AWSUM Hoërskool Tygerberg vs Hoërskool Brackenfell 2017

Page 1

NEWS Brackenfell - Tel: 021 981 7979 Bellville - Tel: 021 201 6999

Taurusstraat 10, Brackenfell • Tel (021) 981 4501 www.gho.co.za • info@gho.co.za

Tygerberg VS Brackenfell VS

AL TIO

25 & 26 AUGUSTUS 2017

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY

RA SPER

O


Boodskap van

HOËRSKOOL TYGERBERG Interskole is hier. Dit bly ‘n hoogtepunt op ons kalender. Welcome to all supporters, players and coaches. Without your input and support this wonderful day would not be possible. It surely is a privilege to be part of a team, but we must never overlook the responsibility that accompanies this privilege. It is a given that each team will display good sportsmanship and take part with diligence by recognising their opponents efforts with respect. Ons interskolebyeenkoms is ook ‘n geleentheid om ons dankbaarheid aan ons Hemelse Vader te bewys. Dit is en bly ‘n voorreg om aan ons onderskeie sportsoorte deel te neem. Ek wil van die geleentheid gebruik maak om die volgende mense te bedank: • Die spelers: Baie dankie vir julle harde werk deur die jaar. • Die afrigters: Julle gee so baie van julle tyd en daarvoor is ons baie dankbaar. • Die noodhulp: By elke sportbyeenkoms verrig julle wondere. Baie dankie vir die tyd en opoffering. • Die OOV: Dankie dat julle altyd regstaan met verversings vir almal. Dis harde werk maar ons sien dit raak. • Ouers en toeskouers: Ons kinders kan nie hul potensiaal bereik as dit nie vir u aanmoediging en ondersteuning is nie. Baie dankie daarvoor. • Eerstespan-borge: baie dankie vir julle bereidwilligheid om as vennote deel te wees van ons skool se sport. U bydrae maak van Hoërskool Tygerberg nog ‘n top skool. Ek hoop dat elkeen die dag saam met die Tiere sal geniet. Wikus Herselman Skoolhoof

INHOUD Boodskap van Hoërskool Tygerberg......................2 Geskiedenis van die Interskole...............................3 Hoërskool Tygerberg Eerste Rugbyspan...............4 Hoërskool Brackenfell Eerste Rugbyspan.............5 Spanne in Aksie................................................ 6 & 7 A-spanne Rugby......................................................8 A-spanne Netbal......................................................9 A-spanne Hokkie...................................................10 Eerste Spanne Landloop| Skaak | Gholf | Skyfskiet..................................................11 PROGRAM.............................................................12 PHOTO CREDITS Thank you to aXnshots for various photographs in this Interschools edition.

To advertise Samantha Coetzee 076 141 5218 | samantha@tiemedia.co.za Editor Marika Truter

Advertising Coordinator Zinta Koekemoer

Designers Rowan Engledoe Aniena Keller Nadia Matthee

Distribution Ryno Wolfaardt

Liezl Marais 082 450 7340 | liezl@tiemedia.co.za

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646 021 872 3880 | www.awsum.co.za

DISCLAIMER All information was correct and up to date at the time of going to press. VRYWARING Alle inligting was korrek en op datum teen druktyd.

Bladsy 2

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL TYGERBERG vs HOËRSKOOL BRACKENFELL AUGUSTUS 2017


GESKIEDENIS VAN DIE INTERSKOLE

QUALIFICATIONS National Certificate:

. Architectural CAD Draughting . Multi-Disciplinary CAD Draughting

National Diploma:

. Architectural Technology . Multi-Media Design

International Diploma:

. Graphic & Digital Design . Web Design & Development . Construction Contracting,

