SEPTEMBER 2013
BOLAND
LAERSKOOL
www.awsum.co.za
Fax: 086 574 7219
FREE
NEWS
PRIMARY SCHOOL
Branch Manager - Paarl Stationery IT Supplies Office Furniture
Tel: 021 872 4425 Specialised Filing Catering & Hygiene Scholastic Supplies
Tel: 021 872 3880 2 Lifestyle/ Properties
NUUS
GRATIS
Adele Murray
3 Motoring
awsum@tiemedia.co.za 4 Health
5 Financial
Die beste Braaidag ooit Die vure het gebrand en die vleis het gesis. Erfenis dag is daar vir ons, om ons ryk erfenis te vier as trots Suid Afrikaners. Ons Braaidag was vir ‘n goeie doel, dit bring ons saam as ‘n nasie en dis ‘n rede vir feestelikheid. Braaidag is nou vir ons soos Bastille Dag vir die Franse, “Thanksgiving” vir die Amerikaners en St. Patricks Dag vir die Iere.
6 AWSUM Kombuis
7 KidAWSUM
8 Schools
The organisors of Nasional Braai Day took suggestions for name changes for towns from millions of South Africans around braai fires. New sign boards for towns were manufactured and sent to braaiers across the nation. These new sign posts were erected in many places all across the country. ‘Houtbraai’, formerly known as Hout Bay, Gansbaai is now known as ‘Gansbraai’, Strand has been changed to ‘Brand’, Bredasdorp is now known as Braaidasdorp. Parkview is ‘Porkview’, Midrand is ‘Midbrand’, Woodmead is now ‘Wood & Meat”, Port Elizabeth is ‘Pork Elizabeth’, East London is ‘Feast London’, and Bryanston was named ‘Braainston’ . These were some of the towns which were among the Braai Day Towns for National Braai Day 2013 . Thanks to National Braai Day for Braai Day towns and logo. Stephanus Rabie for photography.
NEWS
NUUS
2 SEPTEMBER 2013
www.rawson.co.za
PAARL
AGENT: • Annelie Koen PRICE: •
Cell: 072 711 2075
R 3 500 000
MANDATE TYPE
• JOINT
EXCLUSIVE ESTATE LIVING IN THE HEART OF PAARL! In the heart of Paarl you find this exclusive development. This property is the ultimate in living space finely decorated and finished. This is the trifecta area, price and property. Close to schools and all amenities. Estate living at its best! WEB REF: 505343
BEDS: 3
BATH:
AGENT: • Werner van der Merwe PRICE: •
R 6 955 000
2
GARAGE: 2
Cell: 083 517 1311
MANDATE TYPE
• SOLE
GUEST HOUSE - A LIVING PAINTING! This spectacular jewel with all it's character and history are ideally situated for tourist close to the N1. This bed and breakfast shows pieces of S.A. history in it's finest detail, from being a dignit For that national monument to the most resent ethnic dignity. once in a lifetime experience call me now!!Go to http://www.skinkikofi.co.za WEB REF: 504241
BEDS: 8
BATH:
8
GARAGE: 3
WELLINGTON AGENT: • Carmen Schoeman: 082 490 0994 • Tertius Joubert: 082 877 7534 PRICE: R 1 299 000
MANDATE TYPE
• SOLE
RARE FIND! Beautifully renovated character home in historical centre of town. Wooden floors and window shutters. Open plan kitchen with granite tops. 3 bedrooms, 2 bathrooms, guest toilet and 1 garage. Covered braai patio to pool and garden. WEB REF:
The Painting Shed
495729
AGENT: • Marisa Visagie: 079 877 4177 • Tertius Joubert: 082 877 7534 PRICE: R 950 000
MANDATE TYPE
• SOLE
Decorative paint techniques. . .
RETIRE IN COMFORT
On furniture and decor Antique the new or revive the old
This townhouse is centrally situated in walking distance of town centre. Two bedrooms, 1 bathroom, open plan kitchen/ living
Hand-painted kitchens
sculler 1 garage. area with scullery, WEB REF: 497169
Workshops. . .
email: info@thepaintingshed.co.za www.thepaintingshed.co.za 0826214257 (Cornelia) College Street, Wellington
. . . for the Love of Paint
Verwydering van stompe
FRANCOIS DU TOIT Sel: 083 658 4754 Tel: 021 872 8911 | Faks: 021 872 3881 | Hoofstraat 258 | Paarl 7646 | Posbus 105
Geen beskadiging van grasperke
Plaas saagsels as kompos terug
Poena Malherbe Tel: 021 862 4575 Sel: 083 460 2329 E-pos: poena@xsinet.co.za
NEWS
NUUS
SEPTEMBER 2013 3
4 x 4 Trails A-Z Atlantis Dunes Four By Four Trail in Atlantis Atlantis Dunes is located just outside Atlantis and is exactly what the name says, a hug sand dune – or sandpit. Adventurers are able to take their 4x4 vehicles and no low range is required. A high clearance vehicle is recommended. This is a great day activity when visiting Atlantis. Attakwaskloof 4x4 Trail Four By Four Trail in Mossel Bay Attaquas 4x4 Trail is located in the Outeniqua Nature Reserve. The pass used to be the main route for ox wagons travelling between Cape Town and Mossel Bay. The trail was completed in 1869. Babylonstoren 4x4 Four By Four Trail in Malmesbury Babylonstoren 4x4 is located about 20 km from Malmesbury and offers a challenging route with a difficulty grading of 4; some experience is required. The trail starts at a granite outcrop and features some tricky ascents and descents. The views are beautifull. Badshoek Game Farm 4x4 Trail Four By Four Trail in Beaufort West Badshoek Game Farm 4x4 Routes is located
35 km from Beaufort West. The routes vary from 10 km to 70 km and range from 1 to 5 hours to complete. The routes travel against and on top of the Nuveld Mountain Range with cliffs and gorges. Bergkraal 4x4 Four By Four Trail in Vredendal Bergkraal 4x4 is situated on a farm between Vredendal and Klawer. The exact coordinates are unknown so it is essential that you call beforehand. This route is not an accredited 4x4 route but safety rules and precautions are enforced. . Bergplaats 4x4 Trails Four By Four Trail in Beaufort West Beginners and experienced drivers will find plenty of thrills and pleasant driving on Bergplaats three 4x4 routes graded 2 – 3; all with stunning views of the Karoo. The game farm includes flat and plateau areas. Biedouw 4x4 Trail Four By Four Trail in Cederberg Wilderness Area Biedouw 4x4 is located in the Cedarberg mountain area with the closest town, Clanwilliam, 54km away. The Biedouw 4x4
trail is 30 km in length and takes about 5 to 6 hours to complete. The trail has a difficulty grading of 3 to 4 . Blombosch 4x4 Nature Trail Four By Four Trail in Yzerfontein Blombosch 4x4 Nature Trail is located just outside of Yzerfontein along the West Coast in the Western Cape. The trail aim was for adventurers to experience the Sandveld vegetation. The sandy route may require drivers to deflate their 4x4 or 2x4 vehicles.
