VE A S
Pg 4 - Travel Pg 5 - 10% Discount at Viljoens Juweliers
awsum@tiemedia.co.za
WHAT TO FIND INSIDE AWSUM Kombuis
Lifestyle
In and around the house
P2 Die lente kom!
P2 ‘n Nuwe blaadjie oopslaan
P3 Hanging pot plant
P4 Platsakwenke vir die hele...
P5 Straws give you wrinkles
P7 - P12 Schoolnews
WHO WE ARE
To advertise in this newspaper - Contact: Johann Raath - (023) 342 6030 - woes@mweb.co.za
Editor Tenille Swanepoel - 021 872 3880 | tenille@tiemedia.co.za
Graphic Designer
Rowan Engledoe - 021 872 3880 | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby - 021 872 3880 | jade@tiemedia.co.za
Editorial Ryno Wolfaardt - 021 872 3880 | ryno@tiemedia.co.za AWSUM News is distributed to the following schools: BREEDE VALLEI: Primary schools: Worcester Noord, Worcester Oos, Worcester Voorbereiding, Worcester Primary School, Laerskool Montagu, Bonnivale Primêr, Laerskool Robertson, De La Bat School. High Schools: Hoërskool Robertson, HTS Drostdy, Hoërskool Montana, Worcester Gimnasium, Hoërskool Bonnievale, Hoërskool Montagu, De La Bat School.
PRINTED BY - Paarl Coldset
INSIDE
Look out for special offers and discount coupons!
Two lucky readers could win a caffeluxe machine
Tel: 021 872 3880
LAERSKOOL & HOËRSKOOL
www.awsum.co.za
NEWS
WIN!
FREE GRATIS
BREEDE VALLEI
JULY 2014
NUUS
PRIMARY & HIGH SCHOOLS
AWSUM News
Hoe goed is ’n tweede- of selfs ’n vreemde taal vir my kind? Hoe pak ek en my kind dit aan? Waar begin ons? En wanneer?
D
ie ryke kultuurverskeidenheid in ons land laat ouers toenemend wonder oor die mees geskikte taalonderrig aan hulle kind of kinders. Watter taal of tale gaan aan hulle die beste geleenthede bied – hier in SuidAfrika én in res van die wêreld? Inheemse tale soos isiXhosa en isiZulu verdien natuurlik sterk oorweging, maar globalisering en die opwindende ekonomiese vooruitsigte wat die Verre-Ooste bied, maak van ’n taal soos Mandaryns ’n definitiewe moontlikheid. Meertaligheid was nie altyd ’n gewilde konsep nie. “Dit was eers ná 1970,” verduidelik prof Lilli Pret orius van die Departement Linguistiek aan Unisa, “dat opvoedkundiges positiewer oor twee- en meertaligheid begin voel het. GOED VIR JOU KIND? “Daar is baie voordele aan meertaligheid verbonde,” sê prof Pretorius. Sy verwys na navorsing wat getoon het dat tweetaligheid aan leerders ’n verstandelike en taalvoordeel bo hulle eentalige maats gee. Daar is voorts uitgewys dat tweetaligheid oor die algemeen aan kinders ’n beter taalaanvoeling besorg. Die tweetaliges se breinfunksionering was ook beter as dié van eentaliges. Neurologies-gesproke het hulle ’n groter breinnetwerk ontwikkel, wat aan hulle ’n intellektuele hupstoot besorg het. By meertalige kinders was daar ook groter begrip en verdraagsaamheid teenoor ander kultuurgroepe. “’n Mens kan beswaarlik die sosiale en kommunikatiewe waarde van ’n tweede taal ontken,” sê prof Pretorius. “’n Tweede taal dra beslis positief by tot ’n kind se selfbeeld,” bevestig dr Don Roos, ’n opvoedkundige sielkundige in Pretoria. “As ’n jongmens ná skool verder gaan studeer, sal ’n taal soos Engels beslis voordelig wees, want deesdae is die meeste handboeke in Engels. “Studies het getoon dat ’n goeie kennis van Engels een van die kragtigste veranderlikes is om in die eerste jaar te
pre-steer. Daarbenewens maak dié taal ook die internasionale wêreld vir ons kinders oop.” Prof Pretorius waarsku ouers egter dat adolessente straks ’n weerstand teen so ’n vreemde taal kan ontwikkel. Dié soort houding kom gewoonlik voor wanneer dié tieners nie van hulle portuurgroep wil verskil nie. Maar indien die vreemde taal van jongs af in die huis aangeleer is, is die grondslag reeds gelê. Die kind sal dit dus verstaan, al praat hy of sy dit nie meer gereeld nie. NEEM KENNIS! Soos ’n kind ouer word, word die aanleer van ’n vreemde taal moeiliker, sê prof Pretorius. Tot op agt leer ’n kind ’n taal makliker aan deur net daaraan blootgestel te word. Hierdie taaloordrag word bevorder indien die kind ’n positiewe belewenis het van persone uit dié vreemdetaalgroep. Dit lei gewoonlik daartoe dat die kind so ’n taal met groter entoesiasme aanleer. HOE EN WAT? Maar hoe word die grammatikale kennis deur die brein verwerk? Van 11-12 jaar af verander hierdie leerproses, en word leerders vaardiger wat die taal se abstrakte aspekte betref. Terwyl taaloordrag voorheen hoofsaaklik onbewustelik en deur blootstelling daaraan plaasgevind het, word dié proses nou vervang deur ’n meer bewustelike aanleer van die taal. Faktore soos watter voordele dit vir die kind inhou, begin nou ’n rol speel, asook die leermetode en die tyd wat aan die aanleer van die taal afgestaan moet word. Nog invloede ten opsigte van die aanleer van ’n vreemde taal
is die ge-sindheid by die skool én by die breër gemeenskap teenoor die betrokke taal. Volgens prof Pretorius kan ’n skool of gemeenskap implisiet en eksplisiet ’n negatiewe gesindheid teenoor ’n taal opwek, wat dan baie gou deur die leerders aangevoel word. Ook die onderwyser en sy of haar relatiewe vaardigheid en entoesiasme kan ’n adolessent inspireer ... of nié. OUERS SE ROL “Navorsing wat oor ’n lang termyn onderneem is, het onteenseglik bewys watter voordele die blootstelling aan ’n tweede taal vir kinders inhou,” sê prof Pretorius. “Daarom kan ouers se rol in ’n kind se taalvaardigheid nie oorbeklemtoon word nie. “Kinders wat hulle skoolloopbaan met ’n goeie mondelinge vaardigheid begin (hetsy een- of tweetalig), vaar ook oor die algemeen beter op skool. BIETJIE VIR BIETJIE Dr Roos het ’n laaste wenk aan ouers: “Begin met babatreetjies!” Hy vertel hoe hy en sy vrou te werk gegaan het: “Toe ons kinders se moedertaal teen vier jaar vasgelê was, het ons saam besluit om tydens aandete net Engels te praat. Dit het begin met frases soos: ‘Salt? Thank you.’ En: ‘Pass me the butter, please.’ “Die meeste aande het ons vergeet om by ons voorneme te hou, maar selfs net dié kere dat ons dit wel gedoen het, het aan ons kinders ’n groot voorsprong in ’n tweede taal gegee. Hulle was glad nie bang om Engelse toesprake te maak nie – ons praat dan dié taal saans aan tafel! “’n Bonus,” sê prof Roos, “was dat wanneer ons ná ete skottelgoed gewas het, die kinders baiekeer vergeet het om nié meer Engels te praat nie ...”
NEWS / NUUS
Garden & Home 2 JULY 2014
Deur Corne le Roux Opwindend! Amper soos net voor die geboorte van ’n nuwe baba, wanneer ál wat leef en beef na die koms van nuwe lewe uitsien. Só is dit met die koms van die lente – daar is opwinding in die lug, almal sien die tekens en wys aan mekaar hoe dinge sigbaar, voelbaar, verander. Dit is asof almal saam met die natuur asem ophou. Vir die tuinier is die opwinding en lekkerte soveel groter. As jy die nodige voetwerk gedurende die winter gedoen het, kan jy nou lekker terugsit en jou tuin geniet. Binnekort gaan ons al hoe meer voëltjies hoor, die bye gaan begin baljaar en ons gaan die wonderlikste kleure en geure in die tuin kan geniet.
K
om ons kyk na ’n paar dinge wat ons nou kan doen om ons tuin voor te berei op hierdie fantastiese natuurontploffing: • Neem bestek op van jou groentetuin. Maak skoon en berei die grond voor. Die volgende saad behoort nou gesaai te word: wortels, ertjies, sonneblomme, preie, boontjies, papawers, blaarslaai, botterskorsie en skorsies. Tamatie- en rissiesaailinge kan teen die end van die maand geplant word. • Plant wildeknoffel (Tulbaghia alliacea) rondom jou groentetuin om van die peste en plae uit te hou. • Strooi ’n dun deklaag-mengsel (lawn dressing) van kompos en sand oor die grasperk. By die kaal kolle kan jy nuwe gras (“plugs” of lote) plant om die proses te bespoedig. • Dit is ook nou die regte tyd om die beddings voor te berei. Verryk die bogrond met kompos en/of organiese kunsmis. • Vir die blomplante en die vrugdraende plante en groente, moet jy nou 3.1.5-organiese
bemesting toedien, of 3.1.5-kunsmis. Vir immergroen struike, bome en gevestigde grasperke kan 2.3.2-bemesting toegedien word. • Daar is verskeie plante wat nou geplant kan word vir ’n tikkie ekstra kleur in die tuin, byvoorbeeld primulas, azaleas, camelias, gesiggies (pansies) en vilette (violas) – om maar ’n paar te noem. WENK: As die ruimte beperk is, kan jy genoeg slaai, kruie en groente in geskikte houers (onder meer potte) plant om in die kombuis te gebruik. Plant ’n suurlemoenboom in ’n groterige pot – en dan slaai of byvoorbeeld pietersielie rondom. Plaas die pot op ’n sonnige plek naby jou kombuisdeur. WENK: Hanteer die potte op dieselfde wyse as die beddings, maar jy kan dit gerus op ’n meer gereelde grondslag bemes, aangesien die grond in ’n pot vinniger verarm. Plant gousblomme of gesiggies indien daar nóg plek in die pot is. Dit sal die spulletjie so ’n bietjie opvrolik. • Somerbolle soos amaryllis, dahlias en nerines kan nog geplant word. • As jy baie blomme tydens die somermaande wil geniet, is dit nou die tyd om blomsaad te saai. • Hopelik is die rose teen dié tyd al gesnoei. Dit is nou jou laaste kans om kalkswawel te spuit, voordat die plante begin bot. Het jy geweet? Volgens die webblad WebMD verbrand jy tussen 250 en 600 kalorieë per uur met tuinwerk, afhangende van die tipe werk wat jy aanpak.
Corne le Roux is die eienaar van Robertson Tuinsentrum en Naturock, wat sedert 2000 onder meer die vervaardigers van tuinpotte en ’n verskeidenheid plaveistene is.
Dit is met groot vreugde dat ons julle by die AWSUM-familie verwelkom! Ons hoop om elke maand kraakvars skole-nuus, artikels, en vele meer te kry uit die hart van die Breede Vallei en vir julle ’n spog-produk te bring wat altyd welkom sal wees in die huis. AWSUM-koerant is maar skraps ouer as een jaar, maar die passie van ons
redaksie, adverteerders, leerders en onderwysers, van die huidige skole aanboord, is werklik wat van dié publikasie ’n sukses maak. Voel gerus vry om enige navrae of nuus aan ons te stuur by: news@tiemedia.co.za Groete, Tenille
DIE SKOLE WIE SE NUUS IN DIE KOERANT VERSKYN: Laerskole: Worcester-Noord Worcester-Oos Worcester Voorbereiding Primêre Skool Worcester Laerskool Montagu Bonnievale Primêr Laerskool Robertson De La Bat School
Hoërskole: Hoërskool Robertson HTS Drostdy Hoërskool Montana Worcester Gimnasium Hoërskool Bonnievale Hoërskool Montagu De La Bat School
’n Merkwaarige tuin ondervinding. Die Familie Besigheid wat bestaan sedert 1994. • Wye reeks sierstruike en –bome • Vrugtebome • Rose, Blomplantjies en Saailinge • Bonzai’s • Vetplante en Kaktusse
• Plastiek-, Klei-, en Sementpotte • Trap- en Plaveistene • Beeldhouwerk • NOU OOK! ‘n Wacky PUTT-PUTT Baan. • Opwindende Speelpark: Klimmuur, Springkasteel, klimraam en swaaie.
Visit us for the best quality and range of plants at amazing prices. A Destination for the whole family!
Voortrekkerweg 9, Robertson | Tel: 0236262584 | Epos: gardenfun@telkomsa.net
NEWS / NUUS
In and around the house JULY 2014 3
FOR ALL YOUR MATEREIAL AND HOME IMPROVEMENT REQUIREMENTS • WORCESTER
Cnr. Durban & Somerset Rds, Worcester 6850 | Tel: 023 342 3828 | Fax: 023 342 73648 Cell: 082 787 8128 | Email: hlouwrens@pennypinchers.co.za Website: www.pennypinchers.co.za
By: Germarie Bruwer and Margaux Tait from Homeology.co.za
Vertical plants and gardens are all the rage at the moment. Try this fun, inexpensive and quick-to-make hanging pot plant and be sure to impress! You will need: • plant, - thick rope, • round margarine tub or similar container with lid, • terracotta planter
Cut a big hole in the lid and a smaller hole in the bottom of the tub.
Thread the rope through Place the pot plant over the bottom hole and the knot in die tub and secure with a big knot feed the leaves through inside the tub. the big hole in the lid. Secure the lid firmly.
Thread the rope through the hole in the bottom of the terracotta planter and voila!
Homeology.co.za is your online creative inspiration guide to making a beautiful home.
WIN!
Win your very own ELECTRONIC copy of The Homeology.co.za DIY & Styling Issue by entering your details at http://homeology.co.za/awsum 3 Winners will be chosen randomly from entries received. The prize will be emailed to the winner as a downloadable PDF. By entering your email address you also agree to receive our newsletter – only great ideas, no spam! www.homeology.co.za | f: www.facebook.com/homeologycoza t: www.twitter.com/homeologycoza | p: www.pinterest.com/homeologycoza
WINELANDS “When you talk property, talk to us!”
Call us at 072 128 5222 50 Years of Real Estate Excellence
info@myhuis.com / www.aida.co.za
NEWS / NUUS
Lifestyle 4 JULY 2014
Al druk die ekonomie van alle kante, is dit nie nodig dat jy en jou gesin in sak en as gaan sit nie. Met ’n tikkie verbeelding, ’n bietjie toneelspel, ’n paar kamoefleerkunsies, hope logika en ’n gesonde humorsin, kan jy die rande rek, die begroting laat klop én gehalte gesinstyd beleef. Uithalermaaltye teen sakpaspryse vir jou gesin en gaste, vrolike gesinsvakansies teen ’n appel en ’n ei, vindingryke maniere waarop jou kind sakgeld kan verdien én laer munisipale rekenings is binne jou bereik. Ja, al wurg dit op ekonomiese gebied en al voel jy nog nie die beloofde opswaai in die ekonomie aan jou sak nie en al moet jy elke sent tien keer omdraai, kan jy steeds die lewe geniet. Maak net ’n kopskuif na ’n minder materialistiese lewensuitkyk en beoefen daagliks die spreekwoord: “’n Boer maak ’n plan.” Die tyd vir omgekeerde statussimbole en vernuwende kreatiwiteit het aangebreek. Minder is (deesdae, beslis) meer. Hier volg ’n hand vol wenke. KINDERS EN SAKGELD Oorweeg ’n wegbreekjaar oorsee vir jou kind as die geld vir studies skraps is, sodat hy euro’s of dollars kan verdien. Baie oorsese werksgeleenthede, onder meer dié van au pair, sluit gratis verblyf en maaltye in. Daar is dosyne maniere waarop
jou kind sakgeld kan verdien – huise oppas, troeteldiere versorg ... of deur as ’n ekstra in sepies op te tree. Kreatiewe, arm studente het al namens hulle mede-studente notas geneem en in rye gaan staan om boeke of gesogte sportkaartjies te koop – teen vergoeding natuurlik.
slaan ’n tent in jou tuin op waar hulle kan “kampeer”. Of hou ’n skattejag in die tuin. Jou gesin kan natuurwonders gratis of teen billike tariewe besoek. Enkele voorbeelde is die Tuinroete, die Vanderkloofdam en Orania se kampeerterrein.
FIKSHEID EN GESONDHEID Doen navraag by jou gimnasium aangaande spesiale tariewe vir gesinne. As jy ’n swembad het, belê in ’n pool noodle en swemplankies vir oefeninge. Gaan stap op ’n mooi en veilige plek saam met die hele gesin en verlustig julle in die natuurskoon.
ETES EN ONTHAAL Moet nooit op oorskietkos neersien nie. Kamoefleer gister se koningsmaal en gebruik dit in bredies en pasteie. Selfs skille hoef nie weggegooi te word nie. Ontdek die veelsydigheid van skille en blare. Voeg fyngekapte wortelblare by sop of ander geregte. Kook beetblare soos spinasie, gebruik raapblare in bredies en kerf pampoenskille soos groenbone en kook dit saam met aartappels en maak fyn. Koop kos waarvan die hele gesin hou, want dan is jy seker dat die kos nie in die asblik gaan beland nie. Moenie toelaat dat jou gesin rasend honger word nie. Hulle sal minder eet ... as hulle meer dikwels die regte kosse eet. Leer jou gesin om slaai te eet. Dit is voedsaam en bespaar elektrisiteit. Begin die maaltyd met ’n goedkoop en vullende gereg soos sop en bespaar dan op die duurder hoofgereg. Maak die porsies kleiner. Jy sal jou gesin ’n guns bewys, want SuidAfrikaners eet in elk geval hopeloos te veel. Waak teen goedkoop vleis snitte met baie bene daarin; dit kan uiteindelik duurder uitwerk. Maklik die helfte van beesvleissnitte soos platrib en beesstert kan uit been bestaan. Skaapvleis en pluimvee bevat ook ’n groot persentasie been.
PLATSAK-VAKANSIES Danksy die mededingende laekostelugrederye is dit soms ook goedkoper om te vlieg as om te ry. Bly op hoogte van die spesiale aanbiedinge. Oorweeg dit om ’n vakansiehuis of -woonstel saam met vriende met wie jy goed oor die weg kom, te huur. Om vir ’n vakansie tuis te bly, is allesbehalwe ’n ramp. Jy kan allerhande opwindende plekke in jou omgewing ontdek waarvoor jy nooit gedurende ’n gewone werkweek tyd kry nie. Sluit by die plaaslike biblioteek aan en lees daardie boeke wat jy al lankal op jou leeslysie het. Huur DVD’s vir jou tieners. Dit is goedkoper as om te gaan fliek of uiteet. Kleuters kan verbasend lig op die sak wees. Tyd en aandag kos niks. Bak en brou saam met hulle, vind uit of die plaaslike biblioteek ’n vakansieprogram aanbied, versier koekies met allerlei lekkertjies en
Hoe taaier die snit, hoe goedkoper, maar hoe geuriger is die vleis. Met die regte gaarmaakmetode kan ’n stuk taai vleis heerlik sag voorberei word. Jy kan vleis eers self ryp maak deur dit ’n paar dae in die yskas te hou voor dit gebruik of bevries word. Rek maalvleisgeregte deur brood, oorskietpap of gemaalde gaar droëbone by te voeg. Die gesin se troeteldiere sal ou hoenderbene geniet. Moenie hoenderbene weggooi nadat dit skoongeëet is nie. Kook dit sowat twee uur lank tot sag in ’n stoompot, laat afkoel en druk die bene heeltemal fyn. As jou kroos oor óú broodrolletjies kla, kikker dit op deur dit met water te besprinkel, dit in bruinpapier of kladpapier toe te vou en in ’n oond teen ’n lae hitte te laat tot die klamheid verdamp het.
afgelaai het. Water is kosbaar. Plaas ’n emmer in die stort om oortollige water op te vang en gebruik dit om plante mee nat te gooi. Plaas dromme onder geute om reënwater vir die tuin op te vang. Moedig waterbewustheid by jou kinders aan en vermy speelgoed wat ’n konstante stroom water benodig. Leer jou gesin om nie koffiemoer, teeblare en teesakkies weg te gooi nie. Varings en potplante floreer hierop. Verminder die toilet se spoelvolume. Dit kan daartoe lei dat tot 20 persent van die waterverbruik verminder word sonder dat jy gerief inboet. Stort eerder as om te bad. Gebruik ’n stort met ’n lae stortkop. As jy sukkel om jou huiswerker se salaris te betaal, laat haar eerder minder dae werk, maar moet haar nie sommer laat gaan nie, anders is daar nóg ’n mens sonder inkomste. Benut natuurlike lig in jou huis en gebruik ’n waaier om lastige insekte te verwyder.
Wees Trots Suid-Afrikaans en hou vakansie in ons eie land.
IN EN OM DIE HUIS Moenie onnodige ritte onderneem nie. Doen jou inkopies op pad huis toe van die werk af, of op pad huis toe nadat jy jou kinders by die skool
VIR JOU EN JOU MENSE
W W W. L I G . C O . Z A OM IN TE TEKEN, SKAKEL 021 864 8252 LiG-Advertensie.indd 1
7/25/2014 9:21:54 AM
CHR ISTM A S IN E UROPE W ITH A m a Wat e rway s R I V ER CRUISES
A
Christmas market cruise on the Danube isn't quite the same as the usual spring, summer and autumn voyages. Mostly what's unique about this itinerary, available only in late November and in December, is centred on visits to the region's medieval advent markets rather than vineyards or boat tours or languid walking jaunts around ancient villages. There’s a special spark in the air during the Christmas holidays in Europe, when festive decorations adorn every shop window and the streets are aglow with twinkling lights. The meticulously crafted holiday itineraries are designed to show you the heart and soul of your destination, taking you beyond the usual “must see” sights and providing insight into the local culture, history and people. You will get to explore and experience regional foods, handicrafts, unique sights and local traditions of the holiday season in your favourite destinations. Strasbourg in France is the self-proclaimed "Capital of Christmas" and is home to the oldest, largest and most famous Christmas market in France, the Marchés de Noël which features carol-singing choirs, plays, an ice rink, and hundreds of wooden
stalls stacked with handmade toys, confections, and ornate decorations and ornaments. In Germany, stroll through the largest, oldest, and most popular holiday market, the Nuremberg Christmas Market, famous for the baked goods, roasted bratwurst, hot wine, handcrafted toys, and unique gifts such as Nuremberg Plum People – folksy little figurines made from dried prunes. Alternatively, a cup of delicious Rüdesheim Coffee, from the Rudeisheim Christmas Market, made with locally distilled brandy and whipped cream and served in an authentic Rüdesheim coffee set (which also makes a lovely gift), is perfect for those chilly days! Regardless of which European Christmas Market you choose to indulge in, Christmas tree decorations, old-fashioned toys and dolls, carved nutcrackers, delightful handmade crafts, hot sausages, traditional Christmas cookies, candied fruit, fragrant roasted chestnuts, mulled wine and freshly baked gingerbread, are definitely part of the “Old World Experience”. Travelling during the holidays is a romantic and magical way to celebrate the season and spend quality time with your family.
By Chris Hunoldt
What better way for children to experience the magic of Christmas. Travelling aboard a luxury river cruise vessel is the ideal way to experience these Christmas Markets as your cruise is your luxury accommodation travelling from one place to another and that includes all your meals, shore excursions and special events. There may be no better time of year for a European river cruise. It is definitely one to add to the bucket list! For more information contact Cruises-for-Africa – see advert for more details.
CRUISES-FOR-AFRICA
Cruising our speciality ... Travel our profession
FOR THE PLANNING AND ARRANGING OF WORLD-WIDE TRAVEL, ALL RIVER AND OCEAN CRUISES. VIR DIE BEPLANNING EN ORGANISEER VAN WÊRELDWYE REISE EN ALL RIVIER-EN SEEBOOTVAARTE.
Tel: 021 782 6979 | 023 626 5841 | info@cruises-for-africa.co.za www.cruises-for-africa.co.za
Cruises-for-Africa is South Africa’s leading cruise specialist travel agent. The company represents all major cruise lines and river cruise operators. With 25 years travel experience and 18 years of cruise experience, having cruised on over 40 cruises and having seen over 70 ships we have firsthand knowledge of the ships, many of the ports of call and what to expect from a specific cruise. With direct access to online booking systems representing the major cruise lines we are able to give instant price quotes, see cabin locations and cabin availability. We also have access to the
airline reservation systems so are able to book flights and, we can assist with pre- and post- cruise accommodation, transfers, travel packages and travel insurance. No matter if you book with us or directly with the travel supplier, you pay the same however we give the added professional service and knowledge, free of charge. Keep in mind your relationship with us is one of us understanding your needs and is a personal relationship whereas if you book directly or book online it is just ‘another booking’ with no further personal interest in your travel needs.
A Holiday to Remember
CHRISTMAS ON THE RHINE 7-night cruise from Amsterdam to Basel (or reverse) 2014 Embarkation Dates: December 1, 7, 8, 14, 15, 21, 22, 28 Fares from Was $2,699 Now $1,889 per person
CHRISTMAS ON THE DANUBE 7-night cruise from Vilshofen to Budapest (or reverse) 2014 Embarkation Dates: December 20, 27 Fares from Was $2,799 Now $1,959 per person
CHRISTMAS TIME CRUISE 7-night cruise from Nuremberg to Budapest (or reverse) 2014 Embarkation Dates: December 3, 6, 9, 10, 13, 16, 17, 23 Fares from Was $2,699 Now $1,619 per person
MAGNIFICENT EUROPE (CHRISTMAS CRUISE) 16-night cruise from Budapest to Amsterdam 2014 Embarkation Date: December 17 Fares from Was $5,299 Now $3,709 per person
Terms & Conditions: All rates are per person in USD for cruise only, based on double occupancy in a Category E stateroom unless stated otherwise. Promotional rates are valid on select sailings only. Promotions are valid only for new bookings and may not be applicable towards Group bookings. Port charges, land programs, roundtrip airfare, and gratuities are additional. Most Christmas Markets open in late November and close in late December.
NEWS / NUUS
Health JULY 2014 5
App of the month:
Beautylish: Makeup Beauty Tips Discover the newest beauty looks and trends, learn essential makeup tips, and shop for amazing products on the Beautylish app! Choose from thousands of makeup reviews, hairstyles, nail designs, braids, beauty tips and makeup tutorial videos to get inspired. The Beautylish Android App features: - Beauty photos featuring hairstyles, makeup looks, nail designs, bridal looks, and the latest beauty trends to get inspired. - Step-by-step tutorial videos to learn how to create the latest braids and hairstyles. Apply makeup and see how to create nail designs you’ll love. - Forums to ask questions and get beauty tips on makeup, skin care, nails and hairstyles from our community of makeup and beauty experts. - Daily beauty editorial stories featuring hair, nail, and makeup tutorials, the latest beauty trends, new product releases, skin care information, expert beauty tips and advice, and makeup reviews. -Filter beauty photos, makeup tutorials, and cosmetic reviews to find beauty inspiration from your favorite brands. The Beautylish Android App is perfect for your beauty obsession!
Straws and wrinkles, bet you didn’t think you would ever hear those two words in one sentence. Did you know that just by putting your lips around a straw, you can kick start the anti-ageing process? Here are more daily habits that can affect your skin.... PUT DOWN THE STRAW AND PICK UP THE GLASS What was once a myth, has been proved true, ‘wrinkles are caused by any excessive muscle movement,’ says dermatologist Dr Debra Jaliman. She believes the best time to combat these signs is when you’re younger, and advises using a bit of retinol around the forehead and mouth at night to solve this problem. We like retinol-rich Yves Rocher Wrinkles & Firmness Force Day Cream. BREAK THAT BAD HABIT, YES YOU KNOW THE ONE Whether you’re a 20-a-dayer or a sneaky social puffer, smoking restricts blood flow and is another major cause of ageing, particular around your mouth. It’s a bad habit that you need to break, unless you’re happy with a dull, wrinkled complexion. Ok, we know it’s not something that can happen overnight so look at applying a brightening moisturiser daily. We love Pond’s Gold Radiance Youthful Glow Day Cream SPF15. STOP DISMISSING ACNE AS A HORMONAL BREAKOUT Too often we hear this, and there is much faster and more effective way to handle acne than by trying every spot-busting product line other there. Book an appointment with a dermatologist. Professional advice can mean less long term effects on your skin, like scarring and we believe firmly believe prevention is better than cure. To find a reputable dermatologist
in your area go to: http://www. derma.co.za/C_FindaDerm.aspx TURN DOWN THE HEAT Turning the hot tap on full blast can actually dry out your skin and hair, rather go for a moderate temperature to keep moisture locked in. Then, while you’re still damp apply a rich moisturiser like Palmer’s Cocoa Butter Formula Body Gloss which contains cocoa butter and vitamin E, plus it gives skin a gorgeous glow. Plus, as you age, your hair also becomes more brittle and less resilient so try and avoid washing your hair daily to help preserve the flow of natural oils from your scalp to your locks. STAY ACTIVE This helps in many ways. Exercise helps to increase your blood supply which means healthier looking skin and more days of looking fabulous! Slow down ageing with antioxidants Having a nutritious and healthy diet is the key! Makeup is amazing for a lot of things but can only cover imperfections on the surface; these are where antioxidants come in. Great skin comes from within. Some examples of foods you could try while you’re young, munching on some berries and dark chocolate to keep your body healthy from within and glowing
Be AWSUM. Read AWSUM.
on the outside. EMBRACE YOUR INNER SCIENTIST Having a set skincare routine can result in healthier, more glowing skin – something we all want. So depending on your skin concern, make sure the right ingredients are listed on the back of your products. This also means that they need to be listed early on, as the further down the list they are, the smaller the amount. If dark spots are a problem, look for vitamin C, soy and arbutin. Fine lines a concern? Look for hyaluronic acid, vitamin A and retinol. Want to combat shine? Look for charcoal, kaolin and silicone. And no matter what your skin type or complexion, always apply sunscreen too!
To read more on beauty visit rubybox.co.za
NEWS / NUUS
AWSUM Kombuis 6 JULY 2014
WIN!
PAN-FRIED FISH WITH FRESH LEMON
This simple recipe relies on butterand a good non-stick frying pan.
Get a non-stick frying pan very hot, then slide in the butter and oil, as well as a few sage leaves, stalks removed. Season the fish with fine salt on both sides and dredge in the
flour, patting it lightly to remove the excess. Place in the hot pan (don’t do more than three fillets at a time) and leave on that side for about 2 minutes, then turn and fry the other side. The butter should be burnt by this time, but never fear. Burnt butter is delicious. Squeeze a lemon quarter over each fillet and serve immediately If your fish fillet is thicker than about 1.5 cm, it may be hard to cook it through without burning it. Solve this by either putting the lid on and lowering the temperature, or by finishing it off in a hot oven for about 3 minutes until cooked through. Don’t be scared
Omega-3 in fish: How eating fish helps your heart
to pierce the fish with a knife to check if it’s cooked (it will be white and flaky). It’s the only way you’ll get a feel for it. Serving size depends on number of fillets – limit it to 2–3, otherwise you won’t be able to fit them all in your pan, and hence some people will eat fish that’s either cold, or dry.
Compiled by Jenny Morris
© Carina Truyts 2014 Published by Human & Rousseau
You need: ● dollop of butter ● 1 tablespoon (15 ml) olive oil ● few sage leaves (optional) ● 1 firm white fish fillet per person, preferably not too thick, skin and bones removed (I like using fresh sole fillets) ● salt ● 1 tablespoon (15 ml) flour ● 1/4 lemon per fillet (or you could use lime halves if you can get them)
http://www.mayoclinic.org
Two lucky readers could win a cafféluxe machine and capsule combo set to the value of R1650.00 each! To enter simply email your name, surname, contact details and age to win@caffeluxe.com
The omega-3 fatty acids in fish are good for your heart. Eating one to two servings of fish a week could reduce your risk of dying of a heart attack. Doctors have long believed that the unsaturated fats in fish, called omega-3 fatty acids, are the nutrients that reduce the risk of dying of heart disease. However, more recent research suggests that other nutrients in fish or a combination of omega-3 fatty acids and other nutrients in fish may actually be responsible for the health benefits from fish. What are omega-3 fatty acids, and why are they good for your heart? Fish contain unsaturated fatty acids, which, when substituted for saturated fatty acids
such as those in meat, may lower your cholesterol. But the main beneficial nutrient appears to be omega-3 fatty acids in fatty fish. Omega-3 fatty acids are a type of unsaturated fatty acid that may reduce inflammation throughout the body. Omega-3 fatty acids may decrease triglycerides, lower blood pressure, reduce blood clotting, decrease stroke and heart failure risk, reduce irregular heartbeats, and in children may improve learning ability. Eating at least one to two servings a week of fish, particularly fish that’s rich in omega-3 fatty acids, appears to reduce the
risk of heart disease, particularly sudden cardiac death.
