Breede Valley(December 2016) Primary - High Schools

Page 1

BREEDE VALLEY

PRIMARY SCHOOLS & HIGH SCHOOLS | LAERSKOLE & HOËRSKOLE

KOELKAMERS | AIR CONDITIONING VRIESKAMERS | WHIRLEY BIRDS | VERKOELING

NEWS

Entrance 1, Mountain Mill, Worcester Tel: 023 347 6623

romanspizza.co.za

DECEMBER 2016

SALES, SERVICE AND REPAIRS Since 1979

6 HUGENOTE SQUARE WORCESTER Landline: 023-342-0458 accounts@vsrefrigair.co.za (na ure) - 079 936 7099 | 082 445 0824

FREE / GRATIS

www.awsum.co.za | Tel: 021 872 3880 Home

Lifestyle

Health

Competitions

Recipes

LIKE US ON

School News

AWSUM Achiever of the Year

Wayde van Niekerk Exclusive Interview Inside

FRESH EGGS

NOURISH THE BODY www.icoachbjorn.co.za & Awsum Hope Challenge


Vakansieseisoen het aangebreek!! Editorial team

Die somervakansie is uiteindelik hier!! Ons sluit die jaar gepas af met die presteerders van al die skole wat reeds hulle toekennings vir die jaar gedoen het voor hierdie finale uitgawe vir druk gegaan het.

Editor Marika Truter | 021 872 3880 marika@tiemedia.co.za Fashion editor Pepe Sofianos | 083 300 2068 pepesofianos@gmail.com Designers Rowan Engledoe | rowan@tiemedia.co.za Jade Bushby | jade@tiemedia.co.za Nadia Matthee | nadia@tiemedia.co.za Aniena Keller | aniena@tiemedia.co.za Ruveix Venter | ruveix@tiemedia.co.za Editorial coordinator Ryno Wolfaardt | 021 872 3880 ryno@tiemedia.co.za Advertising coordinator Samantha Marshall | 021 872 3880 sam@tiemedia.co.za

Advertising Quintus Brand | 074 684 4390 quintus@tiemedia.co.za

Distribution AWSUM News is distributed to the following schools in BREEDE VALLEY: Primary Schools: Worcester-

Noord, Worcester-Oos, Worcester Voorbereidingskool, Montagu, Voorbereidingskool Robertson, Victoria Park, Worcester. High Schools: De la Bat School, Montana, Worcester Gymnasium, HTS Drostdy.

Ons is baie bevoorreg om Wayde van Niekerk as die AWSUM Achiever of the Year te hê. Laat Wayde se storie julle inspireer om die beste te wees wat julle kan. Lees die volledige onderhoud op ons webwerf www.awsum.co.za. Wees veilig op die paaie as julle reis, en geniet ‘n super, AWSUM somervakansie! Marika & jul toegewyde AWSUM-span

WIN a Book Hamper from CUM Books!!

WIN a HomingPIN!!! Travelling and tired of missing luggage or forgetting other items? Fret no more – we have five HomingPINs to give away to our readers!! 24 hours a day, 365 days a year, HomingPIN helps find your items whether they are left at the shops, restaurant, airport or a hotel, or whether you are travelling by plane, train or taxi.

We have three book hampers to give away to our young readers, our teenage readers and our adult readers!! Email us at info@tiemedia with BOOKS in the subject line and your name and contact details.

AWSUM News is published by the TieMedia Group, Jock de Villiers Office Building, 376 Main Road, Paarl, 7646. 021 872 3880 | www.awsum.co.za

MORE Braai, the Beloved Country WINNERS

Hendrie Vermeulen, Jaco Loots and Ryan Cloete – your BOOKS are on their way!

If you want one, email us at info@tiemedia with HomingPIN in the subject line and your name and contact details.

AWSUM Celebrity Interview

FOTO’s Christian Kotze | SASPA

Wayde van Niekerk South Afrika se super-atleet, die sensasionele Wayde van Niekerk, het die rekordboeke herskryf toe hy die mans 400m wêreldrekord met ‘n tyd 43.03s by die 2016 Olimpiese Spele in Rio de Janeiro gewen het. Hy het ook atletiekgeskiedenis gemaak in Maart vanjaar toe hy die eerste persoon was om die 100m in 10s, die 200m in 20s en die 400m in 44s te hardloop. AWSUM News het met hom gesels oor die Olimpiese Spele, die mense in sy lewe, en toekomsplanne. V: Jou Twitter is @WaydeDreamer. Vertel ons hoekom jy hierdie naam gekies het. A: Wanneer ek enige uitdaging moet aanpak of hindernis moet oorkom as individu of atleet, en wanneer ek oor gebed praat, voel dit of ek my drome en wense en wat ek in die lewe wil hê sien. V: Almal was mal oor die oomblik toe Usain Bolt sy onderhoud na sy derde 100m medalje onderbreek het om jou met jou wen en rekord geluk te wens. Hoe is jou verhouding met hom? A: Dit is ‘n goeie professionele verhouding. Dit was werklik ‘n voorreg dat hy na my toe gekom het na my wedloop en vir my gesê het: “I told you I believed in you, that you could do it.” Dit was ‘n baie spesiale oomblik en iets wat my geweldig gemotiveer het vir my eie toekoms. V: Jy is bekend as deel van ‘n noue familie en het tien familielede Rio toe laat gaan om jou wedloop te kyk. Hoe was daardie ondervinding vir jou? A: Hierdie reis van my en my sukses is nie ‘n individuele een nie. Dit is ‘n reis van familie, spanwerk en eenheid. Dit sou baie selfsugtig wees om nie die mense wat saam met my gelukkig is wanneer ek sukses behaal en saam met my huil wanneer dinge sleg gaan, deel daarvan te maak nie. Dit het my baie tydens die Spele gemotiveer om nie net my land nie, maar ook my familie en ouers te verteenwoordig. V: Jy studeer bemarking aan die Universiteit van die Vrystaat. Het jy enige toekomsplanne in hierdie stadium, behalwe natuurlik om Olimpiese kampioen en wêreldrekordatleet te bly vir verskeie jare? A: Ek studeer definitief nie teen dieselfde pas as die gemiddelde student nie, maar ek probeer heeltyd om myself aanhoudend te verbeter in elke aspek van alles, as ‘n ‘handelsmerk’ en individu. Dit is vir my baie belangrik om aan te hou studeer en myself ‘n voorsprong te gee in wat ek doen.

Page 2

AWSUM Achievers’ Edition 2016

V: Jou afrigter is besonder uniek – ‘n 74-jaar-oue ouma, Ans Botha. Hoe het dit gebeur dat sy jou afrigter geraak het? A: Sy was die afrigter van die Vrystaatspan van die Universiteit van die Vrystaat, so toe ek begin studeer het, was dit die beste opsie. Sy het ‘n kwaliteitgroep atlete gehad wat die top, top SA atlete was, so dit was eintlik vanselfsprekend. Sy is ‘n groot inspirasie, wat nou die piek van haar afrigtingsloopbaan bereik op hierdie ouderdom – dit is ‘n inspirasie vir enigeen wat ‘n droom het wat hulle nog nie behaal het nie! V: Jy is vroeggebore op 29 weke, en het net 1 kg geweeg. Jou ma sê jy is haastig gebore! Wanneer het jy geweet dat jy ‘n atleet wou word? A: Die ‘vroeggebore’ ding is iets wat baie na aan my ma se hart le! Ek wou regtig net eendag ‘n sportster wees, om die groen-engoud te dra. Ek het vierde gekom by die Junior Wereldkampioenskappe in 2010 ... ek was so na aan die bronsmedalje ... dit was die motivering en inspirasie vir my atletiekloopbaan. V: Wat doen jy om te ontspan? A: Ek is ‘n baie eenvoudige mens. Wanneer ek ontspan, is ek gewoonlik saam met vriende en familie. Ek hou ook van games speel. V: Wat is jou boodskap vir Suid-Afrika se skoolkinders om hulle drome en ambisies waar te maak? A: Dis eenvoudig. Ek glo in die Here, so bid eerste waar jou ookal gaan of wat jy ookal doen. Dan is jy uitgesorteer.


