AWSUM Rustenburg, Brits & Surrounds - June 2023

Page 1

FAIRMONT HIGH SCHOOL Emily
Grove Chess - WC u.15
Matthew
Webster Chess - WP u.17
Phillip
Meyer Chess - WP
u.17 Jorja
Krüger Hockey - WC u.14 Zita Logenstein Hockey - WP North
Emily
Siebert Hockey - WP North u.14 Girls Camryn Corner Hockey - WP Girls u.16A Danica Muller Hockey - WP u.16B
Boys Jacques
primary school learner Megan Brown (Grade 3) was chosen for the u/10A hockey team at Curro Tournament in Craddock. of hockey when Curro Durbanville hockey teams participated in the Somerset West Primary School Hockey Festival. Curro Uitzicht learner Riley Loynes (Grade 5) u/11 confidently scored goals in all 5 games, helping her team to grab the gold! SCAN ME Get all the photo’s and news online Lisa Poolman (Grade 12) took part in an Archery Competition at Eben Donges High School. She shot her personal best with a score of 282 and received a bronze medal in the Rising Stars Category for this score. Lisa was also 2nd in the High School Girls category and received a silver medal. Julia Dreyer Megan Brown Lisa Poolman Archery Competition u.13A Netball Team u.13A Sevens Rugby Team WP Representatives Congratulations to all the learners who are representing the Western Province/Western Cape in their respective teams. THE NUMBER 1 SCHOOL NEWSPAPER IN SA Read the latest school news on www.awsumnews.co.za JUNE 2023 Celebrating school achievements in South Africa RUSTENBURG, BRITS & SURROUNDS LEES BINNE! Jacques Nienaber praat Skole- en Wêreldbeker rugby INSIDE! SPECIAL 2023 RUGBY WORLD CUP FEATURE! Hockey - WP Girls Hockey - WP Girls North u.16 Hockey - WP Girls GRATIS NEWS
Tatum O’Brien Hockey - WP u.16B
Hockey - WP
Fredericks WC u.15 Rugby
SIEN DIE RES
Luiperds Rugby
Barend Willemse
Rugby
Johan Gerber Luiperds
Rugby
Reuben Smit
Luiperds
MJ
Baie geluk aan die drie netbalspanne wat op Saterdag, 27 Mei 2023, in die Bojanala-uitspele by Bergsig gespeel het. Die o.11A- span tree as wenners uit die stryd en die o. 12A’s en o. 13A’s as naaswenners. Welgedaan dogters en sterkte met die voorbereiding vir NW-dag op 10 Junie in Potchefstroom. Vastrap is trots op die agt rugbyspelers wat in die onderskeie Luiperdspanne opgeneem is! Netbal trots! Rugby RECEIVE R30 000 CASH BACK OR DISCOUNT NEXT-GEN RANGER XL D/C A/T
Wian
Bredenkamp
Luiperds Rugby
Venter Luiperds Rugby

BERGSIG AKADEMIE / ACADEMY

Bergsig / NW Netbal!

Die volgende spelers is geskies as lid van die provinsiale netbalspan:

HOËRSKOOL

ATKV-redenaars

Dring deur na die ATKV-redenaars semi-finale vir gr.10 & 12 Afr. huistaal voorbereid.

Bergsig Noordwes Hokkie!

leerders wat ingesluit is in die onderskeie Noordwes

ATKV-debat

Gholf: NWU-superreeks

die NWU-superreeks

NW-Netbal

Verkies tot die o.18 NW-netbalspan.

KRY AL

DIE FOTOS

AANLYN

Adriaan Winter, Marco Pretorius, Derik Visser, Imke Jv Rensburg, Kiara Neto, DeNicke Pretorius. Derik Visser en Marco Pretorius Nieke Enslin en Mila Nel Jordan Goosen, Aidan Drummond, Hendre Naude, Manfred, Devan, Wian. Andrya Joubert, Landri jv Rensburg, J-Dene Krugel. Senior debatspan dring deur na die ATKV-debat FINAAL te Goudini Senior en Junior gholfspan WEN FINAAL.
RUSTENBURG
u.14: Sonica Wiese, Simphiwe Nocuze, Regomoditswe Motlhabi, Ansuné Koen. u.15: Olerato Selekolo, Oatile Molefi, Neo Silinza, Zoey Watt. u.16: Jonné Mulder, Mari-Ulize Graham, Lelentle Monkone, Teagan Ferreira, Masentle Chara. u.17: Caroné Fuls, Dané Sauer, Zodwa Sengilitye, Amogelang Msimanga. u.18: Zani Pienaar, Theo Khunou, Botshelo Mashimo, Heonette van der Hulle. Sefora Taunyane o.14B David van der Berg o.14A Cailyn Botha o.16A Kwena Mothoagae o.14A Luke Page o.14B Alvah Sithole o.18A Baie geluk aan die volgende Hokkiespanne! Ons is ongelooflik trots!

Nienaber praat Skole- en Wêreldbekerrugby

In aanloop tot die Wêreldbeker-toernooi, het ons eksklusief met Jacques Nienaber gesels oor sy lewensreis, die Springbokke se aanloop tot die Wêreldbeker, asook bietjie skolerugby.

