Groot Interjol - AWSUM Spesiale Uitgawe 2024

Page 1


Voor: Tamara Richards, Jayden Vries, Faylene van Rooyen, Dappie vd Ryst en Gilly-Ann Titus. Agter: Gabi de Gois, Kayla du Plessis, Johane Fourie en Gabriel Coetzee.
Voor: Marie Alberts, Zanélle Brink, Drian Swamers en Livion Maasdorp.

Beste ouers,

Wat is Augustusmaand sonder Interjol? Hierdie Interskole strek oor ‘n hele paar jaar en omskryf ‘n roemryke geskiedenis tussen die twee skole. Ons hoop u geniet die dag saam met ons en dat die dag gekenmerk sal word deur mooi en kompeterende sport. Dit is my wens dat daar mooi herinneringe en vriendskapsbande op die sportveld gevorm sal word. Teen bogenoemde agtergrond wil ek alle ondersteuners, toeskouers, ouers en oud-skoliere van beide skole hartlik welkom heet by Interjol 2024.

Om ‘n dag soos vandag aan te bied verg baie moeite en organisering. Vergun my om aan alle leerlinge, ouers, onderwysers, vriende en oud-skoliere dankie te sê vir u aandeel in die aanbieding van vanjaar se Interjol. Vir die groter skoolgemeenskap, besighede en donateurs wil ek ook my dank oordra, want sonder julle betrokkenheid sal ‘n dag soos vandag nie moontlik wees nie. Verdermeer ook ‘n groot dankie aan al ons OOV-ouers wat van vroeg af al regstaan met al die voorbereidings verkope van verversings en dienspunte, ons waardeer opreg al julle betrokkenheid.

Aan mnr. J-Ell Slabber en Hoërskool Upington se personeel, ouerkorps, leerders en oudleerders, geniet vandag saam met ons. Mag vandag nuwe vriendskappe bou en vestig, maar ook ou vriendskappe laat herleef en versterk.

Beste wense,

Dr. Rooies Andrianatos

Hoërskool Duineveld

Skoolhoof

Geagte leerders, ouers, oud-skoliere en alle betrokkenes van Hoëskool Upington.

Dit is met groot opgewondenheid en trots dat ons julle verwelkom by die Groot Interjol 2024! Hierdie jaar beloof om nog ‘n merkwaardige hoogtepunt in die geskiedenis van ons geliefde skool te wees, aangesien ons voortgaan om die tradisie wat reeds meer as 50 jaar bestaan, voort te sit en te vier.

Ons wil graag ons hartlike gelukwense aan Duineveld oordra, wat hul 60ste verjaardag vieringe met soveel entoesiasme en vreugde vier. Julle onwrikbare gees en bydraes tot die gemeenskap is werklik bewonderenswaardig, en ons deel in julle vreugde gedurende hierdie spesiale tyd.

Die Groot Interjol is ‘n tyd van samehorigheid, sportmangees en vriendskap wat oor dekades heen gebou is. Ons leerders se deelname en toewyding, ons ouers se onwrikbare ondersteuning, ons oud -skoliere se voortdurende betrokkenheid, en elke persoon wat in enige hoedanigheid bydra, maak hierdie geleentheid moontlik. Sonder julle sou hierdie wonderlike tradisie nie kon voortleef nie.

Ons wil graag alle rolspelers bedank vir hul onmisbare bydraes en harde werk wat hierdie dag so spesiaal maak. Die gesamentlike pogings en toewyding van elke individu is wat hierdie dag so uniek en onvergeetlik maak. Mag die Groot Interjol 2024 ‘n dag wees gevul met vreugde, kompetisie, en onuitwisbare herinneringe.

Kom ons vier hierdie geleentheid met geesdrif en respek, en laat ons almal saamwerk om die gemeenskap van Hoërskool Upington verder te versterk en te inspireer.

Met opregte dankbaarheid en die beste wense vir ‘n suksesvolle Interjol.

Die Uwe

Support Local

ONDERSTEUN PLAASLIK

LOVE LOCAL UPINGTON

WITTES

Wat kan die skool en ouers Groot Interjol van julle span verwag?

Hulle kan verwag dat die seuns net hulle beste sal gee. Hierdie span glo in mekaar en dit waarvoor hulle speel. Dit gaan `n baie harde wedstryd wees en die span wat sy geleenthede gebruik, sal aan aan die einde van die dag die wen-span wees.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Groot Interjol voor?

Ons probeer oefen soos ons speel en dit is fisies en met hoë intensiteit. Geestelik berei ons onsself voor deur in onsself, en in die prosesse op die veld, te glo.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Die span is redelik gebalanseerd, maar ons groot krag lê daarin dat ons vir mekaar en vir die skool speel.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk?

Alle afrigters sal sekerlik sê Rassie vir sy spankultuur, maar ek kyk ook baie op na Swys de Bruin vir sy taktiese ontleding. Maar Heyneke Meyer het seker die meeste invloed op my gehad, want ek probeer my seuns voorberei vir die lewe daarbuite, waar karakter en integriteit, maar bowenal ‘n verhouding met die Here, saak maak.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die veld hardloop?

Niks mag in die tenk oor wees nie, maar met Groot Interjol hoef ek nie te motiveer nie - dit gebeur vanself. Ek kan net weer rustigheid en geloof beklemtoon, want dat ons prosesse en ons sisteem sal werk.

HOËRSKOOL UPINGTON EERSTE XV

Wat kan die skool en ouers hierdie Interjol van julle span verwag?

Die skool en ouers kan uitsien na ‘n span wat nooit opgee nie en sal aanhou baklei tot die einde toe.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interjol voor?

Ons mindset by ‘n oefening is “boots on, switch on”. Met die mindset kan ons altyd ons oefening harder as ‘n wedstryd maak.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

In die feit dat ons niks het om te verloor nie en alles sal gee om te wen. Almal het ons voor die seisoen begin het afgeskryf, wat nog te sê hierdie naweek.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe gehad?

Mnr Gert van der Westhuizen het my gewys hoe rugby mens se lewe kan verander.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die veld hardloop?

