Boland(August 2017) Primary - High Schools

Page 1

BOLAND

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

Bead Centre Hoofstraat 41 Main Road, Paarl, 7646

wireless & fibre internet

NEWS

Tel: 021 863 2391 | Fax: 021 863 4136 E-mail: craftersnest@telkomsa.net Monday to Friday – 9h00 to 17h00

021 020 0200 | www.ibits.co.za

AUGUST 2017

Saterdae – 9h00 tot 13h00

‘n Nessie gevul met al jou “craft“ benodighede.

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

LIKE US ON

Recipes

School News

Hoofstraat 41 Main Road, Paarl, 7646 | Tel: 021 863 2391 | Fax: 021 863 4136 E-mail: craftersnest@telkomsa.net Monday to Friday – 9h00 to 17h00 | Saterdae – 9h00 tot 13h00

FOR THE FOODIES ENJOY LEMON SEASON

Vind alles uit oor die

ENTERTAINMENT

AWSUM APP vir Skole

ALL THE LATEST MOVIES

Wen Chris se nuwe CD

jy en ek en ek en jy

Chris Chameleon

trap glad nie suutjies nie


AWSUM Celebrity Interview Slegs met sy kitaar en asemrowende, ongewone stemwerk, neem Chris Chameleon luisteraars op ‘n reis, na plekke van musikale betowering en verwondering. AWSUM News het bietjie met hom gesels oor sy musiek en ander dinge wat hom na aan die hart lê. V Jy het vroeër vanjaar die langverwagte album jy en ek en ek en jy uitgereik, waarop jy al die musiek self gekomponeer het. Wat was die inspirasie vir hierdie album? Wat was anders in jou proses met die skep van die album? A Die tema van liefde het my nog altyd interesseer. Ek hou van die tydloosheid daarvan. As ‘n mens 20 jaar gelede oor ‘n faksmasjien geskryf het dan sou mense dalk kon dink ‘hmmm … kyk nou net hoe byderwets!’ Maar baie van vandag se luisteraars sal nie eens weet waaroor dit gaan nie. Die liefde, daarenteen, is tydloos, en dinge wat 3 000 jaar gelede daaroor gesê is kan vandag nog net so waar wees. Waar ek in my vorige albums oor die liefde geskryf het, was dit oor ‘n ervaring hier met iemand, of ‘n ervaring daar met ‘n ander. In jy en ek en ek en jy gaan al die liedjies oor slegs een persoon: my beminde, wie ek in 2011 ontmoet het. In hierdie opsig is die album uniek in my stal omdat dit alles deur ‘n enkele persoon geïnspireer is. Die proses was ongewoon, omdat ek die tekste binne ‘n week of so as vrye verse geskryf het, in 2012, net om uiting te gee aan my gevoel in die tyd (‘n gevoel wat ek moet bieg tot vandag toe nog net so begeesterd brand!). Omdat dit vrye verse is – byna prosa – is die toonsetting daarvan nie altyd logies nie. Dit was eers verlede jaar dat ek gewonder het of ek dit nie dalk moet toonset nie. Toe ek eers begin het, was die proses baie lekker, en ek het voortgedonder met die projek. Mens sal met die luister daarvan agterkom hoe gereeld ek met frasering gewoeker het om die tekste in ‘n ligte liedvorm te vorm. V Jy en Daniella Deysel, die digter saam met wie jy in Junie 2014 die album Posduif opgeneem het, maak ‘n pragtige paartjie. Wat is julle verhaal? A Ons het mekaar in 2011 ontmoet en dit was liefde met die eerste oogopslag. Ons is tot vandag toe nog so erg smoorverlief dat ons wanneer ons by ander mense is, dit ter wille van stigtelikheid moet beteuel. V Wat inspireer jou kreatief en persoonlik? Wie is ‘jou mense’? A Ek weet nie of iets spesifiek my inspireer nie. Inspirasie werk nie vir my so nie – dis nie ‘n fonteintjie waarby jy kan gaan tap nie (anders het ek my tent sommer daar gaan opslaan!). Inspirasie is vir my iets wat my op die vreemdste tye toetakel, en dan moet ‘n mens die meeste daarvan maak wat jy kan. My soort mense is enigiemand met integriteit, waarvan ‘n mooi hart in die oë sigbaar is, en wat nie poer-poer in die regterbaan nie! V Hoekom Chameleon? A Ons almal pas maar aan by ons omgewing. Jy is nie dieselfde mens voor jou beminde as voor jou baas, as voor jou kollegas en as voor jou personeel nie. Dis nie skynheilig nie – dis eerder die onmiddelike omgewing wat verskillende aspekte van ons uitlig. En in daardie opsig is ons soos verkleurmannetjies: die omgewing bepaal ons skakering. Ek identifiseer al sedert 1988 met hierdie eienskap en het besluit om dit myself toe te eien.