Hoe het jy by rugby betrokke geraak en hoe het jou pad geloop vanaf jou eerste betrokkenheid tot by Bokafrigter?

Na ek fisioterapie op Bloemfontein studeer het, het ek by `n fisioterapiepraktyk in Bloem begin en is ek gevra om die fisioterapeut vir die Vrystaat o.19 en o.21 rugbyspan te wees. Ek is `n paar jaar daarna aangestel as die fisio van die Cats in die Super Rugby-reeks. Rassie was toe nog `n speler by die Cats en het baie keer in die fisio - kamer video analises op sy “black box” (‘n analiseringsprogram wat hy by die WNNR gekoop het) gedoen. Hy sou my van tyd-tottyd roep om vir my te wys wat hy ontleed het, en so is my belangstelling geprikkel.

Jacques was kondisioneringsafrigter van die Cheetahs vanaf 2004 tot 2007, verdedigingsafrigter van verskeie Unies tussen 2008 en 2014, onder andere van die Stormers en ook in 2011 vir die Springbokke. Hy was ook Munster se assistent en senior afrigter vanaf 2016 tot 2017 voordat hy teruggekom het na SA en sy reis by die Springbokke voortgesit het.

Vertel ons meer van jou skooldae. Waar was jy op skool en in watter posisie het jy gespeel?

Ek was in Laerskool Riebeeckstad in Welkom en is toe koshuis toe by Grey College tot in graad 11. My ouers het toe Bloem toe getrek en ek is in graad 12 terug huis toe. Dit was nogal `n jammerte om my seniorjaar in die koshuis mis te loop. Atletiek (800m en 1500m) en landloop was my hoofsport, maar ek het ook rugby vir die lekkerte saam my vriende vir die laer spanne gespeel en dit nie so ernstig opgeneem nie. Ek het meestal flank gespeel.

Spelers oefen deesdae met swaar gewigte van`n jong ouderdom af. Wat is jou mening daaroor?

Dit is `n belangrike onderwerp. Mens moet onderskeid tref tussen gewigte (weights) en jou eie liggaamsgewig en rekke waarmee jy kan oefen. Enige oefening waar jy jou liggaamsgewig gebruik, is 100% en kan net `n goeie bydrae tot jou kondisionering lewer. Sodra dit kom by gewigte in die gimnasium moet jy baie versigtig oefen omdat dit jou groeiplate kan beskadig. As daar met gewigte geoefen word, sal ek toesighouding en advies van `n spesialis of ‘n kenner aanbeveel. Sommige jongmense se groeiplate gaan op ‘n vroeë (veertien- en vyftienjarige) ouderdom toe en ander eers op ‘n latere ouderdom (sewentien- tot agtienjarige ouerderdom). Wees daarom baie versigtig om te vroeg, sonder toesig en advies van ‘n kenner, met gewigte te begin oefen.

Hoe belangrik is rugbystatistiek soos die aantal duikslae, meters gehardloop, ens. vir jong spelers?

Ek dink vir laerskoolspelers moet dit net gaan om die spel te geniet en selfs tot in die hoërskool ook, maar as jy `n meer ernstige rugbyspeler is, dan raak statistiek al hoe belangriker en kan dit vir jou belangrike dinge uitwys. Dit moet egter nie só belangrik raak dat dit die lekkerte uit rugby haal nie. Wat is daardie lekkerte? Dis die tye saam met jou vriende, in die tokkamer, die spangees, die kringetjie voor en na die tyd, die Maandag se praat oor Saterdag se wedstryd. Dís die goed wat mens onthou.

hoërskool?

Ouers moenie die lekkerte uit die sport vir hulle kinders haal deurdat hulle te ernstig daaroor is nie. Volgens my is ‘n ouer se belangrikste rol om hulle kinders te ondersteun. Probeer die afrigting vir die afrigters los, en as jou kind ernstig is oor sy sport, leer hom dan dat dit harde werk vat om bo uit te kom. Daar is niks verkeerd om ekstra tyd in te sit nie. Weer eens is dit die belangrikste dat hulle rugby geniet. Die ou wat dit maak, is die ou wat rugby ongelooflik baie geniet, want die opofferings wat jy moet maak, kan jy nie maak as jy nie lief is vir rugby nie en sonder daardie liefde vir die spel, gaan jy nooit genoeg dryfkrag hê nie. Jy moet as speler eienaarskap neem. Wat is eienaarskap? Dis nie die afrigter se werk alleen om seker te maak jy raak beter nie, dis jou werk om seker te maak dat jy elke dag verbeter. Afrigters is net daar om jou te help en te fasiliteer. Dis nie jou ouers se werk om seker te maak jy gaan oefen nie, dis jóú werk.

Is daar ‘n ouderdom waar jong spelers hulself in ‘n posisie moet begin vestig?

Daar is nie `n vaste resep nie. Jy moenie senuweeagtig raak as jy nie in `n posisie vestig nie – it will come to you. Daar is internasionale spelers wat tot in matriek nog in ander posisies gespeel het as toe hulle hul nasionale span gehaal het. In Frankryk speel `n ou soos Mathieu Bastareaud flank vir Toulon in sommige wedstryde en senter vir Toulon in ander. Hy het Frankryk op senter verteenwoordig.