“The legacy you leave behind is far more intimidating than any opponent.”

Monqoba Hinana Jade Coetzee 2
Nathan Manyora 3
Jaden Williams 4
Johan Louw 6
Walter Warkus 7
Roelof Slabbert 8
Louwan Harper 9
Cayden Daniels 10
Laymian Snyders 11
Themba Kella 12
LJ Izaaks 13
Dali Gubula 14
Darren Swartz 15
Nelius Nortje 16
Neo Lewis 17
Daniel JV Rensburg 18
Jordan Fortuin 19
Ruan Renison 20
Phillip Green 21
Hercules Hudson 22
Ruan JV Rensburg (k) 5

Hoe is die samestelling van die span vir Interjol? Is daar enige beserings?

Die Wittes se Interjol-span lyk dieselfde as wat dit deur die loop van die jaar gelyk het en elke speler doen sy werk tot die beste van sy vermoë. Ons nr.5 Slot (Jan-Carel Claasens) het op die oomblik ‘n besering, maar daar is ‘n groot kans dat hy Interjol sal kan speel.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Ons het die vrugte van ons harde werk gepluk toe ons die liga gewen het en toe ons teen die groter skole presteer het.

Wat verwag jy Saterdag van Hoërskool Upington? Interjol is onvoorspelbaar en om as wenspan uit te stryd te tree, is nie maklik nie. Op die ou einde gaan dit oor watter span dit die meeste wil hê. Ons verwag dat Hoërskool Upington net hulle beste sal gee.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van Hoërskool Duineveld te wees?

Dit is ‘n groot eer om in my finale jaar die Wittes op die veld as kaptein te kan lei en my skool tot die beste van my vermoë te verteenwoordig.

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die groot wedstryd verloop tot julle uitdraf. Het

Elke speler het sy eie ritueel voor die wedstryd en ons afrigters gee vir ons gewoonlik ‘n motiveringspraaitjie voor ons op die veld draf.

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers?

Ons as span het ‘n groot waardering vir die ondersteuning wat ons vanaf ons mede-Velties ontvang.

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom?

Alhoewel my pa nie ‘n sportster is nie, is hy defnitief die persoon wat na wie ek die meeste opkyk. Hy gee my altyd goeie raad, hy leer my baie dinge en hy is altyd daar vir my wanneer ek hom die meeste nodig het in moeilike tye.

Hoe is die samestelling van julle span vir Interjol? Is daar enige beserings?

Ons span se samestelling kan dalk sorg vir `n groot verrassing. Ons het ongelukkig een ernstige besering by een van ons spelers wat nie aan Interjol gaan kan deelneem nie, maar ons gaan met hom in ons harte uitdraf.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Ons het nie heeltemal die resultate gekry waarvoor ons gehoop het aan die begin van die jaar nie. Ek is steeds baie trots op ons span en tevrede met ons span se vordering en groei.

Ons is ook bevoorreg om afrigters te hê wat ons motiveer en in ons glo.

Wat verwag jy Saterdag van Hoërskool Duineveld?

Ek verwag `n klipharde, skoon wedstryd op die groot dag.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van Hoërskool Upington te wees?

Dit is `n baie groot voorreg en dit beteken die wêreld vir my om my span te lei en saam met hulle oorlog toe te gaan.

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die groot wedstryd verloop tot julle uitdraf. Het julle enige rituele of tradisies?

Ons begin gewoonlik ons dag deur die jonger spanne te ondersteun. Daarna gaan ons kleedkamer toe waar elke speler sy eie ritueel volg voor ons met opwarming begin.

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers?

Ons fokus meer op ons span se doelwitte. Ons weet ons ondersteuners staan agter ons en dit motiveer ons om altyd ons beste te lewer.

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom?

Duane Vermeulen. Ek kyk op na die manier hoe hy gespeel het, sy passie vir lynstane en die rol wat hy as leier vervul het.

Voor: Pieter Van Der Heever, Juvanre Brink (o/k), mnr. Stefan Buys (Afrigter), Henco Spangeberg (k), mnr. MC Höll (Afrigter), Ethan De Koker en Darius Du Plessis.

Middel: Hanno Brand, Japie Van Deventer, Wian Janse Van Vuuren, P.W. Hamman, Francois Nel, Jacobus Vos en Janku Fourie. Agter: Jayden Le Roux, Chris Els, Hannes Stadler, Dohan Dege en Niekie Smit.

Voor: Darren Swartz, Jordan Fortuin, Hercules Hudson, Jacques Swanepoel, Siswe Prusente, Phillip Green, Nathan Manyora en Thakhani Nengome. Middel: Eduart Daconceicao, Jimandre van Wyk, Tinashe Mungoni, Rudo Kella, Ruan Renison, Darrel Bosman en Altus Bosch. Agter: Mayega Luguugi, Tylo Brandt, Neo lewis, Lian van den Heever, Wian Pienaar, Nelius Nortje, Tony van Kratenburg en JP van Wyk.

Upington - o.19B Rugby

Voor: Javian Titus, mnr. B.W van Dyk, Nicolaas Alberts, dr. A. A. Andrianatos, Jordan Wiese, Mnr.Hagie Hoffman, Rivaldo Ruiters.

Ry 2: Aldin van Wyk, Felipe Garanito, Jano Haarhoff, Zarius le Roux, Joshua Visagie, Kevin Orapeleng, Nathan Burrows, Edmondo Maritz.

Ry 3: Erik van Brederode, Pieter Erasmus, Quinten Fourie, Renier Els, P.J Luttig, Connor Robbertze, Jayden Coad.

Agter: Liam Klindt, A.J Jordaan, L.P Steyn, Louis Fourie, Wian Brink.

Voor: Giovano Titus, Marnus de Jager, mnr. Marco van der Linde (Afrigter), CJ Kemp (k), dr. A. A. Andrianatos, Janu Du Toit, Francois Naudé. Middel: Albert Burger, Adriaan Swiegers, Denver Moeng, Zuan van Wyk, Vaughan-Lee Swartbooi, Jayron van Schalkwyk, Sas Els, Shurmynne Smith, Keegan Feris. Agter: Ockert Cloete, Charles Radford, Hannes Kruger, Henko van der Merwe, Sven Els, Raymond Czapiewski, Jordan Hendriksz, Luan Fourie.