Boegoeberg 4x4 Trail Four By Four Trail in Clanwilliam Boegoeberg 4x4 Trail is situated 25 km from Clanwilliam. The trail is 25 km long and takes about 6 hours to complete. This is not an especially difficult route but does require some concentration and it has a difficulty grading of 3 to 4. Source: www.safarinow.co.za To be continued in next month’s edition
NEWS
NUUS
4 SEPTEMBER 2013
Die rol van ‘n Spraakterapeut Elana Loubser Wat doen die spraakterapeut? Spraakterapeute word ook soms Spraaken taalterapeute of selfs Spraak-, taal- en gehoorterapeute genoem en dit beskryf die beroep dalk ‘n bietjie beter. Dit sluit alles wat kommunikasie behels, in. In die skole word verskeie kinders vir spraakterapie gesien. Ons werk wel met spraakprobleme soos die uitspraak van klanke (artikulasie), die samevoeging van klanke in woorde en sinne (fonologie), hakkel, stemprobleme (soos heesheid) en nog vele meer. Die meerderheid kinders in skole word egter vir ander probleme gesien. Taalterapie in skole fokus op taalagterstande, insluitend taalbegripsprobleme en probleme met taalstrukture. ‘n Kind met spesifieke taalprobleme is egter moeiliker om te identifiseer en toon soms probleme in wiskunde waar die kind sukkel om woordsomme op te los omdat hy nie die taal in die woordsomme korrek te verstaan nie. Ouditiewe persepsie is die vermoeë om inligting wat gehoor word effektief te prosesseer en sin te maak van hierdie inligting. Ouditiewe persepsievaardighede is belangrik om inligting te onthou, soos tydens die volg van instruksies of die afskryf van inligting wat verbaal oorgedra is. Dit is ook belangrik tydens spel en lees, wanneer die kind leer klank en woorde in klanke moet
opbreek of weer klanke moet saamvoeg om woorde te vorm. Terapie word dus ook gedoen met kinders wat sukkel met lees en skryf. Spesifieke disfunksies word ook aangespreek soos gehoorgestremdheid, outisme, Asperger sindroom, Down sindroom, gesplete lip en verhemelte, en nog vele meer. Vroeë intervensie is ‘n belangrike deel van terapie en fokus op kinders tussen 0 en 3 jaar. Babas word in terapie gesien wanneer daar enige tekens is dat kommunikasie nie soos verwag ontwikkel nie. Spraakterapeute is ook die kenners op die gebied van monden keelspiere en behandel ook kinders en volwassenes vir voedingsprobleme of wanneer ‘n persoon sukkel om te sluk of te eet. Spraakterapeute werk dikwels as deel van ‘n multidissiplinêre span, insluitend die onderwyser, om die beste terapie vir ‘n kliënt te kan lewer.
50% Afslag op alle
rame & sonbrille Tel: 021 863 3154 Fax: 021 863 0983
Shop 60, Paarl Mall
(Terwyl voorraad hou)
PO Box 3085, Paarl, 7620
Dr. Louis Malherbe M.D. (Hom.), M.Sc., D.Hom.Med.,D.C.,Dip.Ac.
Spraakterapeut Pret en Leer Opvoedkundige Sentrum
Chiropractor / Homoeopath Adress: 150 Main St. Paarl Ph: 076 380 0299 Appointments only
Adenoid Surgery in Children Dr. A.C. van Lierop
Adenoids are small glands in the throat at the back of the nose. They are there to fight germs in younger children. We believe that after the age of about three years, the adenoids are no longer needed. Your body can still fight germs without your adenoids. We only take them out if they are doing more harm than good. Sometimes children have adenoids so big that they have a blocked nose, so that they have to breathe through their mouths. They snore at night. Some children even stop breathing for a few seconds while they are asleep. The adenoids can also cause ear problems by stopping the tube, which joins your nose to your ear from working properly. For children removing the adenoid at the same time as putting grommets in the ears seems to help stop the glue ear coming back. Removing the adenoids may also make colds that block the nose less of a problem
for your child. Usually adenoid surgery is done as a day case and there is minimal pain after the procedure. Adenoid surgery is very safe, but bleeding may occur which may need a second operation to stop it. However, bleeding after adenoidectomy is very uncommon.
