smit Skrumskakel
10. Byron Lewis Losskakel
11. Sidwell Jagers Vleuel
12. Conrad Nelson Senter
13. Brett Persens Senter
14. Justin Otto Vleuel
15. Seymour Green Heelagter
Basie Carstens & Hendrik Thiersen (t) 022 433 3735 | (f) 022 433 3737 | (e-pos) info@hct.za.net | (webwerf) www.hct.za.net Bladsy 4
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK AUGUSTUS 2017
HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK EERSTE RUGBYSPAN
1. Hennie de la Guerre Loskopstut
2. Dewald Joubert Haker
3. Coulin van Schalkwyk Vaskopstut
4. Ruan van Vollenstee Slot
7. Gabriël Yssel (K) Flank
5. Trystan Abrahams Slot
6. Tarick Otto Flank
8. Wian Groenewald Agtsteman
9. Zion Poggenpoel Skrumskakel
10. Helgardt de Villiers Losskakel
11. Revaldo Warnick Vleuel
12. Jaywihn McKay Senter
13. Marco Erasmus Senter
14. Daniel Dickson Vleuel
15. Gershvin Jansen Heelagter
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK AUGUSTUS 2017
Bladsy 5
A-SPANNE HOKKIE SEUNS & RUGBY
Dirkie Uys Hokkie 0.19A-span
Jan van Riebeeck Hokkie 0.19A
Voor: Jano Brand, Johan van der Westhuizen, mnr. H Gunter (skoolhoof), Pierre van Heerden, mev E Brand, Wouter Bester (K), Marco-John Hayward. Agter: Pieter Fourie, Rossouw Greeff, Nicol Hanekom, Louwrens Smit, Gerhard Bester, TJ Liebenberg, Hardu Brönn.
Voor: Braam van der Vyver, Eugene Shikitulu, Sebastian du Bois, Jacques Botha, Justin van Heerden. Middel: Emil van der Walt, Ruan Symington, Francois van Aardt, Oscar de Waal, Jos de Wet. Agter: Wian van der Merwe, Ryan Olivier, PG Oosthuizen, Kyle Keyser, Jean de Swart.
Dirkie Uys Rugby 0.15A
Jan van Riebeeck Rugby 0.15A
Voor: Ryan Prinsloo, MJ van Zyl, mnr. L Smit, Hannes Mostert, mnr. D Davies, Dirk Bester, Gavin Williams. Middel: CJ Frans, Ronaldo Esterhuyse, Ashwell van Der Merwe, Cainan Claasen, Rezin Cleophas. Agter: Louis Botha, Zac Boonzaaier, Bradley Danster, Stephan Liebenberg, Derick Bester, Claudilo de Klerk, Rosswin Delport.
Voor: Mikyle Blouw, Angelo Pieterse, Ethan Stoop, Luke Coetzer, De Wet Marais. Agter: Liam Peyper, Liam Stevens, Ruwaan Simon, Ethan Smit, Daniel Wiese, Jacques van der Westhuizen.
Dirkie Uys Rugby 0.15B
Jan van Riebeeck Rugby 0.14A
Voor: Lloyd April, Zac Boonzaaier, mnr. L Smit, Derick Bester, mnr. D Davies, Joshua van Heerden, Lieben Prins. Middel: Ian Maarman, Herschel Markus, Damian Frazenberg, Keanu de Waal, Aubrine Solomon, Byron Felix, Justin Markus, Faizel Joubert. Agter: Ewald Stanley, Andrew Serdyn, Gino Markus, Zach Goliath, Tiaan Korkie.
Voor: Mark Arends, Lourenzo Mars, Sebastian Wolvaardt, Danilson Matumbu, Dylan Heiberg, Maxi Dresselhaus. Middel: Francois Roux, Keegan Stoltz, JJ Swartbooi, Franco Symington, Cian Eksteen. Agter: Daniel de Wet, Gregory Barends, Xander Theunissen, Francois Joubert, Tiaan Groenewald, Leander Visser, Berthu Gunther, Corné Swanepoel, Werner Voges.