“Sourced from leading coffeeproducing countries worldwide and roasted to perfection, Cafféluxe offers a quality and affordable Nespresso®compatible alternative. Enjoy a perfect espresso in under a minute, with your Caffeluxe Verona machine.”
Eating fish rich in omega-3 fatty acids and other nutrients appears to provide more heart-healthy benefits than does using supplements. Other nonfish food options that do contain some omega-3 fatty acids include flaxseed, flaxseed oil, walnuts, canola oil, soybeans and soybean oil. However, similar to supplements, the evidence of heart-healthy benefits from eating these foods isn’t as strong as it is from eating fish.
Fun & games
Can you solve these word puzzles? 1.
2.
3.
4.
5.
6.
7.
8.
9.
10.
11.
12.
Answers: 1. Pyramid Scheme, 2.I over slept, 3. Seeing eye dog, 4. Man over board, 5. Piggy back ride, 6.Coastline, 7. Back in five minutes 8. A way out, 9. Coffee break, 10. He’s getting under my skin, 11. Counting on you, 12. All hands on deck
NEWS / NUUS
Worcester Voorbereiding JULY 2014 7 Wiskunde Week
Wiskunde Week by die skool!!! Praktiese wiskunde is pret en leersaam!
Herwinningsweek
Graad 3 leerders is besig om hulle eie speelgoed te maak uit afval material tydens herwinningsweek.
Hol jy saam, hol jy weg of hol jy in die hek vas? Ons almal hol mos anders en vir ander redes! In HOL Marion, hol Marion vir haar lewe. Sy hol vir haar brood en botter… letterlik, want sy’s hol van binne, soos in leeg… soos in HONGER!
Laerskool Worcester Noord Gemini Sterre!!
Renbaan Kampioen!!
Die drie leerders was almal kategorie wenners van die Wes-Kaap Gemini sangkompetisie. Zak van der Merwe het in die 5-10 jaar ouderdoms groep eersteplek vir sy solo ontvang. Luné Janse van Rensburg het in die 10-12 jaar groep ‘n tweede plek vir Jazz ontvang. Philip Alberts ook in die 10-12 jaar groep, het eerste plekke ontvang vir sy Solo, Country en ‘n trofee vir die hoogste algehele punt vir Jazz , hy het ook ‘n 3de plek vir Gospel ontvang. Luné en Philip deel die eerste plek en trofee vir die Duet.
Ons is baie trots op hierdie Noordjie wat so goed presteer op die renbaan. Elru Viljoen (graad 4) het “stockcars” begin ry op die ouderdom van 7 jaar. Hy verteenwoordig Kleinplasie Motorklub in die Mini klas vir ouderdom tot en met 18jaar oud. Elru is die jongste drywer in die klas en moet dikwels teen kinders van 17 jaar oud kompeteer. Hierdie jong man het in die 2013/2014 seisoen baie goeie vordering gemaak en met elke wedren verbeter. Hy is as die jongste Mini klub wenner ooit aangewys vir die seisoen asook die mees verbeterende Mini drywer.
V.l.n.r: Zak van der Merwe, Luné Janse van Rensburg, Philip Alberts.
Bobase! Ons het die einde van verlede kwartaal tydens ‘n spesiale saalbyeenkoms ons hoofleiers vir 2014 aangekondig. Alida van der Merwe en Kyle Duvenhage is tot hierdie amp verkies. Ons is baie trots op hierdie twee hoofleiers hulle is voorwaar ‘n voorbeeld vir hul mede leerders en leierspan.
Hokkie Kaptein Baie geluk aan Alida van der Merwe wat as kaptein van die 0.13 dogters Pinotage hokkiespan aangewys is. Hierdie span het van 27 – 30 Junie deelgeneem aan ‘n hokkietoernooi in Oos-Londen en het 5de geëindig uit 16 spanne.
NEWS / NUUS
Laerskool Worcester-Oos 8 JULY 2014 Wes-Kaap Netbal
Margot Vlok het gewys hoekom hulle span 3de in die toernooi geëindig het! Sy het pragtig gedoel en verdedig! Ons is saam met haar bly oor hul Brons medalje wat hul behaal het.
Boland Ritmiese Gimnastiek Mia Lombard moenie onderskat word omdat sy so klein is nie, sy het pragtig presteer by die Sone Suid Ritmiese Gimnastiek kompetisie. Sy het ‘n silwer medalje vir Level 2 behaal.
Boland Pinotage hokkie
Suné Grobbelaar het haar hokkietoernooi wat in Oos-London plaasgevind het, terdeë geniet.
Skaak
Bea van Zyl speel vanaf ouderdom 5 skaak. Sy het toe reeds Noord-Boland, Boland en Weskaap kleure verwerf as 0/7 speler. Sy is aangewys as die knock out skole liga 0/7 wenner asook die skole blitz skaak wenner 0/7. Hierdie jaar speel sy in die 0/10 liga alhoewel sy maar net 7 jaar oud is en kom 1ste in Noord-Boland en kry ook Boland kleure. Sy was 1ste in die eerste been skole blitz toernooi.
Drawwer
Nell Singleton toon gereeld haar staal in padwedlope. Sy het die jaar al aan 7 wedlope deelgeneem.
Boland Muurbal
Nicola Theron het tydens die Junie vakansie Boland op die muurbalbaan verteenwoordig en is na afloop van die toernooi beloon met ‘n toekenning vir sportmanskap! Hulle 0/13-span het 4de geëindig.
Worcester Primêr WPS Namibië Wynveiling
WPS het gedurende Junie 2014 weer ‘n baie suksesvolle wynveiling in Namibië (Laerskool Walvisbaai) geloots onder leiding van Mnr. Andrè Cilliers. Seremoniemeester was Toks van der Linde en Tiny van Rensburg was die afslaner. Ons wil ons dank en waardering uitspreek vir ondersteunende ouers van beide skole, personeel en betrokke organiseerders.
Mnr Andrè Peens (Skoolhoof) deel in die pret van die baie suksesvolle wynveiling en aktiwiteite.
WPS se gedugte span wat wynveiling te Namibië geloots het. Andrè Cilliers (Adjunkhoof Buitemuurs), Kobus van Dyk, Gerhard van Rensburg, Kallie Barnes, Sjoerd Selders ( Adjunkhoof) en Andrè Peens (Hoof).