NEWS
NUUS
SEPTEMBER 2013 5
Mediese fondse is duur Gedurende September en Oktober elke jaar kondig mediese fondse hul nuwe voordeelstrukture en premies vir die volgende eisjaar aan. Tydens die tydperk het lede die geleentheid om hul planopsie aan te pas. ‘n Tydperk van opgradering of afgradering na gelang van jou persoonlike mediese behoeftes en ervaring tydens die huidige eisjaar. Die alombekende opmerking van die verbruiker is dat mediese fondse te duur is. Premieverhogings word vergelyk met salarisverhogings (indien jy enige ontvang het). Daarom is die norm om net ‘n goeie hospitaalplan opsie van ‘n geregistreerde mediese fonds in stand te hou wat gemoedsrus bied vir jou groot mediese in-hospitaal uitgawes. Jy befonds dan self jou dag-tot-dag mediese uitgawes. Hierdie tipe opsies moet nie verwar word met mediese versekerings produkte nie. Om premieverhogings van mediese fondse te verstaan, moet die faktore wat dit beïnvloed in aggeneem word. Die grootste kostedrywers is hospitale en dokters. Mediese fondse
het geen beheer oor hul tariewe nie. As ‘n voorbeeld hoe blootgestel mediese fondse is aan kostes, hoef nie verder gekyk te word na ‘n chirurgiese teater van ‘n hospitaal nie. Daagliks vind prosedures by die minuut plaas. Betrokkenes is een of twee Chirurge, Narkotiseerder en verskeie verpleegpersoneel met ‘n verskeidenheid van mediese ervaring. Mediese fondse moet opdok per minuut in die teater, suurstof/gasse en ander chirurgiese en tegnologiese toebehore wat gebruik word. Sou die prosedures 5 minute langer neem vir wat die rede ookal mag wees, moet die fonds opdok vir 5 minute se ekstra uitgawes. Dít terwyl jy onder narkose salig onbewus is van gebeure. Die teendeel is natuurlik ook waar. Daar is verskeie gevalle waar die dokter die prosedure voltooi in ‘n korter tyd as normaal en dus met gevolg ‘n goedkoper rekening. Mediese inflasie is gelyk aan VPI (Verbruikers Prys Indeks) plus 3%. Faktore wat die Raad van Trustees van ‘n mediese fonds in ag neem en wat dus mediese inflasie dryf, is :
Elmar Venter Ian Cloete adv Mike Lochner
Tariewe, Gebruik (vraag en aanbod), Reserwes, Plan spesifieke aanpassings, Administrasie en Bestuurdersorg. Mediese Fondse word wetlik verplig deur Die Raad van Mediese Fondse om ‘n reserwe fonds van 25% te handhaaf. Is dit nie die geval nie, moet die fonds ‘n besigheidsplan aan die Raad voorlê oor hoe en wanneer die 25% reserwevlak bereik gaan word. Mediese fondse is nie-winsgewende organisasies. Mediesefondsdekking is nie net belangrik vir jou liggaamlike welstand nie, maar jou opsie het ook ‘n invloed op jou finansiële gesondheid. Neem jou gesondheidsorgbehoeftes in ag en kyk deeglik na al die moontlikhede, alvorens jy ‘n keuse uitoefen. Vra vir ‘n verteenwoordiger / makelaar as jy onseker is. Deur : Aaltje Gouws, Onafhanklike Mediesefonds Adviseur, Lochner & Venter Consulting, Tel nr 021 8721005 / 082 413 7127
082 821 9885 082 456 0157 082 440 2774
Die 1ste aanlyn gemeenskap vir skole, kinders en ouers!
Opsoek na `n prokureur, haarkapper of loodgieter in jou area? Deur gebruik te maak van AWSUM Online , het jy direkte toegang tot 260 000 mense! Gaan vandag nog na www.awsumonline.co.za!
Besighede Deals & Discounts
B.s.i Brokers FSP LISENSIE NR./LICENCE NO.:25771 Goedgekeurde Finansiële Diensverskaffer
Korttermyn Versekering Makelaar Shortterm Insurance Broker Tel: (021) 864 3684 Bainstraat 9A Wellington 7655
Events
Wil jy jou besigheid aanlyn adverteer? Kontak vir Roelof by 082 343 7496 of stuur `n e-pos aan roelof@tiemedia.co.za
NEWS
NUUS
6 SEPTEMBER 2013
Dit is daai tyd van die jaar! Somer is om die draai en dit beteken Visbraai! Die AWSUMKombuis deel graag met ons lesers die volgende resep.
Rooiromanvis met room Hierdie resep is baie maklik en enige vis kan hiervoor gebruik word. Probeer dit ook met geelstert en met snoek - dis elke keer ‘n wenner! Bestandele: Vars vis (van jou keuse) Swartgemaalde peper Groenrissie Sampioene Groot ui Paprieka Sout 1 Groot houer vars room Metode: Vlek vis mooi groot oop op rugkant. Sit op foelie en sny bogenoemde groente en duk skywe en vul lae opmekaar binne in vis. Gooi paprieka, sout (na smaak) en peper in en laaste die room. Vou sorgvuldig toe en bak in ‘n voorverhitte oond op 180 of op kole vir ‘n heerlike visbraai tot sag en gaar. (Hang af van die grootte van die vis. As dit liggies met ‘n vurk geflok kan word is dit gaar.) Gewoonlik so 20minute vir ‘n middelslag vis. Bedien die volgende drie groente wat ek ook sommer alles in die oond of op kole saam doen.
Aartapels in suurroom Was aartapels mooi skoon (skil aan) sny ‘n redelike paar kepe in aartapel maar nie regdeur nie. Plaas op foelie. Strooi Ina paarman’s suurlemoenlpeper oor en vul met suurroom. Draai toe. Elke aartapel op sy eie en druk in oond of op kole saam met vis.
Kaneelbotterpampoen Skil pampoen af. Sny in duk skywe en sit elke skyf op ‘n stuk foelie. Strooi pypkaneel, aromat, swartgemaalde peper en knoffel oor. Sit ‘n lekker groot stuk botter bo-op of olyfolie. Vou toe en sit in oond of op kole tot sag en gaar maar nie pap nie.
Roompatats Benodighede Patats Varsroom Bruinsuiker of heunig karamelessens Skrop patats skoon. Sny in helfte. Sit elke een op foelie. Strooi bruinsuiker of heunig oor. Meng bietjie karamelessens met room en gooi bo-oor. Vou toe en bak in oond of op kole. Bron: http://liplekker.blogspot.com
Read AWSUM online at www.awsumonline.co.za
time to indulge Enjoy a slice of any of our decadent cakes and receive a complimentary Filter Coffee or Tea. Terms and conditions apply. Offer valid at this restaurant from Monday to Thursday 14:30 to 18:00 and on presentation of this ad only.