Wat dink jy is die vlak van skole rugby in S.A in vergelyking met die res van die wêreld?

Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding. As jy kyk wat party skole oorsee aan hulle rugbyprogramme spandeer, is daar party van daardie skole wat meer aan hulle rugby spandeer as party van ons kleiner plaaslike Currie Cup - unies. In vergelyking daarmee is dit dan eintlik ongelooflik hoe goed ons is. Daar is verskillende ontwikkelingsprogramme vir jong spelers wat gevolg kan word en dit verskil van land tot land. Baie van ons sukses op seniorvlak is omdat ons kontakvaardighede reeds baie vroeg op skool ontwikkel word. Sommige oorsese lande se ontwikkelingsprogramme vir jong spelers fokus op skool egter meer op balvaardighede en individuele vaardighede. Dit is belangrik om te noem dat daar nie ‘n regte of verkeerde jong speler ontwikkelingsprogram is nie. Elke land doen wat vir hulle die beste is.

Waarop dink jy moet laerskoolleerders en hoërskoolleerders in terme van spel en tegniekontwikkeling fokus?

Werk maar net aan jou vaardighede soveel as wat jy kan. Jy kan nooit te veel vaardighede hê nie. Jy kan nie té veel tyd aan vaardigheidsontwikkeling spandeer nie. Spelers met visie word beslis raakgesien. Kyk byvoorbeeld na Lionel Messi. Hy het 676 keer in die wêreldbekersokkerfinaal gescan waar die spasie is en wat om hom aangaan. Leer van vroeg af die gewoonte aan om die heeltyd te kyk wat op die veld aangaan en waar daar moontlike geleenthede en spasie is om te speel. Dis seker die beste vaardigheid waaraan jy as `n speler aan kan werk.

Scan die QR kode en kyk die video van Lionel Messi se scanning vaardighede:

Kom ons praat Springbokrugby. Daar is onlangs genoem dat julle as ‘n groep eintlik destyds meer op 2023 gefokus was, en dat 2019 se wen ‘n bonus was. Wat sê jy?

Jy is 100% korrek. Toe ons afrigtingspan in 2018 begin het, was Bok-rugby op die veld (resultaat-gewys) in daardie stadium op`n laagtepunt en om dinge te kon omdraai en `n kans te staan om die 2019 Wêreldbeker te kon wen, moes ons `n plan bymekaar sit wat ons `n kans sou gee. Ons het besluit om met die Bokke se sterk punte te speel en dit was om fisies te wees. Dit is nou vyf jaar later, en al het ons baie tyd tydens Covid verloor, het ons kans gehad om spelers se diepte in alle posisies te vergroot, om aan individuele vaardighede te werk. Baie faktore speel `n rol en daarom kan sukses nie verseker word nie, maar ons is in `n goeie posisie. Daar lê egter nog harde werk voor om die laaste dinge in plek te sit voor die Wêreldbeker se afskop.

Ek dink ons skole rugby is op `n hoë en professionele vlak. Daar is baie min ander lande se skole wat met ons kan meeding.

EKSLUSIEF
u
Deur Durandt van Zyl, Uitvoerende Hoof van TieMedia, handelsmerkbestuuder van die AWSUM Skole Nuus platform.
“ “

AND

GET ND R25 000 25 LIMITED STOCK

012

Die wêreldbeker lê voor. Wat was jou hoogtepunt tot sover as Springbokafrigter?

Op die veld, as hoofafrigter, was dit verseker om die Britse en Ierse Leeus te kon klop. Vir twintig maande het die spelers mekaar nie gesien nie, en om op so `n kort kennisgewing bymekaar te kon kom, saam met al die uitdagings wat met Covid gepaardgegaan het, en die reeks te wen, was `n baie groot hoogtepunt. Omdat ons net elke twaalf jaar teen die Britse Leeus speel, kry min afrigters die kans om die Bokke teen die Britse en Ierse Leeus af te rig. Dit was dus vir my as afrigter `n groot voorreg. Neem ook in ag dat die Leeus teen Australië geseëvier het en die reeks teen die All Blacks gedeel het. Sou ons verloor het, sou die Leeus onoorwonne teen die drie Suidelike Nasies gewees het en dis wat hierdie oorwinning soveel lekkerder gemaak het.

Af van die veld is my hoogtepunt om te sien hoe spelers ontwikkel en hoe hulle gemaklik raak in die span; hoe hulle groei as mense binne spanverband; as volwassenes en met die media, asook hoe hulle meer verantwoordelik raak en hoe hulle profiel ontwikkel.

Elke speler in die groep is uiteraard besonders talentvol. Wat is jou fokus ten opsigte van afrigting per individu, asook om die spelers te bestuur aangesien hulle almal hoë profiele het?

Ek glo nie dis ons afrigtingspan se rol om die individuele spelers se profiele te bestuur nie. Hulle is volwasse mans met hulle eie families en dit is hulle eie verantwoordelikheid om na hulle profiele om te sien. Al wat ons bestuur, is hulle rolle in die span en om oop en eerlik met ons spelers te wees ten opsigte van hul eie spel - die positiewe en negatiewe dinge uit te wys, aspekte uit te wys waaraan hulle kan werk en dit saam met hulle te monitor. Ons ondersteun hulle as individue, maar aan die einde van die dag is geen indiviuele spelersprofiel groter as die Bokke se profiel nie.

Ons probeer die spelers ook leer dat dit hulle keuse is om kommentaar op sosiale media te lees, maar uiteindelik is dit die speler se eie keuse dat indien hy die goeie kommentaar wil glo, moet hy die slegte kommentaar ook aanvaar. Ons verkies daarom dat spelers nie eintlik sosiale media volg nie en eerder ons as afrigters se kommentaar en opinie oor hulle spel moet glo. Sosiale media is nie die realiteit nie.

Uiteraard is julle mikpunt om die wêreldbeker te wen. Is julle tevrede dat julle op hierdie stadium daar is waar jy wil hê julle moet wees?

Ek dink ons is. Ons het baie goed gedoen in ag genome dat ons baie tyd in 2020/2021 met Covid verloor het. Ons plan na 2019 was om aan spanontwikkeling en groei te werk, want daar was nie so baie tyd daarvoor voor die 2019 Wêreldbeker nie (net 18 toetse). Met spanontwikkeling bedoel ek die diepte per posisie en vaardighede van die individuele spelers. Hierdie proses het veroorsaak dat die uitslae op die veld soms daaronder gely het, maar dit het ons ook in `n baie beter posisie geplaas, deurdat ons spanontwikkeling en individuele vaardighede op `n beter vlak as in 2019 is. Deur hierdie roete te volg, het ons veral in 2022 baie spelers gesien wat na vore getree het en wat Bok-rugby soveel sterker gemaak het.

Hoe belangrik is jou wenrekord, aangesien dit op `n gereelde basis saam met vorige afrigters se rekords gepubliseer word?

Uit die aard van die saak verloor jy jou werk as die span nie wen of presteer nie. Die uitdaging is altyd om genoeg spelersontwikkeling te doen sodat jy nie net `n spelersdiepte van 15-22 spelers het nie. Indien jy dit kan regkry om as span te presteer, maar ter selfder tyd spelersdiepte te vergroot, vaardighede te verbeter en meer wedstrydstrategië in jou arsenaal te hê, dink ek is `n mens op die regte pad, want die einddoel om `n potensiële Wêreldbeker te wen, bly tog die belangrikste.

Baie mense wonder wat jou rol is en wat Rassie se rol is?

Die Direkteur van Rugby en die hoofafrigter van die Springbokke het verskillende pligte en rolle. Die maklikste beskrywing is dat ek verantwoordelik is vir wat op die veld gebeur en Rassie is verantwoordelik vir dit wat van die veld af gebeur. Dit is egter baie simplisties en bietjie meer kompleks as dit, maar dit is die maklikste om ons rol en pligte verdeling te beskryf. Ek en Rassie kom al `n lang pad saam. Ons het `n goeie werksverhouding en deur wedersydse respek beteken dit ons lewer insae oor en weer in mekaar se rolle, maar aan die einde van die dag staan ons elkeen pa vir ons resultate in ons onderskeie afdelings.

Hoe is die aanloop van Saterdag tot Saterdag voor ‘n toets?

Die Sondag na die Saterdag se wedstryd begin ons die Sondagoggend met medicals. Sondae is ook gewoonlik ons reisdag na ons volgende bestemming. Dit is die verantwoordelikheid van die spelers om dan hulle eie spel te analiseer (wat al die Saterdagaand vir hulle aangestuur word), waarna hulle deur die loop van die Sondagaand individueel met ons afrigters kan ontmoet om dit te bespreek, sou dit nodig wees. Sondagaande kom die afrigters bymekaar om die komende Saterdag se strategie te bespreek. Maandagoggende hou ons videosessies saam met die span, waar die vorige wedstryd ontleed word. Van Maandag tot Woensdag word daar geoefen. Die spelers se “naweek” begin Woensdagmiddae tot Donderdae waartydens hulle kan ontspan en hulle eie ding doen. Vrydae is kapteinsoefening afhangende van wanneer die veld beskikbaar is wat dan deur die kaptein gelei word. Dit neem nie sommer langer as 30 minute nie. Op `n wedstryddag begin ons al ses ure voor afskop met ons interne programme.

Jy was voor Springbokrugby betrokke by Munster. Wat het jou laat besluit op Leinster (hulle grootste vyand)?

Man, dis maar soos enige werk. Daar was `n pos oop en ek is genader en het die pos gekry.

Kan ons jou eendag terug verwag?

Definitief. `n Rugbyafrigter se paaie kan deur baie spanne en lande loop, maar op die ou einde is ek `n Suid-Afrikaner en `n trotse Bok-ondersteuner en as die geleentheid hom voordoen, dan kom ek terug. Oorsese afrigting stel `n mens bloot aan ander afrigtingstyle en nuwe tegnieke wat goed is vir my as afrigter en hopelik kan mens dit weer eendag in jou eie land terugploeg.

Baie sterkte aan julle. Ons wil vir jou dankie sê vir die rol wat jy in Springbokrugby gespeel het, die voorbeeld wat jy gestel het, asook jou nederigheid en die manier waarop jy jouself in hierdie groot pos dra. NET EEN VERSOEK ASSEBLIEF: Bring die Wêreldbeker huis toe! 252 3333 / www.britsauto.biz
Terms and conditions apply
012 252 3333 / www britsauto biz Get Your Nissan Magnite R129 p/day Terms and Condit ons Apply 14 van Deventer Street, Brits Visit us! For only POOL STAGES Friday 8 September 21:00 France V Saturday 9 September 13:00 Italy V Saturday 9 September 15:30 Ireland V Saturday 9 September 18:00 Australia V Saturday 9 September 21:00 England V Sunday 10 September 13:00 Japan V Sunday 10 September 17:45 South Africa V Sunday 10 September 21:00 Wales V Thursday 14 September 21:00 France V Friday 15 September 21:00 New Zealand V Saturday 16 September 15:00 Samoa V Saturday 16 September 17:45 Wales V Saturday 16 September 21:00 Ireland V Sunday 17 September 15:00 South Africa V Sunday 17 September 17:45 Australia V Sunday 17 September 21:00 England V Wednesday 20 September 17:45 Italy V Thursday 21 September 21:00 France V Friday 22 September 17:45 Argentina V Saturday 23 September 14:00 Georgia V Saturday 23 September 17:45 England V Saturday 23 September 21:00 South Africa V Sunday 24 September 17:45 Scotland V Sunday 24 September 21:00 Wales V Wednesday 27 September 17:45 Uruguay V Thursday 28 September 21:00 Japan V Friday 29 September 21:00 New Zealand V Saturday 30 September 15:00 Argentina V Saturday 30 September 17:45 Fiji V Saturday 30 September 21:00 Scotland V Sunday 1 October 17:45 Australia V Sunday 1 October 21:00 South Africa V Thursday 5 October 21:00 New Zealand V Friday 6 October 21:00 France V Saturday 7 October 15:00 Wales V Saturday 7 October 17:45 England V Saturday 7 October 21:00 Ireland V Sunday 8 October 13:00 Japan V Sunday 8 October 17:45 Tonga V Sunday 8 October 21:00 Fiji V *Use white blocks for Order your 2024 school diaries, yearbooks, workbooks and exercise books 072 460 8243 | info@theprintoffice.co.za

STAGES

New Zealand Stade de France Saint-Denis Pool A Namibia Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool A Romania Stade de Bordeaux Bordeaux Pool B Georgia Stade de France Saint-Denis Pool C Argentina Stade Vélodrome Marseille Pool D Chile Stadium de Toulouse Toulouse Pool D Scotland Stade Vélodrome Marseille Pool B Fiji Stade de Bordeaux Bordeaux Pool C Uruguay Stade Pierre-Mauroy Lille Pool A Namibia Stadium de Toulouse Toulouse Pool A Chile Stade de Bordeaux Bordeaux Pool D Portugal Stade de Nice Nice Pool C Tonga Stade de la Beaujoire Nantes Pool B Romania Stade de Bordeaux Bordeaux Pool B Fiji Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool C Japan Stade de Nice Nice Pool D Uruguay Stade de Nice Nice Pool A Namibia Stade Vélodrome Marseille Pool A Samoa Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool D Portugal Stadium de Toulouse Toulouse Pool C Chile Stade Pierre-Mauroy Lille Pool D Ireland Stade de France Saint-Denis Pool B Tonga Stade de Nice Nice Pool B Australia OL Stadium Lyon Pool C Namibia OL Stadium Lyon Pool A Samoa Stadium de Toulouse Toulouse Pool D Italy OL Stadium Lyon Pool A Chile Stade de la Beaujoire Nantes Pool D Georgia Stade de Bordeaux Bordeaux Pool C Romania Stade Pierre-Mauroy Lille Pool B Portugal Stade Geoffroy-Guichard Saint-Étienne Pool C Tonga Stade Vélodrome Marseille Pool B Uruguay OL Stadium Lyon Pool A Italy OL Stadium Lyon Pool A Georgia Stade de la Beaujoire Nantes Pool C Samoa Stade Pierre-Mauroy Lille Pool D Scotland Stade de France Saint-Denis Pool B Argentina Stade de la Beaujoire Nantes Pool D Romania Stade Pierre-Mauroy Lille Pool B Portugal Stadium de Toulouse Toulouse Pool C for score predictions. THE PRINT OFFICE Your partner in printing yearbooks, Die grootste skole nuus platform in S.A Meer as 2000 skole landswyd deel hulle skole nuus met ons d.m.v gedrukte koerante of aanlyn nuus. 70 000+ ouers lees dié skole nuus maandeliks op www.awsumnews.co.za AWSUM NEWS

RWC 2023 - Pools & Teams

Rugby World Cup Pool A is home to two of the tournament’s favourites: New Zealand and France. These two powerhouses and potential winners will battle Italy, Uruguay and a Rugby World Cup qualifier from Africa.

Meanwhile, Rugby World Cup Pool B is considered to be the ‘pool of death’. Although reigning champions South Africa will be expected to top this particular Rugby World Cup group, Ireland and Scotland will both have their sights on finishing second in the pool and qualifying for the knockout stage.

Rugby World Cup Pool C contains Wales, two-time champions Australia and a resurgent Fiji side who will be looking to cause an upset. These sides will be joined by two Rugby World Cup qualifiers.The final group, Rugby World Cup Pool D, contains 2019 finalists England, Japan, Argentina, Samoa and a qualifier from the Americas.

If we suppose the top-ranked teams each win their pools and the second-ranked teams finish runners-up then the quarter-finals in 2023 could look something like this…

• Australia vs Argentina

• Ireland vs New Zealand

• England vs Wales

• France vs South Africa

• Wales vs Argentina

• Ireland vs France

• England vs Australia

• New Zealand vs South Africa or

Ireland currently top the world rankings, but with No 2 France and No 3 New Zealand placed in the same pool, a tough quarter-final awaits should the Irish top their own group.

It means the World Cup opener between France and New Zealand is allimportant, with the loser likely to come up against the Irish or SA in the last eight. Ireland beat New Zealand on their own turf last year, an historic series victory that elevated them to the top of the world rankings.

RWC - Knockout Stages Match Predictions

VS VS BRONZE FINAL Friday 27 October 2023 FINAL Saturday 28 October 2023 Quarter-fi nal 2 Saturday 14 October 2023 Semi-fi nal 2 Saturday 21 October 2023 Quarter-fi nal 4 Sunday 15 October 2023 Quarter-fi nal 3 Sunday 15 October 2023 Semi-fi nal 1 Friday 20 October 2023 Quarter-fi nal 1 Saturday 14 October 2023 Winner SF 1: Runner-up SF 1: VS Winner Pool A: Runner-up Pool B: VS Winner QF 3: Winner QF 4: Winner SF 2: Runner-up SF 2: VS Winner Pool D: Runner-up Pool C: VS Winner Pool B: Runner-up Pool A: VS Winner Pool C: Runner-up Pool D: VS Winner QF 1: Winner QF 2: Stade de Marseille, Marseille 17:00 21:00 Stade de France, Saint-Denis 21:00 17:00 21:00 21:00 Stade de Marseille, Marseille Stade de France, Saint-Denis Stade de France, Saint-Denis Stade de France, Saint-Denis Stade de France, Saint-Denis 21:00 21:00 Stade de France, Saint-Denis
Source: www.rugbypass.com, inews.co.uk

Did you know? 10 Rugby World Cup Facts

1.

THE FAMOUS WHISTLE

The first game of every world cup to date has been started by the same whistle. The whistle is nearly 100 years old.

2. 1987 The first rugby world cup was hosted between New Zealand and Australia in 1987 - a championship in which New Zealand won.

3. 142 - 0 Australia holds the record for the largest winning margin, beating Namibia 142 - 0 in the 2003 championship.

4. YOUNGEST PLAYER

The youngest player to appear in a world cup final was Jonah Lomu in 1995 aged 20 years and 43 days.

5.

15 TRIES

7. With 15 tries to his name, Jonah Lomu holds the most world cup tries ever scored in a Rugby World Cup.

8.

MOST TRIES

The most tries scored in a single match was by Marc Ellis who scored six tries against Japan in 1995.

DROP GOALS

9.

The youngest player to win the Rugby World Cup was Francois Steyn in 2007, aged 20 yers and 159 days.

6. OLDEST PLAYER

The oldest player to appear in a Rugby World Cup match was Diego Ormaechea of Uruguay, aged 40 years and 26 days.

10.

The record for the most drop goals scored in one match is held by Jannie de Beer of South Arica who kicked 5 drop goals against England in 1999.

PENALTY GOALS

The record for the most overall penalty goals kicked at the Rugby World Cup is held by Jonny Wilkinson with 58 penalties.

MEMORABLE WORLD CUP MOMENTS Rugby World Cup’s 10 Most Historic Moments!

Scan the QR code to re-live the moment online!

History goes hand in hand with the Rugby World Cup and there have been many historic moments in both the men’s and women’s versions of the competition. What would your list be?

WATCH NOW

LAERSKOOL RUSTENBURG

Rugby Larries Boogskiet – Vastrap Interskole

Baie geluk aan Lohann Botes en Etiene Henning wat verkies is om die Luiperds o.13 rugbyspan te verteenwoordig.

Redenaars

Die volgende leerders het aan die ATKV- Redenaarskompetisie se semi-finale rondte te Wolmaransstad deelneem:

Saterdag, 3 Junie ’23 het ons Larries boogskietspan aan die Vastrap Interskole Boogskietkompetisie deelgeneem by Laerskool Vastrap. Ons Larries boogskietspan het weer mooi presteer en ons baie trots gemaak.

Boogskiet uitslae: Larries 1ste Span – Vastrap

Interskole 3de Plek

Telling: 3031 uit 3600

Top 12 – 1ste Span (Telling: 3031 uit 3600) Joubert van Niekerk, Jessica Keulder, Stefan Flemming, Paisley Thurley, Nathan Crous, Jeaden Rose, Anìeka Kemp, Cameron Engelbrecht, Reghard van Aswegen, Hendrick Tubbing, Estefan van Niekerk, Leane De La Roche.

Individuele uitslae:

Primêre dogters Top 3 (Telling uit 300)

3 Dogters in die top 10 primêredogters afdeling

2de – Jessica Keulder – 268 3de – Paisley Thurley – 265

Primêre seuns Top 3 (Telling uit 300)

1 Seun in die top 10 primêreseuns afdeling.

Ons is sommer baie trots op AL die lede van ons boogskietspanne. Ek wil ons skut bedank vir hulle goeie sportmansgees. Dit sê Larries boogskiet gaan nie net oor resultate nie maar ook ‘n goeie lewenswyse.

LAERSKOOL PROTEAPARK

Provinsiale Rugby

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is vir hul verskeie provinsiale rugbyspanne.

NetbalNoordwesdag

Ons o.11A netbal span het 10 Junie Noordwesdag gespeel. Ons is trots op julle!

Skandeer die kode en lees nog van ons skool se nuus aanlyn!

SA Netbal

Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is vir hul verskeie provinsiale netbalspanne.

Lohann Botes Etiene Henning Donovan Breet Luiperds o.12B Carlu Kruger Luiperds o.12C Juan Matthee Cravenweek Migheal van der Merwe Luiperds XV-tal Ruben Broderick Cravenweek Josh Brown Luiperds VKB span Nathan van Staden Cravenweek Blake Tee Luiperds XV-tal Uya Khumalo Luiperds XV-tal Mario Enos Luiperds VKB span Xander Schwim Luiperds o.12A Netbal o.11A – Noordwesdag Mieke van der Walt SA o.13 Netbal Charike Swanepoel SA o.12 Netbal Gr 1-3: Elmoré Maree, Jasmyn Olckers, Janandri van der Klashorst Gr 6 - 7 Tjaart Barnard, Lenique van der Westhuizen, Marnus Pienaar. Gr 5: De Villiers Pretorius

FIELDS COLLEGE

Boithabiso Maphoso played at the South African Junior Closed Championships during the school holiday. She came 3rd in the Rapid and Blitz. She came 4th in the Classics. She also received her Protea Colours and will represent South Africa at the World Cadet Youth Rapid and Blitz Championships in Batumi, Georgia, as well as representing the Country at the African Youth Championships in Egypt. She will also represent the Country at World Commonwealth Classic Chess Championships in Birchwood, Johannesburg. All these tournaments will take place between June and July 2023

LAERSKOOL DAVID BRINK

Soccer Rugby Redenaars ALL THE PHOTOS ONLINE!

GET

Boithabiso Maphoso Craven Week Span: Sifiso Nomandla. Luiperds o.13B: Phenyo Tshwene en Omaatla Nyembe. Luiperds o.13C: Baba Metsileng. Luiperds o.12A: Kamogelo Kolobe. Oos-Noordwesspanne o.11A: Olwethu Bacela o.11B: Botshelo Ndlovu en Kamva Buwa
SIEN DIE RES AANLYN!
Elricho Plaatjies Buhle Sitali Proud to announce our new Rustenburg Platinum Series u.19 Champions. Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is na hul verskeie provinsiale rugbyspanne. Ons is baie trots op julle! Veels geluk aan Elricho Plaatjies en Buhle Sitali wat deur is na die ATKV-finale ronde te Goudini Spa wat plaasvind op 17 en 18 Augustus. Ons is baie trots op julle!
Chess

Gholf Rugby Rugby

Hierdie o.13 Rugbyseuns van Laerskool Brits het die NW Luiperdspan in Bloemfontein verteenwoordig. Hulle spanne het teen die Leeus, Bulle, Griffons en Cheetas gespeel. Hulle het elkeen in hul onderskeie wedstryde die toekenning vir “Man van die wedstryd “ ontvang. Divan Bruwer het in 2 wedstryde met hierdie voorreg weggestap.

Redenaars

Die volgende twee Britsies het aan die Interskole Redenaars kompetisie in Boksburg by Laerskool Concordia deelgeneem. Dis ‘n nasionale kompetisie met skole regoor die land wat deelgeneem het. Die twee Britsies Elbeth Bekker (Graad3) en Lida-né Barnard (Graad 6) het puik presteer en is deur na die landsfinaal wat in September gaan plaasvind by Wits Universiteit. Wat ‘n reuse prestasie

ATKV-redenaars

Die volgende leerders van Laerskool Brits is deur na die Atkv-redenaars Semi-finaal wat in Wolmaranstad gaan plaasgevind het.

Gimnastiek

Die volgende gimnaste het puik presteer tydens die Brits Bosveld gimnastiek-kompetisie. Die volgende prestasies is behaal.

Baie geluk aan Ruan Myburgh wat tot die o.17 Bojanala Platinum-span verkies is.

Baie geluk aan die volgende twee Britsies wat aan die Junior Gholf Ope in Orkney deelgeneem het.

Luggeweerskiet - Liga 4

Baie geluk aan die volgende Britsies met hul mooi prestasies by die Luggeweerskiet liga 4.

• Aidon Roblett (o.14) - 2de

• Denziela Nielsen (o.14) - 3de

• Shiloh Mclean (o.14) - 4de

• Danelle Pretorius (o.14) - 15de

• Shanelle Pienaar (o.14) - 17de

• JJ Borman (o.14) - 30ste

• Braynt Jv Vuuren (o.16) - 30ste

• Vonya de Lange (o.16) - 35ste

• Magriet Fourie (o.21) - 14de

• Francois van Dyk (o.21) - 19de

• Bennie Vorster (o.21) - 21ste

Voor: Miané Biddulph (silwer), Mieke Olivier (silwer).

Middel: Skyala Botha (silwer), Milandri Steenkamp (silwer), Liebe Krüger (brons).

Agter: Ané Krüger (goud).

LAERSKOOL BRITS HOËRSKOOL BRITS SIEN DIE RES AANLYN!
Elizabeth Hurn Nett wenner Leanze van Rooyen 2de plek Nett Ruan Myburgh Divan Bruwer, Marcus Holtzhausen en Berto Grobler. Elbeth Bekker en Lida-né Barnard Voor: Lia Bekker (Gr.1). Middel: Mieke Stander (Gr.4), Mieke Jansen (Gr.4) en Elbeth Bekker (Gr.3). Agter: Mija Bayer(Gr.5), Martin Lampbrecht (Gr.6) en Elmé Janse van Rensburg (Gr.3).

o.16A Netbal

o.16 A netbalspan eerste in Madibeng Liga. Die netbalspan dring deur na die provinsiale uitspele in Klerksdorp.

Die Hoërskool Wagpos boer met raakpraters!

Die Hoërskool Wagpos se raakpraters woeker met woorde by die ATKV Redenaars. Graag spog ons met die volgende leerders wat deur is na die semifinaal van die ATKV redenaars.

Juniors: Marga Terblanché, Martineze Gower en Rudolf van Wyk.

Senior: Zandré Gower

Voor: Olga Wichman, Zandré Gower, Chevon Venter.

Voor: Z. Brits, A. van der Walt.

Agter: J. Hennig, D. Campher, T van Rooyen, Me A. Prinsloo (afrigter), C. du Plooy, C. Steenberg, S. Mohlongo.

Uitsonderlike prestasies:

• BJI, England - Deelname aan Proewe: Mcayla-Hayle Thomsen.

Middel: Me R Lauwrens, Dannique Rousseau, Maretha Joubert, Marteneze Gower, Danika Landman, Marga Terblanche, Emmi Grobbelaar, Robert Burger, Ruzeldi de Villiers. Agter: Roelof van Wyk, Doré Keulder, Ansonet van der Westhuizen, Leane van der Walt, Shayla de Jager, Joné O’Connel, Rudi Snyman.

Skyfskietspan 2023

• Liga 2 Algehele 1ste plek: Elana Hermann.

Voor: Abraham Steenkamp, Danika Fourie, Clara Wiehahn, Leticia-Lee de Beer, Danica Strydom, Danelle Symington, Logan Koorts.

Middel: Mr Stander (Coordineerder), Danelle Malan, Kay-Cee Engelbrecht, Evandro Gair, Stefan Snyman, Danilo Booysen, Lenie van Gent (Afrigter), Jaydon Kolmer, Conrad Saaiman, Lihandri Fourie, Mcayla Thomsen, Elana Hermann.

Agter: Jay-Cee van der Merwe, Jodi Breedt, Gideon Kapp, Ellick Botha, Divan du Toit, Fredrik Barnard. Tristan Maritz Afwesig Nandis Breedt Afwesig

PICK YOUR BOK TEAM!

Help Jacques Nienaber select the Bok team for the 2023 World Cup and you could be the lucky winner of R3 000 in cash! T&C’s apply.

PICK YOUR BACKS

Tick in the yellow box next to the player’s name

Willie le Roux

Warrick Gelant

Damian Willemse

Aphelele Fassi

Johan Goosen

Dillan Leyds

Frans Steyn

Cheslin Kolbe

Kurt Lee Arendse

Canon Moodie

Sbu Nkosi

DIE HOËRSKOOL WAGPOS
Makazole Mpapimpi Lukhanyo Am Jesse Kriel Damian de Allende Andre Esterhuizen Ruhan Janse van Rensburg Jordan Hendriks Manie Libbok Handre Pollard Elton Jantjies Cobus Reinach Faf de Klerk Herschel Jantjies Jayden Hendrickse Grant Williams Embrose Papier PICK YOUR FORWARDS Ox Nche Steven Kitshoff Thomas Du Toit Vincent Koch Wilco Louw Ruan Dreyer Trevor Nyakane Lizo Gqoboka Frans Malherbe Bongi Mbonambi Joseph Dweba Johan Grobbelaar Bismarck Du Plessis Eben Etsebeth RG Snyman Franco Mostert Lood de Jager Ruan Nortje Marvin Orie Jason Jenkins Ruben Van Heerden Salmaan Moerat Siya Kolisi Ben - Jason Dixon Pieter Steph du tOIT Kwagga Smith Marco van Staden Deon Fourie Duane Vermeulen Jasper Wiese Marcell Coetzee Phepsi Buthelezi Evan Roos Willie Engelbrecht Jean Kleyn
TO ENTER?
Take a photo of you selection. You are only allowed to pick 33 players.
Scan this QR code to WhatsApp your photo to 063 028 3966
The lucky winner will be announced on the 1st of September 2023.
HOW
1.
2.
3.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.