Technology & Green Building

ACCREDITED & CERTIFIED

CALL US 021 948 0742 www.cadcollege.co.za

brackenfellmgr@crusadersstores.co.za

Interskole tussen Hoërskool Tygerberg en Hoërskool Brackenfell Die eerste interskole tussen twee van die top sportskole in die Noordelike Voorstede het in 2011 plaasgevind. Beide skole was in daardie stadium sonder ‘n formele interskole wat alle sportsoorte ingesluit het. Die onder-handelinge tussen die twee skole het van die begin af op ‘n baie akkommoderende basis plaasgevind. Beide skole moes toegewings maak en sommige gebruike, wat uniek was aan elke skool, as deel van die interskoleweek omarm. Brackenfell het oor die algemeen ‘n wyer verskeidenheid sportsoorte aangebied. Ten spyte daarvan het Tygerberg met groot entoesiasme deelgeneem aan sporte soos tafeltennis, skyfskiet en gholf, wat in daardie stadium nie deel was van die tradisionele sporte by hulle nie. Oor die laaste sewe jaar het van hierdie sporte deel van die sportspyskaart by Tygerberg geword. Een van die dinge wat die Brakkies se harte warm laat klop het, was die feit dat daar vir die eerste keer ook ‘n landloopinterskole deel vorm van die interskole. Op die gebied van netbal en hokkie was die uitslae die afgelope ses jaar baie gelyk tussen die eerstespanne van die twee skole. Die spanne weeg oor die algemeen goed teen mekaar op, met hier en daar ‘n besondere groot telling wat deur een van die spanne aangeteken is. Dit is egter op rugbygebied waar Tygerberg behoorlik die Brakke se ‘tier’

was. Hulle het veral in die eerste twee jaar, toe hulle kon spog met brekers soos Eben Etsebeth, Edwin Sass, Justin Geduld, Marvin Orrie en nog vele meer, ‘n paar groot tellings op die bord gesit. Ander jare was die tellings meer gelyk. Die naaste wat die Brakkies nog aan ‘n oorwinning gekom het, was toe die telling gelykop was. Die Hoërskool Brackenfell kon darem self spog met rugbyspelers soos Cheslin Kolbe, wat tans ons eerste Olimpiese deelnemer is, en netbalspelers soos Anika Groenewald en Alicia Pieterse wat SA Skolegroepe gehaal het, asook Charmaine Baard wat ook SA Skolegroepe, die Maties se Varsity Cup-span, die Southern Stings en die SA 0.21-span en die SA Senior- groep gehaal het. Dit is duidelik dat hierdie interskole ‘n teelaarde is vir toekomstige sportsterre wat die vermoë het om die spore in die Suid Afrikaanse sportwêreld te trap. Vanjaar, net soos die vorige jare, sal daar kliphard op die sportveld, by die Groot Brag en op die pawiljoene megeding word. Ons sien uit na ‘n strawwe week se mededinging in hierdie interskole wat homself gevestig het as een van die groot sportgebeurtenisse op die Noordelike Voorstede se jaarlikse sportkalender.

Die grootste verskeidenheid studente akkommodasie in Potchefstroom ook Faceb

VS AL TIO

RA SPER

O

TE KOOP:

Potchefstroom Studenteverblyf ALLES WAT JY WIL WEET OOR

blad

m ans o k s n ʼn o an Like en sta

ligging, investering, herverkope en opbrengste SKAKEL DIE SPESIALISTE IN STUDENTEVERBLYF, POTCHEFSTROOM

n. te we t n a kont

info@nwupukkiverblyf.co.za

Pukki-Verblyf Verhurings/Rentals

www.nwupukkiverblyf.co.za

018 100 0040

Amptelike kanaal vir privaat verblyf van die Noordwes-Universiteit Potchefstroomkampus

Frank 076 463 6829

frank@potchrealti.co.za

Potch Realti

SMS jou naam na 076 188 5445 en ons kontak jou met verskillende opsies vir 2018. AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL TYGERBERG vs HOËRSKOOL BRACKENFELL AUGUSTUS 2017

Bladsy 3


HOËRSKOOL TYGERBERG EERSTE RUGBYSPAN

8. Tiaan de Witt (K) Agtsteman

1. Conrad Acker Loskopstut

2. Philip Haywood Haker

3. Rayden Phillips Vaskopstut

4. Franco Erasmus Slot

5. Johan Louw Slot

6. Illian Croucamp Flank

7. Ruan Holtshauzen Flank

9. Thandile Hoyi Skrumskakel

10. JC Smuts Losskakel

11. Heinrich Ferrera Vleuel

12. Nico van der Westhuizen | Senter

13. Brady Palm Senter

14. Viehan Meyer Vleuel

15. John-Henry Pienaar Heelagter

Bladsy 4

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL TYGERBERG vs HOËRSKOOL BRACKENFELL AUGUSTUS 2017


HOËRSKOOL BRACKENFELL EERSTE RUGBYSPAN

AL TIO

RA SPER

O

1. Henrico Smit Loskopstut

2. Jean-Luke Human Haker

3. Ronan Witten Vaskopstut

4. Jaen-Louis de Lange Slot

8. Sean-D van Binsbergen | Agtsteman

5. Jean-Pierre Vorster Slot

6. Johan Mundey Flank

7. Donovan Bouwer Flank

9. Keegan Joubert Skrumskakel

10. Quan Eymann Losskakel

11. Marcqiewn Titus Vleuel

12. Waylin Booysen Senter

13. Gerhard Swanepoel Senter

14. Justin Greeff Vleuel

15. Raven Smith Heelagter

GOOD LUCK TO BOTH TEAMS! Contact our offices now for a free no obligation security assessments or quotation Sales & Marketing Izak Walton Cell: 061 409 0079 izak@titaniumsecuritas.co.za

