2 minute read

LAERSKOOL MESSINA

Next Article
LAERSKOOL BOSVELD

LAERSKOOL BOSVELD

Excellence Awards

Advertisement

Our learners excelled during our Soutpansberg North Circuit Excellence Awards. We are very proud of the 9 learners who took part. 8 of them were awarded places in the Top 10 for Gr 3, Gr 6 and Gr 7.

• Fareefta Islam 1st in Gr 7

• Isabella Fourie 1st in Gr 7

• Caelum Carolissen 2nd in Gr 6

• Ilaan Abrahams 3rd in Gr 6

• Kayla Searle 3rd in Gr 7

• Oratilwe Moleya 1st in Gr 3

• Declan Carolissen 2nd in Gr 3

• Jake Whitaker 10th in Gr 3

Netball

Congratulations on being chosen for the u.13

Rugby 2023

We would like to congratulate the following players on their selection to the Limpopo u.12 & u.13 team.

Athletics

We are so proud of Namara Gwasara who received Limpopo Colours for hurdles, with her coach Ms Z Vos.

Academics Top 5 Grade 4-7

Hokkie

Baie geluk aan die volgende leerders wat Limpopo Kleure verwerf het vir hokkie!

Voor: Gino du Plessis (S o.12), Qürein Straube (S o.13)

Agter: Aiden Bruce (S o.12), Tayyibah Moosa (D o.13), Shane Nkuna. (S o.13), Mikeila Scheepers (D o.13), Duncan Maynier (S o.12)

Baie geluk aan die volgende leerders wat deur is na die volgende rondte van Interskole Redenaars. Die finale vind plaas op 16 September 2023 te Wits Universiteit. Ons bars van trots!

Netbal Redenaars Chess

Baie geluk aan Lerato Mokoena wat verkies is tot die o.12 Limpopo Netbalspan.

Rugby

Baie geluk aan Zack Fourie en Pfano Phasha wat opgeneem is in die Limpopo Blou Bulle o.12 span.

Baie geluk aan die skaakspan wat aangewys is as die Vhembe Distrik wenners. Die skaakspan het algeheel 5de in die A-liga geëindig.

Ruan de Beer, Deriaan van Zyl. After: Ewan Nortjé, Hans Dangaiso, Wayne

Wiskunde Olimpiade

Ons is spog met 7 leerders wat deurgedring het na die finale rondte van die AMESA Wiskunde Olimpiade! Die volgende rondte vind in die derde kwartaal plaas! Baie geluk julle!

Voor: Rofhi Tshikudo

Middel: Ria Mugwabana, Francis Gilfillan, Lilian Venter Agter: Barthlomeus Barnard, Leon Furstenburg, Leney du Plessis

Laerskool Tzaneen

Larries verwerf Limpopo netbal kleure Ons onderwysers Limpopo Rugbyspelers

Rugbyspelers

die volgende spelers wat opgeneem is in die Limpopo rugbyspanne vir

Baie geluk aan Laerskool Tzaneen se Mnr Greyling Harmse wat opgeneem is in die Limpopo Blou Bulle se afrigtingstrukture en aan Mnr Jacques Rossouw wat verkies is as die voorsitter van die Limpopo Laerskole Krieket vereniging en hy verwerf ook sy plek as deel van die Top 10 rugby skeidsregters in Limpopo.

Me Anuska Large, Nita-Mari van der Lith, Carina Boshoff, Estelle Human en Biance Bezuidenhout is verkies as beamptes om netbalspanne te vergesel na die SASN All Ages Netbaltoernooi (onder 12 – onder 16) wat sal plaasvind in Boksburg vanaf 25 – 28 Junie.

Baie hartlik geluk aan hierdie onderwysers.

Baie geluk aan onder 12’s Chloë Snyman, Ruvé Malan, Ndlovukasi Zwane en Tshidi Ramodike asook onder 13’s Risuna Mogale, Bonolo Maponya en Ponisani Zitha wat hul Limpopo kleure verwerf het en gaan deelneem aan die SASN All Ages Netbaltoernooi in Boksburg vanaf 25 – 28 Junie.

This article is from: