Boland 2 (September 2015) Primary/High Schools

Page 1

GRATIS

Tel: 021 872 3530

mbesteroptom@lantic.net

Ons hou aan verskillende soorte batterye vir motors, vragmotors, bakkies, bote, trekkers en motorfietse.

Hoofstr 304 Main Rd Paarl, 7646

Tel: 021 872 7045 Faks: 086 235 6323 reception@filco.co.za | 397 Hoofstraat, Paarl, 7646

REGISTERED OPTOMETRIST AND CONTACT LENS PRACTITIONER GEREGISTEERDE OOGKUNDIGE EN KONTAKLENS PRAKTISYN

Home

www.awsum.co.za Lifestyle

Health

se

w

lea Re

Viewtiful home for sale in Wellington.

AWSUM Boland

Competitions

THE REAL ESTATE AVENUE

Recipes

School News

Price: R3 299 000

Give Tyree van Wyk a call for more.

083 261 2722 / 021 872 4184

K A A R N E M U S W A E I D N A V L E E D D N A L O B ! P A K S N E E M GE Boland

JOU JOU NU JO G US, U A EM W EEN SU SK AP M! ,

FRESH EGGS NOURISH THE BODY

NEWS

GRATIS TOETS VAN BATTERYE EN INSTALLERING

Tel: 021 872 3880

Ne

LAERSKOOL & HOËRSKOOL

NUUS

BOLAND

SEPTEMBER 2015

FREE

PRIMARY & HIGH SCHOOL


2

FROM OUR SIDE

IN DIE SEPTEMBER UITGAWE: WEN R10 000 VIR JOU SKOOL!

Team

PLUS R2 500 VIR JOUSELF, R2 500 VIR ’N GELUKKIGE ONDERWYSER ÉN R2 500 VIR ’N GELUKKIGE OUER! Hallo! Ons is baie opgewonde oor hierdie uitgawe van AWSUM! Ons het onlangs het `n facebook-blad spesifiek vir elkeen van ons elf areas geloods. Ons kry gereeld versoeke van ouers wat nie die koerant ontvang nie, en daarom wil ons dit deur sosiale media meer toeganklik vir die leerders, ouers en oud-studente maak. (Meer inligting hieroor op bladsy 3)

• • • •

MEER OR WAT JY KAN WEN... Om hierdie projek af te skop wil ons graag die skool met die meeste likes per blad beloon. Ouers,onderwysers en leerders se likes sal vir die skool tel en groot kontantpryse kan gewen word

Boland

Die skool met die meeste likes wen R10 000, asook 1 volblad in sy AWSUM-streekskoerant Een gelukkige leerder wen R2 500. Een gelukkige onderwyser wen R2 500. Een gelukkige ouer wen R2 500.

OM IN TE SKRYF IS MAKLIK! Stap 1: Like die AWSUM Facebook-blad in jou streek: AWSUM Boland Stap 2: Elke leerder, onderwyser, ouer of skool moet dan die volgende hashtags gebruik om vir die kompetisie in te skryf en op die spesifieke blad saam met die skool te post:

LIKE die AWSUM Facebook-blad in jou streek: AWSUM Boland

Leerder: #awsumlearner(skool se naam) Bv. #awsumlearnerpaulroos Onderwyser: #awsumteacher(skool se naam) Bv. #awsumteacherpaarlgim Ouer: #awsumparent (skool se naam) Bv. #awsumparentdirkieuys Skool: #awsumschool(skool se naam) Bv.#awsumschoolbloemhof Die kompetisie eindig 16 Oktober 2015. Die wenners sal nie later as 30 Oktober aangewys word nie.

Editor Tenille Swanepoel | 021 872 3880 tenille@tiemedia.co.za Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Editorial co-ordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za

To advertise Quintus Brand 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za

Schools inside

Tot later! Tenille en die AWSUM-span

AWSUM News is distributed to the following schools in the BOLAND: Primary Schools: Courtrai, Noord-Eind, Hugenote, Stot van die Paarl, Drakenstein, Paarl Girls’, Paarl Gimnasium, Paarl Boys’, WA Joubert & Hugo Rust. High Schools: Paarl Gimnasium, Paarl Girls’ High, Paarl Boishaai, Boland Landbou, La Rochelle & New Orleans, Labori, Dirkie Uys.

#

Hashtag om vir die kompetisie in te skryf #awsumlearner OF #awsumparent gevolg deur jou skool se naam.

Printed by Paarl Coldset

THE PULSE OF YOUR COMMUNITY...

Here you will find everything you wish to know about Paarl and the people who provide services and business in it.

www.mammaschat.co.za

Paarl-Mammas-Page

PAARL GIMNASIUM (t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za

KOOR & ENSEMBLE

Gimnasium se koor en ensemble ontvang Cum Laude tydens die onlangse Paarl Eisteddfod. Die ensemble ontvang ook die trofee vir die beste hoerskool orkes.

PAARL VALLEI EISTEDDFOD

Deelname aan die Paarl Eistedfod was soos in die verlede weer puik! Gimmies het gesing, dans, voorgedra en musiekgemaak. Altesaam 233 lede deelname, 7 bekerwenners met die resultate soos op die grafiek vertoon.

Bekerwenners: • Visuele kuns: Marine Wasserfall en Annette Grobler • Klavier: Jacob Wasserfal, Oswald Robertson, Anja van der Westhuizen • Sang: Chrisli Hamman en Megan Danner

TRINITY SANGEKSAMENS

Die leerders het uitstekend in hul Trinity sang musiekeksamens gevaar.

Chrisli Hamman Gr 3 – 93%

Mari van der Merwe Gr 5 – 81%

Ruan Lochner Gr 5 – 77%

Mireille Grobbelaar Gr 5 – 87%

Shanna Visagie Gr. 6 – 81%


3

FACEBOOK

e ... werple o s pe busines meet

Geagte Ouer Die AWSUM-koerant het ‘n facebook-blad vir elke area geloods. Hier plaas ons eksklusiewe inhoud wat met jou streek te make het, asook foto’s wat nie in die koerant gepubliseer is nie. Jy kan ook op dié bladsy met jou skool spog, jy kan ons vertel wat aangaan – ag, en sommer net met ons gesels. Daar sal ook ’n skakel na die nuutste uitgawe wees sodat jy dit aanlyn kan lees.

Om hierdie projek af te skop wil ons graag die skool met die meeste likes per blad beloon. Ouers, onderwysers en leerders se likes sal vir die skool tel. Die volgende groot kontantpryse kan gewen word: • • • •

Een gelukkige skool wen R10 000.00 PLUS Die skool per streek met die meeste likes kry 1 volblad in die AWSUM-streekskoerant! Een gelukkige ouer wen R2500.00 Een gelukkige onderwyser wen R2500.00 Een gelukkige leerder wen R2500.00

Dit is maklik en eenvoudig om in te skryf: STAP 1: Like die AWSUM- facebookblad in jou streek: AWSUM Boland STAP 2: Elke leerder, onderwyser, ouer of skool moet dan die volgende hashtags gebruik om vir die kompetisie in te skryf en op die spesifieke blad saam met die skool post: - Leerder: #awsumlearner(skool se naam) Bv. #awsumlearnerpaulroos - Onderwyser: #awsumteacher(skool se naam) Bv. #awsumteacherpaarlgim - Ouer: #awsumparent(skool se naam) Bv. #awsumparentdirkieuys - Skool: #awsumschool(skool se naam) Bv.#awsumschoolbloemhof

WV

Die kompetisie sluit 16 Oktober 2015. Die wenners sal nie later as 30 Oktober aangewys word nie.