V Jy is ‘n groot voorstander en praktiseerder van self tuin maak en jou eie groente kweek. Waarmee is jy op die oomblik besig? Wat is jou grootste tuinplesier? A My kappertjies, wortels, broccoli, kool, Brusselse spruitjies en beet begin nou kop uitsteek, so my hooftuinfunksie is tans om te bid vir ‘n goeie reënseisoen. V Wat doen jy graag in jou vrye tyd (wanneer jy nie tuinmaak nie)? A Ek wandel in die natuur, doen navorsing (oor enigiets – alles interesseer my), geniet die geselskap van my geliefdes en, glo dit as jy wil, musiekmaak. V Wat was jou reis na dié van ‘n professionele musiekkunstenaar toe? Was jy van kleins af ‘n musikant? A Ek was nog altyd musikaal, maar het eers in matriek ‘n instrument (kitaar) begin speel, wat toe die vaslegging van my eie toonsettings moontlik gemaak het. Ek is nie seker hoe goed ek met musiek is nie, maar as jy weet hoe vrot ek in so baie ander dinge is, sal jy hoop ek bly maar by musiek. V Wat is jou boodskap vir ons leerders oor die lewe, die liefde, en hoe om sukses te bereik? A Sukses is net twee dinge: liefde en geluk. ‘n Hele rits ander dinge word onder die vaandel van sukses verkoop, maar dis bogpraatjies. As jy jou idee van sukses aan geld, roem, erkenning gaan koppel, stel jy jouself op vir geweldige teleurstelling, want selfs die helderste sterre hou op skyn. Ek het al met van die mense wat die hoogte sport in die vermaaklikheidswese bereik het, gepraat en gewerk en by die wat ten tyde van ons kontak daar verkeer het, het ek ‘n leegte gemerk, en by die wat al die hoogste sport bereik het en al begin taan het, het ek kommer en soms selfs bitterheid gemerk. Niemand gaan ooit vir altyd die kat se snor bly nie. Dis lekker terwyl dit hou, maar ek sou aanraai dat dit jou nie definieer nie. Dis diere en kinders, eerder as konings, wat vir jou die beste aanduiding van jou waarde sal gee.

Join our AWSUM Facebook pages

AWSUM BOLAND Editorial team

Advertising

Editor Marika Truter

Quintus Brand| 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za Wynand Fourie | 082 920 1109 wynand@tiemedia.co.za

Designers Rowan Engledoe Aniena Keller Nadia Matthee Ruveix Venter Coordinator Zinta Koekemoer Distribution Ryno Wolfaardt

Page 2

Distribution

New Orleans, Paarl Boys’ High, Landbouskool Boland, La Rochelle, Labori, Gimnasium Paarl.

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

AWSUM News is distributed to the following schools in BOLAND: Primary Schools: WA Joubert, Slot van die Paarl, Noord-Eind School, Courtrai, La Rochelle, Drakenstein, Paarl Boys’ Primary, Gimnasium Paarl, Hugenote, Hugo Rust, Dirkie Uys. High Schools: Paarl Girls’ High,

AWSUM NEWS AUGUST 2017

WEN WEN WEN!!!

Wen Chris Chameleon se nuwe CD, Jy en Ek en Ek en Jy. Stuur ‘n epos na info@tiemedia.co.za met CHRIS as titel.

WENNERS KARLIEN VAN JAARSVELD Sing vir Liefde Alison Smith & Stiaan Pretorius is die wenners van Karlien se CD. Baie geluk!!


Extended Due To POPULAR DEMAND!

STERILIZATION SPECI SPECIAALL

20%

OFF

er, Prevent a litt Sterilize your critter! BENEFITS:

PART OF BERGRIVER VETERINARY GROUP

all ste rilizat ions

Lucky draw prize

- Reduce risk of cancer - Decrease roaming - Reduce urine spraying/ marking - Decrease aggression - Prevent unwanted litters - Prevent future unwanted heat signs

STOCKISTS OF

021 871 1703 | paarlvet@mweb.co.za

Join our AWSUM Facebook pages Stay up to date with AWSUM news in the Boland | AWSUM Boland

AWSUM Radio, die enigste radiostasie eksklusief vir Suid-Afrikaanse skole – vir ouers en leerders!