Mugg & Bean Paarl Shop 77 Paarl Mall, Drakenstein Tel. 021 863 4127 16871 Paarl Cake Ad.indd 1
2013/08/27 5:17 PM
SEPTEMBER 2013 7
Movie Review: Battle of the Year - PG13 In the 1970s, a new form of urban dance known as breakdancing began to emerge among AfricanAmerican and Puerto Rican youth in New York City. It incorporated rhythmic dance moves that combined flips, spins and jaw-dropping physical feats more akin to gymnastics than dance. Gradually, breakdancing— part sport, part art—spread across America and around the world. Practitioners came to be known as b-boys, and by 1990, an international, Olympic-like competition to identify the world’s best b-boy “crews” was established. It’s called Battle of the Year. Battle of the Year, the movie, offers fans of b-boying (as breakdancing is now commonly called) a fictionalized take on that actual competition, albeit one that includes real-world competitors and footage from director Benson Lee’s previous documentary on breakdancing, Planet B-Boy. Cast: Josh Holloway as Jason ‘WB’ Blake; Laz Alonso as Dante Graham; Josh Peck as Franklyn; Caity Lotz as Stacy; Chris Brown as Rooster; Jon ‘Do Knock’ Cruz as Do Knock; Ivan ‘Flipz’ Velez as Flipz; Anis Cheurfa as Anis; Jesse ‘Casper’ Brown as Rebel; Sawandi Wilson as Sniper; Richard Maguire as Lil Adonis
Game Review:
Planes - PG Nintendo & Wii Dusty Crophopper knows his job. And it’s a good one. But in this world of living, breathing cars, planes, trucks and trains, he dreams of being so much more than simply a plane that dusts farm fields with vilesmelling vitaminimulch. He wants to dive and cut, swoop and soar. Well … maybe not soar so much because he’s, ahem, just a little afraid of heights. But he wants to really fly. He wants to be better. Dusty longs to fly among the P-51s and turboprops, zooming off in the renowned Wings Around the Globe air race. He also knows it’s not going to be a glide in the park. There are plenty of aerodynamic reasons why he shouldn’t be able to compete. Puppeteer - Everyone 10+ Playstation 3 Every once in a while gamemakers surprise us by unveiling a colorful amusement that’s creative and more than just a little quirky. And even less often than that they also inject a certain unique something into the gameplay mechanics that pushes the fun from “novel and fresh” right up the scale to “just this side of brilliant.” Puppeteer is just such an every so often game. Set in a Japanese puppet theater—with rich velvety curtains and thump-in-place wood and cardboard set pieces—it has a fairy-tale-like story at its core. The game is an interactive stage play of sorts, a show that features magical happenings and an otherworld of wistful dreams. It’s the adventure of a puppet named Kutaro.
COMPUTER INK
We refill your printer cartridge from R40 –R80 black and colour while you wait *** We sell: New compatible,new Original Ink & laser cartridges, *** We Buy Empty Cartridges R5-R40 *** Extra 10% discount on presentation of this ad
Tel: 021 863 3951 Fax: 021 863 2607 Cel: 082 774 4098 gerd@oaktreelodge.co.za Gerd
32 Main Road, Behind Oak Tree Lodge, Opposite KWV
Kid
Kid
The ultimate gift - PG In 2007, The Ultimate Gift introduced us to Red Stevens, a deceased Texas oilman whose last wish was to bequeath his multibillion-dollar trust fund to an heir who wouldn’t squander it—someone who would prove a worthy, noble steward of that massive inheritance. The ultimate recipient? His grandson, Jason Stevens, who first has to pass a series of character tests administrated by his grandfather’s lifelong friend and lawyer, Ted Hamilton. While on that journey out of self-absorption, Jason falls in love with Alexia Drummond, whose beautiful daughter, Emily, is dying of cancer. The Ultimate Life picks up three years later. Jason and Alexia’s love has deepened following Emily’s tragic death. Alexia wants to believe things are moving toward marriage. And they are … if Jason can ever find the time to actually propose to her amid his never-ending responsibilities running the Stevens Foundation. What Jason doesn’t know is that absent such a proposal, Alexia has increasingly felt convicted to put her nursing skills to work … in Haiti. Jason does get around to at least trying to pop the question, but at the very moment of emotional impact, he’s served legal notice that his role as the head of the Stevens Foundation is being challenged by one of Red’s sons, Billy, whom the old oilman didn’t deem a fit heir. Cue more melodrama … and cue Alexia’s exit to Haiti. When tragedy jolts Red into seeing he’s spent too many years investing in thewrong legacy, it proves to be a lesson Jason needs to hear too if he’s hopes to win Alexia’s heart back once more. Cast: Drew Waters as Red Stevens; James Garner as Old Red Stevens; Austin James as Young Red Stevens; Bill Cobbs as Ted Hamilton; Bechir Sylvain as Young Ted Hamilton; Logan Bartholomew as Jason Stevens; Ali Hillis as Alexia Drummond; Elizabeth Ann Bennett as Hanna Roberts; Abigail Mavity as Young Hanna; Peter Fonda as Jacob Early; Jack DePew as Gus Caldwell; Brett Rice as Bill Stevens
NEWS
NUUS
8 SEPTEMBER 2013
Hoër Meisieskool Paarl
SPCA Paarl
Die graad 1 – 7 leerders van Hoër Meisieskool Paarl was baie opgewonde om Vrydag 13 September 2013, honde- of katkos saam skool toe te bring wat geskenk is aan SPCA Paarl. Hiermee hoop ons dat ons kan help om meer diere se magies vir langer vol te kan hou. Hier is die Graad 4-klas wat help om al die kos bymekaar te maak en te oorhandig aan SPCA Paarl.