Wilma Viljoen Prokureurs Prokureur | Boedelberedderaar | Aktebesorger

Tel: 021 200 2520 | 072 431 7072 wilma@wilmaviljoenprok.co.za

REGISTRASIE VAN TRANSPORTE EN VERBANDE, OPSTEL VAN KONTRAKTE

(bv. Koopkontrakte, huurkontrakte, huweliksvoorwaardekontrakte)

OPSTEL VAN TESTAMENTE BEREDDERING VAN BOEDELS EN EGSKEIDINGS Concordiastraat 13 | Paarl | 7646 www.wilmaviljoenprok.co.za

Boland FILL

RE LL TER FI TEAR E R AW

/l

R1.20 W

DISPENSER

RENTALS

Rent or buy an Oasis Water dispenser for your office or home FROM ONLY

R 199 / MONTH RFROM 210 ONLY

R210 /month

,"ÎÊ" - -Ê7 / ,Ê* , ÊUÊVÉ Ê > }ÊEÊ > Ê-ÌÀiiÌ]Êx£äÊ > ]Ê*>>À ÊUÊ/i \ÊÊäÓ£ÊnÇä棂 xÊ > \ÊÊ«>>À J >à ÃÜ>ÌiÀ°V °â>ÊUÊ7iLà Ìi\ÊÊÜÜÜ° >à ÃÜ>ÌiÀ°V °â>

*Including Water

REFILL REVIVE REFRESH

Untitled-1 1

*T&C’s Apply

2014/02/11 10:55

REFILL REVIVE REFRESH


4

HEALTH

Medicross Wellington Medicross Healthcare Group

Dr Tineke van Zyl

Dip. OH (UWK) • B.Ch.D (UWK) • PDD OMFR (UWK)

TANDARTS

38 Jan van Riebeeck Street | Jan van Riebeeck Straat 38 Tel: (021) 873-1057/8 | Fax/Faks: (021) 864-2858 P.O Box / Posbus 685 | WELLINGTON 7655

GESONDE OOGGEWOONTES!

Visie stel ons in staat om die pragtige natuurskoon te bewonder en ons geliefdes te sien, ‘n boek te lees, ons werk te doen, te bestuur – Jou oё werk dus elke sekonde wat jy wakker is! Ons oё is sekerlik ons mees waardevolste sintuig, en daarom is dit belangrik om ‘n paar aspekte van ooggesondheid te onthou, sodat ons verseker is van goeie visie tot op ons oudag. ‘n Paar belangrike punte om te onthou:

van oogtrauma wat selfs blindheid tot gevolg kan hê. Oogbeskerming is dus NIE onderhandelbaar nie!

1. Laat jou oё gereeld toets! Gereelde oogtoetse is nie net vir mense wat ‘n probleem ervaar met hoe goed hulle sien nie. ‘n Goeie, deeglike oogtoets is essensieel om selfs die geringste verandering aan jou ooggesondheid vas te stel. Dit kan ook sistemiese gesondheidsprobleme optel nog voor daar noodwendig simptome is, soos bv diabetis, gloukoom ens. 2. Beskerm jou oё! • Blootstelling aan die son verhoog jou kanse om ‘n katerak te kry, en so ook makulêre degenerasie – ‘n tipe ‘verkalking’ in die oog wat visie drasties versleg. Navorsing het getoon dat ons op die jong ouderdom van 18 reeds 80% van die sonblootstelling het, wat in ‘n leeftyd geskied. Sonbeskerming is dus ‘n MOET, en veral ook vir kinders! Ons alledaagse lewe en stokperdjies hou ook verskuilde ooggevare in! • Veral balsporte soos hokkie en muurbal is ‘n groot oorsaak van traumatiese oogbeserings. • Huishoudelike skoonmaakmiddels kan die delikate weefsel beskadig met kontak. • Gras- en randsnyers tydens tuinwerk kan debris opskiet wat penetrerende oogbeserings veroorsaak. • Selfs die kragtoestelle wat veral in motorhuis gebruik word, hou dieselfde potensiёle gevaar in. • Verskeie werksomgewings waar ons baie ure per dag spandeer, hou ook vele ooggevare in! • Ontspanningsaktiwiteite soos vuurwerke, ‘paintball’, kettie-skiet, BB-gun ens is ook onder die top oorsake

Deur: Marelise Bester

3. Leef gesond! Navorsing het bewys dat anti-oksidante en voedingstowwe soos Luteien, Omega 3 olies, en vitamiene A, C en E oogtoestande soos makulêre degenerasie help voorkom. (Sien artikel in vorige Awsum rakende watter kossoorte om te eet vir goeie ooggesondheid) Gereelde oefening help oa ook om jou gewig in toom te hou sodat jy nie ‘n groter risiko het om diabetis te ontwikkel nie. Diabetis is die nr1 sistemiese siekte wat baie skade binne die oog kan veroorsaak en selfs tot blindheid kan lei! 4. Sê “NEE” vir rook! Rook Verhoog jou kanse op makulêre degenerasie en skade aan die oogsenuwees! 5. Die “20-20-20” reёl vir rekenaargebruik! Wie van ons gebruik nie rekenaars nie? Die konstante naby-fokus wat dit van jou oё vereis, sit baie spanning op die visuele sisteem en kan dowwe visie en hoofpyne veroorsaak. Rus jou oё deur elke 20minute vir 20 sekondes lank, verder as 20voet (±6m) te kyk. Vind ook uit van spesiale anti-reflektiewe brillense wat die weerkaatsings, en veral die skadelike blou lig, van rekenaarskerms en tablette, uitsny. Die gemiddelde lewensverwagting in die VSA is nou amper 80 jaar. Dit is ‘n lang tyd waarvoor ons ons oё benodig, en jy het net een paar oё. Pas dit op!

BLOOD DONATION

Safe blood saves lives. Every day thousands of people would die if others did not donate their blood. By donating blood, you are giving a patient something money cannot buy. WHY IS THERE SUCH A DEMAND FOR DONOR BLOOD? The huge number of traffic accidents over the holidays creates a high demand for donor blood. Right? Wrong. the interesting thing is that traffic accidents have little impact on the demand for donor blood. While there is only a slight increase in demand for donor blood over holidays, there is also a corresponding decrease in elective surgery during these times. So the demand for donated blood remains pretty steady all-year round. Blood usage in South Africa is more or less at a plateau, but slight increases are visible as the population increases. WHO CAN DONATE BLOOD? Anyone who is over 17, weighs at least 50 kilograms and who has not donated blood in the preceding 56 days, who is healthy, not anemic, not on certain types of medication, or whose social behavior does not place them at an increased risk of transmitting the HI-virus or a hepatitis virus. People who have recently travelled to malaria areas are usually also excluded. A single blood donation can equal three gifts of life, as nearly every blood donation is separated into red blood cells, plasma and platelets. The majority of transfusions are given to: Women who hemorrhage as a complication of pregnancy; Children with severe anemia; Accident victims; and surgical and cancer patients. By donating blood you make a difference. (Source: South African National Blood Service, Health24.com)

Proud stockist of

Proud stockist of

• Rejuvenation Packages • Ageing Skin • Wrinkles • Body Shaping • Resistant Fat • Health Concerns • Preventative Medicine • Chronic Stress Management • Stretch Marks • Batwing Arms • Unwanted Hair • Unwanted Veins • Menopause • Andropause • ED • Sun Spots • Pigmentation • Weight Problems

• Medical Consultation • Botulinum Toxin • Fillers • Dermapen • Cryolipo RAIL THIN • Velashape • Integrative Health Consultations • IV Infusion Therapy • Carboxytherapy • Laser Hair Removal • Laser Vein Removal • Sclerotherapy • Bioidentical Hormone Therapy • Dermamelan • Medical Peels • Slender Wonder • Cryolipo

Exclusive to Placecol Skin Care Care Clinic Paarl Mall Mall Exclusive to Placecol Skin Clinic Paarl

more information contact us on 021 863 4287 or visit us at Shop 88, For moreFor information contact us on 021 863 4287 or visit us at Shop 88, Paarl Mall, Corner Jones and Scelia Street, Paarl Paarl Mall, Corner Jones and Scelia Street, Paarl T&C’s Apply I Find us on

T&C’s Apply I Find us on

www.placecol.com I Customer Care 0861 11 22 22

www.placecol.com I Customer Care 0861 11 22 22

Skin, Body & Health Renewal Stellenbosch, Die Boord Shopping Centre, Saffraan St, Stellenbosch

Tel: 021 887 6617 Cape Quarter • Claremont • Constantia • Somerset West • Stellenbosch • Willowbridge

Dr Emmalize Theron (Msc; BVSc)

Stockist of:

Stockist of Hill’s, Eukanuba, Vets Choice, Royal Canin, Iams, Ultra Dog

PET ACCESSORIES Veterinary consultation by appointment Shop: Mon-Fri: 09:00 - 18:00, Sat: 09:00 - 14:00, Sun: 10:00 - 13:00 Verterinary Consultation Hours: Mon-Fri: 09:00 - 12:00, Sat: 09:00 - 12:00

www.skinrenewal.co.za • www.bodyrenewal.co.za • www.healthrenewal.co.za

110791

Shop 2, Vineyard Centre, Main Road, Paarl Tel/Fax: 021 - 863 1007/8


5

ENTERTAINMENT

Hoekom is die boemerang nie bekommerd as haar kinders weg is nie? Sy weet hulle kom altyd terug.

WEN! 11 gelukkige AWSUM-Lesers kan elk ‘n boekpakkie wat bestaan uit Pieter van der Lugt se grapboeke Slim vang... Die Grap! en Hoe meer haas... Hoe minder wortels! wen met die komplimente van NB Uitgewers.

Wat die mond van vol is . . . Is die bord van leeg.

Om in te skryf, stuur ‘n epos na tenille@tiemedia.co.za met jou naam en kontakbesonderhede en merk die onderwerp SNAAKS. Slim vang... Die Grap! is die nuutste grapboek van Pieter van der Lugt. Die sowat 100 nuwe grappies is in 10 kategorieë ingedeel (kosgrappe, sportgrappe, eksamenflaters, ens.), met illustrasies deur die bekroonde Maja Sereda. Inhoud is gemik op 8 11 jariges en sal veral seuns aan die lees kry.

Waarop sit ’n kabouter? Op sy kaboutjies. ’n Olifant kyk af en sien ’n mier reg voor hom staan. “Haai, hoekom hardloop jy nie weg nie?” vra die olifant. “Is jy nie bang vir my nie?” “Dis nie dit nie,” sê die mier, “jy staan op my voet!”

Wat is ’n lektor? ’n Gogga wat nie meer kan knyp nie. Hoekom gesels niemand met die hoenderhen nie? Want sy is ’n regte kekkelbek.

Watter soort vis teken op alles? ’n Krabbeljou.

Wat kan ’n spook nie doen terwyl hy hardloop nie? Spore maak.

Wat noem jy ’n valskerm wat nie oopgaan nie? ’n Val.

WIN!

Get ready for Hotel Transylvania! You could win one of four movie hampers filled with movie merchandise to the value of R1 200 each! Simply LIKE us (AWSUM Boland) on Facebook. And post on our wall: The Drac pack is back. Entries close 30 October 2015.

THE DRAC PACK IS BACK

Hotel Transylvania 2, the adorable and funny sequel starring Adam Sandler and Selena Gomes, releases in SA on 2 October 2015. Now that Dracula has opened the Hotel Transylvania’s doors to humans, things are changing for the better; however, Drac is secretly worried that his half-human grandson, Dennis, isn’t showing his vampire side. So, while Mavis and Johnny are away, Drac enlists his friends to help him put the boy through a “monster-in-training” boot camp. But things really get batty when Drac’s cantankerous, old-school dad pays an unexpected visit.

TERMS AND CONDITION APPLY

NEW KIA SOUL FROM R254 995 UP TO R6 000 FREE FUEL

NEW KIA RIO FROM R183 995 UP TO R5 000 FREE FUEL

KIA SOUL

NEW KIA SORENTO FROM R379 995 UP TO R10 000 FREE FUEL

NTO KIA SORE

NEIL LOTZ VERKOOPSKONSULTANT TEL: 021 863 3030 FAKS: 021 863 3182 SEL: 073 029 1737 EPOS: NEIL@KIAPAARL.CO.ZA

NEW KIA PICANTO FROM R139 995 UP TO R3 000 FREE FUEL

KIA PICA NTO

JANNIE ALBERTS VERKOOPSKONSULTANT TEL: 021 863 3030 FAKS: 021 863 3182 SEL: 084 305 4603 EPOS: JANNIE@KIAPAARL.CO.ZA

W W W. K I A PA A R L . C O . Z A


6

BRAAIDAG

53 Main Street Paarl | 021 863 2965 | www.goedehoopvleis.co.za

KATEMBAPOTJIE

(Uittreksel uit Demokratiese Republiek van Braai)

In Suider-Afrika, veral in ons buurland Namibië, is daar die vreemde maar algemene gewoonte om rooiwyn en Coke te meng en dit dan vir plesier te drink. Jy noem hom ’n katemba en hy kom ook voor in ander lande met ’n soortgelyke klimaat aan Namibië, soos Spanje waar jy hom ’n kalimotxo noem. Jy dink dalk nie veel hiervan nie, maar die waarheid is dat dit ’n geurkombinasie is wat baie lekker werk, veral in ’n potjie met die vleis waarvoor Namibië bekend is – bees! Vir hierdie resep glo ek werk dikribskyf (chuck steak) die beste. Hy kom uit die voorkwart, so hy is vol smaak. Sy tekstuur en die stukkies vet in die vleis maak ook dat hy goed vaar met so ’n lang, stadige prutproses. Koop sommer skywe by die supermark en ontbeen dit self. WAT JY NODIG HET (VIR 6 MENSE) 1 sopie olyfolie 1,5 kg ontbeende dikribskyf (chuck steak, in blokkies gesny) 2 uie (opgekap) 2 huisies knoffel (opgekap) 1 sopie paprika 1 teelepel brandrissiepoeier 1 teelepel sout 1 teelepel swartpeper 2 tamaties (opgekap) 1 sopie tamatiepasta 1 koppie Coke 1 koppie rooiwyn vars brood (om mee te bedien) suurroom (opsioneel, om mee te bedien; ’n houer of koppie is meer as genoeg) varsgekapte kruie (vir garnering; basiliekruid, pietersielie, roketblare of koljander sal almal die ding doen)

LAAT WAAI ! 1. Verhit die olie in ’n potjie en braai die helfte van die vleis vir ’n minuut of twee. Jy wil regtig net elke stukkie effens seël. Jy hoef nie die vleis te gaar te maak nie en jy hoef dit ook nie aan al die kante te seël nie. Haal die vleis uit die potjie en herhaal die proses met die ander helfte. Wanneer die tweede sarsie klaar is, kan jy al die vleis in ’n bak of bord sit en bedek, waar dit dan kan wag om later weer by die pot gegooi te word. 2. Roerbraai die uie in die potjie vir omtrent 4 minute totdat hulle sag raak en gooi dan die knoffel by. Uie neem langer as knoffel, so braai altyd eers die uie voordat jy die knoffel bygooi. Dit is algemene raad wat nie net op hierdie resep van toepassing is nie. 3. Voeg al die geseëlde beesvleisblokkies van stap 1 by. Gooi ook die paprika, brandrissiepoeier, sout en peper by. Wikkel die spulletjie vir ’n minuut lank rond. 4. Gooi nou die tamaties, tamatiepasta, Coke en rooiwyn by en roer dat hulle lekker meng. Sit die deksel op, kry aan die kook en laat dan prut oor lae hitte. Jy wil hê die pot moet net baie rustig prut. 5. Ideaal wil jy hom vir ’n uur rustig laat borrel – dan haal jy die deksel af en laat verder prut tot jy tevrede is dat die sous dik genoeg is. Dit kan solank as 30 minute neem, maar dalk korter. As jy haastig is, gee

die pot meer hitte van onder om vinniger te borrel en dat die vloeistof gouer wegkook. 6. Sodra jy tevrede is met die sous, haal die pot van die vuur af en laat hom staan vir ’n paar minute. Bedien met stukke vars brood wat jy op die vuur gerooster het en lepels suurroom. 7. As daar dinge soos vars pietersielie, basiliekruid, roketblare of koljander in jou tuin groei, garneer daarmee. en ... Ek geniet ’n glas rooiwyn saam met die ete, maar natuurlik kan jy die potjie ook bedien met rooiwyn ... en Coke!

CELEBRATE & WIN! BRAAI DAY - 24 SEPTEMBER 2015!

To celebrate Braai month, AWSUM News is giving away 2 copies of Die Demokratiese Republiek van Braai (published by Human & Rousseau) and 2 copies of The Democratic Republic of Braai (published by Bookstorm), by Jan Braai. To enter, simply LIKE us on facebook and leave a post #Braai followed by Afrikaans or English. E.g. #Braai English COMPETITION CLOSES 30 SEPTEMBER

WIN WITH WELLINGTON’S Win a year’s supply of Wellington’s sauces for you and your family! To enter, simply tell us what’s your favourite Wellington’s sauce flavour? Send your answer, contact details and postal address to: tenille@tiemedia.co.za

Thursday I’ve Got BRAAIDAY On My Mind!


7

OPPI SPYSKAART

11:00 - 17:00

IN MA

RD

M AL M ES BU RY RD

PASTORIE IN

BO LAN G STR

CHECKERS NOORDER PAARL

Tues - Sun

ST R

FAURESUNDAY STRAAT-STABUFFET @ R149PP SATURDAYS DION BRAAI & PROMOS

HOËRSKOOL GIMNASIUM

H O RST

WE DO THE COOKING from 18:00 @ R65 PP

blacksmithskitchen.co.za

OPTEN

5 Course meal paired with 5 different wines @ R300 pp

@

@

thebistro@pearlmountain.co.za

TR

MOMS NIGHT OFF

FRIDAYS

WINE PAIRING/THEME EVENING

RD

LANE S

THURSDAYS

N

I MA

HOSPITAAL STR

D

WHILE STOCKS LASTS

LADY GRE Y STR

Buy any two pizzas get a bottle of wine FREE

4 BALL BASKET

including boerewors, chicken wings, ribs & chips Receive four beers OR cokes serves 4 @ R160

MAIN RD

TASTING

021 870 1550

M C FA R

FAU RE STR

MAR K STR

TUESDAYS

PIZZA SPECIAL

ST

081 388 9461 | dadsandladspaarl@gmail.com | Old Rembrandt Mall, Paarl

WEDNESDAYS

NG LA

@ WIESENHOF COFFEES

AT BOSCHENMEER GOLF ESTATE 081 499 8659 | Dwars-in-die Weg Building | Main Road, Paarl 081 493 7941 | Old Rembrandt Mall, Lady Grey Street, Paarl

CHECKERS

WINE

Tues - Sat: 11:30 - 21:30 Sun: 11:30 - 16:00

PLEI N STR

WEEKLY SPECIALS

BO

GIM NAS IUM STR

LAERSKOOL GIMNASIUM

BISTRO STYLE FOOD WOOD-FIRED PIZZAS GREAT VIEW

LAST SUNDAY OF EACH MONTH ONLY

Wellington

DETAILS TO BE SUPPLIED

Bookings advisable John & Susanna Tecklenburg 021 873 2009 • 082 836 8924 Bainskloof Pass Road Wellington

BOOKINGS ESSENTIAL

R301/303, BAINSKLOOF

081 388 9461 | dadsandladspaarl@gmail.com | Old Rembrandt Mall, Paarl

021 863 1209 | 079 869 2842 wiesenhoffoh@outlook.com Find us on Facebook Wiesenhof Coffees at Boschenmeer Golf Estate

081 499 8659 | Dwars-in-die Weg Building | Main Road, Paarl 081 493 7941 | Old Rembrandt Mall, Lady Grey Street, Paarl

BOSCHENMEER R301 BO ST

CHECKERS

WINE

Tues - Sat: 11:30 - 21:30 Sun: 11:30 - 16:00

NG LA

BISTRO STYLE FOOD WOOD-FIRED PIZZAS GREAT VIEW

021 870 1550 IN

MA

RD

thebistro@pearlmountain.co.za blacksmithskitchen.co.za

TASTING @

@

Tues - Sun

11:00 - 17:00

081 388 9461 | dadsandladspaarl@gmail.com | Old Rembrandt Mall, Paarl

Order any meal off the “Special Rugby Menu” with a 300ml Coke during the promotional period and stand a chance to WIN one of these awesome prizes below.

021 863 1209

4 Meals = 1 entry. Ask your waitron for your loyalty card. Add an additional 300ml Coke for only R15.00 Sit down customers only! wiesenhoffunctions@outlook.com

081 499 8659 | Dwars-in-die Weg Building | Main Road, Paarl 081 493 7941 | Old Rembrandt Mall, Lady Grey Street, Paarl

Bookings advisable John & Susanna Tecklenburg 021 873 2009 • 082 836 8924 Bainskloof Pass Road Wellington

By Jenny Morris Valid dates: September – 31 October 2015. Draw will take place on 3 November 2015. T’s & C’s apply. Visit our website for details – www.wiesenhoffranchise.co.za

Seared ostrich fillet with a blackcurrant sauce Serves 4

Ostrich is low in fat, healthy and tasty – just don’t overcook it. INGREDIENTS: • Splash of olive oil • 4 ostrich fillet steaks • Salt and freshly ground black pepper • 1 cloves garlic, crushed • 1 tsp finely chopped fresh ginger, • 1 red chilli, sliced (optional) • ½ cup dry red wine • 2 Tbsp. blackcurrant jam • 4 tbls Wellington’s Steakhouse Sauce • 4 spring onions with tops, roughly chopped METHOD: Season steaks with salt and pepper. Heat the olive oil to high heat in heavy-based

frying pan. Sear ostrich fillets in batches for 1 minute per side, and set aside. To the same pan add a drop more olive oil and gently fry ginger, garlic and chillies, stirring for 1 minute. Add the wine, blackcurrant jam and Wellingtons. Steakhouse Sauce, and simmer until slightly reduced. Return the fillets and spring onions to the sauce. Gently heat through – don’t overcook. Serve on a pile crushed potatoes with steamed greens. © Jenny Morris 2014 -2015

Follow Jenny @jennymorrischef


8

FASHION

FRINGE BENEFITS Fashion Editor Pepe Sofianos is all a-twirl in fringes. Wild West meets Boho Babe.

Blue pouchy suedette fringed bag, R399, Cotton On.

STYLE UP YOUR OUTFIT LIKE JESSICA SIMPSON

The latest look for spring is inspired by those magnificent mega music festivals that shook the Seventies, so get out there and rock some fringes. Check out living life on the fringe in everything from swishy kimono jackets dripping in flighty fringes to high-flying fringed bags and fabulous fringed boots and sandals.

Fringes are fantastic! They add instant heat to any look and fringed accessories transform a plain T and jeans into a style statement with just one swish. Fringed suede ankle boots, R899, Zara.

Look oh-sohippie-chic with this black suedette at Zara, R 399.

White floral print fringed Kimono, R650, Woolworths.

G o tt a H a v e G o

FLYING FEET. You can add some sway to your stomp in fringed sandals or ankle boots. Fringed flatties, R199.99, Mr Price.

DAMES KLEREBOETIEK

10% OFF on display o f this advert

Winkel 38, Paarl Mall Tel: 021 863 4410 Langebaan, Laguna Mall 022 772 1240 Annette Louw | 082 461 7580 diehangkas@gmail.com

Fringed heels, R259, Fashion Express.

A fringe makes everyone look French, fresh and fashionable! So give yourself a hairstyle update with a flashy fringe, a shaggy cut and full fringe are brilliant for summer. When blow-drying your fringe keep the movement going and forbid frizz

fringeb

o d ie s

FRINGE FACTS Did you know? Fringes originated from the Native American tribes who created garments with fringes to repel rainwater from soaking them as they rode across the prairies. Then in 1920 the Flapper Era made fringes an fashion icon with those famous fringed dance dresses. Finally the hippie era snapped up this fabulous fringe craze and made it their own. Now you can have fun with fringes!

Best buy for any occasion. Fringes instantly turn a simple sundress into a hot number. Printed fringed dress, R599, Forever 21.

enefits

L’Oréal Hot & Go, R79.95

PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) principal@paarlgirlshigh.org.za

HOËR MEISIESKOOL PAARL SE KOOR

Hoër Meisieskool Paarl se koor, onder leiding van Rykie Boeke, het weer sukses behaal in die finaal van die ATKV Applous Koorkompetisie vir Afrikaanse Hoërskoolkore deur as algehele wenners aangewys te word.

2015 NETBAL WÊRELDBEKER

Marie louw van der Merwe, Sportorganiseerder van die Hoër Meisieskool in die Paarl het Suid-Afrika verteenwoordig by die 2015 Netbal Wêreldbeker wat onlangs in Sydney plaasgevind het.


9

HOME

Bathrooms for Superstars

Don’t bein inthe thedark dark. .... . Don’t be For Backup upsolutions solutions ForPower Power Back contact contact

CCTV, Access Control ForFor CCTV, Access Control and Alarms contact and Alarms contact

EELLEECCTTRROONN I CI SC S

E L E CE LTERCOTNR O I CNSI C S

021 862 | info@jlinx.co.za 021 862 10661066 | info@jlinx.co.za or visit www.jlinx.co.za or visit www.jlinx.co.za

021 862 862 1066 021 1066||info@jlinx.co.za info@jlinx.co.za or visit www.jlinx.co.za

or visit www.jlinx.co.za

E L E C ET LR E OCNTI CRSO N I C S

021021 862 862 10661066 | info@jlinx.co.za | info@jlinx.co.za or visit www.jlinx.co.za

or visit www.jlinx.co.za

EE LL EE CCTTRROONNI CI CS S 021 862 1066 | info@jlinx.co.za 021 862 1066 | info@jlinx.co.za or visit www.jlinx.co.za

Trust us to help you turn your house into a home. Celebrating 25 years of beautiful bathrooms. Paarl: 25 Jan van Riebeeck Road, Huguenot. Tel: 021 871 1656

or visit www.jlinx.co.za

ontapsa

ontapsa

OnTapSA

On Tap

www.ontap.co.za

Business Hours: Monday - Friday: 7:00 - 17:00. Saturday & Public Holidays: 8:00 - 13:00 Cell/After Hours number: 082 774 5720. E-mail address: paarl@ontap.co.za

VROLIKE FLESSE Die somer is hier en buitelug-onthaal is (uiteindelik) aan die orde van die dag. Probeer gerus hierdie oulike idee wanneer jy vir jou gaste (of die kinders) iets soet en speels wil voorsit. JY BENODIG: • Glasflesse • Gom • ‘n plastiekdiertjie • Spuitverf (wenk: wat van wit, goud of silwer vir die grootmense?) • Lekkers of speelgoed om die flesse te vul

Abrahams Painters & Renovators

PAINT / VERF No paint job to extravagant or to plain for us. We are ready for any and every Paint Project! Geen verf werk is te klein vir ons nie. Ons verfhande staan reg vir ou en nuwe huise!

Residential & Commercial Interior & Exterior Painting | Renovations & Restorations Install new drywall & Repairs |Powerwash Deck Cleaning & Painting Carpentry Work

8 6623 Picardo: 073 08 9411 8 47 Piet: 072

WAT OM TE DOEN: • Verwyder enige papier of gom wat dalk op die fles is • Plak die plastiekdiertjie op die deksel vas • Wanneer dit droog is, spuit die deksel en diertjie met spuitverf. Laat dit dan goed droog word en herhaal nog twee keer. • Vul jou flesse en voila!