Beskikbaar op die AWSUM Mobile App!

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY Beskikbaar op Google Play & Apple Store

Kry die beste Nulaid-resepte op jou Skool se AWSUM App

Kliek op Food AWSUM NEWS AUGUST 2017

Page 3


RESTAURANT SPECIALS

When life gives you

LEMONS

– just cook up a storm! Let’s Cook!

This is my favourite time of the year: the lemons on my trees are turning bright yellow and I just love getting my hands onto them.

Lemon Pickles INGREDIENTS

• 10 very ripe unwaxed lemons • 3 tsp salt • ½ tsp ground turmeric • ¼ tsp ground fennel seed • 2 ½ tsp chilli powder • ½ tsp ground cumin • 1 ½ cups caster sugar METHOD

• Place the lemons into a large saucepan with 4 cups of water and boil gently till the skins are just soft, remove from the saucepan with a slotted spoon and let them cool. • Cut the lemons into quarters over a large boil so that you can catch any juices escaping from them. • Place the lemons into the bowl with the juices and scatter over the salt, turmeric, ground fennel, chilli powder and ground cumin, give it a stir to coat the lemons, leave them to macerate for 12 minutes. • Stir in the caster sugar and stir till the sugar dissolves. • Spoon into well sterilized jars with tight fitting lids, store in the fridge and use within 3 months. • You can start using the pickle after 3 days.

I can’t remember when last I took a day off to do whatever I wanted to do, a day where I never looked at an email or answered my phone ... haaaaaaaaaaaaaa well that will never happen, but I did take a half day off to do just that. I signed up for a magazine readers’ day of pure spoiling and pampering in Franschhoek. After a delicious lunch, my pampering began with a full body massage, facial, pedicure and an Indian head massage. You can’t believe how hungry a girl feels after all that pampering. Now we all know that Franschhoek has a lot to offer on the food front and I have had many delicious meals there, but never have I had a curry there. Imagine my surprise when I bumped into an old chef friend at a lovely Indian restaurant in the village. When she discovered I was in the restaurant, she did what we chefs do for each other: take the agony out of deciding what to eat from a menu so enticing we can’t choose, she did the ordering for us. One of the condiments that I really enjoyed with my poppadums was the lemon pickles, and here is my twist on them. This is the perfect time to make them, as lemons are in season, so make a few jars and give them to your friends as gifts.

Valid from Tuesday - Sunday

OLD REMBRANDT MALL

Free delivery – 021 871 1279 (minimum order of R75 required)

by Jenny Morris @jennymorrischef

Page 4

AWSUM NEWS AUGUST 2017


Het jy al jou skool se app afgelaai? Hierdie skole se app is nou beskikbaar: • • • • • • •

Laerskool Paarl Gimnasium Laerskool Hugo Rust Courtrai Primary Laerskool Drakenstein Worcester Voorbereiding Laerskool Bellville-Noord Labiance Primary School

• • • • • • •

La Rochelle Girls’ High Paarl Girls’ High School Boland Landbouskool HTS Drostdy Hoërskool President Parow North Primary Eben Dönges High School

` ãç é ó~ å

` ãç é ó~ å

N M M B

` ãç é ó~ å

N M M B

N M M B

NMWPM NMWPM NMWPM p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê

p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê

[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ

p ì å IÇ =~ Pó = p É é í É ã Ä É ê

[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ

[ = ë ä á ÇÉ = í ç = ì å ä ç Åâ

Stappe om die app af te laai 1. Maak Google Play of Apple Store oop 2. Soek vir awsum en kyk uit vir AWSUM App for Schools 3. Kliek op Install 4. Nadat die app install het, kliek op Open en op Register 5. Vul jou eie username, password en geboortedatum in, bv. 15/ 10/1969 6. Kliek op Schools en kies jou skool van die skole-opsie 7. Kies jou graad 8. Kies jou aktiwiteite, bv. Rugby 0/8 en dan Add Activity. Om meer as een aktiwiteit te laai, kliek weer op die lys en kies die volgende aktiwiteit en kliek op Add Activity. 9. Kliek op Register 10. Vul jou Username en Password in en kliek op Login 12. Geniet die app!