Voor: D’Vanne Bufftes, mnr. Etienne Havenga (hoofafrigter), Daniel Luttig (k), dr. A. A. Andrianatos, Eavann Pieterse, mnr. Gian Visagie (hulpafrigter), Sandile Madikane.

Ry 2: Gerhardus Krügel, Delarey Steyn, Schalk van Sittert, Christopher Olivier, Estiaan van Rensburg, Xander Thompson, Daruis Moller.

Ry 3: Theunis Scholtz, Jamiel Brand, Francois du Plessis, Maruis Coetzer, Wessel Wessels, Shelton Seekoei, Alsandro Cloete.

Agter: Lieben Kruger, Hugo Spangenberg, Kian Nuade, Cj Posthumus.

o.16A Rugby
o.15A Rugby
o.14A Rugby

o.16A Rugby

Voor: Mziwandile Links, Johan Senekal, Altus Bosch, Jano Kuhn, Alet Kuhn, Tristen Wessels.

Middel: Mario Iglesias, Lanvere Steenkamp, Raphael Farmer, Preston Steenkamp, Musa de Wee, Gianna Iglesias.

o.14A Rugby

Agter: Nico Erasmus, JP van Wyk, Aown Taqvi, Refentse Manelope, Rea Hatendi.

Voor: Vaylen Beukes, Franklin Stevens, J Ell Slabbert, Christopher Hudson, Gerhard Visser, Johan Pearson, Keanu Miles

Middel: Farren Coetzee, Kamva Sibanyoni, Callum Bezuidenhout, Cassidy Beukes, Lyle Britz, Ntando Nyongwana.

Agter: Matthew Claasen, John Loubser, Josh-Trey Jansen, Willliam du Plessis, Bradley Beukes.

Voor: JP Janse v Rensburg, Herman Britz, Mentos Sabora, Lefa Pakalitha, Henco Pienaar, Bophelo Mlantseli.

Ry 1: Seron Andreas, Requan Tities, Latitha Mokoa, Lethabo Mokoena, Davian Titus, Josh Clarke, Therstan Smith.

Ry 2: James Daniels, Lian Faul, Josh Loubser, Franico van Wyk, Lethabo Mogosana, Kekeletso Okhaa.

Agter: Refentse Boitse, Wildrick Karriata, Iminathi Tyali, Chris

o.15A Rugby

Connectingschools withproviders

HOËRSKOOL DUINEVELD CHILLIES

Liebenberg

Hoe is die samestelling van julle span vir Interjol? Is daar enige beserings?

Ons samestelling is perfek en ons het gelukkig geen beserings nie. Ons is reg om

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Ek sou nie so sê nie, ons wou graag hoër hoogtes bereik het, maar ons gaan nie dat dit ons onderkry nie en ons gaan weereens Veltie-guts wys en ons alles gee.

van Hoërskool Upington?

Hulle gaan vir seker opdaag - net soos ons - om die beker huis toe te vat. Die eindresultaat sal alles afhang van wie alles tot die einde toe gee.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van Hoërskool Duineveld te wees?

Dit is vir my `n groot eer en voorreg omdat ek voel elke spansport het iemand nodig om leiding te neem en voor te vat. Ek voel dus ek kon dit regkry en `n verskil maak.

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die groot wedstryd verloop tot julle uitdraf. Het julle enige rituele of tradisies?

Ons het geen spesifieke ritueel nie, alhoewel ons die oggend al opdaag om gewoond te raak aan die gevoel van Groot Interjol. Verder bly ons gefokus op ons

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers?

Ons hanteer dit goed oor ons weet tot wat ons in staat is.

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom?

Sanmarie Visser. Sy het bewys dat selfs al kom jy uit `n klein dorpie en skool uit, jy nog steeds hoë hoogtes kan bereik afhangende van hoe graag jy dit wil bereik.

CARMI LIEBENBERG

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole

Die Chillies is gereed om goeie, kompeterende netbal te speel. Elke speler het hoë verwagtinge gestel, so ek glo uitmuntende netbal gaan gespeel word.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interjol voor?

Ons gaan probeer om fokus te behou op dit wat belangrik is en die laaste afrondingswerk te doen. Die span is fiks, gesond en reg om alles op die spel te sit, fisies en emosioneel.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons krag lê beslis in die vermoë om as ‘n span saam te werk en nooit op te gee nie.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk?

Tannie Tokkie Oosthuizen het beslis die liefde vir netbal by my geplant, sy was my afrigter op skool.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die baan hardloop? Volhard en oorwin, gee ALLES of niks!

RIANA BECKER (HULPAFRIGTER)

Stephanie Kruger
Abriëlle de Witt

HOËRSKOOL UPINGTON A NETBAL

Wat kan die skool en ouers hierdie Interjol van julle span verwag?

Die span het deur die jaar elke wedstryd met passie en entoesiasme gespeel. Ons gee elke wedstryd ons absolute alles. Die skool en ouers kan niks minder as dit verwag nie.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interjol voor?

Ons oefenprogram en strukture (fisiek en geestelik) is aan die begin van die jaar vir elke wedstryd van die seisoen uitgesit. Ons volg dit en doen wat vir ons deur die jaar gewerk het. Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Uppies se eerstespan is gebou op drie fondamente vir wie ons speel: 1. Ons Hemelse Vader, 2.Ons skool, 3. Ons span.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk?

My pa, Riaan Kotze. Hy het my geleer dissipline vorm die basis van enige sukses en dat alles gaan oor harmonie en balans. Hy het my geleer om ‘n afrigter te wees wat uit jou hart uit afrig, waar jy gerespekteer word deur jou gedrag en nie jou posisie nie. Hy het my geleer dat die wenne in die lewe wat jy leer deur sport, baie meer werd is as die wenne op die telbord.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die baan hardloop?