Control Centre 021 982 8055 021 903 2329 021 903 0219

Office 021 903 3635 Cnr Jakaranda and Bottelary Road Brackenfell

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL TYGERBERG vs HOËRSKOOL BRACKENFELL AUGUSTUS 2017

Bladsy 5


SPANNE IN AKSIE

AWSUM Radio, die enigste radiostasie eksklusief vir Suid-Afrikaanse skole – vir ouers en leerders! Beskikbaar op die AWSUM Mobile App! Bladsy 6

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL TYGERBERG vs HOËRSKOOL BRACKENFELL AUGUSTUS 2017


SPANNE IN AKSIE

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL TYGERBERG vs HOËRSKOOL BRACKENFELL AUGUSTUS 2017

Bladsy 7


A-SPANNE RUGBY

Hoërskool Tygerberg Rugby 0.16A

Hoërskool Brackenfell Rugby 0.16A

Hoërskool Tygerberg Rugby 0.15A

Hoërskool Brackenfell Rugby 0.15A

Hoërskool Tygerberg Rugby 0.14A

Hoërskool Brackenfell Rugby 0.14A

*Image used for displayed purposes

Imperial Nissan Parow 396 Voortrekker Rd, Oostersee, Parow | Phone: +27 21 930 3333

Bladsy 8

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL TYGERBERG vs HOËRSKOOL BRACKENFELL AUGUSTUS 2017


A-SPANNE NETBAL

Hoërskool Tygerberg Netbal 0.19A

Hoërskool Brackenfell Netbal 0.19A

Hoërskool Tygerberg Netbal 0.17A

Hoërskool Brackenfell Netbal 0.17A

Hoërskool Tygerberg Netbal 0.16A

Hoërskool Brackenfell Netbal 0.16A

Hoërskool Tygerberg Netbal 0.15A

Hoërskool Brackenfell Netbal 0.15A

Hoërskool Tygerberg Netbal 0.14A

Hoërskool Brackenfell Netbal 0.14A

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL TYGERBERG vs HOËRSKOOL BRACKENFELL AUGUSTUS 2017

Bladsy 9


A-SPANNE HOKKIE

Hoërskool Tygerberg Hokkie Seuns 0.19A

Hoërskool Brackenfell Hokkie Seuns 0.19A

Hoërskool Tygerberg Hokkie Seuns 0.16A

Hoërskool Brackenfell Hokkie Seuns 0.16A

Hoërskool Tygerberg Hokkie Dogters 0.18A

Hoërskool Brackenfell Hokkie Dogters 0.18A

Hoërskool Tygerberg Hokkie Dogters 0.16A

Hoërskool Brackenfell Hokkie Dogters 0.16A

Hoërskool Tygerberg Hokkie Dogters 0.14A

Hoërskool Brackenfell Hokkie Dogters 0.14A

Bladsy 10

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL TYGERBERG vs HOËRSKOOL BRACKENFELL AUGUSTUS 2017


EERSTE SPANNE LANDLOOP | SKAAK | GHOLF | SKYFSKIET

Hoërskool Tygerberg Landloop

Hoërskool Brackenfell Landloop

Hoërskool Tygerberg Skaak

Hoërskool Brackenfell Skaak

Hoërskool Tygerberg Gholf

Hoërskool Tygerberg Skyfskiet

Parow Gholfklub Om/12/10231576

Kaapstad • Suid-Afrika

Parow Gholfklub “U tweede tuiste”

Parow Club lub – ons bly die bekostigbaarste Vergelyk gerusGolf ons tariewe “Your Home away from mH Home” o gholfklub in die stad. Vol Lidmaatskap No increase in subscriptions bs s ffor or 2 20 2016! 01 16 6! 6 Dae 0Lidmaatskap se. e Yes, really, a 0% increase. 5 Dae Lidmaatskap According to recent surveys ey done we are by fa far the most affordable club b in in the hLidmaatskap e City City Ci ty y - and and nd this th s applies appl es to t o/32 not just the membership fees but also with bar em embe em bo/25 ers rsh hip Lidmaatskap hi fe ees b ut a lso ls o wi w i our b ar ar and food prices riice c s as s well wel elll as playing pla layi ying ng fees. fee ees es. s. So, come s. me Skolier Lidmaatskap and join Parow Golf Club! Where you don’t wG olf o lf C lf Cl lub! ub b! Whe Wh W he ere re e yo ou do d o pay for or