PAARL BOYS’ PRIMARY SCHOOL Ernst Kirsten Ernst Kirsten het op 10 Augustus 2017 aan die finale rondte van die ATKV -redenaarskompetisie se Nasionaal te Goudini Spa deelgeneem. Hy is aangewys as die naaswenner vir 2017 vir Huistaal Graad 6 en 7: Voorbereide en Onvoorbereide Toesprake.

(t) 021 872 4651 (e) postmaster@paarlboysp.co.za

Matriektee

Spelling Bee On Saturday, 19 August Jandré Koekemoer took part in the WCED Provincial Spelling Bee hosted by Paarl Boys’ Primary School where he attained a second place and will now compete in the National competition in September.

Elke jaar nooi ons die matrieks om by ons te kom kuier en deel dan stories en staaltjies oor hul dae in Klein Boishaai. Die matrieks geniet dit terdeë om weer hul onderwysers te sien, deur die skool te stap en met die Klein Boishaaiers te gesels.

Die Graad R-leerders speel rugby saam met die matrieks.

Matrieks speel weer op die klimraam.

Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laerskool Paarl Gim

LAERSKOOL GIMNASIUM PAARL (t) 021 872 4505 (e) admin@paarlgim.co.za

Romeo en Juliet in die hiernamaals Mia Blaauw en Iris Saunders verwerf goud vir hul toneelspel by die Parel Vallei Eisteddfod met hul tweespraak Romeo en Juliet in die hiernamaals.

Juffrou Zuléka en haar Graad 1’s van 2005.

Ballet

Blokfluit Die Gimmies speel so mooi blokfluit, want hulle oefen so hard! Hulle het uitstekend presteer by die Parel Vallei Eisteddfod: Alette Stofberg (2 x G+), Anmi Slabbert (G+), Ilze Munnik (G+) en Izané Wentzel (3 x G en 1 x G+).

Danée du Toit (Graad 7) en Monique Young (Graad 4) het puik presteer by die ballet-afdeling van die Parel Vallei Eisteddfod. Danée behaal goud vir 12 JaarImprovisasie. Monique-hulle se groep-dans word bekroon met G+ en hulle wen ook die trofee vir die beste 7–8 jr. groepdans.

Viool

Spog met goud Izak Britz (12) van Laerskool Paarl Gimnasium het deelgeneem aan die distrikproewe vir Mans Artistieke Gimnastiek wat by die Wes-Kaapse Skool vir Sport plaasgevind het. Izak het goud behaal in die vlak 5-kategorie met ‘n gemiddelde punt van 9,1 vir al ses van sy artistiese items.

Hanna von Molendorff (Graad 6) het deelgeneem aan die vioolafdeling van Tygerberg Eisteddfod. Sy behaal lof vir haar vioolsolo en cum laude vir Concerto.

LAERSKOOL HUGENOTE Skaak Ons is baie trots op ons 0.11-skaakspan wat ‘n silwer medalje by die Wynland Topskoleskaaktoernooi gewen het. Hulle is deur na die volgende rondte van die toernooi.

Page 6

(t) 021 873 1362 (e) principal@hugprim.co.za

Rugby Hugenote Laerskool is baie trots op ons 0.13Arugbyspan wat Swartland Laerskool 19–7 gewen het.

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Doemsiekampuspret! Hugenote Laerskool Doemsiekampus het ‘n mini-konsert en modeparade gehou.


LAERSKOOL DRAKENSTEIN

COURTRAI PRIMARY SCHOOL

(t) 021 872 4975 (e) drakensteinps@telkomsa.net

Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laerskool Drakenstein

Uitstappies Ons Graad R en Graad 1 Drakies het vir Vlooi gaan kuier by Artscape.

(t) 021 863 3220 (e) admin@courtraips.wcape.school.za

Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Courtrai Primary

Courtrai speel teen Bellpark

Graad 3’s bederf! Die Graad 3’s het die prys gewen vir die klas wat die meeste lootjies verkoop het met ’n fondsinsameling.

Graad 1 Entrepreneursdag Die Graad 1-klas het ‘n Entrepreneursdag gehou met ‘n Wilde Weste-tema.

