MAY 2014
BOLAND
LAERSKOOL
NUUS
GRATIS
FREE
NEWS
PRIMARY SCHOOL
Tel: 021 872 3880
awsum@tiemedia.co.za
WHAT TO FIND INSIDE In the house
OPPI Spyskaart
Health
School News
AWSUM Scoop
Lifestyle
with
your selfie AWSUM!
AWSUM
!
Viljoen juweliers ie op kompetis bladsy 3!
P3 Victor Hugo Originals
P5 AWSUM Kombuis
P6 Die Boelie
1ste Verj
AWSUM News
rsdag
Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie!
WIN SUM! AWAWS UM!
www.awsum.co.za
P2 Die Wingerd
P4 Proviant Familie Restaurant P6 Headaches - You don’t have to
In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry. Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe. Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM: • Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014. • As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike
skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole. • I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great! • Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!