Primary prefects: Our primary school prefects for 2014 were selected and announced this week. Congratulations to the following newly selected prefects: Lara Baudewig, Zoë Gericke, Nadine Hardisty, Dané van der Bank and Liezl Meyer. Congratulations, girls, and good luck for this new chapter in your lives! V.l.n.r: Lara Baudewig, Zoë Gericke, Nadine Hardisty, Dané van der Bank, Liezl Meyer.
Op Vrydag 6 September het Tjiff&Tjaff van Kyknet by ons Gr. 1 en Gr. 2 leerders kom kuier om die wenner van hulle tekenkompetisie aantekondig. Hier is Cristine Cronje (Gr. 2) by Tjiff & Tjaff met die boek wat sy gewen het. Die groot wenner van die kompetisie word Saterdag 14 September aangekondig by die Oumeulteater in die Paarl. Ons hou duim vas vir Christine.
Cakes for fun Rochelle Turck 082 577 8774 roturck@gmail.com
Nuwe he ke wolle is in lgare en !
Tekkies en sokkies: Laerskool prefekte van Hoër Meisieskool Paarl het vir 12 dogters van Amstelhof primer voorsien van spinternuwer tekkies en sokkies. Hier is Mia de Villiers (hoofdogter) saam met die leerders!
Simply the best We cater for all types of functions: Corporate Functions, Year End Functions, Class Reunions, School Matric Dances, Product Launches, Business Meetings, Art Exhibition, Conferences, Birthday Parties, Government Events, Team Building, Seminars, Weddings, Private Functions, Social Functions, Baby Showers, Christening Fundraisers, Funerals, Graduations. Christenings,
Cell: 084 958 7329 / Email: catering.mas2@gmail.com Website: http://www.mascatering.co.za
NEWS
Laerskool Noord-Eind
Rugby: Brandon Cocklin is gekies vir die o/12 WP Akademie Rugbyspan as skrumskakel.
NUUS
SEPTEMBER 2013 9
Senior Koor: Eisteddfod- Die Senior Koor van die Laerskool Noord-Eind is aangewys as algehele wenner van die Eisteddfod se Senior Kore, hulle is ook die bekerwenners.
Read AWSUM online at www.awsumonline.co.za
Netbal: Hierdie dogters van die Laerskool Noord-Eind het aan die o/11 Sonedag deelgeneem. Hulle het die Paarl span verteenwoordig. Agter: Yancke Rockman, Louché Wiehahn Voor: Merique Gouws, Mia Basson, Adri du Toit
Die Gr. 3’s het navorsing oor insekte gedoen.
Hoender Starpack: gemengde dytjies en boudjies R29 per kg Oktober Tjiff en Tjaff het die skool besoek. Hier staan hulle by die Gr. 1 – klassie saam met Juf. Hannelie Orsmond.
NEWS
NUUS
Laerskool Courtrai
10 SEPTEMBER 2013
Die Gr. R en Gr. 2 leerders van Laerskool Courtrai het aan die Tjiff en Tjaff teken kompetisie deelgeneem. Sarah Sinclair, Alex Stewart and Michaela Stewart Gimnastiek en Trampolien uitslae: Suid Sone Sarah Sinclair “Black Top”-u.9, 2de Mini Trampolien 10 jaar en jonger, 1ste Boland Artistiese Kampioenskappe – sy kompeteer in hoër ouderdomsgroep, en behaal 4de plek vir vlak 4. Sy kwalifiseer vir volle Boland kleure, baie geluk met die puik prestasie! Alex Stewart “Black Top “ 7 – 8 jaar, 1ste Mini Trampolien-8 jaar, 1ste Artisties Vlak 3, 7 jaar en jonger, 2de, plus medalje vir beste punt op brug. Sy is gekies vir die Boland Trampolien span. MJ Stewart “Black Top” 9 – 10 jaar, 7de Mini trampoline-10 jaar, 8ste Artisties Vlak 3, 10 jaar en jonger – silwer
Gimnastiek en Trampolien: Suid Sone Rebecca Rossouw het algeheel 4de gekom en ‘n Platinum toekening ontvang.
Gimnastiek en Trampoline: Suid Sone Steflynn Cloete, silwermedalje Daniella du Toit Artisties-algeheel 8ste, platinum toekenning Chrisli Steyn Mini Trampolien-9 jaar, silwer Artisties Vlak 3, 8 jaar, algeheel 4de, platinum toekenning. Saam met Tjiff en Tjaff op die foto is Tineke Louw en Willem Joubert (Gr. R) en Janus Maritz en Margaux Liebenberg (Gr. 2)
Perdry Rosie Zöllner participated in a horse jumping event and won the following rosettes for 40cm, 50cm, 60cm and 70cm. She also finished in the best time for one category.
National Teaching Awards 2013: Mr Reo Stoltz was awarded a trophy for “Excellence in Primary School Leadership” in the Cape Winelands Education District. Back (from left to right): Kiera Batts, Zia du Toit, Luciana Bertoncello and Hee-Won Moon Front: Andreas Steyn, Mr Reo Stoltz, Lana Louw and Sebastian Trew
Danie Obermeyer Danie het die volgende prestasies behaal: 1. Beste junior skut o.16 – 2012 2. Beste algehele skut-2012 3. Uitsonderlike prestasie trofee 2012 – hy het 3 keer in een jaar ‘n voltal behaal! 4. Hy het deelgeneem aan die Boland Ope SA Jag geweer kompetisie en 810/900 in die Penkop afdeling behaal.Hy eindig algeheel 6de. U kan gerus vir hom gedurende September maand dop hou op die program “Wild en Wragtig” wat op Kyk Net uit gesaai gaan word. Ons is trots op die puik skut van ons skool!
Mika Malan was die wenner van die Tjiff en Tjaff teken kompetisie.
Tennis Ons twee o.13 spanne het aan ‘n toernooi in Beaufort-Wes deelgeneem. Die spelers is: Dogters: CarléVerreynne, Kayla Roper,Christelle van Zyl,AmickeMostert en ElkeMaree. Seuns: WynandHattingh, Wian Dekker,Morné van der Vyver,Kian Roe en Luan Krige.
NOBUNTHU
Spelling Olympiad: Regs Winelands District Finals: Die volgende kinders van Laerskool Courtrai het almal medaljes en sertifikate ontvang by die Spel Olimpiade se Distrikskompetisie wat op Woensdag, 4 September 2013 te Worcester gehou is. Back (from left to right): Dean Jansen (gold), Jordan J Williams (silver),Joshua Nortier (bronze)and Joshua Sendin (bronze). Front (from left to right): Suné Erasmus (gold),Elsjemari Louw (silver)and Chrisli Steyn (bronze).
CATERING SERVICES
Jarome 082 976 0088 nobunthu@gmail.com
Corporate Functions Gourmet Platters Weddings Year-end Functions Spitbraai’s
021 870 1669 MAANDAG TOT VRYDAG OUDERDOMME 0-5 JAAR
Normandiestr 2, Sentraal Paarl Ons bied: Etes, vermaak, goeie toesig, onderig en sosialisering. Gekwalifiseerde, liefdevolle personeel met Noodhulp vlak 1. Kontak Dalene
NEWS
Laerskool Paarl Gimnasium
NUUS
SEPTEMBER 2013 11
Kultuurweek Laerskool Gimnasium se Kultuurweek vanaf 9-14 September 2013 was ‘n week propvol geniet-dinge en vermaak met iets vir elke kind en ouer se smaak. Van ‘n boekklub-aand met skrywer Karin Brynard, ‘n toneelopvoering deur Storieskip, Musica Variata – ‘n musiekaand met optredes deur ons eie musiekleerlinge, gaskunstenaars en ‘n massakoor, ‘n pret video-aand met videos deur leerlinge self vervaardig, verskeie kunsklasse en kreatiewe doen-dinge aangebied deur Kidazzle en ‘n héérlike afsluiting van die week met ‘n Oude Skoolmark . Dit was nou lékker!
Netbaldag te Boland bane (Boy Louw bane) – Bergrivier Boulevard op 22 Augustus 2013. Die o.12 netbalspan van Laerskool Paarl Gimnasium het teen verskeie skole by die Paarl se netbaldag meegeding. Hier spog die trotse wenners met die trofee in hul ouderdomsgroep. Voor: Nicola Fourie, Mia-Mari Hugo, Annalie du Toit (k), Megan Venn, Carli Potgieter. Agter: Carla Joubert, Kayla Kirsten, Celesté Coetzee, Nelia Kotze, Zahn Swart. In aksie tydens Musica Variata: Nursery Suite Agter: Chanel Els, Mischa de Beer, Corné Smith Voor: Niné Pedro, Anke Kriel, Karli Janse van Vuuren, Zoë Basson
Laerskool Paarl Gimnasium se o.13A-dogters hokkiespan het aan ‘n hokkie toernooi te George deelgeneem. Hul speel 4 wedstryde en kom in die finaal teen Laerskool Lochnerhof te staan. Hul klop Lochnerhof 1-0 en wen vir die 2de agtereen volgende jaar die toernooi beker. Avlnr: Adéle Grobbelaar (afrigter), Annelie du Toit, Deidré Wolmarans (afrigter), Chrisli Hamman, Naomi Douglas. Mvlnr: Cara-Marè Kotzé, Neena Bakkes, Megan Venn, Cara Lawrie, Nina van Zyl, Bianca Haasbroek. Avlnr: Annie de Villiers, Zaskia van Zyl (kaptein), Nina Cuyler, Joané Rossouw, Chané van Zyl.
Klavierduet Shani Botha en Jana Hayman
Massakoor
Die spoke van die spookhuis, Hillèt von Molendorff, Zandrea Tredoux, Elri Botha, Naomi Douglas en Chrisli Hamman.
Geluk! Boekklub-aand: Karen Brynard teken Rosie Hannes se kopie van Onse Vader.
Netbaldag by Bolandbane: (Links) Wenners van die Paarl netbaldag wat onlangs gehou is. v.l.n.r.: Linda van der Merwe, Bianca Kirstein, Leandré Afrika, Lenéla Grange, Alexi Hugo, Shani Botha en Erin du Toit. Bianca en Shani is ook opgeneem in die o.11APaarlspan en Erin en Leandré in die o.11BPaarlspan.
Die “Scary”-modeparade: “Poison Ivy” (Kiara Brown) en Sneeuwitjie se stiefma (Skye Brown) spog met hul kostuums.
Paarl Was & Stryk + Boland Wassery Frikkie / Marieta Hoofstr. 510 Oorkant Noorde Paarl Spar 074 224 6503
bolandwassery@yahoo.com
NEWS
NUUS
12 SEPTEMBER 2013
Paarl Boys’ Primary
Mikro se sewes toernooi vir O.10 & O.11
DHL WP Sewes Toernooi Die o.10 & O.11 seuns het Saterdag, 7 September aan Mikro se Sewes Toernooi deelgeneem. Die O.10’s het in die finaal net-net teen Kenridge verloor en tweede geëinding en die O.11’s het in die finaal teen Gene Louw verloor en tweede geëinding. Die o.10-spanlede is Denley Adams, Jacques de Villiers, Ewan Arendse, Sherwin Nicholas, Philip Coetzee; Rudi Willemse, William Bourbon-Leftley, Luke van Schoor; Reuben Layman en James Alderson. Die O.11-spanlede is Jett Marsberg, Juan Roos, Canan Moodie, Johan Cronje, Siran Baron, Jordan Bubb, Eric Slabbert, Rashid Shaik en Cleve Ringquest. Baie dankie aan mnre. Ferreira, Williams, Zondagh en Bartlett wat die spanne vergesel het!
Boland stoei Divan Faure, Hugo Engelbrecht and Jan-Stals van Rooyen is verkies vir die Boland Ontwikkeling stoeispan wat aan die SA Streek Kampioenskappe te Uitenhage deelneem op die 7de September. Ons wens hulle alle sterkte toe! Hulle is van links na regs op foto: Hugo Engelbrecht, Jan-Stals van Rooyen, Divan Faure.
Hierdie toernooi het by die Helderberg Rugbyklub op Vrydag 6 September plaasgevind. Daar het 60 skole se o.13-spanne deelgeneem. Ons is in verskillende groepe ingedeel. Ons het ons afdeling met groot gemak gewen en deurgedring na die semi-finale waar ons teen L/S Hendrik Louw te staan gekom het. Ons het baie goed gespeel en met 29 – 5 gewen. Tien minute later moes ons die finaal teen L/S Lochnerhof speel. Hierdie wedstryd het ons met 15 – 5 verloor. Ons het 185 punte aangeteken gedurende die dag en slegs 20 afgestaan – voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees. Well done boys – proud of you! Hulle is: Agter: Anderson Lombard, Adrian Alberts, Darren Lewis Middel: Johnathen Sack, Alex van Rooijen Voor: Ryk de Kock, Jermaine Isaacs, Jade Brink Afwesig: Justin Isaacs, Jacques Rousseau
WP U.13 Sevens team Darren Lewis has been selected to represent the the WP u.13 Sevens Team who will be taking part in the National Sevens Tournament in Pretoria from 23 – 24 September.
Konsert 2013: school of rock This year’s concert theme, School of Rock, is a reflection of the enthusiasm of our parents, staff and boys. The concert was introduced by a group of boys performing The road not taken by Albert Frost. And as our school prides itself in taking the road less travelled by, I found it only fitting that this be the ultimate message of our concert production. Die seuns het ure geoefen om uiteindelik hul rolle met sjarme en selfvertroue te vertolk. Die verhaal vertel van ‘n onderwyser, Mnr. Bhürmann, wat sy klas voorberei vir ‘n talentkompetisie. Hulle word as ‘n koor ingeskryf – nie noodwendig die leerders se keuse van genre nie. En natuurlik is daar ook Mnr Van Tonder, die skoolhoof, wat hom ook hiermee bemoei. Die storielyn draai om die leerders wat ‘n positiewe invloed op Meneer Bhürmann het en uiteindelik as ‘n energieke span Rockers aan die kompetisie deelneem. Every boy participated in this year’s concert where individual talent was a priority. Much effort was put into the costumes and décor for the class items. All staff members had their time to shine in their out of the ordinary costumes. Sincere thanks to every parent, staff member and learner for taking the road less travelled by and making this production a huge success. The boys thoroughly enjoyed the experience, which fulfils the ultimate purpose.
Rox tennis Hugo van Zyl het Saterdag, 7 September, aan sy eerste o.9 Wilson tennistoernooi deelgeneem. Hy het die toernooi gewen met ‘n telling van 4 – 1 in die finaal.
Spelkompetisie Ulrich le Roux het ‘n derde plek in die finale rondte van die Spelkompetisie behaal in die afdeling: Graad 4 Afrikaans Huistaal. Baie geluk met die pragtige prestasie.
Boland karate Liam van Wyk het op Saterdag, 24 Augustus, by die eerste rondte van die Boland Karate proewe deel-geneem. Hy het vir sy kata ‘n goue medalje gewen en vir sy komoty (geveg) ‘n brons medalje. Hy is deur na die volgende rondte van die Boland proewe wat gaan plaasvind op die 12de Oktober 2013.
NEWS
Laerskool WA Joubert
SEPTEMBER 2013 13
Paarl Eisteddfod: Dis weer Eisteddfod-tyd in die Paarl! Irishin Bredenkamp (gr R), Meagan-Zeta Beck (gr 2), Sisca Joubert (gr. 1) en Wikus Pretorius (gr 2) het almal Goud+ vir voordrag verwerf.
Junior en Seniorkore: Wat ‘n opwindende jaar! Beide kore het getrou en gereeld geoefen. Elke koorlid het met elke oefen sessie hard saam gewerk en net hulle beste gegee. Tydens die Paarl Eisteddfod het die kore puik gevaar. Die Junior koor bestaan uit 18 lede en word deur Margaux Stümke afgerig. Hulle het ‘n silwer toekenning behaal. Die Senior koor bestaan uit 31 lede en word deur Marinda Hunter afgerig. Hulle het goud behaal. Die skool is sommer baie trots op hulle. Op die foto verskyn ‘n paar van die toer lede van beide kore met die sertifikate wat hulle behaal het.
Baie geluk!
Uitstappie: Die graad 5 leerders het ‘n baie geslaagde uitstappie na die Kirstenbosch Botaniese Tuin onderneem. Hier bestudeer van die leerders die plante as deel van die projek tydens die besoek aan die tuine. Groot dank aan ons onderwysers wat vir die leerders die uitstappies reël en op hierdie manier hulle aan die belangrikheid ons wonderlike natuur bekendstel.
Read AWSUM online at www.awsumonline.co.za
WAJ is’n ware omgee-skool: Hier staan die skoolhoof, Louis Mouton, by ‘n groepie leerders met ‘n sertifikaat wat die skool van die Instituut vir Dowes op Worcester, ontvang het. Die skool het die mooi bedrag van R4106.20 ingesamel ten bate van die Instituut.
Piece by Piece Mosaics - Paarl "Where you find peace through mosaic" for Mosaic Classes, Gifts and Products Contact Duarita for more information @ 0825915789 or email duarita.wolmarans69@gmail.com I stock all the mosaic products you might need at reasonable prices and are open after hours from Mo - Thu 16:30 - 19:00 (Fri & Sat on appointment) 3 St John Avenue,Northern Paarl
282 Main Road
paarl@postnet.co.za
021 872 4969
NUUS
Paarl Eisteddfod: Paul-Junior Fransman (graad 6 – Afrikaanse Voordrag) en Dian Basson (graad 4 – Engelse Voordrag) het beide Goud+ behaal.
Now open on Sundays
NEWS
NUUS
14 SEPTEMBER 2013
Ritmiese gimnastiek: Shané Burger en Imke Stofberg is opgeneem in die Boland span en neem deel aan die Suid-Afrikaanse Spele in Durban gedurende die vakansie. Baie geluk, ons is baie trots op julle!