0.13A Rugby-erkenningseremonie Rossouw Malan vra vir Chris van Zyl (WPkaptein) ’n paar vrae tydens die 0.13A Rugbyerkenningseremonie.

LAERSKOOL WA JOUBERT

LAERSKOOL SLOT VAN DIE PAARL (t) 021 869 8007 (e) slotps@telkomsa.net

(t) 021 872 2832 (e) admin@wajoubert.co.za

Binnekrieket Ziann Visser en Xavier de Wee het tydens die Junievakansie aan die ITP-Binnekriekettoernooi deelgeneem. Beide van hulle is in die SA-groep opgeneem wat volgende jaar aan die Wêreldbekertoernooi in Dubai gaan deelneem. Ziann is ook as die beste kolwer in sy groep aangewys.

Artistiese Gimnastiek Lenka Visagie het deelgeneem aan die Artistiese Gimnastiek Streekskompetisie (Vlak 4–8) en algeheel eerste geëindig. Sy is in die Kaapse Wynlandspan vir deelname aan die Wes-Kaapse Kampioenskappe einde Augustus opgeneem.

Eisteddfod Ons is baie trots op die goeie uitslae van die Graad R- tot 7-leerders gedurende die Eisteddfod Voordrag.

Mnr. Fourie groet Na 12 jaar se diens as skoolhoof by Laerskool Slot van die Paarl, groet ons Mnr. Henrico Fourie. Baie sterkte met u toekomsplanne in Dubai.

Tablette Sporttoer 39 WA Joubert-leerlinge was van 10 tot 13 Augustus op ‘n baie geslaagde sporttoer na Oudtshoorn. Groot dank aan ons borge en elke ouer se bydrae wat die toer moontlik gemaak het.

Die kinders geniet dit baie om op die tablette te werk en sodoende vind leer op ‘n meer tegnologiese wyse plaas.

Hooper Die karakter Hooper het ons skool besoek en ons meer oor goeie maniere geleer.

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Page 7


Luister na die AWSUM Skole Top 20!

LAERSKOOL DIRKIE UYS (t) 022 433 1082 (e) bemarking@dirkieuys.co.za

Bolandkrieket Uitsaaityd:

Program vir Skole Top 20:

• Woensdae: 17:00

23 Aug 30 Aug 6 Sep 13 Sep

• Vrydae: 14:30 • Heruitsending Saterdagoggend: 09:30

Zander Truter is opgeneem in die Bolandkrieket 0.11-oefengroep.

– Courtrai Primary – Kleingim – LS Hugo Rust – HS Langenhoven – LS Drakenstein – Paarl Girls High – Parow North Primary

Hoe?

Sportprestasies • Willem de Waal het van 4 tot 6 Augustus deelgeneem aan die WP Mini Series 3-toernooi in Kaapstad. Hy wen die seuns 0.12-enkelstitel. • Karli Brink het aan die Boland Wilson-tennistoernooi deelgeneem op 9 Augustus in Somerset-Wes. Sy wen ‘n goue medalje vir meisies 0.11B-afdeling. • Enro Rust het op 9 Augustus aan ‘n Boland Wilson-toernooi deelgeneem. Hy het tweede gekom by die Seuns 0.12 goue plaat. • Cornel du Toit behaal ‘n tweede plek in rooi plaat-afdeling 0.11 by Boland Wilson-toernooi.

1. Stream dit vanaf jou skool se mobile app OF 2. Luister direk vanaf www.awsum.co.za

Lekker man! Dis AWSUM tunes!

VOOR: Willem de Waal en Karli Brink. AGTER: Enro Rust en Cornel du Toit.

HOËR LANDBOUSKOOL BOLAND (t) 021 869 8143 (e) hlb@mweb.co.za

Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Hoër Landbouskool Boland

Snoeikursus

Dirigente

Die Graad 10-leerders het op 14 Augustus ‘n snoeikursus bygewoon wat deur Vinpro en Felco aangebied is.

Louis Hofmeyr, WG Christopher, Christiaan Orffer, Pierré-Ettienne Brand.

Rugby teen PRG

Jannie de Villiers verbeter sy snoeivaardighede.

Boland Landbou hou Sokkie Dit was lekker Sokkie-tyd by Boland Landbou.

Canon Moodie 0.15 B druk ‘n drie teen Paul Roos Gimnasium.

