MAY 2014
HELDERBERG
HOËRSKOOL
Entrust your car to a trained, competent technician, for all vehicle servicing and repairs, which will give you peace of mind
NUUS
GRATIS
FREE
NEWS
HIGH SCHOOL
Call Peter, or come and chat to him on the premises of Silverton Radiators.
Tel: 021 872 3880
awsum@tiemedia.co.za
Advertise in this newspaper - Contact: Liza Schreuder - (076) 614 2317 - liza@tiemedia.co.za Michelle van Zyl - (083) 414 6948 - michelle@tiemedia.co.za
WHAT TO FIND INSIDE In the house
Lifestyle
School News
WIN with
your selfie
SUM! AWAWS UM!
AWSUM!
AWSUM
!
P3 Use crates for book shelves
P4 AWSUM Kombuis
P2 DID YOU KNOW? Wine Facts P3 Use crates for book shelves
r Discove n o s t r e b Ro P4 - P8 P3 Understand School ge 2! a p NEWS your brain..
www.awsum.co.za
1ste Verj
AWSUM News
rsdag
Dit is ons eerste verjaarsdag, en ons sê dankie! In Mei 2013 het ‘n handjie vol skole in die Boland vir die eerste keer AWSUM-nuus gekry. Nou, op ons eerste verjaarsdag is ons trots en dankbaar om te sê dat AWSUM deur sy tandekry-fase is en groei dat die biesies bewe. Ons bedien nou 64 laerskole en 56 hoërskole in 6 streke. Baie dankie vir elke leser, student, adverteerder en ieder en elk wat deel het aan ons sukses. Hier is wat ‘n paar lesers sê oor AWSUM: • Baie baie dankie vir die pragtige advertensie in die Februarie uitgawe, so by die editorial! Ek voel so bevoorreg en begunsdig, oorweldig en dankbaar. Ek is oortuig dat julle die perfekte platform bied vir my om te adverteer en my hart en passie te deel met die huishoudigs waar kinders is. • Uitstekend! Julle is voorwaar AWSUM!!! • Ek sien uit na elke volgende uitgawe in 2014.
• As ouer van ‘n leerder by een van ons plaaslike skole, het ek onlangs julle AWSUM koerantjie ontvang. Dit is ‘n pragtige kreatiewe konsep en ek dink dit verskaf fantastiese blootstelling aan skole. • I have just had the pleasure of reading your AWSUM newspaper! It is great! • Eerstens wil ek u bedank en loof vir die uitstekende skoolkoerant wat AWSUM is. Ek geniet dit baie en vind dit baie interessant. • Ek hou van die resepte, artikels en insetsels oor die verskillende skole in die Helderberg en omliggende area, dis baie interessant om te sien waar jou eie skool staan in vergelyking. Die FOMO-kalender is ook tops!