Laerskool Worcester - Noord
Krieket: Baie geluk aan Hans Klüsmann wat tot die finale groep deurgedring het waaruit die finale A en B spanne vir Boland 0.13 krieket verkies word.
Stoei: Baie geluk aan die volgende stoeiers wat hul provinsie tydens die SA Streek kampioenskappe te Uitenhage op 7 September verteenwoordig het: Voor v.l.n.r : Joshua Erasmus, Roelof Stofberg, Jaco Pieters, Edwin Theron. Middel v.l.n.r: Wynand van Staden, Wessel Strydom, John Laubscher-Pretorius, Gerhard Marais. Agter v.l.n.r: Chris Laubscher-Pretorius, DuJean Smit, Robert-Andrew Adshade, Joshua Smit. Ons is baie trots op hierdie 12 stoeiers wie se name ons van die Boland Stoei vereniging ontvang het!
Baie geluk! Departementele Spelkompetisie: Vyf van ons leerders het op Woensdag, 4 September deelgeneem aan die finale rondte van die Departementele spelkompetisie. Hulle het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Voor v.l.n.r: Jané van Eck (Gr.4), Nathan Smit (Gr. 1) en Kristen Boshoff (Gr.2). Agter v.l.nr: Hymne Ley (Gr.7) en Pierre le Roux (Gr.6) Nathan Smit het ‘n 3de (brons medalje) en Hymne Ley ‘n 2de plek (silwer medalje) verwerf. Ons is baie trots op hierdie leerders.
WOW Spelkompetisie: Elf van ons leerders het Saterdag, 7 September in Stellenbosch deelgeneem aan die tweede rondte van hierdie kompetisie en hulle het uitstekend gevaar. Voor v.l.n.r: Nadia Jansen van Vuuren (Gr 4), Alexa Viljoen (Gr.2), Jané van Eck (Gr. 4), Braam Visser (Gr.4), Kristen Boshoff ( Gr.2 ),Gerdéan Britz (Gr.3). Agter v.l.n.r: Johan Loubser (Gr.3), Juanel Kleyn (Gr.5), Kyle Duvenhage (Gr.6), Bianca du Plessis (Gr.6) en Bianka Gertsner (Gr.5).
Bybelvasvrae: WNPS se personeel, leerders en ouers is baie trots op WNPS se Bybelvasvrae span het ‘n 4de plek in die provinsie en ‘n 24ste plek landwyd behaal. Voor v.l.n.r: Robert Adshade en Yvette Harding Agter v.l.n.r: Mia Joubert en Inge Fourie
CAMI- Math Sprint kompetisie: Links ‘n Groot groep grondslagfase leerders het WNPS verteenwoordig by die Distrikskantoor se CAMI-Math Sprint kompetisie te RK Primêr. Baie geluk aan die volgende leerders met hul goeie prestasies in kring 6. Zeeman van der Merwe (Gr. 1) -4 de plek, Lourens Britz (Gr. 3) -2de plek, Joshua Boshoff (Gr. 3)- 4 de plek en Douw Joubert (Gr.3) – 5de Hulle dring deur tot die finaal. Baie geluk, ons weet julle slimkoppe gaan WNPS se naam hoog hou.
WOW Spelkompetisie wenners: Kristen Boshoff het ‘n 1ste plek, Braam Visser het ‘n 3 de plek, Alexa Viljoen het ‘n 4de plek en Bianca du Plessis het ‘n 3de plek behaal. Hierdie vier leerders dring deur na die provinsiale rondte van hierdie kompetisie. WNPS sê WOW, trots op julle!
Paarl Francois Theart Service Manager
Petro Theart Parts Manager
Tel
021 872 5280
Fax
021 872 5281
gwmserviceboland@telkomsa.net
www.gwm.co.za Cnr Lady Grey & Jan van Riebeek Paarl 7645
NEWS
Worcester Voorbereiding Skool SEPTEMBER 2013
Die Graad R leerders lê ‘n besoek af aan Butterfly World. Hier het hulle sommer baie geleer oor al die verskillende skoenlapperspesies, asook van baie ander reptiele en voëls in die park.
NUUS
15
WOW Spelkompetisie: Ons slimkoppe wat aan die WOW Spelkompetisie deel geneem het.
WOW Spelkompetisie: Baie geluk aan Tristan Markus wat aan die Provinsiale WOW spelkompetisie gaan deelneem in die skoolvakansie.
GO BIG!! Casual day 6 September 2013 .
Lekker lag!
“ Waar’s dit lekker?” Voorbereidingskool Worcester.
Doing the 3 R’s: Recycle, Reduce and Renew. Very creative outfits.
Love SA
Brand T’s
vanaf
R199
vat Board Shorts
vanaf
Jeep Hemde
2 vir
R99
R320
Jeep Golfers
R350
R99
Lizzard T-hemde
vanaf
R120
was: R199
nou:
R99
Worcester 023 342 1177|Paarl 021 872 8500|Stellenbosch 021 886 5168|Malmesbury 022 487 2356|Voorraad beperk, kontak gerus u naaste tak om item beskikbaarheid te bevestig
De Jagers Handels Maatskappy CK 1985/000575/23
NEWS
NUUS
16 SEPTEMBER 2013
Laerskool Hugenote
‘n Afrika storie met ‘n twist! Hugenote Laerskool bied aan: ‘n Afrika storie met ‘n twist! Die afgelope week het die gange van Hugenote: Laerskool behoorlik gegons met die geluide van brullende leeus, Khoijagters, Rieldansers en Zulu-vegters wat gereed maak vir hul optredes. Die skool het Woensdag, 4 September en Donderdag, 5 September hulle Senior Fase toneel afgeskop met ‘n verskeidenheid van dansvertonings en sangitems wat die gehore behoorlik op hul tone gehou het. Hugenot Airlines het ook verseker dat almal veilig deur die wilde Afrika geneem was en ‘n genotvolle rit gehad het.
Skitterend!