
1 minute read
LAERSKOOL KRUGERPARK
Baie geluk met julle uitslae met die SA Skole Swemkampioenskappe by die Kings Park swembad in Durban vanaf 20-24 April 2023.
Marnus Truter:
Advertisement
Goud - 100m Rugslag, Goud - 50m Rugslag, Goud - 200m Rugslag, Silwer - 200 IM, 8ste plek - 50m Vryslag.
Petri Grobler: 7de plek - 50m Borsslag, 8ste plek - 100m Rugslag, 10de plek - 200m IM, 7de plek - 200m Rugslag.
Super trots op Divan Fourie, toegewyde karateka van Mokopane Shukokai Karate wat gekies is om Suid- Afrika te verteenwoordig by die 2023 wêreldkampioenskappe te Kaapstad in Julie.
Laerskool Krugerpark se o.13A netbalspan eindig tweede in die Waterbergstreeks liga. Hul het op Saterdag 10 Junie deel geneem aan die Limpopo kampioenskappe te Polokwane.


Divan Fourie

Mr



Rugby: Limpopo Spelers 2023








Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot hul verskeie Limpopo rugbyspanne.


Rugby
Eerstespan - Streeksligawenners
Netbal: Limpopo-spelers 2023 o.11 - Streeksligawenners o.10 - Streeksliga-naaswenners



Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot hul verskeie Limpopo Netbalspanne.

Hokkie: Limpopo-spelers 2023
Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot hul verskeie Limpopo hokkiespanne.

Netbal
Akademie: Top 10 Graad 4 - 7


Atletiek: Limpopo-atlete 2023






Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot hul verskeie Limpopo atletiekspanne.
