R4 930 p.j R4 150 p.j R3 030 p.j R3 080 p.j R1 900 p.j R 560 p.j

frills even though hy you ou ug get e tthem et he h em in ab abundance. bund dan anc nce

Speelfooie volgens lidmaatskap maar skoliere betaal slegs R40 in die week, R50 A father who joins as a fulll m gets kids’ be er ge ets his sk ids s’ naweke en enige middae member naem16h00 slegs R10 vir 18 gate. Vol lede, 6 dae + ander membership for FREE. Full Membership costs just stsen st jus ju so/25 st t ........ R4 R4,675 R4,6 675 p/ p/a a betaalA R145 vir 18 gate betaal slegs R100 vir 18 gate en R55 vir 9 gate. 6 Day Membership for ................... ................ . .. R3 R3,925 R3,9 ,925 ,9 25 p/ p/a a Verder is ons beslis die .bekostigbaarste gholfklub wat Halfweg-huis en kroeg 5 Day Membership for just ............... R2 R2,855 R2,8 2,8 855 55 p/ p/a p a pryse aanbetref soos bevestig An Under 32 member pays jaarliks just ..... R2,910 p/a deur onafhanklike steekproewe. Under 25 member pays just ........... R1,785 p/a A Junior member pays ................... R700 p/a

GOOD LUCK TO BOTH TEAMS!

Kontak onsnormal vir lidmaatskap (maandelikse betaling ook beskikbaar) by and the affiliation and card fees are included in the above! 021 930 2160 of parowgolfclub@mweb.co.za You can pay on a

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL TYGERBERG vs HOËRSKOOL BRACKENFELL AUGUSTUS 2017

Bladsy 11


HOËRSKOOL TYGERBERG

vs

HOËRSKOOL BRACKENFELL

PROGRAM

Tel: 021 903 9475 • Fax: 021 903 3714 Email: thewriteshoppe@gmail.com Shop No 3, Aroma Centre Van Riebeeck Road, Kuils Rivier

Vrydag 25 Augustus 2017 Netbal BAAN 1

BAAN 2

BAAN 3

BAAN 4

BAAN 5

BAAN 6

16:45 – 17:20

18B

16B

15A

15C

17C

14B

17:30 – 18:05

14A

17B

16A

16C

Ty 14 E vs Br 15D (Vriendskaplik)

14C

18:15 – 18:50

18C

15B

17A

14D

Ty gemengde span vs Br 16D (Vrienskaplik)

19:00

18A

Alle wedstryde gaan met ‘n gesamentlike fluitjie begin en eindig. 18A voorstelling is 19:00

Hokkie TYD

SPAN

VELD

16:00

14B vs 16B (Vriendskaplik)

Tygerberg Gras

Saterdag 26 Augustus 2017

Saterdag 26 Augustus 2017 Hokkie

Rugby VELD: Bellville Astro

A-Veld Tierberg

B-Veld Tierfontein

C-Veld

TYD

SPAN

07:45 08:00

1ste Seuns Bekendstelling Wedstryd Begin

08:30

16A

08:30

14A

08:30

15B 7’s

08:50 09:00

1ste Meisies Bekendstelling Wedstryd Begin

09:40

19C

09:40

15A

09:40

14B

10:50

19B

10:50

16B

12:00

Pom Pom Girls

12:15

Bekendstelling

TYD

VELD: Tygerberg Gras 08:30

DOGTERS:14A

09:20

SEUNS: 16A

10:15

DOGTERS: 16A

11:05

DOGTERS: 19B

SPAN

12:30

TYD

SPAN

TYD

SPAN

HOOFWEDSTRYD 1STE XV WWW.TYGERBERGTRUSTEES.CO.ZA

ONS PRODUKTE EN DIENSTE:

• • • • • •

Opstel van testamente Boedelbeplanning Trustdienste Bereddering van bestorwe boedels Insolvensiepraktisyns Sakereddingspraktisyns

Cascades Terraces, Waterfront Road, Tyger Waterfront, Tel: (021) 914 0712 Bladsy 12

AWSUM NEWS SPESIALE UITGAWE: HOËRSKOOL TYGERBERG vs HOËRSKOOL BRACKENFELL AUGUSTUS 2017


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.