Email: hh@handyhammy.co.za

Email: .co.za picardo@webmail

Contact / Kontak: “The PAINT Factory” Neels Ackerman. (Val de Vie Resident) on 081 744 5729 / 083 281 8007 neels@human-resources.co.za

Reputable Paint Contractor

The Paint Factory ad.indd 3

PAARL BOYS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za

BREEDE RIVER CANOE MARATHON

Peter (left) and Alessandro Passerini (in the middle) participated in the Breede River Canoe marathon this weekend which was the National River Championships and won gold medals in the under 16 K3 category.

2015/03/13 2:21 PM

Reputable Paint Contractor

TENNIS

Altus Karsten, gr 11 leerder aan die HJS het vanaf 24 Augustus tot 4 September aan twee International Tennis Federation (ITF) o/18 toernooie in Mauritius deelgeneem. Spelers van onder andere Swede, Denemarke, Duitsland, Tseggiese Republiek, Sjina, Taipei, Hong Kong, Pakistan, Indie, Mauritius, Zimbabwe, Italie en Holland het aan die toernooie deelgeneem. Altus was 5de gekeur vir beide toernooie en het baie goed gevaar. Hy het in die enkels die kwarteindrondte gehaal en in dubbels die semi-finaal.

Dit was net nadat Altus sy enkel verstuit het in sy enkelswedstryd. Die dokter op die perseel het aanbeveel dat hy nie die dubbelswedstryd speel nie anders sou hy nie sy enkels die volgende dag kon speel nie. Indien Altus egter voor die dubbelswedstryd sou onttrek, sou hul opponente nie punte vir die wedstryd kry nie al sou hulle na die volgende rondte deurgaan. Altus en sy dubbelsmaat het die twee broers maklik gewen in die eerste toernooi. Evan, die oudste, is so oud soos Altus en was nr 2 gekeur vir die toernooie. Sy jonger broer, Leo het egter sopas begin ITF toernooie speel en dit sou sy eerste punte wees. Altus wou hom help om sy eerste punte te kry en het toe opgewarm, die eerste paar punte van die wedstryd gespeel en toe “retire”, met die goedkeuring van die glimlaggende baanskeidsregters. Die twee Yu broers was dus baie in hul noppies en Leo het sy eerste ITF punte gekry.


10

HOËRSKOOL LA ROCHELLE (t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za

NEW YORK BECKONS PAARL LEARNERS La Rochelle Girls’ High School teamed up with New Orleans to represent Libya in the Provincial Model UN Debate in Parliament. The group of (from left to right) Nicole Petersen (New Orleans), Sammy Chordnum & Jordan Willett (La Rochelle) and Cassidy Pietersen (New Orleans) outrivaled their opponents to win

the Western Province leg of the competition. The team will now take part in the Education Africa South African Model United Nations Conference which takes place from 15-19 October 2015. The winning province as well as one member from each of the eight provinces will be going to New York next year.

LARRIES PRESTEER IN DIE SA TAALBOND

Verskeie Larries het 70% en meer behaal in die SA taalbond tweetaligheidseksamen van 2015. In die Seniorafdeling was die presteerders vlnr: Marna le Grange, Trisha de Villiers, Jette Kirsten (1ste landswyd), Mart-Marie Serfontein, Ané Smit en Monro Grier.

SAIIA QUIZ

La Rochelle Girls’ High School represented by (from left to right) Emma and Jessica Louw, Annabel Moore and Lerine Eksteen gave an excellent account of themselves by coming 3rd in the 23rd South African Institute of International Affairs which took place at Bishops.

WISKUNDE SPANKOMPETISIE

Minette Farrell, ‘n graad 8-leerder van die Hoër Meisieskool La Rochelle is gekies vir ‘n Bolandspan om aan die Suid-Afrikaanse Wiskunde Spankompetisie deel te neem. Die span het eers ‘n opleidingsessie by die Universiteit van Stellenbosch se Wiskundedepartement bygewoon. Die kompetisie het op 12 September by die Universiteit van Kaapstad se Wiskunde-departement plaasgevind.

Juniorafdeling vlnr: Andrea Lategan, Iriné van Zyl, Carla van Wyk, Marion Muller en Elouise Lourens (8ste landswyd).

BOLAND LANDBOU (t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za

you grow, we care

tcatnoC sreiviV xuon rA 9373 642 270 :C 7300 278 120 :T SABI8914 992 680 :F BESPROEIINGSKURSUS moc.irganeergoce@ofni :E ‘n Besproeiingkursus is vanaf moc2.–ir4gSeptember aeergoce.w ww Landbou hou een keer per kwartaal ‘n Civvie-dag Boland 2015 by Boland Landbouskool aangebied.

CIVVIE-DAG

Dit is ‘n goed deurdagte kursus wat jaarliks vir die Graad 11-Landboutegnologie-leerders aangebied word. Die leerders het dit baie interessant en leersaam gevind.

Contact T: 021 872 0037 F: 086 299 4198 E: info@ecogreenagri.com www.ecogreenagri.com

SPORT GALA-AAND

Op 1 September 2015 is ons sportpresteerders vereer. Stiaan van Zyl, Protea-krieketspeler, was die gasspreker.

waartydens geld ingesamel word vir drie skole.

V.l.n.r. Faffa Coetzee en Stoffel Kruger van Paarl Skool, Luke Philander, voorsitter van VRL, me Marinda Grain van Ligstraal en Mnr Morris van Alfons

IN DIE KLASKAMER

V.l.n.r. Louis Frylinck en Stiaan van Zyl

JEUGSKOU Tien leerders het aan die Jeugskou by Moorreesburg deelgeneem. Ons seuns het baie goed vertoon en behaal die volgende uitslae:

Matrieks in Skeinatklas

Louis Hofmeyr Gr 9 – Skeppende Kunste

Senior Vleisbeeste • 1ste Jopie de Kock • 2de Niël Scheepers • 3de Jannie de Clerk Senior Vleisskaap • 1ste Thys Kitshoff • 2de Pieter Malan Wolskaap • 3de Adriaan Stander • 4de Marnus Alting-Mees Pluimvee • 1ste Mervyn Roos • 2de Erik Roos • 3de Deon van Zyl


11

HOËRSKOOL HUGENOTE (t) 021 873 2111 (e) admin@hugenoteskool.co.za

LANDLOOP

Baie geluk aan Mare-Louisa Koegelenberg, wat die Bolandspan verteenwoordig het. Sy het puik presteer en het eerste gekom in die o/16 dogters afdeling. Sy het daarna aan die SA’s gaan deelneem en ‘n algehele 7de plek verower!

ONS MATRIEKS LYK SPOGGERIG!

‘n Matriekafskeid is altyd ‘n besonderse geleentheid. Hierdie jaar het Nelsons Creek glans aan die geleentheid verleen.

LAASTE VERJAARSDAG VIR ONS SKOOLHOOF SA KARATE

Die pasafgelope naweek het Ruan Palvie en Michaela Hanekom silwer medaljes gewen by die SA Karate Kampioenskappe.

Mnr. Wessel Moolman, skoolhoof van Hugenote, het sy 60ste verjaarsdag gevier. Dit is ook sy laaste, hy tree af aan die einde van Desember.

KOORTOER

Ons skoolkoor het ‘n besonderse toer gehad deur die Namakwaland. Hul het nie net gesing nie, hulle het selfs die Oranjerivier aangedurf!