Leerders wat aan die Babbelaand op 24 Julie 2014 gaan deelneem saam met die Donkie van HTS Drostdy. Hy het vir die leerders kom sterkte toewens! Baie dankie HTS!!
NEWS / NUUS
De La Bat School JULY 2014 9
Op 18 Julie 2014 het Edward Snell & Company verf geskenk aan die skool om
die koshuis vir multi-gestremde leerders te verf. Hulle het met agt lede van hulle personeel gekom om bietjie hande vuil te maak en te help met die verfwerk. Saam met die verf het hulle ook vir ons planke geskenk om die skool se pawiljoene te laat herstel.
Gholf
3 van ons leerders het tydens die SA junior dowe gholf kampioenskappe onderskeidelik 1ste, 2de en 3de plekke behaal.
Voorbereidingskool Robertson Boland Skaak
SA Dansers
Richter van Zyl (nog maar net 0/7) is in die Boland 0/8 skaakspan opgeneem.
Inge Brรถnn, Mia Rabie en Tarah Abrahim het aan die SA Kompetisie van Uitvoerende Kunste deelgeneem en 2 goue medaljes losgedans. By hulle op die foto is hul afrigter, Danique Fullard, van Danza LaVida.
Provinsiale Redenaars wenners Nina Ellis (Gr 2) en Carli Prins (Gr 3) het onderskeidelik die Gr 2 en Gr 3 afdeling van die Radikale Redenaarskompetisie in die WesKaap gewen. Hulle neem Oktober in Pretoria aan die nasionale eindrondte deel. Carli Prins het ook die ATKV Redenaarskompetisie in die WesKaap gewen en neem in Augustus in Rustenburg aan die nasionale eindrondte deel.
Toks en Tjops Tydens die Wacky Wine Weekend het Toks van der Linde en Breyten Paulse die skool besoek. Tydens hierdie besoek het hulle `n nuwe stel rugbytruie wat deur Excelsior Landgoed geborg is, aan die skool oorhandig.
Noord-Boland Tennis Carli Prins, Balthazar Kloppers, Helgard Bruwer, Daniel Grobler en Hesta Bruwer is almal nog 0/9, maar is in die 0/10 Noord-Boland Tennisspan opgeneem.
Boland Karate
Hermanus Bruwer, Chris Mouton, Owen Botha, De Wet Bruwer en Matthew Mรถller is almal in die Boland Karatespan opgeneem.
NEWS / NUUS
Laerskool Montagu 10 JULY 2014
Monties sportdag By die Monties was daar gedurende die tweede kwartaal weer ‘n miernes van bedrywighede. Die leerders het geleenthede gekry om op veskillende gebiede deel te neem én uit te blink. Een van die hoogtepunte was die Spar Montie Sportdag, waar 1400 gemotiveerde spelers aan rugby- en netbalwedstryde deelgeneem het. Dit was ‘n wondelike dag propvol wedstryde
Breytenbach wenners
en heerlike eetgoed. Op Kultuurgebied het die Monties ook hulle kant gebring met die aanbied van hulle Grondslagfase Kultuurmiddag. Kore, redenaars en vasvra-spanne het gesorg vir ‘n genotvolle middag. Twee 1ste-plekke, asook ‘n 2de-plek is deur ons leerders verower tydens hierdie jaar se Breytenbach-fees vir hulle skryfkuns. Op Vrydag, 25 Julie, is die tweede kwartaal se Akademiese presteerders beloon vir hulle harde werk. By Laerskool Montagu leef ons leerders duidelik hulle leuse: “Ywer bring sukses”.
Kultuurmiddag
HTS Drostdy Onder 18 Coca-Cola Akademieweek 2014
Die Boland Rugbyunie was hierdie jaar die gasheerunie wat die toernooi aangebied het en het besluit om dit op Worcester by Drostdy aan te bied. Met die skool se fantastiese geriewe ten opsigte van veral koshuise en velde, was
dit die ideale plek om die toernooi aan te bied. Sondagaand het die toernooi afgeskop met ‘n kerkdiens waar Ashwin Willemse die gasspreker was. Dit was ‘n mooi prentjie om die hele saal propvol jong rugbyspelers te sien
Drostdyer verkies tot Junior Burgemeester Corné le Roux, ‘n graad 11 leerder van Drostdy, is verkies tot Junior Burgemeester van Worcester se Junior Stadsraad. Die skool is trots op hierdie uitsonderlike prestasie. Ons glo dat die Junior Stadsraad ‘n waardevolle rol in die jong gemeenskap van Worcester speel. Op die foto verskyn hy saam met Alisha Narotam, die voormalige Junior Burgemeester.
Openingseremonie Drostdy se Evan Booysen (links) op die aanval vir Boland.
Op Maandag om 15:40 is die toernooi amptelik geopen tydens ‘n seremonie op Trappespark. Verskeie sprekers van SARU, die Boland Rugby Unie, Coca-Cola en die gemeenskap het die spelers en toeskouers toegespreek en Drostdy se eie pom-pommeisies het die verrigtinge voor die hoofwedstryd afgesluit met ‘n dansroetine.
Kerkdiens om die toernooi op ‘n gepaste manier te open.
SA Skolespan Ahswin Willemse saam met vyf van die agt Drostdy leerders wat die Boland verteenwoordig het
Unisa eksamens
Drie-en-twintig leerders speel onderskeidelik die Unisa graad en VVA-eksamens. Drie leerders verdien 90% en hoër en Emcé Ras word ook op die ererol geplaas. Elf leerders verdien lof (80% - 89%) met ses van hulle wat bo 85% behaal.
WP op KZN se doellyn in die hoofwedstryd op dag 3.
Jurie Fick is opgeneem in die groep van 55 spelers wat op Saterdag 26 Julie aan die finale proewe vir die SA Skolespan in Kemptonpark gaan deelneem. Jurie is tydens die streekproewe weens ‘n besering slegs opgeneem in die Boland XV Akademiespan. wBy die toernooi het hy egter homself bewys en is raakgesien deur die keurders. Hy is een van twee spelers wat in Akademiespanne gespeel het wat ingesluit is in die SA Skole groep. Baie geluk!
NEWS / NUUS
Hoërskool Montana JULY 2014 11 ATKV Nasionale jeugkonferensie
Hoërskool Montana was vanaf 27 tot 29 Mei verteenwoordig deur Simone Nel, voorsitter van die skool se ATKV jeugtak, Afriganza. Sy het vir drie dae die Algemene Jaarvergadering te Buffelspoort bygewoon en het die volgende in haar ervaring met ons gedeel. “Ek was maar bang om so ver na die Noorde op my eie te reis, maar was gelukkig om vinnig nuwe vriende te kon maak, wat my dadelik tuis en op my gemak laat voel het. Die agenda was twee dae van uitmergelende
vergaderings waar belangrike besluite en stemme getel het, maar ons was darem baie bederf met ‘n asemrowende gala-aand wat opgemaak het vir die dag se lank sit. Die ATKV het ons omtrent bederf met gaskunstenaars soos Corlea Botha en Brandon October en ‘n sprokiesmooi dinee saal. Dit was beslis ‘n onvergeetlike, leersame ervaring en ek is trots om deel te wees van ‘n generasie wat omgee vir ons kultuur en taal, waar jonk en oud saam was om die liefde vir ons taal te deel.”