DAVID
“WE LEAD OTHERS FOLLOW”
022 433 1543 072 209 6556
KERNEELS 079 814 4517
MC BAKWERKE BK THE BODY REPAIR ALTERNATIVE
Paneelklop / Spuitverf Tel: 022 433 2288 | Fax: 022 433 3039 Email: edwin.dyason@lazwp.co.za
35 Long Street, Moorreesburg
Bladsy 6
SANTAM, MUTUAL & FEDERAL AND OTHER INSURANCE COMPANIES APPROVED
21 Kerkstraat Moorreesberg 7310
mcbakwerke@pcnetmail.co.za
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK AUGUSTUS 2017
A-SPANNE HOKKIE DOGTERS & NETBAL
Dirkie Uys Hokkie 0.19A
Jan van Riebeeck Hokkie 0.19A
Voor: Suzanne Kotzé, Janneke Slabber (K), mnr. H Gunter (skoolhoof), Carla Wiid, mev. H Kotzé, Wilene Venter, Lené Mostert. Agter: Chelsey-Ann Bosman, Alita de Waal, Anika Louw, Martine Scott, Karla Engelbrecht, Luzaan Johnson.
Voor: Chanté Ellis. Middel: Juane Meyer, Jamie-Leigh Joseph, Galen Higgs, Juliana Sieberhagen, Chelsea Smyth. Agter: Jeanelle Lochner, Jenna Scott, Magdaleen Jansen, Danné Beeslaar, Melissa Spangenberg, Paige Smyth.
Dirkie Uys Netbal 0.19A
Jan van Riebeeck Netbal 0.19A
Voor: Marina Hanekom, Marike Bester (K), mev. A Bester, Johanna Skippers, Sydney Crow. Agter: Francis van Heerden, Gizelle Kitshoff, Carla Bester, Magdel Coetzee, Marcha-Lee van der Ros.
Voor: Julia Lloyd, Amy Atkins, Lila Ferreira, Lihle Godongwana. Agter: Zaan Esterhuizen, Marali Beukes, Nicole Redgard, Gabrielle Hamman.
Dirkie Uys Netbal 0.16A
Jan van Riebeeck Netbal 0.16A
Voor: Zeldene Prinsloo, Anika Bester, mev. A Bester, Danika Odendaal, Elmarie Nieuwoudt. Agter: Marchay Kalumpie, Annoushka Truter, Amy van der Westhuizen, Will-Reece Markus.
Voor: Lydia Erasmus, Luzanne Snyman, Minke Uys. Agter: Kristi Lategan, Mika Lonte, Milla Yssel, Natasha Munro.
Dirkie Uys Netbal 0.14A
Jan van Riebeeck Netbal 0.14A
Voor: Minke Koch, Amaï Bester (K), Fränzel Basson, Maronel Groenewald. Agter: Bianca Engelbrecht, Almy Carstens, Jacqlyn Jones.
Voor: Dominique van der Merwe, Jody Rautenbach, Caylee Saule, Ashanti van Eeden. Agter: Jana-Mari Beukes, Nadia van Antwerpen, Kayla Redgard, Miandri van Rooyen.
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK AUGUSTUS 2017
Bladsy 7
PROGRAM
www.chaseveritt.co.za
Moorreesburg Riana Louw 082 538 1555
Elna Slabbert 084 208 6034
Chas Everitt ondersteun Hoërskool Dirkie Uys
PROGRAM 19 AUGUSTUS 2017 SATERDAG 19 AUGUSTUS 2017 RUGBY TYD 10:00 11:00 12:10
A-VELD 0/15 A 0/19 B Aankoms van dirigente
TYD 09:00
B-VELD DU 0/15 B vs JVR 0/14 A
12:30 0/19A A-VELD
VS
NETBAL TYD 08:30 09:05 09:40 10:15 11:15
BAAN 1 0/16 A 0/19 B 0/19 A 0/14 A
BAAN 2 0/14 B
BAAN 3 0/16 C 0/16 B
STERKTE AAN AL DIE SPANNE!!
0/16 D
HOKKIE TYD
A-VELD
08:30
Dogters Eerste Span
09:30
Seuns Eerste Span
10:30
Dogters Tweede Span
STERKTE AAN BEIDE SPANNE!
DE OUDE STOEP RESTAURANT 022 433 3154 Moorreesburg Main Road 6, Moorreesburg
Dr AM Stander Sterkte met die
Interskole! Nicky Lategan Slagtery - Langstraat 43 Moorreesburg Nicklaus of Chantelle (022) 433-1065 | nicklaus@slagter.co.za Bladsy 8
(022) 433 2200 Hoofstraat 10, Moorreesburg
AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL DIRKIE UYS vs HOËRSKOOL JAN VAN RIEBEECK AUGUSTUS 2017