HUGENOTE PRESTEER IN NOG ‘N INTERSKOLE

By die Dressage en Prix Caprilli Interskole by Evergreen Stables in die Paarl, het ons ruiters weer ons skool se naam hoog gehou! Hulle het in twee klasse deelgeneem en die span het in beide klasse eerste gekom. Hugenote het algeheel 2de gekom.

NEW ORLEANS SEKONDÊR (t) 021 862 (t) 0900 028 713 (e) root@neworleans.wcape.school.za 2549 (e) bemarking@oakdale.co.za

WOW- SPELFEES KOMPETISIE

Luwaan Pietersen (vierde van links) het by die Wynland - kompetisie van die Universiteit van Stellenbosch seWOW Spelfees vir graad 8 ‘n goue medalje verwerf.

ESKOM EXPO FOR YOUNG SCIENTISTS

Dylan Bailey ,Ethan Conradie(goue medalje),Veda October(brons)Cameron Sacks,Jaydee Solomons (brons) , Annecke Davis (brons) het deelgeneem aan die Eskom

Cassidy Petersen (2de van links) het deurgedring na die Provinsiale kompetisie van die WOW-Spelfeeskompetisie (gr 9)

TEACHING BIOLOGY PROJECT

Saaimah Badrodien, Nicole Petersen, Crystal Newman en Ethan Conradie het delgeneem aan die Teaching Biology Project

NEW ORLEANS NEEM AFSKEID VAN ‘N GELIEFDE OPVOEDER,KOLLEGA EN VRIEND DERICK RUITERS Mnr Ruiters sal onthou word as ‘n Uitstekende en passievolle Rekeningkunde- opvoeder.Hy sal ook onthou word vir sy bydraes op ander gebiede Rugby,Krieket, Hope@Maties, Ragels Angels en talle ander buitemuurse bedrywighede.

Expo for Young Scientists .Leighlyn Solomons (afwesig) het ‘n silwer medalje verwerf en gaan saam met Ethan Conradie aan die Nasionale Kompetisie in Johannesburg deelneem.


12

LAERSKOOL WA JOUBERT (t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za

KARATE

Luzanne du Plessis (gr 3) het ‘n silwer medalje tydens die Goju Kai Karate Klubkampioenskappe te Kraaifontein verower.

WYNLANDSE AKSIE-KRIEKET KAMPIOENSKAPPE

Xavier de Wee het deelgeneem aan die Wynlandse Aksie-krieket kampioenskappe in die o/11-afdeling. Sy span het ‘n silwer medalje verower en Xavier het ‘n trofee as beste bouler gewen.

WAJ HOU PRETLOOP

PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL (t) 021 872 2875 (e) postmaster@paarlboysp.co.za

BOLAND STOEI

Divan Faure is gekies om die Boland Stoeispan te verteenwoordig tydens die Suid Afrikaanse kampioenskappe in Oktober.

TRAMPOLIEN

Ruben van der Merwe is gekies om die Kaap Wynland Distrik te verteenwoordig by die Suid Zone Trampolienkampioenskappe wat plaasvind vanaf 27 – 29 Augustus te Oudtshoorn.

GHOLF

Dylan Kayne het Saterdag, 29 Augustus, aan die SA Kids Junior Gholfkampioenskappe deelgeneem en 1ste gekom.

TENNIS

William Zulch (11) has been invited to take part in the TSA (Tennis South Africa) Junior Masters in October. The Masters is a tournament where the top 10 players, in the country in each age group, gets invited to play.

KLEIN BOISHAAI EXPO


13

LAERSKOOL COURTRAI (t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za

O.13 HOKKIESPAN

Die o.13 hokkiespan van Laerskool Courtrai het aan ’n toernooi by PSS deelgeneem en die bronsmedalje verower. Luan Krige van LS Courtrai is by ‘n hokkietoernooi by PSS aangewys as die speler van die toernooi.

BOLAND HOKKIESPAN

CAMI MATHEMATICS

Eduan Steynberg (o.13) is opgeneem in die Boland Hokkiespan wat gedurende Desember in Durban aan die interprovinsiale Binnenshuise toernooi gaan deelneem.

Courtrai learners took park in a CAMI Mathematics Challenge and the following learners won in their grades: Ruan Reynders (gr.1), Zaidia Brandt (gr.2), Dian van der Westhuizen (gr.3), Benjamin Walles (gr.4), Dehan Breet (gr.5), Heinnie van Zyl (gr.7)

AWSUM

VRIENDSKAPSNAWEEK

Laerskole Courtrai en Bredasdorp het gedurende hul Vriendskapsnaweek aan verskeie aktiwiteite deelgeneem. Laerskool Courtrai het die Reo Stoltz Charity Challenge Trophy gewen tussen die 2 skole. Tydens die kompetisie is gebruikte potlode vir minderbevoorregte skole ingesamel.

LA ROCHELLE GIRLS’ PRIMARY (t) 021 872 4371 (e) admin@enavant.co.za

NUWE BEHEERLIGGAAM

UNISA-PRAKTIES

Die volgende leerders het uitstekend presteer tydens die UNISA-Praktiese eksamens wat in Augustus afgelê is. • Janice Wood – Klavier: Voorgraad 1 • Kishné Aries – Klavier: Voorgraad 1 • Gretschen Williams – Klavier: Gr 2 • Grace Witbooi – Fluit: Gr 1 en Klavier: Gr 3 • Joli Becker – Klavier Gr 4 • Gabrielle Witbooi – Klavier: Gr 1 • Cadey Engelbrecht – Klavier: Voorgraad 1

Laer Meisieskool La Rochelle het onlangs ‘n nuwe beheerliggaam verkies.

EISTEDDFOD

Die klein Larries het met entoesiasme deelgeneem aan die Eisteddfod en hulle talente daar gewys. Daar is sowaar oorvloedige talent hier by ons. • Junior- en Seniorkore – Goud + • Shaneen Fourie(solo) – Silwer • Layla van Sitters (solo) – Cum Laude • Grace Witbooi (solo) – Goud • Layla & Shaneen (Duet) – Cum Laude • Grace Witbooi & Joli Backer (duet) – Cum Laude

Agter v.ln.r. – Trudi Mclachlan, Patrick Moore, Lee Willcock, Maree Hurter en Danele Ferreira Voor v.l.n.r. – Daleen Olivier(hoof), Tessa Creamer(voorsitter) en Heila Nieuwoudt

LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za

GIMNASTIEK

STOEI

Zea Sheppard het aan die Provinsiale Kampioenskappe deelgeneem in Kuilsrivier. Sy het eerste plek (goud) behaal en haar WPklere gekry. Sy gaan in Oktober deelneem aan die Nasionale Kampioenskappe (SA’s) in Pretoria.

Liam Roux is opgeneem in die Boland Stoeispan wat Oktober vakansie aan die SA`s gaan deelneem

Liané Engels behaal ‘n algehele 1ste plek en goue medalje by Saterdag 5 September se Western Cape Artistic Gymnastics Provincial Championships - (Class 0). Hiermee verwerf sy haar Wes-Kaapse-kleure (WP) en gaan die Wes-Kaap Oktober-maand by die National Artistic Gymnastic Championships (SA’s) in Gauteng verteenwoordig

THE MAKING OF A STAR

Gabriella Scholtz het die naweek aan die finale rondte van The making of a STAR 2015 sangkompetisie in Brackenfell deelgeneem. Sy het in die Afrikaans- en Engels kategorie 1ste gekom in haar ouderdomsgroep en is ook aangewys as die algehele junior wenner (8-13jr).


