2 minute read
GOUDVELD-HOËRSKOOL .19A HOKKIEDOGTERS
Advertisement
Roxy Siebert Afrigter
Wat kan die skool en ouers die naweek te wagte wees van julle span?
Ons sien baie uit na die Derby op ons tuisveld hierdie jaar. Na `n jaar waar ons seisoen reeds baie vroeg afgeskop het, is ons slaggereed vir die kragmeting teen Welkom Gimnasium.
Ons span sit definitief met die ervaring aan ons kant - sewe van ons seniorspelers in die span is al vier jaar deel van die eerstespan se suksesverhaal. Die skool het vir ons baie geleenthede gebied, en te danke daaraan het ons reeds aan drie groot toernooie deelgeneem en is ons wedstryd-gereed. Ons speel ook tans in twee ligas, waarvan ons baie sterk kompetisie in die Wesgrow Liga het. Tot dusver is ons onoorwonne in die Lejweleputswa-liga en ons werk hard om dit so te hou. Ouers en gemeenskap kan uitsien na `n baie opwindende wedstryd vol goeie vaardighede en uitstekende sportmangees.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons krag lê definitief in die eenheid van ons span, ons het dieselfde waardes en dieselfde doel voor oë. Die basis van hierdie eenheid word gegrond op ons Christenskap en die pad wat ons elkeen elke dag met die Here stap. Ons is die jaar “gebless” met die beskerming van Here en ons streef daarna om ook `n “blessing” vir spanne te wees teen wie ons kompeteer.
Wat is die hoogtepunt van julle span se seisoen sover?
Die Pietermaritzburg - toer waar ons teen baie sterk skole gespeel het en nogsteeds vreeslik goed presteer het. Daardie toer het ons span as ‘n familie
Wat wil julle as ‘n span die jaar bereik. Wat sal jou trots maak?
Laasjaar het ons amper teen die land se nommer 1 skole hokkiespan gespeel, Oranje Meisies. Dit sal my trots maak as ons weer daardie geleentheid sal kry na
Anene Smith
Afrigter
Wat kan die skool en ouers hierdie jaar by die Derby te wagte wees van julle span?
Ons bring altyd alles wat ons het. Goeie sportmanskap en hokkie is ons doelwit.
Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?
Ons krag lê altyd in die Here en Sy genade. Die meisies se veggees en die jaar se slagspreuk spreek boekdele: “Alone we can do little, but together we can do so much!”
What is the highlight of your team’s hockey season this year?
The biggest highlight of the season thus far is being unbeaten in the league, but we are also looking forward to the Derby. We have been training hard and playing even harder. Commitment and dedication have been an integral part in preparation for the 2023 Derby.
How do you motivate your team?
Motivating a hockey team is all about instilling a sense of purpose, creating a positive team culture and setting achievable goals. I motivate the team by having team talks, watching motivational videos and having fun at practices. The words I encourage the team with are: to always keep their heads up and never give up. Keeping our heads up means we have to stay positive and confident throughout the game, to keep going and never lose hope.
Who is your vice-captain and how does she support you?
Our vice-captain is Moleleka Lesole. Molly is a very supportive teammate. She consistently shows a positive and energetic attitude, even during a tough match. She supports me, encourages the team and comes up with ideas on how to recap and remember different skills and techniques.
What do you as a team want to achieve this year?
What will make you proud?
What the team wants to achieve this year is to man-up to our own mistakes, be sisters and have an unbreakable bond. We also want to win the league and to do that we have to win the Derby. We have to work hard in order to maintain the status of being unbeaten.
What are your plans for the future?
My biggest plan and wish for the future is to play for the South African hockey team. I also want to seek out new partnerships and sponsorships to generate additional revenue for the school.