Mees belowendste muurbalspeler
Aubrey Lawrence, ‘n graad 12 leerder van Hoërskool Montana, het gedurende die Junie vakansie deel geneem aan die IPT 2014. Hy wen al sy wedstryde (8/8) en met sy leiding wen Boland ook die IPT. Geskiedenis is gemaak toe Boland 0.19 IPT’s wen, die eerste keer ooit dat Boland dit wen. Aan die einde van die toernooi is die Top 10 SA Spelers aankondig en is hy as no. 1 in SuidAfrika en as beste junior speler in die land aangewys. Gedurende die week van 14 – 18 Julie neem hy deel aan die Jarvis Cup 2014 Senior toernooi. Hy wen 5/5 wedstryde. Hy is aangewys as die mees belowendste speler by hierdie toernooi. Vyf van hul seuns vertrek na Namibië vir die Junior Wêreldbyeenkoms , 7 Augustus 2014 waar hul gaan meeding met beste muurspelers oor die wêreld.
Bergfiets
Hoërskool Montana het op 19 Julie aan die Spur Bergfiets te Paarl deelgeneem en behaal die meeste punte vir die dag.Na so baie reën was dit modderig, maar ons leerders druk deur en behaal ‘n hele paar podiumpryse.
Gholf
Eben Spangenberg het tydens die jaarlikse Boland Junior Kampioenskappe die trofee verower in die B-afdeling vir die beste houespel totaal. Hy het 14 Julie op die Arabella baan met rondtes van 86 en 84 die trofee met een hou beklink vir spelers met voorgees van 8-13, wat ‘n medaltelling vanaf die mansbowwe was. Hy het die prestasie opgevolg en ook met die putjiespel titel (“matchplay”) weggestap oor die daaropvolgende 2 dae. Verder het hy vir die Boland 0/14 Span die beste gevaar tydens die interprovinsiale toernooi vanaf 10 - 11 Julie op Worcester, toe hy 4de uit 30 provinsiale spelers geeindig het, en o.a die huidige SA 0/13 kampioen van die WP met een hou geklop danksy ‘n laaste rondte van 75.
Hokkie
Robin Reed ,‘n Graad 12 leerder en Eerste Hokkiespan speler van Hoërskool Montana, het as hokkie skeidsregter opgetree tydens die o.14 streekstoernooi wat op Stellenbosch plaasgevind het in Junie vakansie. Hy het baie goeie ondervinding opgedoen wat hy weer sal terugploeg in die skool se hokkie.
Jean Esterhuyse 3de plek 0.14, Johan Trotzky 1ste plek 0.15, Edward Boshoff 1ste plek 0.16, Marga J van Rensburg 0.18 dogters, Elzaan Victor 3de plek 0.16 dogters, Juarnett West 0.14dogters
Jean Esterhuyse
Johan Trotzky
Edward Boshoff
Marga J van Rensburg
Juarnett West
Elzaan Victor
Sang
Marco Meyer het deelgeneem aan die Gemini Sang & Talent Kompetisie vir 2014. Marco het in 4 items deurgedring na die finale ronde wat gehou is op 31 Mei. Hy het die volgede uitslae gekry: 1ste – Solo Seuns (hy het die hoogste punt vir die dag gekry van al die seuns ), 1ste – Mimiek, 2de – Jazz, 2de – Gospel
Nicol Carstens, ‘n matriekleerder van Hoërskool Montana en SA Bergfietsryer, het die afgelope vakansie deelgeneem aan ‘n wedren in Johannesburg en is tans 14de op die Wêreldranglys.
Baie geluk!
NEWS / NUUS
Worcester Gimnasium 12 JULY 2014 Boland Netbal Kapteine Twee Gimmies het hulle leierseienskappe by ‘n interprovinsiale netbaltoernooi getoon.
Cathy-Anne Hugo (links) was die onderkaptein van die Boland o.14-Netbalspan en Ranvis-Leigh Timm (regs) was die onderkaptein van die Boland o.15-Netbalspan.
SA Netbal
Danalee Cronjé het uitstekend gevaar in die Wes-Kaapse netbalspan en is na haar vertonings opgeneem in ‘n groep van 35 waaruit die uiteindelike SA skolespan gekies sal word.
SA Squash
Boland Shiraz Hokkiekapteine
Heino (left) and Anja Laubscher (right) participated at the National Squash Championships that took place during the June holidays. Heino finished second in the country while Anja finished third. They have both been selected to represent South Africa later this year.
Agter v.l.n.r.: Frederich Conradie (o.16-kaptein), Jeanette Hofmeyr (o.18-kaptein) en Hans Klüsmann (o.14-kaptein). Voor v.l.n.r.: Cathy-Anne Hugo (o.14-onderkaptein), Chrisrie Oosthuizen (o.18-onderkaptein).
National General Knowledge Olympiad
Charl Schoeman, who was the top candidate in South Africa last year, was again the top candidate in grade 10 in South Africa in the National General Knowledge Olympiad while Glen Kyony was third in the Western Cape in grade 8.
WP Winter-Swemkampioenskappe Willem-Pierre het aan die onlangse WP WinterSwemkampioenskappe in die Strand deelgeneem en brons verower in 50m vryslag en goud in 100m borsslag. Baie geluk! Ons sien uit daarna wat hy in die somerseisoen gaan behaal.
Baie geluk!
AWSUM Hoërskool Robertson Bloedskenk
Ons kwartaaleinde se bloedskenkrekord - 53 eenhede. Ons doen elkeen ons deel
Hengel
Opgradering van fasiliteite
Pieter Janse van Rensburg - verwerf weer Proteakleure in hengel
Dwarsfluit
Feroll-Jon Davids - 95% in Unisa eksamen vir klarinet graad 7; 90% dwarsfluit graad 6 Dogterskleedkamers kry vyfster-status
Oud-Robbies Presteer
Andre van der Merwe - Koorleier verwerf derde internasionale titel met o.a. Universiteit van Stellenboschkoor
Netbal- en tennisbane met hul nuwe baadjie
Karin le Roux -Spanbestuurder van para atletiekgroep wat deel uitmaak van die S.A. span na die Statebondspele