Page 8

AWSUM NEWS AUGUST 2017


LAERSKOOL HUGO RUST

Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Laerskool Hugo Rust

(t) 021 873 1598 (e) hugorustls@hugorust.co.za

0.13 Hokkie-, rugby en netbal-toer na Hartenbos

LAER MEISIESKOOL LA ROCHELLE (t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za Hokkie- en netbaltoer

Skaak

Die hokkie en netbal 0.13A-spanne het op 10 Augustus vertrek op ‘n toer na Mosselbaai en Hartenbos waar hulle verskeie wedstryde gespeel en baie goed gevaar het. Hulle het natuurlik ook die besienswaardighede en die see geniet.

Op Vrydag, 11 Augustus het die munisipale biblioteek twee pragtige skaaktafels as donasie van Korrektiewe Dienste in ontvangs geneem. La Rochelle se skaakspelers is genooi om die tafels in gebruik te neem.

Grace Nam en Jehan Dollie, twee getroue skaakspelers, by mev. Alida Schlebusch en die verteenwoordiger van Korrektiewe Dienste.

LAERSKOOL NOORD-EIND (t) 021 872 4237 (e) admin@noordeind.co.za Laerskool Noord-Eind Sportdag Baie geluk aan al ons 0.13A-spanne met goeie spel en mooi oorwinnings wat behaal is.

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Page 9


Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies New Orleans Sekondêre skool

NEW ORLEANS SEKONDÊRE SKOOL (t) 021 862 0900 (e) root@neworleans.wcape.school.za

Griekse godinne May-lee Mentoor was die wenner (Koningin), Kelly Hendricks was eerste prinses en Mickayla Britz was tweede prinses.

Soete oorwinning

Tafeltennis Die tafeltennis het al hul wedstryde teen Klein Nederburg gewen.

New Orleans het al hul rugbywedstryde teen Klein Nederburg gewen.

Intense skaakoomblikke

’n Peinsende Kamvu Lethu beplan sy volgende skuif.

Derbygees

Kelly Hendricks, May-lee Mentoor en Mickayla Britz.

Na ‘n tawwe stryd kon Santino oorwinning smaak.

HOËRSKOOL LABORI Boogkietspan Haarmse Visser is gekies vir die SuidAfrikaanse Boogkietspan wat die afgelope vakansie teen Namibië, Zimbabwe en Botswana deelgeneem het in Windhoek. Die SA Boogskietspan kom algeheel eerste in die 3D-kompetisie asook die teikenkompetisie. Hardus breek die Namibiese rekord in 3D met 291/300, asook die Namibiese rekord vir teikenskiet met 297/300. In albei groepe kom hy algeheel derde.

0.19A-kaptein Shakier Moerat lei sy span na soete oorwinning met ‘n telling van 18–15.

New Orleans se matrikulante geniet hulle laaste derby.

(t) 021 872 8293 (e) admin@hslabori.co.za

Presidentsverkennerkamp Stefan von Molke en Johannes de Bruyn het vanjaar die Presidentsverkennerkamp te Doornkloof, so ‘n uur buite Kroonstad, bygewoon vanaf 8 tot 13 Julie. Om te kwalifiseer vir die kamp moes hulle die afgelope twee tot drie jaar elke jaar ‘n taak inhandig wat deel van hulle ABC dek. (Die ABC is die kern van Voortrekkers en staan vir moderne Afrikanerskap, positiewe Burgerskap en konsekwente Christenskap.) Dit klink na baie werk, maar die take het lekker onderwerpe gedek en het meestal bestaan uit 70% praktiese ervaring of werk en ‘n bietjie skryfwerk. Daarna moes hulle ‘n geskrewe toets slaag waarna die suksesvolle kandidate uitgenooi is na die kamp. Vir die Wes-Kaap se gekose 36 leerders het die kamp ‘n dag vroeër begin. Hulle moes al Vrydag, 7 Julie vertrek vir ‘n 19-ure rit. Daar is maar min geslaap op die busrit. By die kamp aangekom het hulle vlagseremonie gehou en is verwelkom voor die eerste sessie begin het. Dit het begin met ‘n lesing oor kwelpunte in Suid-Afrika, hoe om hulle op te los, en wat die werklike statistieke agter die probleme was. Daarna het hulle onderhoudstegnieke

geleer sowel as om ‘n virtuele profiel van jouself te skep wat nie jou indiensneming benadeel nie. Hulle het ook geleer hoe om ekonomies weerbaar te wees en hoe om konflik te hanteer. Hierna is Afrikanerskapsessies aangebied waar hulle geleer het hoe om die taal lewendig te hou en kultuur uit te brei. Praktiese leierskap in verskillende situasies is deurgewerk. Die laaste dag is afgesluit met ‘n dinee. Albei leerders ontvang die presidentsverkennerstoekenning.