Toasted sesame seeds with salt is a staple in my kitchen. I use it for stir fries, sometimes even in salads. METHOD

INGREDIENTS • 400g asparagus, trimmed • 30ml olive oil

SESAME SALT

• Lightly toast the sesame seeds in a small pan over a low heat. Add salt flakes and store in a jar. • Lightly brush the asparagus with the olive oil. Braai the asparagus on medium coals or use a heated, lightly oiled griddle pan. Braai between 4 and 5 minutes only, depending on the size of the asparagus. Add the sesame salt to the asparagus and serve.

• 45ml sesame seeds • 15ml salt flakes

We serve this as an item for the children when we cater. Grown-ups love it too. INGREDIENTS

METHOD

• 1kg boerewors • Wooden skewers soaked for 15 minutes in cold water • 2 onions, halved • 1 red pepper, deseeded and halved

• Coil the sausage into a spiral. Place two wooden skewers through the sausage to secure it. • To make the smoor, heat the olive oil in a pan and fry the onions until soft. Add the tomatoes and cook over a low heat for 20 minutes, breaking the tomato with a wooden spoon as it cooks. Add the sugar and seasoning. Take it off the heat. • Braai the boerewors coil over medium-low heat until brown underneath. Turn it over and braai until ready. • Braai the onions and pepper alongside the boerewors coil. • Serve with buttered rolls and the tomato smoor.

TOMATO SMOOR • 45ml olive oil • 1 x 410g tin tomatoes • 1 large onion, chopped • 15ml sugar • Salt and freshly ground black pepper

Glossy Black and White Mosaic 300X300 @ R30.90 each

Glitter Sapphire Glass Mosaic 300X300 @ R89.90 each

Folri White Counter Top Basin (excluding tap, trap and waist) @ R799.90

Kilimanjaro Tanganya Floor Tile 510 X 510 A Grade @ R119.90 each

Kilimanjaro African slate Floor Tile Amalfi Jade Basin Mixer @ R699.90 each

350 X 350 @ R89.90 each

10 Park Close Mountain Mill Mall, Worcester | Tell: 023 347 4869 - Fax 086 506 3580 | Email: worcesterbm@ctm.co.za

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 3


LAERSKOOL MONTAGU (t) 023 614 1640 (e) monties@telkomsa.net Twee spoggerige Erkenningsaande Laerskool Montagu het tydens twee spoggeleenthede, gehou op 25 Oktober en 1 November, ‘n groot aantal leerders beloon vir harde werk gedurende 2016. Verskeie leerders het erkenning gekry vir prestasies op gebiede soos akademie, sport, kultuur en leierskap. Baie geluk aan elke Montie wat uitstekend presteer het!

Die twee leiers van die jaar, Jacobus Esterhuyse en Antjie van Rooyen, saam met Mnr. Jan Krüger. Antjie het ook die Skoolhooftoekenning ontvang.

Grondslagfase: Top akademiese presteerders: VOOR: Meeke Esterhuyse, Anke Burger, Wilandri Stemmet, Ruby-Rose O’Shea. MIDDEL: Lily Christine Stemmet. AGTER: RW van Deventer, Johnny Hattingh, Nikita van der Berg.

Alsydige Sportman en Sportvrou van die Jaar: Jacobus Esterhuyse en Esmaré Volschenk.

Intersenfase: Top akademiese presteerders: Nienke Strauss (Graad 6), JD van Deventer (Graad 5), Antjie van Rooyen (Graad 7), Franco Stemmet (Graad 4).

Sportman van die Jaar: Anro Nel.

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL

Sportvrou van die Jaar: Stefanie Burger.

(t) 023 347 0325 (e) admin@lswn.wcape.school.za

TOPPRESTEERDERS

Graad 4 Top 3 3de: Dian Augustyn, Zandri Cronje, 1ste: Millah Spamer, 2de: Anja Theron.

Graad 7 Top 3 2de: Hendré Jacobs, 1ste: Cameron Mostert, 3de: Jana le Roux.

Page 4

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Graad 5 Top 3 2de: Jade Avenant, 1ste: Kristen Boshoff, 3de: Carina van der Vyver.

