Boland (Aug) - Hoërskole

Page 1

AUGUST 2013

BOLAND

HOËRSKOOL

FREE

NEWS

HIGH SCHOOL

Branch Manager - Paarl Stationery IT Supplies Office Furniture

Tel: 021 872 4425 Specialised Filing Catering & Hygiene Scholastic Supplies

Tel: 021 872 3880

2 Rugpyn by tieners

NUUS

GRATIS

Adele Murray

awsum@tiemedia.co.za

3 Dorp Straat Deli

6 Allergic Rhinitis

www.awsum.co.za

7 Kosblikkopsere

Fax: 086 574 4798

9 Teen AWSUM

Kom reën of sneeu, ons maak jou hart warm. Die Kaap is aan die bibber. Baie reën, soveel so dat die Berg rivier sy oewers oorspoel het. En toe kom die sneeu. Ons het gewag tot die wolke lig en toe lyk dit soos Switzerland. Dis net serpe en musse en “gumboots” waar jy kyk. Dis asof die lente sy asem ophou terwyl die winter sy laaste stuiptrekkings kry. Terwyl die bloeisels bot en die wingerde blare uitstoot is die agtergrond die wit pieke, wat ‘n gesig! Dis altyd ironies dat jou ma die een is wat koud kry maar jy sit met die lae en lae klere. Dis amper tyd om jou

lente rokkie uit die kas te haal, maar nie voor ons nog ‘n paar keer kaggel aansteek nie, want Die weer voorspelling sê dit gaan nog reën. Of jy nou jou AWSUM koerant bo jou kop hou of onder jou blad, sal ons jou hart warm maak want daar is baie nuus om met maats te deel en af te wys. Dis lekker om erkenning te kry! Maak seker jy vat jou koerant huis toe na ma en pa want hierdie koerant is vir die hele familie. Dis alles goeie en positiewe nuus en dit moet gedeel word.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.