entertainment MOVIES COMINGSOON 2

1 FIRST KILL 01 SEPTEMBER 2017

Page 10

3 FUN MOM DINNER 01 SEPTEMBER 2017

AWSUM NEWS AUGUST 2017

4 SLEIGHT 01 SEPTEMBER 2017

5 THOMAS & FRIENDS 01 SEPTEMBER 2017

THE GLASS CASTLE 08 SEPTEMBER 2017

6

HOME AGAIN 15 SEPTEMBER 2017


LA ROCHELLE GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 4367 (e) postmaster@larries.co.za

Larriekoor wen dubbel Goud ‘n Feestelike gees het tydens die nasionale Cantamuskoorfees geheers. Hierdie koorfees word jaarliks in samewerking met Suid-Kaap Sporttoere en George Munisipaliteit aangebied. Kore van so ver as Bloemfontein en Johannesburg het deelgeneem. Die HMS La Rochelle het skoonskip gemaak: hulle wen die meisiekore-afdeling en word ook as Algehele Wenners aangewys.

HMS La Rochelle Koor

Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies La Rochelle Girls’ High School

Ex-Larrie plays title role in Vaselinetjie Marguerite van Eeden came to La Rochelle GHS as a thin, quiet, scrawny Grade 8 learner. She became a powerhouse in the Larrie family. In the Drama class, her passion for the performing arts was evident. She showed tenacity equivalent to a professional actress and this already before her Grade 11 year. Her passion, curiosity and dedication to the performing arts not only inspired and challenged her fellow Drama learners, but also inspired her Drama teacher, Ms E van Heerden. Her dream came true, as she landed the role of Helena Bosman in the movie Vaselinetjie. The film is set to hit cinemas on Friday, 22 September. Vaselinetjie is a story about defining your identity and race within the turmoil of post-apartheid South Africa. Nicole Bond and Marguerite Van Eeden make their big screen debut as both older and Elzet Nel, Ms A Lochner (Principal), Ms E van Heerden, Marguerite van younger Vaselinetjie. Eeden, René van Rooyen.

25ste SAIIA Quiz HMS La Rochelle het deelgeneem aan die 25ste SAIIA (South African Institute of International Affairs) Quiz by Bishops. Die span het eerste uit 42 skole geëindig en het ‘n kontantprys van R7 500 vir die skool gewen.

Minette Farrell, Aiden Harmse, Ansofi Pretorius, Amie Grier, Moeletsi Mbeki, Murray Bridgman.

Courtney Thiel en Heike Meyer

PAARL BOYS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 2875 (e) info@paarlboyshigh.org.za Paarl Boys’ High played and hosted Fettes College

Spine Road Rekeningkunde Olimpiade

Paarl Boys’ High have played and hosted Fettes College from Edinburgh in Scotland. The parents who billeted these boys were very impressed with their overall behaviour and conduct.

Op Saterdag 12 Augustus is die Nasionale Rekeningkunde Olimpiade in samewerking met KPMG by Spine Road Hoërskool aangebied. Die vrae word deur KPMG opgestel. Die span van Hoër Jongenskool het saam met Westerford Hoërskool eerste geëindig, waarna ’n uitkloprondte gespeel is en HJS tweede geëindig het.

David Sinclair from Fettes and David Sinclair from PBHS.

VOOR: Gustav Coetzé, Henry le Roux. AGTER: Daniël du Plessis, me. W Louw (departementshoof Rekeningkunde), Gerard de la Bat.

Muurbal Hoër Jongenskool se eerste muurbalspan het die naweek van 11 tot 13 Augustus aan die SA Topskoletoernooi in Pietermaritzburg deelgeneem. Die span verwerf ’n bronsmedalje en eindig sodoende as die derde sterkste muurbalspan in Suid-Afrika. VOOR: Robert Matthee, me. W Louw. MIDDEL: Nicholas Cronje, Corné Crous, Carel Matthee (kaptein), Luke van Vuuren. AGTER: Me D Redelinghuys, Joshua Shone.