PROVINSIALE SPELERS Baie geluk aan al ons leerders asook personeel wat in 2016 provinsiale kleure in verskeie sportsoorte onvang het.

Graad 6 Top 3 2de: Lourens Britz, 1ste: Yanti Prins, 2de: Cara Coetzee.

KULTUURPRESTEERDERS Die Noordjies is baie trots op ons leerders wat in 2016 uitsonderlike kultuurprestasies behaal het.


LAERSKOOL WORCESTER-OOS (t) 023 347 0453 (e) admin@lswo.wcape.school.za/

Lana de Jager Graad 7 Hoofdogter Toppresteerder in Engels

Abré Griessel Graad 7 Hoofseun

Ingrid van Rensburg

Zoë Botha

Graad 7 Toppresteerder in Afrikaans

Graad 6 Toppresteerder

René Dippenaar Graad 7 Onderhoofdogter Sportvrou van die Jaar

Handri Pretorius Graad 6 Toppresteerder in Afrikaans

Barko de Wet

Mia Victor Graad 7 Duxleerder

Coetzee le Roux Graad 7 Sportman van die Jaar

Nicola Roux

Theoné Vermaak

Graad 6 Toppresterder in Wiskunde

Graad 5 Toppresteerder

Christine vd Merwe Graad 7 Skoolhoofdetoekenning Pinotage Hokkie Boland Tweekamp Boland Plattelandtennisspan

Emily van Eeden Graad 5 Toppresteerder in Afrikaans

Ulrich Lourens

Kari van den Berg

Jean Botha

Nayren Solomons

Graad 5 Toppresteerder in Wiskunde

Graad 4 Toppresteerder

Graad 4 Toppresteerder in LV, Wiskunde en NW

Graad 4 Toppresteerder

Graad 6 Wes-Kaap Atletiek 0.13 Boland XV Rugbyspan

G7 Pinotage Hokkiespan Landsdiens Nasionaal

Jana Wiese Graad 7 Wes-Kaap Jukskei

Mekyla Scholtz Graad 7 SA A Akademie Jukskei

Lené Scholtz Graad 4 Wes-Kaap Jukskei

Dell-maree Nortje Graad 1 Wes-Kaap Skaak

Vireetha Boer Graad 1 Wes-Kaap Skaak

Bea van Zyl Graad 4 Westelike Provinsie Skaak

Albertus Roux Graad 7 Toppresteerder in Wiskunde Landsdiens Nasionaal

Willemien Botha Graad 5 Toppresteerder in Engels

Hendrik Botha

Bea Wolfaardt

Graad 7 Onderhoofseun SA Level 2 swem

Lindsay Africa Graad 5 Westelike Provinsie Skaak

VICTORIAPARK PRIMARY SCHOOL (t) 023 342 0770 (e) admin@vpp.wcape.school.za Topprestasie Suné Philander het weggestap met ‘n hele kas vol bekers en toekennings. Sy het verskeie vakpryse ontvang, asook die Skoolhoofprys vir toewyding en is as die Dux-leerling aangewys. Baie geluk, Suné, ons is baie trots op jou en weet jy gaan nog groot hoogtes bereik in jou lewe.

AWSUM

TOP ACHIEVERS

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 5


WORCESTER GYMNASIUM (t) 023 347 0426 (e) wg@worcgim.co.za Hoof Trofeewenners Willem Pierre Viljoen Jerome de Villiers-trofee vir Sportman van die Jaar Robyn Viljoen Van der Schyff-trofee vir Sportvrou van die Jaar Andre Schoeman Olivier-beker vir Mees Veelsydige Sportman van die Jaar Natalie van der Vyver Nelson-trofee vir Mees Veelsydige Sportvrou van die Jaar Mildri Ellmann Henkie Swarts-trofee vir Kulturele Veelsydigheid Willa Marie Roux Johan Matthee-trofee vir Besondere Kulturele Prestasie Rikus de Wet WJA Bester-trofee vir die Beste Akademiese Ko-kurrikulere Prestasie

Top 3 Trofees Deevya Narotam Dux learner Andre Schoeman Hans Rabie-toekenning vir Veelsydigheid Seuns Chrisrie Oosthuizen Venter/Kruger-trofee vir Veelsydigheid Meisies

AWSUM

TOP ACHIEVERS

HOËRSKOOL MONTANA (t) 023 347 0476 (e) montana.bemarker@iburst.co.za PRYSWENNERS

Veelsydigste Matrikulant en Senior Sportvrou van die Jaar (SA Jukskei en Boland Netbal): Sandra le Roux.