14

LAERSKOOL PAARL GIMNASIUM (t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za

NETBAL

Die o.13A-netbalspan van Laerskool Paarl Gimnasium was die wenners van die o.13 Paarl-Netbaldag. Van links na regs: Leandré Afrika, Erin du Toit, Mia Swart, Alexi Hugo, Margo Burnett, Bianca Kirstein, Lené la Grange, Shani Botha & Daniela Schmidt.

NEWS / NUUS

Get the latest AWSUM edition on - www.awsum.co.za

Link your brand to a school

Email - awsum@tiemedia.co.za or phone - 021 872 3880

LAERSKOOL SLOT (t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net

VLOOI IN EGIPTE

Gr 1,2,3 het vir Vlooi in Egipte by die Kunstekaap gekyk.

TENNIS

Ons dogters tennisspan het 1ste plek gekry in die Coutrai-tennistoernooi 2015.

LAERSKOOL DRAKENSTEIN (t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net

UITSTAPPIE NA MEULWATER WATERSUIWERINGSWERKE

Laerskool Drakenstein se Gr. 7-klas het ‘n opvoedkundige uitstappie onderneem na Meulwater Watersuiweringswerke op uitnodiging van Drakenstein Munisipaliteit as deel van hul Waterweekprogram.


15

RANKINGS

FINAL RUGBY RANKINGS FOR 2015

With the end of the 2015 schoolboy rugby season we take a look at the Final First XV and combined (First XV, U16, U15 & U14) Rankings for the season. FIRST XV RUGBY 02/09/2015 RANK TEAM PLAYED 1 PAARL BOYS HIGH 21 2 AFFIES 15 3 PAARL GIM 19 4 MICHAELHOUSE 13 5 MONUMENT 22 6 PAUL ROOS GYM 18 7 SELBORNE COLLEGE 21 8 GREY HIGH SCHOOL 17 9 GREY COLLEGE 17 10 EG JANSEN 17

COMBINED RANKINGS SEASON ENDING 2015 AVG PTS 6,843 6,820 6,289 6,146 5,695 5,594 5,400 5,065 5,000 4,959

RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

TEAM PAARL BOYS HIGH SELBORNE COLLEGE GLENWOOD GREY COLLEGE AFFIES MONUMENT GREY HIGH SCHOOL PAUL ROOS GYM STELLENBERG PAARL GIM

AVG PTS 26,880 25,631 24,173 24,100 22,837 22,300 21,354 20,476 17,507 16,598

LAERSKOOL HUGENOTE (t) 021 873 1362 (e) principal@hugprim.co.za

GIMNASTIEK

Anje Grobbelaar en Annabelle Neethling is opgeneem in die WP span vir Artistiese Gimnastiek en gaan WP verteenwoordig by die SA Kampioenskappe in Pretoria Oktober.

HOKKIE

Talitha Janse van Vuuren is vir die Boland A en Wilhelm Broodryk vir die Boland B Binnenshuise hokkiespanne gekies.

MANNE-AAND

Ons eerste Manne-aand het op 16 September plaasgevind en was voorwaar ‘n aand om te onthou. Andries Vermeulen het die manne laat “Kô lag ‘n bietjie”!

RUGBY

Hugenote is baie trots op hul twee talentvolle rugbyspelers. Amar de Jager is gekies vir die Boland 0/13 sewes rugbyspan wat 7-9 Oktober aan die Nasionale 7’s toernooi in Krugersdorp gaan deelneem. Matthew Minnaar is gekies vir Boland O/12B span wat aan die Suidelike O/12 rugby kustoernooi te Riversdal (H/S Oakdale) gaan deelneem, vanaf 01 Oktober tot 03 Oktober 2015.

LAERSKOOL HUGO RUST (t) 021 872 4505 (e) hugorustls@hugorust.co.za

COURTRAI TOERNOOI

Vier van ons seuns- en dogterspelers het die 4 en 5 September aan ‘n uitnodigingstoenooi van Laerskool Courtrai gespeel. Die seunspan wen hul toernooi terwyl die dogters 3de eindig.

Agter v.l.n.r. : Jana Malan, Ezelle Müller, meneer Pieter Basson, Pieter Pienaar, Paul Coetzee en Jandré Truter. Voor v.l.n.r. : Rhoné van Niekerk,Nina Moggee, Lené Müller en John Coetzee..

JUFFROU HELENA KRYNAUW

Mev. Helena Krynauw is by die onlangse seremonie van die Kaapse Wynland Onderwysdistrik se Nasionale Onderwysertoekennings (NTA’s) vereer as wenner in die katogorie: “Life Long Achievement”. Laerskool Hugo Rust is in besonder trots op haar prestasie en ons wens haar baie sterkte toe vir die volgende rondtes. Sy het met haar prestasie deurgedring na die Provinsiale toekennings wat later hierdie maand gehou gaan word.

SA KARATE

Inge Botha het Saterdag, 5 September, aan die Nasionale Kampioenskappe op Swellendam deelgeneem en ‘n brons medaje verower. Baie geluk met die uitstekende prestasie.


16

PRODUCTS & SERVICES

IT’S NOT ROCKET SCIENCE AT NASHUA, WE’LL FIND ANY WAY WE CAN TO SAVE SCHOOLS MONEY. QUALITY HAND-MADE PIES AT WHOLESALE PRICES DELIVERY AVAILABLE TO SCHOOLS, TUCK SHOPS, CASH & CARRIES

Go to www.nashua.co.za/paarl and we’ll find a cost-effective solution for your business.

Orders: 021 801 7071 / 021 981 7733 www.excellentpies.co.za | excellentpies@gmail.com Paarl shop: Bergrivier Boulevard (next to home affairs) Factory shop: Cnr. Taurus & Orion St, Brackenfell Industrial

PAARL & WEST COAST

WHAT’S ON HAVE AN EVENT?

Tell us about it! Send your info to tenille@tiemedia.co.za

HJS LAMVEILING:

5 November Vanaf 18:00 op die veld voor die skool Vir die ete braai ons lekker Delico-vleis en verskaf ook wyn vir die tafels. Al wat hulle moet doen is om die aand saam met ons te kom geniet. Dit is ‘n perfekte rustige afsluiting vir die jaar saam met vriende en bure. Navrae: Jacques Grobbelaar by 021 872 2875.

At Bestmed Medical Scheme, family comes first.

CHOOL S R U O HAS Y

GOT

? R E E POW

TH

00 and 0 0 2 R IN ce to W n a rt for h e c c a n o d c n Sta OPS EMY LO R E J e a liv chool! your s

TP.co.za

G www.W Join the family today. To get a quote contact 080 0287 633 or e-mail wgtp@bestmed.co.za ©Bestmed Medical Scheme 2015 Bestmed Medical Scheme is a registered Medical Scheme (reg. no. 1252) and an Authorised Financial Services Provider (FSP no. 44058).

u by t to yo e Brough l Schem ic Med a


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.