Mag hierdie wedstryd een van trots wees wat ‘n stukkie van jou lewenslegkaart voltooi. Sien hierdie wedstryd as ‘n kans om jou Godgegewe talent wat jy ontvang het, te gebruik en te geniet. Jou beste is goed genoeg. Ek is ongelooflik trots op elkeen van julle.

du Plessis

Hoe is die samestelling van die span vir Interjol? Is daar enige beserings?

Ons samestelling is soos wat dit reg deur die jaar was, en ons is gelukkig genoeg om geen beserings te hê nie en wat ons gees aan betref is ons is reg om ons alles te gee.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Oor die algemeen is ons baie tevrede, maar daar is altyd plek vir verbetering.

Wat verwag jy Saterdag van Hoërskool Duineveld?

Net soos ons Uppies ons beste gaan gee, verwag ek niks minder van Duineveld nie!

Wat beteken dit vir jou om kaptein van Hoërskool Upington te wees?

Dit is `n baie groot voorreg om die span te lei net soos die ander dames gedoen het voor my. Dit is ook `n groot verantwoordelikheid om saam met my spanmaats die pad te stap en Uppies te verteenwoordig met alles wat ons het. Ek sou dit nie sonder hulle kon doen nie.

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die groot wedstryd verloop tot julle uitdraf. Het julle enige rituele of tradisies?

Ons probeer om ons koppe reg te kry en rustig te bly deur na lekker musiek te luister en mekaar se geselskap te geniet.

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers?

Ons probeer om nie te veel druk op onsself te plaas nie. Ons werk natuurlik hard om ons afrigters en ons as span trots te maak, maar dit bly steeds net `n netbalwedstryd.

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom?

Ek kyk op na ons vorige kaptein Vivi Mbiza, sy was `n baie goeie voorbeeld van hoe om op, en af van die baan, te wees.

DU PLESSIS

Lané Esterhuizen D
Kayla du Plessis Kaptein HV
Anria Oberholzer HD
Lida Louw V
Jenique Matthys AV
Ame Kotzé
Liebe KarstenOnder Kaptein S
Mari-Alet van Zyl
Cara Fourie VV
Raquel Raman VV RES RES
KAYLA

Hoërskool Duineveld - o.19B

Voor: Jeanne Coetzer (k), Madré Steyn (afrigter) en Mienke Schutte.

Agter: Junieke Lochner, Carlienne de Kock, Stephanie Kruger, Yolanda de Kock en Marné Compion.

Hoërskool Duineveld - o.16A

Voor: Mathilda TerBlanche, juf. Bea van der Linde (afrigter), Rozanne Archer, dr. A. A. Andrianatos en Erin Davis.

Agter: Nina Lötz, Janike Coffee, Alexandra Van Rooyen, Megan Lombard, Suzaan Brand en Nicolé van Zyl.

Hoërskool Duineveld - o.15A

Voor: Aone Sebothenyane, me. Juliana Nel (afrigter), Janika Nel (k), dr. A. A. Andrianatos en Ina Andrianatos (k).

Agter: Joné Burger, Isabella van Rooyen, Denike Jansen van Vuuren en Anne Steyl.

Hoërskool Duineveld - o.14A

Voor: Anjanette Venter, Tasha Engelbrecht (k), Riana Becker (afrigter), Maja Kotzé en Janeyke van den Heever.

Agter: Mekayla Mans, Ninke Hough, Jameiy Bauermeister, Misha Venter en Lanelle Nel.

Agter:

Voor: juf. Christine Esterhuizen, Ruhkya van Rooi (k), Lenitha Coetzee en juf. Marlize Botha.
Winesche van Rhyn, Leigh Snyders, Amé Kotze, Anthea Havenga en Mari-Alet van Zyl.
Voor: juf. Jodri Smit, Rushmeen Meyer, Lizandri Luttig en juf. Lauren Snyders.
Agter: Karabo Marabi, Thando Kopang, Lichay du Preez, Will-Lene Isaaks en Chandre Phete.
Voor: Tameeca Titus, Tarien Karsten, juf. Maline Basson, Rohlandi vd Ryst en Zanne van Heerden.
Agter: Miane Botes, Sumari Kotze, Shanique Cloete en Kayla Esterhuizen.
Voor: juf. Alida Louw, Charlotte Matthewson (k) en juf. Lara Visser.
Agter: Meike Steenkamp, Giune Steenkamp, Clare Esterhuizen, Carla Hanekom en Rodminlin Zacharea.
Hoërskool Upington - o.19B
Hoërskool Upington - o.16A
Hoërskool Upington - o.15A
Hoërskool Upington - o.14A

We Treat:

Sport Injuries | Back and Neck Pain | Headaches | Rehabilitation | Pediatric care and We Provide

Wat kan die skool en ouers hierdie Interskole van julle span verwag?

Goeie hokkie en sportmansgees kan op, en van die veld af, verwag word. Hierdie meisies is gereed om as ware ambassadeurs van Hoërskool Duineveld die baan te betree.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Dit stel ‘n standaard wanneer afrigters, kapteine en spelers ‘n hoë werksetiek en ‘n honger vir hokkie na die veld toe bring. Dit is die vuur in ons wat ons dryf om voluit uit die blokke in wedstryde te kom. Dit maak my trots as ek sien hoeveel ekstra werk hierdie meisies

EERSTESPAN HOKKIEKAPTEIN

Hoe is die samestelling van die span vir Interjol? Is daar enige beserings?

Die samestelling van ons span behels ‘n groep meisies met baie talent, potensiaal en ondervinding. Elke meisie in die span het hulle plek deur hulle harde werk en hulle deursettingsvermoë verdien. Ons span se samestelling is ‘n groot deel van ons span se sukses, omdat elke meisie iets uniek na die span bring. Juf. Anza is die middelpunt van ons span en het saam ons span hierdie jaar gegroei. Ons het gelukkig geen ernstige beserings nie, net ‘n paar blou kolle hier en daar.

op hulle eie, voor en selfs na oefensessies, insit. Die lekkerste is die hoeveelheid pret wat hulle uit enige uitdaging put en die mooi waardestelsel wat hulle aan die dag lê.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die baan hardloop?

Harde werk laat dinge maklik lyk, daarom is wenners bereid om langer aan te hou en MEER as enigeiemand anders te gee, net omdat hulle wil, mag en kan.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar? Ja, elke wedstryd wat ons die jaar aangepak het, het ons net ons beste gegee. Ek is trots op elke meisie in die span wat heel jaar lank net hul beste gegee het om tot die span se sukses by te dra. Al het ons die jaar moeilike teenstanders teëgekom, het dit ons ver seker nie terug gehou nie. Dit het ons net harder laat werk.

Wat verwag jy Saterdag van Uppies? Ek verwag dat ons opponent dit nie maklik vir ons nie gaan maak nie, maar ons is reg om die stryd aan te pak. Dit is die oomblik waarvoor ons gewerk het en ons gaan ons alles op die veld gee. Ek het volle vertroue in my span se potensiaal.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van Hoërskool Duineveld te wees?

Dit is vir my ‘n groot voorreg om die kaptein van die Gemsbokkies te wees. Daar is nie ‘n ander groep meisies saam met wie ek die jaar sou wou aanpak nie. Lizelle Human, ons onderkaptein van die Gemsbokkies, was my regterhand en my grootste ondersteuner die jaar. My wens as kaptein is om die volgende generasie Gemsbokkies te inspireer om te lei met respek, selfvertroue en geduld.

Lindi van den Berg
Lisa Vollgraaff
Karla van der Merwe
Daniela Nagel
Tané Mostert
Marizanne Kotze
Romé Swart
Lauren Matthews
Annique van Wyk
Mia Vollgraaff
Larissa Hanekom
Lizelle Human (o.k)
Melaine Ludik
Mia Louw (k)
Mari Human

EERSTESPAN HOKKIEKAPTEIN

Support Local

ONDERSTEUN PLAASLIK

LOVE LOCAL UPINGTON

Hoe is die samestelling van julle span vir Interjol? Is daar enige beserings?

Die samestelling van die span is in my opinie is die beste wat hy al ooit was. Ons span kom baie goed oor die weg en ons het sterk deursettingsvermoë en het gelukkig geen beserings nie.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Ons wil streef om Interjol en die liga-uitspele te wen. Dit sal ons baie trevrede maak. Ons is definitief tevrede met die verbetereing van die span, maar nog nie die resultate nie.

Wat verwag jy Saterdag van Hoërskool Duineveld?

Ek verwag ’n goeie hokkiewedstryd waar almal net hul beste gee.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van Hoërskool Upington te wees?

Dit beteken vir my ongelooflik baie om die kaptein van Hoërskool Upington se eerstespan hokkiedogters te wees. Dit is vir my ’n groot voorreg, want ek speel al vyf jaar in die span en dit was ‘n groot droom om ook eendag, soos my seniors, die kapteinsband te kan dra en die span te kan ondersteun.

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die groot wedstryd verloop tot julle uitdraf. Het julle enige rituele of tradisies?

Ons mediteer voor elke groot wedstryd en visualiseer wat ons wil bereik. Elke speler moet ook sê wat ons doelwitte vir die wedstryd is en wat ons wil bereik. Ons bid ook voor ELKE wedstryd en ons luister na musiek wat ons laat ontspan.

LEES DIE VOLLE ONDERHOUDE AANLYN

Die samestelling van die span is in my opinie is die beste wat hy al ooit was. Ons span kom baie goed oor die weg en ons het sterk deursettingsvermoë.

Anne-Lee Peena
Beate Steyn
Gabi de Gois (k)
Henriette Burger
Joane Nortje
Melissa Ross Marcel Lombard
Lisa Bezuidenhout
Kari Louw
Jocelyn du Plessis
Petro-Ann Kiwido
Taliaah Lonte
Tessa Ludik
Tune Malan
Tyhanne jv Rensburg
Voor: Melissa Ross, mnr. Sajida Malgas, Sergio Jones, Kayla Du Plessis en Danika Conradie.
Middel: Faith Lynn Julies, Andonay Gunda, Gabriella Titus, Nicole Rief, Marguri Van Wyk en Zoë Kotze.
Agter: Rumé Roman, Sylvanique Leukes, Karlyne Rodkin, Marlé Van Der Westhuizen en Jocelyn Du Plessis.

Duineveld - o.16A Hokkiedogters

Voor: Milan van den Berg (o/k), Juffrou Jean-Maré Janse van Rensburg, Mekyla Ehlers (k), dr. A. A. Andrianatos en Cara van Niekerk.

Middel: Anika van Zyl, Daniela Nagel, Juandri Fick, Inge von Schauroth, Lisa Lintvelt en Danél Kotze.

Agter: Simoné Kruger, Lika Botha, Carla Uys, Estelene Maritz en Isabel Rossouw.

Voor: Zoë Hoving, Nicole Rief (k), Juf. Yolandi Botes, Dricky Pietersen (o/k) en Janka van Zyl.

Middel: Nothemba Busa, Elizabeth Bostander, Sindile Cindi, Mekayla Cloete, Scarlett Linders, Jade Fortuin, Duene van Wyk en Salma Scheffers.

Agter: Elshadi Majiedr, Obake Masegela, Noluthando Gunda, Stephanie van Staden, Marle vd Westhuizen, Alaiza Nienaber, Corli Pienaar en Miceala Makaton.

Upington - o.16A Hokkiedogters

Duineveld - o.14A Hokkiedogters

Voor: Willanie Knoesen (o/k), Mnr. Theo Visser, Zandri van den Berg (k), dr. A. A. Andrianatos en Esmie van Rooyen (o/k).

Middel: Carolize Jansen, Sienie Myburgh, Juné Schutte, Mieke Nel, Jonelle de Wet en Li-Marí Sweetnam.

Agter: Miyanna Fourie, Jana Cilliers, Mieke Kotzé en Anlerè Roelofse.

Upington - o.14A Hokkiedogters

Voor: Miné Bruwer, Janélle Bronkhorst, juf. Nadia Pelser, Stephanie Van Staden en Anja Greyvenstein.

Middel: Manqoba Mfusi, Lanell de Necker, Christelle vd Westhuizen, Ezvané Selborne en Sekao Galehole.

Agter: Monthati Bogatsu, Sunette Burger, Runé Koen, Kika Duvenhage, Mariné Pretorius en Wilmene Lombard.

Voor: Telani Botha, Nalet Maass, dr. A. A. Andrianatos, Fouche van Niekerk, juf. Mari Joubert, Iwan Spangenberg en Diné Joubert.

Middel: Lemmer Stanton, AJ Louw, Zanru Broodryk, Janik Schreuder, Cindi Maritz, Leonita Loubser, Lourens Niemand en Wilhelm Hoffmann. Agter: Christopher Aggenbacht, Nathan Hattingh, Johan van der Merwe, Marco Kotze, Hané Meyer en André du Rand.

Voor: Annika Greyvenstein, Juf. Michelle du Plessis, Matthew Wessels, Juf. Elne du Toit, Johan Serfontein.

Middel: Wilmene Lombard, Alicia van Riel, Jade Snyders, Clariza Swart.

Agter: Carla Hanekom, Hedrik Agenbag, Durin SMit, Nelmari Maass.

Tennisseuns

Tennisseuns & Tennisdogters

Voor: Hedrik Agenbag, Ame Kotze (Kaptein), Juf. Marianne Grobler, Braam van Niekers (Kaptein), Rohlandi van der Ryst.

Agter: Kara vd Colff, Miane Botes, De Villiers Fourie, Christopher Hudson, Karel du Plessis, Bernard Coetzee, Beate Steyn en Stephanie van

Tennisdogters

Staden.
Voor: mnr. Gian Visagie, Stephani Kruger, dr A. A. Andrianatos, Rozanne Archer en me. Eske de Bruin. Agter: Mathilda Terblanche, Carla Kuhn, Shani Steenkamp en Janika Nel.
Voor: Mnr. Gian Visagie, Philip Kuhn, dr. A. A. Andrianatos, Tristen du Toit, me. Eske de Bruin. Agter: Wickus Nel, Marius Coetzer, LP Aukamp en Nico Hodgson.
Voor: Mnr. Hanro Viviers, Pieter Slabber (k), dr. A. A. Andrianatos, Kiara Reid (o/k) en me. Janine Fourie. Agter: Josua Louw, Albert Oberholster, De La Rey Steyn, Christo Louwrens en, Danny Gough.
Skiet
Skaak
Skaak
Skiet

HOËRSKOOL DUINEVELD EERSTESPAN HOKKIESEUNS

Pieter Jooste

HOOFAFRIGTER VAN DIE EERSTESPAN HOKKIESEUNS: HOËRSKOOL DUINEVELD

Hoe is die samestelling van die span vir Interjol? Is daar enige beserings?

Engelbrecht

Dit span lyk goed en sterk. Ons staan sterk agter mekaar en ons is goed voorbereid met geen beserings nie.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Ons is baie gelukkig met ons resultate van die jaar. Ons het hard gewerk en het die vrugte daarvan gepluk.

Wat verwag jy van Hoërskool Upington Saterdag?

Ek verwag dat Hoërskool Upington se eerste seunshokkiespan sterk uit die blokke gaan spring en `n baie kompeterende wedstryd gaan speel.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van Hoërskool Duineveld te wees?

Engelbrecht

Dit was my Hoërskool-doelwit net om die BLUES-span te haal. Om kaptein te wees van Hoërskool Duineveld se eerste seunshokkiespan, die BLUES, is ’n baie groot eer en ook om te weet dat jou span leierskap in jou raaksien. Dit is ’n groot voorreg vir my en ek is baie trots daarop.

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die groot wedstryd verloop

tot julle uitdraf? Het julle enige rituele of tradisies?

As span gaan eet ons die oggend saam en wanneer ons Hoërskool Duineveld se gronde betree, ondersteun ons die ander spanne wat voor ons speel. ’n Uur voor ons wedstryd kom ons by ons spankamer bymekaar om die wedstryd te bespreek. Net voor ons astro toe gaan, trek ons saam as span ons speeltruie aan wat `n groot gees onder die span bring. Ons doen ’n gebed voor ons wedstryd en draf met ons mascot langs ons uit.

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers?

As span waardeer ons die ondersteuners wat sterk agter ons, en ook met hoë verwagtinge van ons, staan. Ons BLUES gaan vir die toeskouers en ondersteuners ’n groot en opwindende wedstryd opsit.

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en koekom?

Ek kyk na Dayaan Cassiem, die SA hokkiekaptein, op. Vir my is hy ’n goeie kaptein en hy speel vir sy land en vir sy span, nie vir homself nie.

Wat kan die skool en ouers Interjol van julle span verwag?

Die ouers en die skool kan ’n goeie wedstryd te wagte wees. Vanjaar weeg beide skole se eerstespanne baie gelyk teen mekaar op en enige van ons kan op die dag as oorwinnaars uit die stryd tree. My span speel tot die eindfluitjie blaas en gaan lê nooit nie, en die ouers en ondersteuners sal dit duidelik kan sien.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar?

Ons span is werklik fiks vanjaar en die seuns gee hulle alles vir die volle 60 minute. Ons eindig net so sterk soos wat ons begin het, en dit is beslis ’n voordeel om fiks in hokkie te wees.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk?

Ek het nie ’n persoonlike afrigter waarna ek kan verwys nie, maar my afrigting is baie geformuleer in lyn met die Australiese metodiek. As ek iemand kan uitsonder sal dit Eddie Jones wees, en ek geniet ook Paddy Upton se benadering tot sportafrigting.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die baan hardloop? Dit klink soos ’n cliché, maar ek sê gewoonlik vir die seuns om op te gaan en die wedstryd te geniet. Daar is altyd druk om te presteer, maar ek glo as jy sport kan speel vir die genot wat dit aan jou bied, sal jy altyd iets uit die wedstryd saam kan neem, wen of verloor.

Eddie Smit (o/k)
Ewald v. Rensburg
Adriaan Venter André Du Rand
Nico Hodgson
Juan Zaayman
Jan-Dirk Vollgraaff Jacobus Roelofse
Adriaan Maritz Lategan Stubbe
Gehan Engelbrecht (k)
Tristan Strauss
Christiaan Steenkamp (o.k)
Henco Dége
Zuko Mooi
Jean du Rand (Spanbestuurder)
CP Kotzé

Wat kan die skool en ouers Interjol van julle span verwag?

Hulle kan goeie en harde hokkie verwag. Ons gaan speel tot die beste van ons vermoë om ons skool trots te maak. Daar is ‘n groot wil in die span om die beste te wees, en ek is seker elke seun gaan op die dag ook so speel.

Hoe berei julle span in die week tot aanloop van Interjol voor?

Daar is geen verandering in die manier hoe ons voorberei vir Interjol in vergelyking met hoe ons voorberei vir enige ander wedstryd wat ons speel nie. Ons maak seker dat elke speler weet wat sy rol is en wat van hom verwag word. Verder hanteer ons ook die wedstryd soos enige ander wedstryd.

Waar sou jy sê lê julle krag hierdie jaar? Ons het redelik baie spelers wat ervaring het om op die vlak te speel. Die spelers koop in op die plan en maak seker hul help en ondersteun die jonger spelers. Verder is die gees en ‘mindset’ van die span ook reg.

Wie het die grootste invloed op jou as afrigter in jou lewe gehad? Is daar iemand na wie jy opkyk?

Ek kan nie regtig iemand uitsonder hier nie. Daar is ‘n paar mense met wie ek al te doen gehad het wat ewe veel van ‘n impak op my lewe, asook die afrigtingsaspek daarvan, gehad het. Die persoon wat wel die liefde vir die sport by my gekweek het is my skoolafrigter, Erica Wessels.

Watter boodskap dra jy aan jou span oor net voor hulle op die baan hardloop? Om net jou beste te gee en te hou by wat ons geoefen het. Elkeen weet wat sy rol is en wat van hom verwag word, so doen net dit. Op die einde van die dag gaan dit daaroor om die wedstryd en die sport te geniet.

HOËRSKOOL UPINGTON

EERSTESPAN HOKKIESEUNS EERSTESPAN

Hoe is die samestelling van julle span vir Interjol?

Migael van der

Ons afrigter het die beste span moontlik bymekaar gesit vir die wedstryd van Saterdag. Daar is gelukkig geen beserings nie. Ons span word goed gekondisioneer om ten alle tye fiks te bly.

Is julle gelukkig met julle resultate die jaar?

Tot dusver in die seisoen is ons baie tevrede met ons resultate omdat ons slegs twee wedstryde tot dusver verloor het en ook twee toernooie gewen het, maar die seisoen is nog nie klaar nie. Ons het nog liga-uitspele wat voorlê wat ons groot doelwit vir die jaar is.

Wat verwag jy Saterdag van Hoërskool Duineveld?

Ons verwag `n baie gedetermineerde span wat opsoek is na `n wen en wat ons op die hokkieveld kan aanvat.

Wat beteken dit vir jou om kaptein van Hoërskool Upington te wees?

Van der colff

Dis vir my n groot voorreg en eer om as kaptein vir Hoërskool Upington op te draf en die skool te verteenwoordig.

Baie mense sal wil weet hoe julle dag van die groot wedstryd verloop tot julle uitdraf. Het julle enige rituele of tradisies?

Ons sal gewoonlik die oggend saam ontbyt eet en dan goed opwarm voor ons op die veld draf.

Hoe hanteer julle as span die verwagtinge van julle ondersteuners en toeskouers?

Ons hanteer die druk deur onsself nederig te hou en elke dag ons beste by die oefening te gee, sodat ons aan hulle verwagtinge kan voldoen.

Na watter bekende speler (enige sport) kyk jy na op en hoekom? Novak Djokovic, omdat hy een van die beste sportsterre is. Hy bly nederig en opreg, respekteer sy opponent en is `n voorbeeld van hoe sport opgeneem en gespeel moet word.

MIGAEL VAN DER COLFF
Corne Kriek
Heinrich Goussard
Jayden Vries
De Villiers Fourie
Jaco Strauss
Nico van der Westhuizen
Dappie van der Ryst
Hendrik van der Westhuizen
John-Dre Rooi
Gabriel Coetzee
Jano Kuhn
Roland de Kock
Gunther Schonborn
Migael
der Colff (k)
Waltie van der Walt 16

Hoërskool Duineveld - o.19B

Voor: AJ Louw, Adriaan Venter, juf. J. du Rand, Jac Coetzee en Nico Hanekom.

Middel: Rowen Botes, Josua Louw, Zayden Bezuidenhout, NP de Jager, Walt Becker en Angus Julie.

Agter: Fanus Maritz, Arend Naude, Jayden Mulder, LP Aucamp en Juilleame de Witt.

Hoërskool Duineveld - o.16A

Voor: Mnr. Cobus Fourie, Gideon Niemand, dr. A. A. Andrianatos, Markus van der Merwe en mnr. Pieter Jooste.

Middel: Tristen du Toit, Christiaan Kotzé, Albert Oberholster, Juan Zaayman, Luan Olivier, Jean-Pierre Smith en Wade April.

Agter: Udo von Schauroth, Logan Prinsloo, Drihan Venter, Wickus Nel en Darius Janse van Rensburg.

Hoërskool Duineveld - o.14A

Voor: Arno Wort, mev. Nicola ten Cate, Pierre Engelbrecht, dr. A. A. Andrianatos en Iwan Spangenberg.

Middel: Lemmer Standton, L.W. Joubert, Alexander Hodgson, Janco Wandrag, Tristen Steyn en Lourens Niemand.

Agter: Thorne Paul, John von Wielliegh, Reghard Knoesen, Xander O’Connell, Jordan Lombard en B.M Pool.

Voor: Lethabo Speelman, Jayden Immelman, mnr. Sergio Jones, Alex De Gois en El-haji Seck.

Middel: Timothy Parsons, Thysson Van Rheene, Evan Janse Van Rensburg, Bradleigh Jeppe, Ashwin Snyders en Lanvere Steenkamp.

Agter: Stephan Nell, Frederick Du Plessis, William Engelbrecht, Altus Van Zyl, Nathan Daniels en Ihssan Mvuyekere.

Hoërskool Upington - o.14A

Voor: Henru van Niekerk, mnr. Sergio Jones, Roux Erasmus (k), CJ Botha (o/k). mnr. SD Botes en Likuwe Gubula.

Middel: Marne Steyn, Luther Tanga, Rea Hatendi, Franco Coetzee, Jaco-Ben vd Heever en Zander Ludik.

Agter: Jampie van Aarde, NW Swanepoel, Jan-Willem Louw, Johan Truter en Altus Hanekom.

Hoërskool Duineveld - Redenaars

Voor: Alri Brown, me. Sharlene Venter, Marie Alberts, dr. A. A. Andrianatos, Mienke Schutte, me. Beatrix Venter en Miyanna Fourie.

Middel: Ina Andrianatos, Avuzwa Kalipa, Angus Julie, Isabel Rossouw, Carla Klindt, Esmie van Rooyen, Thorne Paul, Anleré, Roelofse en Lisa Lintvelt.

Agter: Jessica Lok, Annah- Jane Stolper, Gideon Niemand, MJ. du Toit, Pierré Nel, Reghardt Knoesen, Xander Venter, Darius Möller en André du Rand.

Agter: Hendre Kuhn, Liebe Karsten, Jano Kuhn en Thyhanna JV Rensburg. Hoërskool Upington -

Hoërskool Upington - Redenaars

Lisa Bezuidenhout, Khayle

Voor:
Markus (k), juf. Nina Ferreira en Tessa Ludik.

08:00 Velties o.16B vs Uppies o.16B (A-Veld)

08:00 Velties o.14B vs HMO o.15A (B-Veld)

09:00 Velties o.15B vs Uppies o.15B (B-Veld)

09:10 Velties o.19C vs HMO o.19A (A-Veld)

10:00 Velties 16C vs HMO o.17A (B-Veld)

10:20 Velties o.14A vs Uppies o.14A (A-Veld)

11:10 Velties o.19D vs CVH o.19A (B-Veld)

11:20 Velties o.15A vs Uppies o.15A (A-Veld)

12:20 Velties o.16A vs Uppies o.16A (A-Veld)

12:20 Velties o.14C vs CVH o.15A (B-Veld)

13:30 Velties o.19B vs Uppies o.19B (A-Veld)

14:40 VOORSTELLING

15:00 Velties o.19A vs Uppies o.19A

07:45 Opening (Baan A)

08:00 o.14A (Baan A)

08:00 o.15B (Baan B)

08:40 o.19B (Baan A)

08:40 o.15C (Baan B)

09:20 o.15A (Baan A)

09:20 o.14B (Baan B)

10:00 o.16A (Baan A)

10:00 o.14C (Baan B)

10:45 Bekendstelling van 1ste spanne

10:55 o.19A

Na maande se kruisies trek op die kalender kom ons by die dag wat omkring is met ‘n rooi rand.
3 Augustus 2024, ‘n sinoniem vir Interjol!

Vandag sal ‘n klein deeltjie van jou hart uitmaak as jy ‘n stukkie van jouself op die veld agter los.

1Tim 6:12 “In die goeie wedloop van die geloof moet jy al jou kragte inspan.”

Elke bietjie oefening, volharding en verdraagsaamheid, bou op tot één van hierdie groot oomblikke. Pak die wedstryd met jou hart aan, gebruik die laaste rapsie energie, sodat jy nie eendag terugkyk en sê “ek kon nie.” Die oomblik wat jy die veld betree en wonder of jou spanmaat jou hartklop kan hoor, luister na die gejuig van die skare. Beleef die hoendervleis-krieweling soos die skare trots hul skoollied sing. Mag die soet harmonie jou dryfkrag wees om niks terug te hou nie.

Aan die einde van die dag is wen of verloor nie belangrik nie. Wat wel saak maak, is die gesindheid, sportmangees en vriendskappe wat gevorm word en om pret te hê.

Mag elke Uppie en Veltie, hul alles gee om hierdie dag te onthou as een van die beste!

Dankie aan elke persoon, afrigter en ouer wat hierdie besonderse droom ‘n werklikheid gemaak het.

Geniet elke oomblik.

Karlien Rossouw Hoofdogter Hoërskool Duineveld

Voor: Marie Alberts, Lizelle Human, Mienke Schutte, Izanne Maritz, Karlien Rossouw, Romé Swart, Dané Naude, Driaan Swamers, Yolanda de Kock, Albert Oberholster, Douw Steyl en Nico Hodgson. Agter: Petrus Visser, Ethan van Zyl, Kate van Heerden, Kobus Poolman, Jan-Carel Classens, Henko Spangenberg, Luca Kühn, Nicolaas Alberts, Drihan Venter, Philip Kühn en Pieter Slabber.

Voor: Hanco Mass, Johane Fourie, Imke Venter (o/k), Juf. Marianke Liebenberg, Jayden Vries (k), Jano Kuhn en Gunther Schonborn. Middel: Charisma Olivier, Winesche van Rhyn, Amelie van Niekerk, Kezia Efreitas, Laudrick Tanga, Lyle Brits, Nieke Engelbrecht en Gabi de Gois. Agter: Christian Spangenberg, Tiaan Serfontein, Alex de Gois, Arno boshoff, Walter Warkus, Jacobus Wessels, Christian Smit, Marcel Lombard, Evan jv

Rensburg.
Juf. Amorize Oberholser, Gabi de Gois, Shayla van Kradenburg en Kayla Smith. Liechen du Toit, Maritz Jooste (kaptein) en Miané Nel.

Turn static files into dynamic content formats.

Create a flipbook
Issuu converts static files into: digital portfolios, online yearbooks, online catalogs, digital photo albums and more. Sign up and create your flipbook.