Veelsydigste Sportleerder: Berna van der Walt.

Krieketspeler van die Jaar: Iann-Marais Groenewald en Marco le Roux.

Atleet van die Jaar: Hanru Colling en Francois Jacobs.

Page 6

Senior Sportman van die Jaar: Francois Jacobs (SA Atletiek, Boland Shiraz hokkie en N-Boland Tennis) (Tennisspeler van die jaar).

Fietsryer van die Jaar: WG van der Walt.

Krieketspeler van die Jaar (dogters): Marelieze Hugo en Elzaan Victor.

Hokkiespeler van die Jaar (dogter): Christelle Hough.

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Junior Sportman van die Jaar / Junior Sportvrou van die Jaar: WG van der Walt en Samuel Swart en Martli Theron .

Tennisspeler van die Jaar (dogter): Elzaan le Roux.

Beste prestasie in Kultuur: Pierre Muller.

Beste enkele prestasie in sportaktiwiteite: Sandra le Roux en Karla Taljaard.

Toutrekker van die Jaar: Liaan Stander.

Beste Vordering Vliegopleiding: Pieter Stofberg.

Gholfspeler van die Jaar: Déhan Hugo.

Beste Vordering Vliegakademie: Thysman Serfontein.


t n e m n i enterta S E S A E REL

Showing: From 2 December 2016 Starring: Dwayne Johnson, Jemaine Clement, Alan Judyk, Auli’i Cravalho Directors: Ron Clements, John Musker Summary: A young woman uses her navigational talents to set sail for a fabled island. Joining her on the adventure is her hero, the legendary demi-god Maui. Genre(s): Adventure, Animation, Comedy Rating: PG Run Time: 1 hr 43 min To watch the official trailer of Moanad go to: https:// www.youtube.com/ watch?v=LKFuXETZUsI

Coming 13 Dec 2016 (Pre-Order) PLAYSTATION 4, XBOX ONE

Don Bradman Cricket 17 features a new lighting system that creates the most true-to-life characters yet, photorealistic skin tones, and 30% more controls than in the predecessor to allow for unprecedented refinement of player visuals. For the first time, gamers will be able to give their players’ tattoos, enabling them to recreate their cricketing heroes and local clubs in the game with complete precision. Importing any of the 200 000-plus cricket players from the previous Don Bradman Cricket title also allows a seamless transition to the new Don Bradman Cricket 17 game for veterans making the upgrade.

8

iTunes Charts

#1

24K Magic Artist: Bruno Mars

#2

Closer (feat. Halsey) Artist: The Chainsmokers

#3

Starving (feat. Zedd) Artist: Hailee Steinfeld & Grey

#4

Dont Wanna Know Artist: Maroon 5

#5

How Far I’ll Go Artist: Auli’i Cravalho

#6

Bad Things Artist: Machine Gun Kelly

#7

This Town Artist: Niall Horan

#8

Heathens Artist: twenty one pilots

FALLEN

9 December 2016

ASSASSIN’S CREED 21 December 2016

OFFICE CHRISTMAS PARTY

ROGUE ONE: A STAR WARS STORY

JOU ROMEO 23 December 2016

23 December 2016

15 December 2016

15 December 2016

SING

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Page 7


SCHOOL SPORT RANKINGS FIRST XV CRICKET RANKINGS 22 NOVEMBER 2016 RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30

TEAM PLAYED AFFIES 12 ST STITHIANS 13 SACS 13 GREY HIGH SCHOOL 9 WYNBERG 15 RONDEBOSCH 11 WATERKLOOF 12 HILTON COLLEGE 8 ST ANDREWS SCHOOL 14 GLENWOOD 12 PAARL GIM 9 MARAIS VILJOEN 21 PRETORIA BOYS HIGH 20 SELBORNE COLLEGE 7 BISHOPS 11 HUDSON PARK 7 GARSFONTEIN 7 POTCH VOLKIES 8 KES 9 MILNERTON 13 ST DAVIDS 21 CLIFTON 13 CENTURION 10 KEARSNEY COLLEGE 8 ST ALBANS COLLEGE 7 PEARSON 7 MONUMENT 2 BOLAND LANDBOU 8 MARITIZBURG COLLEGE 13 HANS MOORE 7

U15 CRICKET RANKINGS 4 NOVEMBER 2016

AVG PTS 10,45 9,75 9,14 8,24 8,00 8,00 7,97 7,76 7,59 7,52 7,42 7,37 7,05 6,90 6,82 6,56 6,43 6,28 6,19 5,92 5,85 5,78 5,69 5,65 5,50 5,39 5,35 5,21 5,21 5,11

TEAM RONDEBOSCH CLIFTON BISHOPS GLENWOOD ST STITHIANS ST JOHNS COLLEGE ST ANDREWS COLLEGE KES REDDAM PRETORIA BOYS HIGH

PLAYED 38 31 32 33 33 43 33 25 27 27

PLAYED 10 45 15 14 23 19 11 16 12 17 6 20 8 13 12

AVG PTS 9,19 8,17 8,16 8,01 7,99 7,40 7,34 6,80 6,71 6,62 6,28 6,09 6,04 6,02 6,00

U14 CRICKET RANKINGS 28 OCTOBER 2016 RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15

BOYS 1STS WATER POLO RANKINGS 2 NOVEMBER 2016 RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

TEAM ST ANDREWS SCHOOL WATERKLOOF SELBORNE COLLEGE POTCH VOLKIES ST STITHIANS RONDEBOSCH KES PAARL GIM MONUMENT PRETORIA BOYS HIGH PEARSON MENLOPARK KINGSWOOD GREY COLLEGE HILTON COLLEGE

RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15

TEAM HUDSON PARK KES SACS PRETORIA BOYS HIGH AFFIES WATERKLOOF GARSFONTEIN PAUL ROOS GYM SELBORNE COLLEGE ST JOHNS COLLEGE CLIFTON QUEENS COLLEGE PEARSON GREY COLLEGE ST STITHIANS

PLAYED 5 15 9 13 11 4 5 12 4 16 10 4 6 6 6

AVG PTS 9,16 9,13 8,56 7,92 7,69 7,58 7,50 6,99 6,93 6,38 6,34 6,15 5,75 5,53 5,18

GIRLS 1STS WATER POLO RANKINGS 25 OCTOBER 2016

AVG PTS 4,63 4,56 4,25 4,23 4,14 4,11 3,86 3,75 3,72 3,55

RANK 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10

TEAM STIRLING ST STITHIANS DURBAN GC PEARSON WESTERFORD REDDAM CRAWFORD ST MARYS WAVERLEY SPRINGFIELD ROEDEAN

PLAYED 36 35 38 42 28 28 34 29 25 23

AVG PTS 4,63 4,56 4,25 4,23 4,14 4,11 3,86 3,75 3,72 3,55

Nog ’n jaar het verbygevlieg en ons het sterk bande gesmee, finansiële doelwitte gestel en hard gewerk om dit te bereik. Jou waardevolle ondersteuning inspireer ons om nog harder te werk om die finansiële toekoms wat jy verdien, te help verwesenlik. Mag jy ’n gelukkige feesgety en ’n voorspoedige 2017 beleef. Verfin BlouSter Finansiële Adviesdienste: 023 347 1601 of admin@verifin.co.za

Johan Agenbag

Feesgroete Sanlam is ’n Gelisensieerde Verskaffer van Finansiële Dienste.

Page 8

AWSUM Achievers’ Edition 2016

Snr. Finansiële Beplanner

Gert vd Vyver

Finansiële Beplanner

Laurika Fourie

Finansiële Adviseur

Gerhard du Toit

Snr. Finansiële Beplanner

André vd Vyver

Korttermynversekering

Erik du Plessis

Finansiële Adviseur

Lindie Steenkamp

Korttermynversekering

Yvette Ashley

Philip Barnard

Finansiële Adviseur

Korttermynversekering


Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.