Email: hh@handyhammy.co.za

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Page 11


HOËR MEISIESKOOL PAARL | PAARL GIRLS’ HIGH SCHOOL (t) 021 872 1730 (e) admin@paarlgirlshigh.com

Kry ons skool app nou by Soek AWSUM App for Schools Registreer en kies Hoër Meisieskool Paarl

Hockey The u/16B hockey team has had a great season. They played 12 matches of which they have not lost a single one. They scored 40 goals with only 7 goals against them. The season ended on a high with a fantastic 2–1 Interschools victory!

Skaak

FRONT: Jenna Cross (Captain, Grade 10), Mia Swart (Grade 9), Amanda van der Merwe (Grade 9). BACK: Retha Tala (Grade 9), Ané Theron (Grade 9), Christi King (Grade 10), Mieke Nel (Grade 10), Helene-Mari van Niekerk (Grade 9), Zoë Gericke (Grade 10), Lisché Snyman (Grade 9), Jana Klein (Grade 10), Anri Kirsten (Grade 10), Zaiyaan Allie (Grade 10), Nicole du Toit (Grade 10).

VOOR: Kristina Parsons (Graad 6), Alyx du Toit (Graad 6), Linike Groenewald (Graad 6), me. Annalize Strangfeld (afrigter), Leah du Toit (Graad 6). AGTER: Meghan Damonse (Graad 6), Emma Kaufmann (Graad 7).

Ons laerskool het die Interskole Skaak teen Laerskool Gimnasium gewen.

Cinderella, the Musical

Tennistoernooi HMS wen die Marilie Moolman-tennistoernooi op Cradock.

Paarl Girls’ High School proudly presents Cinderella the Musical from 21 to 24 August.

Alexandra During, Mienke Viljoen, Tessa Malan, Adele Mouton, Jean-Marie Uys, Amicke Mostert (K). AFWESIG: Carla Visser.

HOËRSKOOL GIMNASIUM PAARL Aksiehokkie

Ons seuns én dogters wen die Sun Vacation Hoërskole-toernooi in Sun City. Ons is voorwaar trots op elke spanlid, sowel as die afrigter en spanbestuurder.

Aksienetbal

SA skolerugby

Bianca Bester (Graad 11) was in die SA 0.17 Aksienetbalspan en het deelgeneem aan die 2017 Wêreldbeker Aksienetbaltoernooi. Hulle span het ‘n goue medalje verower in die finaal in Australië.

Henco Martins en Muller du Plessis het die SA Skolespan verteenwoordig en drie toetse gespeel teen Frankryk, Wallis en Engeland.

NASA Thinus du Toit (Graad 12) is terug van NASA, waar hy die toekenning gewen het vir beste werk en leierskap. Trots op dié Gimmie!

Page 12

AWSUM NEWS AUGUST 2017

Jana le Roux het haarself weer eens oortref! Sy was 1ste in die Junior afdeling en 13de uit meer as 7 000 deelnemers in die Totalsports Cape Town Ladies Race. Jana het uitmuntend gevaar tussen die land se top atlete.

(t) 021 872 1541/2/3 (e) admin@paarlgim.co.za

Tennis

Baie geluk aan Clarissa Swanepoel, Jana Smeda en Emma Smeda wat opgeneem is in die WP 0.23 Aksiehokkie-vrouespan. Hul het van 9 tot 12 Augustus 2017 deelgeneem aan SA’s in Centurion in die ‘opens’-kategorie. Hulle het briljante hokkie gespeel en wen brons met die IPT’s. Ons is baie trots op hulle!

Topatleet

Swem Emile Lutzeler (Graad 12) het vanaf 10 tot 13 Augustus aan die SA Nasionale Kortbadkampioenskappe in Pietermaritzburg deelgeneem. Emile en al die swemmers moes in die ope afdeling deelneem. Dit beteken dat hy in dieselfde items/ uitdunne swem as ander professionele swemmers, soos Douglas Erasmus (Suid-Afrikaanse swemmer wat aan die Olimpiese Spele deelgeneem het). Emile het aan ses items deelgeneem, waarin hy vyf persoonlike beste tye behaal het. Hy het in drie semi-finale geswem en vir twee finale gekwalifiseer het – en dit in die ope afdeling! Die gehalte van swem en vlak van kompetisie by hierdie byeenkoms is ongelooflik hoog en moeilik! Gimnasium is baie trots op hierdie prestasies en uitslae.


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.